Match 13 - Stormers vs Lions  
       
      Printed From: Lionsworld
        Category:  Rugby Competitions
       Forum Name:  Super Rugby
       Forum Description:  Super Rugby
       URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7485
       Printed Date: 04-Nov-2025 at 4:55am Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
      
 
  
      Topic: Match 13 - Stormers vs Lions
       
      Posted By: Transvaal
       Subject: Match 13 - Stormers vs Lions
       Date Posted: 18-Feb-2019 at 12:42pm
       
      
        
          | 
	
 Saturday 23 February 2019 in Cape Town, kickoff at 17:15 SA Time 
 
 Referee: Egon Seconds AR1: Divan Uys AR2: Aimee Barrat-Theron TMO: Christie du Preez 
 
 Stormers: 15 Damian Willemse, 14 Sergeal Petersen, 13 Ruhan Nel, 12 Damian de Allende, 11 SP Marais, 10 Jean-Luc du Plessis, 9 Jano Vermaak, 8 Sikhumbuzo Notshe, 7 Pieter-Steph du Toit, 6 Siya Kolisi (captain), 5 JD Schickerling, 4 Chris van Zyl, 3 Wilco Louw, 2 Bongi Mbonambi, 1 Ali Vermaak Replacements: 16 Scarra Ntubeni, 17 Corne Fourie, 18 Frans Malherbe, 19 Eben Etzebeth, 20 Jaco Coetzee, 21 Herschel Jantjies, 22 Joshua Stander, 23 Dan du Plessis 
 
 Lions: 15. Andries Coetzee; 14. Ruan Combrinck, 13. Lionel Mapoe, 12. Harold Vorster, 11. Courtnall Skosan; 10. Elton Jantjies, 9. Nic Groom; 8. Warren Whiteley (Capt.), 7. Kwagga Smith, 6. Marnus Schoeman, 5. Stephan Lewies, 4. Marvin Orie, 3. Carlu Sadie, 2. Malcolm Marx, 1. Dylan Smith.  Replacements: 16. Pieter Jansen, 17. Sti Sithole, 18. Jacobie Adriaanse, 19. Rhyno Herbst, 20. Hacjivah Dayimani, 21. Gianni Lombard, 22. Aphiwe Dyantyi, 23. Sylvian Mahuza. 
 
 LionsWorld Prediction: Lions by 5 
          | 
         
        
      
 
  Replies: 
       
      Posted By: Goue Leeu
       
      Date Posted: 18-Feb-2019 at 1:58pm
       
      
        
          | 
	
Wonder hoe gaan die vliegery Argentinië toe en terug binne 5 dae ons manne affekteer vir hierdie wedstryd. Dit gaan nog 'n taaie wees. Hulle sal wil opmaak vir die Loftus disaster.
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 18-Feb-2019 at 2:16pm
       
      
        
          
	
  Goue Leeu wrote:
  Wonder hoe gaan die vliegery Argentinië toe en terug binne 5 dae ons manne affekteer vir hierdie wedstryd. Dit gaan nog 'n taaie wees. Hulle sal wil opmaak vir die Loftus disaster. |   
 
 Die 4 punte wat ons gaan haal het, maak dit die moeite werd. Die Stormers sal natuurlik met 'n beter effort wil kom Saterdag, maar as ons 'n beter span as die Bulle is, gaan dit nie gebeur nie. Dis net moeilik op hierdie stadium om te peil of die Bulle regtig so goed was, en of dit die Stormers was wat regtig so swak was 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Paul
       
      Date Posted: 18-Feb-2019 at 2:20pm
       
      
        
          
	
  Transvaal wrote:
  
  Goue Leeu wrote:
  Wonder hoe gaan die vliegery Argentinië toe en terug binne 5 dae ons manne affekteer vir hierdie wedstryd. Dit gaan nog 'n taaie wees. Hulle sal wil opmaak vir die Loftus disaster. |   
 
 Die 4 punte wat ons gaan haal het, maak dit die moeite werd. Die Stormers sal natuurlik met 'n beter effort wil kom Saterdag, maar as ons 'n beter span as die Bulle is, gaan dit nie gebeur nie. Dis net moeilik op hierdie stadium om te peil of die Bulle regtig so goed was, en of dit die Stormers was wat regtig so swak was  |   Bulls het goed gespeel maar ook die Stormers was maar baie swak op die dag gewees. Dink ook die dat hulle so laat by Loftus aan gekom het ook hulle hele voorbereiding gechange het. Kom ons kyk hoe die Bulle die naweek gaan vaar teen die Jags.
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: PaBz0r
       
      Date Posted: 18-Feb-2019 at 2:32pm
       
      
        
          | 
	
Is moeilik om te roep, Tuis vs Weg, ons wat van ver af kom, hoe die stormers die verloor verwerk ens. Al wat ek weet is ons moet in hul gesigte boer en hulle hard tackle, dan staan ons n goeie kans. 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Zibbie
       
      Date Posted: 18-Feb-2019 at 2:33pm
       
      
        
          
	
  Transvaal wrote:
  
  Goue Leeu wrote:
  Wonder hoe gaan die vliegery Argentinië toe en terug binne 5 dae ons manne affekteer vir hierdie wedstryd. Dit gaan nog 'n taaie wees. Hulle sal wil opmaak vir die Loftus disaster. |   
 
 Die 4 punte wat ons gaan haal het, maak dit die moeite werd. Die Stormers sal natuurlik met 'n beter effort wil kom Saterdag, maar as ons 'n beter span as die Bulle is, gaan dit nie gebeur nie. Dis net moeilik op hierdie stadium om te peil of die Bulle regtig so goed was, en of dit die Stormers was wat regtig so swak was  |   
 
 ja die bulle het laas jaar ook met n groot gejuig begin teen die hurricanes . gelukkig sal die media nou die bulle verder op hype . ons wag maar dat dinge nie so maklik gaan nie . dalk teen die jags . wie weet  
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 18-Feb-2019 at 2:38pm
       
      
        
          | 
	
kyk, as hulle 100-0 wen teen die Jaguares dan weet ons ons het moeilikheid
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: valie
       
      Date Posted: 18-Feb-2019 at 2:45pm
       
      
        
          
	
  Transvaal wrote:
  kyk, as hulle 100-0 wen teen die Jaguares dan weet ons ons het moeilikheid |  
   Of 50 -20.
 
 Die grootste fout wat die Leeus kan maak is om die Stormers te onderskat. Ons het nou die kans om hulle seisoen verder nek om te draai. ons sal dit moet gebruik. 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: WitBoer
       
      Date Posted: 18-Feb-2019 at 3:03pm
       
      
        
          
	
  valie wrote:
  
  Transvaal wrote:
  kyk, as hulle 100-0 wen teen die Jaguares dan weet ons ons het moeilikheid |  
   Of 50 -20.
 
 Die grootste fout wat die Leeus kan maak is om die Stormers te onderskat. Ons het nou die kans om hulle seisoen verder nek om te draai. ons sal dit moet gebruik.  |   
Stem... Dit sal darem lekker wees as die Stormers na die naweek op 'n punteverskil van meer as -80 kan eindig, maar ek dink ook hulle gaan nie so maklik boedel oorgee Saterdag nie, dit is op hulle tuisveld en hulle was nog altyd goed op Nuweland. 
 
 
  ------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Rooibonte8
       
      Date Posted: 18-Feb-2019 at 5:11pm
       
      
        
          | 
	
Dink ook daai eerste 2 driee wat die bulle uit niks gedruk het het wind uit hulle seile gevat en hulle onkant betrap, ons gaan n moeiliker Stormers span speel
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: J J
       
      Date Posted: 19-Feb-2019 at 8:23am
       
      
        
          
	
Jy speel maar net so goed as wat jou opponente jou toelaat. Krediet aan die Bulls vir wat hulle vermag het, maar die Stormers was swak gewees op die dag. Ons behoort na Saterdag te weet of die Stormers net n afdag gehad het en of die Bulls baie verbeter het met hulle spel. As die Bulls die Jaguars met meer as 14 punte wen dan weet ons hulle is goed hierdie jaar. Hopelik werk die Leeus aan die bal hantering die week. 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Leeubok
       
      Date Posted: 19-Feb-2019 at 9:13am
       
      
        
          | 
	
Daar is ook ons rekord teen SA spanne wat ons moet onderhou. Ja ons het laasjaar teen die sharks verloor, maar dit sal lekker wees om aan te hou wen teen die ander.  
 
 Ek is maar skrikkerig vir hierdie game, die Stormers gaan wil regmaak vir die bulls blaps. As ons net goed kan begin en verhoed dat hul momentum kry sal ons hom deurhaak dink ek.  
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Lion4ever
       
      Date Posted: 19-Feb-2019 at 9:58am
       
      
        
          | 
	
While the Stormers players will want to show that Saturday was just one really bad day at the office, 4 things will work against them. 1) The psychological scars of the match against the Bulls. The Stormers will try that little bit harder and will force things. If they concede an early and easy try, their brittle confidence will shatter. 2) The boardroom shenanigans at Newlands. We saw it with the Lions. While there was nonsense and poor leadership at Ellis Park, the Lions under performed. Once that was sorted out, it filtered down to the players and the wins started happening. 3) Fleckie has proven to be a poor coach. He cannot translate his ideas into action, and get the players to buy into his way out thinking, so they are a bit unsure of themsleves. 4) The Newlands crowd. Newlands match attendance has dropped drastically, and the fans in Cape Town are probably the most loyal, but when they turn, they can get nasty and there will be a lot of hostility against the Stormers on Saturday. 
 
 It still wont be easy, but I think the Lions will bring heaps of confidence, and a team with confidence and humility becomes a hard nut to crack. 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Goue Leeu
       
      Date Posted: 19-Feb-2019 at 10:03am
       
      
        
          | 
	
Solank ons manne nie vaskyk in die stormers se pak teen die bulle nie en weet dit gaan steeds so hard soos altyd wees, sal ons okay wees. Ons moet die intensiteit en harde werk bring.
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: 5port
       
      Date Posted: 19-Feb-2019 at 11:18am
       
      
        
          | 
	
Is kholisi nou uit met concussion of nie...
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: PaBz0r
       
      Date Posted: 19-Feb-2019 at 11:23am
       
      
        
          
	
  5port wrote:
  Is kholisi nou uit met concussion of nie... |   
 
 Oog het n n vinger in gekry of iets. 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 19-Feb-2019 at 11:33am
       
      
        
          | 
	
Dit het vir my meer gelyk soos 'n skouer in die ribbes, maar wat weet ek nou
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: 5port
       
      Date Posted: 19-Feb-2019 at 11:45am
       
      
        
          
	
Maar hy het dan daai toets gedop wat hulle doen vir concusion?   
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 20-Feb-2019 at 5:36am
       
      
        
          | 
	
Egon Seconds will referee the match between the #Stormers and the #Lions in Cape Town on Saturday, kickoff is at 17:15
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: GoLions
       
      Date Posted: 20-Feb-2019 at 6:25am
       
      
        
          
	
Referee	Egon Seconds AR1	Divan Uys AR2	Aimee Barrat-Theron TMO	Christie du Preez
  Ref and ARs all from WP. 
  Uys and Barrat-Theron's first SR games? Could become interesting
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Goue Leeu
       
      Date Posted: 20-Feb-2019 at 7:24am
       
      
        
          | 
	
Hoe kan Egon Seconds 'n stormers wedstryd blaas?? Die ou het honderde wedstryde vir die wp gespeel.
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: 5port
       
      Date Posted: 20-Feb-2019 at 8:31am
       
      
        
          
	
Okay so die stormers is in die game.... 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 20-Feb-2019 at 8:52am
       
      
        
          | 
	
The #Lions have won their last four matches against the Stormers, scoring 34 points per match on average
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 20-Feb-2019 at 8:54am
       
      
        
          | 
	
The #Stormers have won 6 of their last 8 matches at Newlands, but last beat the #Lions at Newlands in April 2014
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 20-Feb-2019 at 9:01am
       
      
        
          | 
	
The #Lions have lost only 1 of their last 23 matches against South African teams, with an average margin of victory of 20 points per game
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 20-Feb-2019 at 9:06am
       
      
        
          | 
	
4 players won a round-high 3 turnovers on the opening weekend, two of which were #Lions players (Malcolm Marx and Carlu Sadie)
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 20-Feb-2019 at 9:13am
       
      
        
          | 
	
Marnus Schoeman of the #Lions scored 3 tries in round 1, just the 10th forward to score a hat trick in Super Rugby since 2011 and the 1st ever forward from the #Lions to achieve this
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 20-Feb-2019 at 9:17am
       
      
        
          | 
	
The #Lions won 14 turnovers in round 1, the leading number in Super Rugby 2019
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 20-Feb-2019 at 9:22am
       
      
        
          | 
	
Andries Coetzee is 2nd on the overall Carries list with 16 and Dillyn Leyds 5th with 14
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 20-Feb-2019 at 9:25am
       
      
        
          | 
	
Andries Coetzee and Harold Vorster are 7th on the list of most clean breaks with 2 each
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 20-Feb-2019 at 9:28am
       
      
        
          | 
	
Andries Coetzee, Aphiwe Dyantyi and Dillyn Leyds are 5th on the list of most offloads with 2 each
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 20-Feb-2019 at 9:30am
       
      
        
          | 
	
Marvin Orie is 2nd on the list of tackles with 19, and Rhyno Herbst 9th with 14
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 20-Feb-2019 at 9:32am
       
      
        
          | 
	
Marvin Orie tops the list of lineout takes with 8, with JD Schickerling 10th with 4 takes
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 20-Feb-2019 at 9:35am
       
      
        
          | 
	
Malcolm Marx tops the list of lineout throws with 19 of his throws taken by his players, while Bongi Mbonambi is 6th with 10 and Scarra Ntubeni 10th with 8 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Tiny
       
      Date Posted: 20-Feb-2019 at 10:04am
       
      
        
          | 
	
Die Stats maak my opgewonde vir SAterdag se game. Wen net asb daai game manne. Al wat my worry is dat as Jantjies seerkry weet ek nie regtig wie sal sy skoenne volstaan nie. Wen wen wen al is dit net met 1 punt. 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 20-Feb-2019 at 10:15am
       
      
        
          | 
	
Dis reg, die stats is in ons guns, maar stats gaan nie die wedstryd vir ons wen nie, die spelers moet dit vir ons tussen die 4 wit lyne doen!
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Lion4ever
       
      Date Posted: 20-Feb-2019 at 11:00am
       
      
        
          | 
	
If we maintain the intensity in defence, and are competitive in the set pieces, or even slightly dominate them, we should win. Unfortunately the Stormers come into the match as outright outsiders, so they do not have the pressure as favourites. So that means they will be able to play with a certain freedom. However, we need to respect them, and not take them lightly. We don't want to be like the Proteas against Sri Lanka, where the Proteas thought they would simply pitch up and win.
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Goue Leeu
       
      Date Posted: 20-Feb-2019 at 12:52pm
       
      
        
          | 
	
If we start well, the pressure will quickly mount on them as the thoughts of another loss will weigh heavily on them. I don't think their players or supporters will consider them underdogs at Newlands at this point, so the pressure will be there alright. We just have to make sure that we add to it whenever we can.
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 8:44am
       
      
        
          | 
	
Ek gaan vandag na die span aankondiging by Ellispark, wat moet ek nou weer alles vir ons uitvind? 
 
 - Hoe lank is Lewies beskikbaar - wanneer is Brink en Ross oor hulle beserings. 
 
 Wat nog? 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: PaBz0r
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 8:57am
       
      
        
          | 
	
-Wats die storie met Andries Ferreira..
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 9:00am
       
      
        
          | 
	
Ek gaan vandag na die span aankondiging by Ellispark, wat moet ek nou weer alles vir ons uitvind? 
 
 - Hoe lank is Lewies beskikbaar? - wanneer is Brink en Ross oor hulle beserings? - Is Andries Ferreira beskikbaar vir die Leeus in Super Rugby? 
 
 Wat nog? 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Leeubok
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 9:16am
       
      
        
          
	
Gaan ons wen hierdie nwk?  
 
 Wat is die storie met squad aankondigings hierdie jaar? 
 
 Vis dalk so bietjie uit of hulle ooit Commies op 15 sal oorweeg? 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 9:19am
       
      
        
          | 
	
Ek gaan vandag na die span aankondiging by Ellispark, wat moet ek nou weer alles vir ons uitvind? 
 
 - Hoe lank is Lewies beskikbaar? - wanneer is Brink en Ross oor hulle beserings? - Is Andries Ferreira beskikbaar vir die Leeus in Super Rugby? - Hoekom is daar nog nie 'n squad aangekondig nie? - Word Combrinck ooit as 'n 15 oorweeg? 
 
 Wat nog? 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Paul
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 9:23am
       
      
        
          | 
	
wat is die kanse dat ons Sadie kan permenent teken
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Goue Leeu
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 9:23am
       
      
        
          | 
	
Is daar 'n kans dat Emirates se borgskap verleng gaan word? Of is dit bietjie vroeg vir die vraag?
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 9:25am
       
      
        
          
	
  Goue Leeu wrote:
  Is daar 'n kans dat Emirates se borgskap verleng gaan word? Of is dit bietjie vroeg vir die vraag? |   
 
 Hulle het laas jaar al met Emirates hieroor gaan vergader in Dubai. Ek sal kyk of ek die vraag aflyn kan stel, maar ek het dit self ook al 'n paar maal vir hulle gevra. Ek persoonlik dink die kanse is goed, die Leeus bring hulle kant deur 3 keer in 'n ry in die finaal te speel 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 9:26am
       
      
        
          | 
	
Dit is hierdie jaar die laaste jaar van die borgskap, so hopelik kondig hulle binnekort 'n hernuwing daarvan aan
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 9:28am
       
      
        
          | 
	
okay ek het nou 6 vrae, dis al klaar redelik baie so sal sien of ek toegelaat is om so baie vrae te vra
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Leeubok
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 9:34am
       
      
        
          | 
	
Lekker Tvl, dankie, en geniet dit! 
 
 Ek hoop regtig ons trap weepee se tjank af hierdie nwk. Gaan regtig nie lekker wees om teen hulle te verloor na die Bulls hul so verneder het nie 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Zibbie
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 10:51am
       
      
        
          | 
	
Dankie Transvaal . sien uit om jou terugvoer te hoer 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Lion4ever
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 11:09am
       
      
        
          | 
	
What time is the team announcement? 12 or 2pm?
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 11:10am
       
      
        
       
      
      Posted By: ROOIHART
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 12:36pm
       
      
        
          | 
	
Coetzee, Combrinck, Mapoe, Vorster, Skosan, Jantjies, Groom, Whiteley, Kwagga, Schoeman, Lewies, Orie, Sadie, Marx, Smith. Bench: Jansen, Sithole, Adriaanse, Herbst, Dayimani, Lombard, Dyantyi, Mahuza.
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Zibbie
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 12:37pm
       
      
        
          | 
	
daarshy boys !!lekker span 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Attie Karate
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 12:51pm
       
      
        
          
	
  Zibbie wrote:
  Dankie Transvaal . sien uit om jou terugvoer te hoer  |     Heigint, weetie of ek moet bang of bly wees nie...
  
  ------------- Up the Vaal!
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: GoLions
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 1:11pm
       
      
        
          | 
	
Weer geen scrummie op die bank nie. Boeboes cover dit seker met Lombard 10 en 15, en Sylvian vleuel en 15
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 1:15pm
       
      
        
          | 
	
Leeus se span opgedateer in die eerste pos
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 1:21pm
       
      
        
          | 
	
Terugvoer van Swys: 
 
 - Lewies is by ons vir die hele Super Rugby seisoen - Ross Cronje behoort volgende week reg te wees vir speel, Brink nog vir so 2 of 3 weke uit. - Ferreira gaan in alle waarskynlikheid nie hierdie jaar beskikbaar wees vir SR nie, maar dis nie amptelik nie - Combrinck word wel gesien as 'n 14 of 15 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Zibbie
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 1:22pm
       
      
        
          
	
  Attie Karate wrote:
 
 
  Zibbie wrote:
  Dankie Transvaal . sien uit om jou terugvoer te hoer  |     Heigint, weetie of ek moet bang of bly wees nie...
   |   
 
 oh jinne .hahah . sorry . vet vingers . HOOR :)  
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 1:26pm
       
      
        
       
      
      Posted By: ROOIHART
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 1:27pm
       
      
        
          
	
  Transvaal wrote:
  Terugvoer van Swys:
 
 - Lewies is by ons vir die hele Super Rugby seisoen - Ross Cronje behoort volgende week reg te wees vir speel, Brink nog vir so 2 of 3 weke uit. - Ferreira gaan in alle waarskynlikheid nie hierdie jaar beskikbaar wees vir SR nie, maar dis nie amptelik nie - Combrinck word wel gesien as 'n 14 of 15  |   
 
 Dankie baie. Goeie nuus oor Lewies. Het hy glad nie uitgebrei oor Ferreira nie? Wat is die storie daar?! 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Lion4ever
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 1:27pm
       
      
        
          
	
  Transvaal wrote:
  Terugvoer van Swys:
 
 - Lewies is by ons vir die hele Super Rugby seisoen - Ross Cronje behoort volgende week reg te wees vir speel, Brink nog vir so 2 of 3 weke uit. - Ferreira gaan in alle waarskynlikheid nie hierdie jaar beskikbaar wees vir SR nie, maar dis nie amptelik nie - Combrinck word wel gesien as 'n 14 of 15  |   Most of it good news. Pity about Ferreira.
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: GoLions
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 1:28pm
       
      
        
          
	
  Transvaal wrote:
  Terugvoer van Swys:
 
 - Lewies is by ons vir die hele Super Rugby seisoen - Ross Cronje behoort volgende week reg te wees vir speel, Brink nog vir so 2 of 3 weke uit. - Ferreira gaan in alle waarskynlikheid nie hierdie jaar beskikbaar wees vir SR nie, maar dis nie amptelik nie - Combrinck word wel gesien as 'n 14 of 15  |   
Goeie nuus. Meestal 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 1:29pm
       
      
        
          
	
  ROOIHART wrote:
 
 
 
 Dankie baie. Goeie nuus oor Lewies. Het hy glad nie uitgebrei oor Ferreira nie? Wat is die storie daar?!  |   
 
 Een of ander mediese issue 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: ROOIHART
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 1:30pm
       
      
        
          
	
  Transvaal wrote:
  
  ROOIHART wrote:
 
 
 
 Dankie baie. Goeie nuus oor Lewies. Het hy glad nie uitgebrei oor Ferreira nie? Wat is die storie daar?!  |   
 
 Een of ander mediese issue  |   
 
 Dankie baie. Goeie feedback. 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 1:31pm
       
      
        
          
	
  ROOIHART wrote:
  
  Transvaal wrote:
  
  ROOIHART wrote:
 
 
 
