The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Match 13 - Stormers vs Lions |
Post Reply ![]() |
Page <1 678 |
Author | |
GoLions ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Speaking to media on Monday, Dobson was asked about the impact the refereeing had on Saturday's contest.
"Whoever won that game or whoever lost it had reason to feel aggrieved," he said. "There was a lot of pressure on that referee towards the back end of that game. "We've got one or two things about that game that we were probably also unhappy about, A tacit agreement that Marx should have got the penalty? Edited by GoLions - 26-Feb-2019 at 8:49am |
|
![]() |
|
petri ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 04-Apr-2016 Status: Offline Points: 230 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek persoonlik sal beide ons senters vervang. Hulle lyk absoluut verdwaal met bal in die hand. En hulle het beide vir my baie spoed verloor. So as ons nie groot en sterk senters het nie, en ook nie vinnige senters wat die buitegaping kan vat nie, hoekom kies ons hulle dan? Ek kan nie 'n senter in die span hou omdat hy goed verdedig nie. Aanval is ook 'n goeie vorm van verdediging, en as jy kan aanhou meters maak en jou voorspelers toelaat om vorentoe te speel, sal ons balretensie ook beter wees, want dan sal EJ en die agterlyn outomaties meer tyd he om iets te doen.
|
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Die fout le nie by die agterspelers nie. Die fout le by die feit dat ons nie verdedigers intrek nie, dus is daar min of geen spasie vir die agterspelers om in aan te val.
|
|
![]() |
|
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Goeie aanval begin met jou vaste vyf. Vinnige voorvoet bal, lyk jou hele agterlyn, insluitend jou senters, soos wereldbeker wenners. Die Bulle se agterlyn het vyfster vertoon teen die Stormers. 'n Week later, met slordige en stadige bal, was hulle nerens. Met ons lomp en verbeeldinglose wedstrydplan die afgelope jaar of twee, sal ek huiwerig wees om individuele spelers te kritiseer indien hulle hul basiese take verrig ( verdediging, werkverigting ens).
|
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ons vaste 5 het beslis in 2016 tot 2018 vir ons 'n goeie platform geskep, en dit kan wees dat dit is waar ons huidiglik effens kortkom
|
|
![]() |
|
OomPB ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Julle het sleg Second gekom.
![]() |
|
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <1 678 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |