Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Currie Cup
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 1 - Pumas vs Lions
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00

Match 1 - Pumas vs Lions

 Post Reply Post Reply Page  <1 234
Author
Message
L13 View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 11-Feb-2020
Location: Vietnam
Status: Offline
Points: 51
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote L13 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Jun-2021 at 11:20am
@Goue Leeu that's the issue. Losses happen, it's part of the process. Heck the Bulls lost to us a few weeks ago. The problem we have is - win or lose we have no game plan or structure. And from a coaching team that has been place for 2 or more seasons that is unacceptable. 
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2719
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Jun-2021 at 1:02pm
dink met al die artikels van hoe “kak” ons was, sal daar genoeg druk op hulle wees om iets te doen. Of miskien nie 😂 wat n grap! 
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1022
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Jun-2021 at 5:51pm
Bietjie iets anders ek sien Harlequins het vir bristol geupset in die semis en tyron green twee drie gedruk hulle was 28-0 agter tpe draw hulle toe druk tyron in ekstra tyd een van hulle twee driee het gedink hulle gaan pakslae kry
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jun-2021 at 6:51am
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Dis nie die verloor wat mens moerig maak nie.. het gedink dit gaan moeilik gaan in Nelspruit met 8 van ons beginspelers uit. Dis dat dit nie lyk of die ouens weet hoe om aan te val nie en die skokkende basics met tye!! Ons het eintlik die eerste helfte oorheers, maar steeds tandeloos gelyk met die bal in die hand en keer op keer besit onnodig afgestaan. Baie frustrerend om te kyk na so geploeter.
Presies, ons het geboer in hul kwartgebied. Geen dringendheid en rigting van die agterspelers, want jul weet nie wat om te doen nie.
Up the Vaal!
Back to Top
OomPB View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 07-Apr-2016
Location: Struisbaai
Status: Offline
Points: 387
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote OomPB Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jun-2021 at 7:17am
Julle het n goeie kans teen WP woensdag. 
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jun-2021 at 8:47am
Met 'n sterker span beskikbaar het ons seker 'n kans Woensdag, maar ek sal nie geld daarop sit nie.
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jun-2021 at 10:29am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

"How do we turn up the heat on management? Who do we email or petition? Because this rot needs to stop."

I'd support a petition for change. Last night was just unacceptable. We are the laughing stock of sa rugby. I see rugby 365 is already making fun of us
Ek stem saam dat ons druk op die bestuur moet sit.
Hier is die epos wat ek via die Lions website vir Rudolph gestuur het:

Beste Rudolph

As 'n getroue Transvaal/Leeus/Goue Leeus ondersteuner vir meer as 30 jaar al, wil ek graag n paar goed van my hart af kry.

Eerstens baie dankie vir die harde werk wat jy en jou span, ten spyte van baie moeilike omstandighede doen om Leeu Rugby lewendig en gesond te probeer hou. Wanneer n span deur n moeilike tyd gaan, moet dit n baie ondankbare werk wees wat julle doen.

Dit bring my by die volgende punt: Ons (en ek se "ons", want vir Leeu ondersteuners is die unie en span soos familie) huidige vorm:

1. Die span maak aanhoudend basiese foute, wat ons wedstryde kos.

2. Vaste fasette is sub standaard. Skrums is 1 week goed en volgende week swak. Om van lynstane nie eers te praat nie. Kortliks - dit lyk nie of die ouens dit ooit oefen nie, as mens dit moet vergelyk met die ander spanne.

3. Die sisteem by die leeus. Volgens wat ek waarneem by ander unies is daar oor al die spanne in n unie n gemeenskaplike brand of spelpatroon, maw as n speler van n laer span af inkom weet hy presies wat om te doen. By ons lyk die spelers wat inkom heeltemal uit hul diepte uit.

4. Spelers bestuur. Spelers word by ons nie gekies nie, en gaan na ander unies toe om daar te gaan uitblink en kans staan om Bokke te word, soos Madosh Tambwe, James Venter ens. Dis onrusbarend om te hoor van Malcolm Marx wat een van die beste spelers in die wereld is, wat wil terug kom SA toe en nie dadelik deur ons genader word om terug huis toe te kom nie, maar met WP onderhandel.