 Dankie baie. Goeie nuus oor Lewies. Het hy glad nie uitgebrei oor Ferreira nie? Wat is die storie daar?!  |   
 
 Een of ander mediese issue  |   
 
 Dankie baie. Goeie feedback.  |   
 
 Hy het gese dis nie-amptelik 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 1:33pm
       
      
        
          | 
	
Ek het al die vrae aflyn aan hom gestel so dit nie deel van die media konferensie nie. Het die media konferensie gevideo en sal dit later vanmiddag/vanaand op youtube pos. Moet ook seker my Donderdag update op youtube doen soos laas week!
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 1:36pm
       
      
        
          | 
	
Persoonlik dink ek 4 veranderings is te veel na so goeie wen, mens moet nie te veel aan 'n wenspan verander nie. Lewies vir Herbst maak die span sterker, maar ek weet nie van Kwagga vir Hacjivah nie. Combrinck terug maak ook seker die span sterker, so 2+ en 1-
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Leeubok
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 1:39pm
       
      
        
          
	
  Transvaal wrote:
 
 Saturday 23 February 2019 in Cape Town, kickoff at 17:15 SA Time 
 
 Referee: Egon Seconds AR1: Divan Uys AR2: Aimee Barrat-Theron TMO: Christie du Preez 
 
 Stormers: TBA 
 
 Lions: 15. Andries Coetzee; 14. Ruan Combrinck, 13. Lionel Mapoe, 12. Harold Vorster, 11. Courtnall Skosan; 10. Elton Jantjies, 9. Nic Groom; 8. Warren Whiteley (Capt.), 7. Kwagga Smith, 6. Marnus Schoeman, 5. Stephan Lewies, 4. Marvin Orie, 3. Carlu Sadie, 2. Malcolm Marx, 1. Dylan Smith.  Replacements: 16. Pieter Jansen, 17. Sti Sithole, 18. Jacobie Adriaanse, 19. Rhyno Herbst, 20. Hacjivah Dayimani, 21. Gianni Lombard, 22. Aphiwe Dyantyi, 23. Sylvian Mahuza. 
 
 LionsWorld Prediction: Lions by 5 
 |   
 
 Lekker, ek hou van daai span! Kan ook nie wag om ons loosies kombinasie te sien speel!  
 
 Dis 'n bold move om Dyantyi te drop, maar ek dink Skosan en Commies is die senior spelers en verdien om te begin. Of Dyantyi die huidige bok vleuel is of nie.. 
 
 Is Lombard 'n 10? Ek kan nou nie onthou nie.. Wat het geword van Reynolds? 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 1:41pm
       
      
        
          | 
	
Ja Lombard is 'n 10/15, so ons het  nie 'n skrummie op die bank nie, maar ek dink daar is spelers wat skrummie cover (seker Boeboes?)
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: ROOIHART
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 1:47pm
       
      
        
          | 
	
Ek dink regtig nie Dyanti is “gedrop”.  
 
 
  
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 1:53pm
       
      
        
          | 
	
Nee Swys het gese dis alles rotasie, niemand is gedrop nie
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: ROOIHART
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 2:03pm
       
      
        
          | 
	
Ruan se skopvoet is ‘n moet vir ons exit game so bly daaroor.  
 
 Warren/Marx en Dyanti is basies frontline bokke eni gaan ook effens anders bestuur word dink ek. Elton in mindere mate. As robbie en Cyle reg is gaan ons Warren en Marx ook sien speel van bank af of selfs glad nie speel met tye. Gelukkig was Warren baie lank uit so hy behoort nie baie geaffekteer te word. 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 2:16pm
       
      
        
          | 
	
Stormers se span opgedateer. Nie gedink Etzebeth is al reg vir speel nie. Ek dink nog steeds Stander is hulle beste 10, sien hy is darem nou al op die bank. Du Plessis het vir my glad nie 'n goeie wedstryd gehad die ruk wat hy op die veld was teen die Bulle nie. Ook seker nie Ruhan Nel nie, so verbaas om te sien Du Plessis begin op 10 en Nel hou sy plek op 13.
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: emiel1
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 3:39pm
       
      
        
          | 
	
Hoop maar ons kan voor die laaste 20  of 30 minute 'n groot genoeg voorsprong opbou. Het nie veel vertroue in ons reserwe bank se voorry nie.
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: monster
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 4:36pm
       
      
        
          
	
  ROOIHART wrote:
  Ruan se skopvoet is ‘n moet vir ons exit game so bly daaroor. 
 