5. Die spelers se attitude: dit lyk nie of daar enige "fight" in die span is nie. Is daar dan geen trots meer in die trui nie? As jy dit vergelyk met n span soos Griekwas wat, al is hulle n baie kleiner unie as ons, ten minste lyk of hulle wil speel, lyk dit of daar n klomp van ons spelers net daar is vir die geld.

6. Speler kontraktering: Ons het tans genoeg vleuels in ons unie vir ongeveer 4 spanne, maar steeds hou ons aan om vleuels te koop, dit terwyl ons duidelik n probleem op slot het.

Ek wil nie net kritiseer nie, maar is daar enige vorm van accountability vir die gemors waarna ons teen die Pumas moes kyk? Dit was n donker dag vir Leeu rugby. Wat gaan die bestuur doen om seker te maak dit gebeur nie weer nie?

Ek is betrokke by n online forum waar Leeu ondersteuners bymekaarkom, en hoewel ek nie noodwendig daarmee saamstem nie, is die algemene gevoel dat die afrigting span nie opgewasse is nie, en moet hulle vervang word of daar moet n tipe van direkteur van afrigting aangestel word, om die leiding te neem. Dit moet natuurlik n ervare afrigter met n bewese rekord wees. 

Ekself glo die afrigting span moet die kans gegee word om dinge reg te stel, en dat ons as ondersteuners die groter plan moet kans gee om te ontvou (ek hoop daar is so iets), maar ek hoor al van ondersteuners wat n epos vir die borge wil stuur om in te gryp.

Van borge gepraat - ek hoop ek is verkeerd, maar dit lyk nie of ons n borg vir die Curriebeker reeks het nie. Nog n rede om ons vorm n prioriteit te maak. Niemand gaan hulle naam wil koppel aan dit wat ons Vrydagaand teen die Pumas gesien het nie.

Ek het nou klaar gekla, en wil graag die span alle sterkte toewens met die eerskomende week se wedstryd teen die WP. Hopelik speel die spelers tot hul potensiaal en spring die bal n slag vir ons reg. Ons het regtig nodig om n wen kultuur te begin kweek.

Sterkte.

Leeu Groete
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jun-2021 at 10:56am
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Met 'n sterker span beskikbaar het ons seker 'n kans Woensdag, maar ek sal nie geld daarop sit nie.
Ek glo nie ons gaan ñ soveel sterker span hê nie. Sommigge mense kom nie so vinnig oor covid nie.

Edited by Attie Karate - 20-Jun-2021 at 10:57am
Up the Vaal!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jun-2021 at 12:00pm
Valie, baie goeie epos daai van jou. Laat weet of jy enige terugvoering kry
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 517
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jun-2021 at 1:04pm
Valie , ek dink jy kan aansoek doen vir 'n diplomatiese pos met so 'n brief. Persoonlik dink ek nie daar is die kundigheid op administratiewe vlak of afrigtingsvlak nie in die land nie, en ons het het nie die geld on 'n bekwame internasionale afrigter te bekostig nie. Ek dink dit was net Johan van Graan en JP Ferreira met Munster wat impak op Europese vlak kom maak (ek dink JP Ferreira se rol in Ackerman se sukses is totaal onderskat).

Edited by emiel1 - 20-Jun-2021 at 1:05pm
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jun-2021 at 1:09pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Valie, baie goeie epos daai van jou. Laat weet of jy enige terugvoering kry
Dankie ek maak so. Ek glo nie ek gaan dadelik terugvoer kry nie, want ek dink nie my epos is die enigste een in Rudolph se inbox nie, maar ek post dit hier sodra ek iets kry.
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2719
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jun-2021 at 4:33pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

(ek dink JP Ferreira se rol in Ackerman se sukses is totaal onderskat).

Stem, die dream team daai. Nie n klomp wat hier en daar iets wil doen of na kyk nie. 
Back to Top
OomPB View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 07-Apr-2016
Location: Struisbaai
Status: Offline
Points: 387
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote OomPB Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Jun-2021 at 10:29am
Is Edwil vd Merwe al by die Leeus?
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Jun-2021 at 11:21am
Originally posted by OomPB OomPB wrote:

Is Edwil vd Merwe al by die Leeus?
Nee, hy kom eers na die CC, as ek reg is.
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Jun-2021 at 2:21pm
Ek sit nou so en dink...
Ek weet nie of ek kans sien om gou weer 'n wedstryd te kyk nie... Dit is regtigwaar vernederend vir die "brand" om sulke vertonings te lewer. Gn wonder niemand stel belang om ons te borg nie...
Ek weet ook nie of ek die URC gaan volg wanneer dit begin nie... As ons beste span (Bulle) so verneder word deur een van die Pro14 se swakker spanne, gaan ons deelname in die kompetiese in 'n nagmerrie ontaard...
Ek hoop eerlikwaar dat SA Rugby eerder maar besluit om ons en die Cheetahs in 'n kwalifiserende wedstryd te laat speel vir 'n plek in die URC. 
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Jun-2021 at 3:24pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Ek sit nou so en dink...
Ek weet nie of ek kans sien om gou weer 'n wedstryd te kyk nie... Dit is regtigwaar vernederend vir die "brand" om sulke vertonings te lewer. Gn wonder niemand stel belang om ons te borg nie...
Ek weet ook nie of ek die URC gaan volg wanneer dit begin nie... As ons beste span (Bulle) so verneder word deur een van die Pro14 se swakker spanne, gaan ons deelname in die kompetiese in 'n nagmerrie ontaard...
Ek hoop eerlikwaar dat SA Rugby eerder maar besluit om ons en die Cheetahs in 'n kwalifiserende wedstryd te laat speel vir 'n plek in die URC. 

Dis nie asof die Cheetahs veel beter doen as ons nie. In hul laaste 2 westryde het hul teen daai invitational span verloor, en daarna teen nog iemand, kan nou nie onthou wie nie. Maar ek onthou albei was baie vernederend

Ek sien nogsteeds uit na die URC. Ek dink die bulls het maar net 'n baie k@k af dag gehad. Hulle, sharks en wp behoort redelik goed te doen dink ek. Die leeus, ja ek weti... 
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Jun-2021 at 4:20pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by OomPB OomPB wrote:

Leeus het hul Springbokke gemis
Toe Alberts af gaan het daar sommer alklaar koppe begin hang.
Alberts is uit vir die res van die CC. Ag fork! Sterkte!
Up the Vaal!
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Jun-2021 at 4:24pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by OomPB OomPB wrote:

Leeus het hul Springbokke gemis
Toe Alberts af gaan het daar sommer alklaar koppe begin hang.
Alberts is uit vir die res van die CC. Ag fork! Sterkte!
Ek sien Michael Rhodes gaan weg by Saracens. Hy is 33. Hy speel baie soos Mostert, net n bietjie meer agressief. Miskien kan hy kom uithelp op slot.
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Jun-2021 at 4:41pm
Sou Jaco kriel nie weer Junie begin speel nie?
Back to Top
OomPB View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 07-Apr-2016
Location: Struisbaai
Status: Offline
Points: 387
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote OomPB Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Jun-2021 at 5:18pm
Eks bekommerd oor woensdag se wedstryd. 
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Jun-2021 at 8:01am
Originally posted by OomPB OomPB wrote:

Eks bekommerd oor woensdag se wedstryd. 
Bekommerd of jul met 50 punte gaan wen  of nie LOL
Up the Vaal!
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Jun-2021 at 11:06pm
Ek sien Cash se op die pers video dat daar harde woorde gepraat is na die puma game.

Wat ook i teressant was is dat hy genoem het dat die span in die laaste 3 weke net 4 keer kon oefen agv omstandighede. Ek neem aan dit was covid related. Geen wonder ons het so gesukkel in die vaste fasette nie...
Back to Top
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 660
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Jun-2021 at 6:30am
Originally posted by valie valie wrote:

Ek sien Cash se op die pers video dat daar harde woorde gepraat is na die puma game.

Wat ook i teressant was is dat hy genoem het dat die span in die laaste 3 weke net 4 keer kon oefen agv omstandighede. Ek neem aan dit was covid related. Geen wonder ons het so gesukkel in die vaste fasette nie...

Lyk vir my meer asof hulle die laaste 3 jaar nie meer oefen nie 

Dit sal intresant wees om die statestiek te sien hoeveel van hulle games teen die WP Bulle en Sharks hulle die laaste 3 jaar gewen het ... sekerlik minder as 30%
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 234
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.172 seconds.