 Warren/Marx en Dyanti is basies frontline bokke eni gaan ook effens anders bestuur word dink ek. Elton in mindere mate. As robbie en Cyle reg is gaan ons Warren en Marx ook sien speel van bank af of selfs glad nie speel met tye. Gelukkig was Warren baie lank uit so hy behoort nie baie geaffekteer te word.  |   
 
 Ek het by iemand gehoor dat SA rugby het versoek.die Bokke moet so elke 3de game rus ... die persoon wat verbonde is aan n unie voel sit is twak want die unies moet die spelers nou betaal om te rus 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 5:01pm
       
      
        
          | 
	
Wel die hele Stormers span het klaar laas naweek gerus
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 5:08pm
       
      
        
          | 
	
 Lions coach Swys de Bruin - Pre-Match - Stormers vs Lions on 21 Feb 2019  https://youtu.be/Ub8QRUGSaqw%20" rel="nofollow - https://youtu.be/Ub8QRUGSaqw
 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Rooibonte8
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 6:57pm
       
      
        
          | 
	
Met Marx, Sadie, Kwagga en Manus gaan ons sekerlik baie balle by hulle steel, ek dink kwagga kan alles en meer doen wat Dayimane gedoen het en sal hom werklik nie as n -1 sien nie
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: valie
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 6:59pm
       
      
        
          
	
  Transvaal wrote:
 
 Lions coach Swys de Bruin - Pre-Match - Stormers vs Lions on 21 Feb 2019  https://youtu.be/Ub8QRUGSaqw%20" rel="nofollow - https://youtu.be/Ub8QRUGSaqw
 
 |    Tvl, ek kry net n Error 404 as ek die link kliek
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 7:08pm
       
      
        
          | 
	
 https://www.youtube.com/watch?v=Ub8QRUGSaqw&t%20" rel="nofollow - https://www.youtube.com/watch?v=Ub8QRUGSaqw&t
 
 
 
 probeer die skakel? 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: PaBz0r
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 7:23pm
       
      
        
          
	
Subsribe dan mis jy niks  
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 7:25pm
       
      
        
          
	
  PaBz0r wrote:
  Subsribe dan mis jy niks  
 |   
 
 presies! 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 7:26pm
       
      
        
          | 
	
Hier is my kort video oor die span aankondiging 
 
  https://youtu.be/BIeIj06Dj70" rel="nofollow - https://youtu.be/BIeIj06Dj70  
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: valie
       
      Date Posted: 21-Feb-2019 at 8:28pm
       
      
        
          
	
  Transvaal wrote:
  
  PaBz0r wrote:
  Subsribe dan mis jy niks  
 |   
 
 presies!  |    Ek is reeds n subscriber, ek is net nie baie op youtube nie. Ek kuier eerder hier
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Goue Leeu
       
      Date Posted: 22-Feb-2019 at 3:18pm
       
      
        
          | 
	
Ek hoop regtig Swys vervang nie saterdag sommer net die stutte omdat dit 'n sekere tyd in die wedstryd is nie. As ons begin stutte nog sterk lyk na 60 minute kan hulle mos maar opbly. 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 22-Feb-2019 at 3:19pm
       
      
        
          | 
	
Stem, hoe langer hoe beter
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 22-Feb-2019 at 3:20pm
       
      
        
          | 
	
As die plaasvervanger stutte op is en hulle sukkel, moet hulle maar net enkels swik of iets dat hulle weer afgaan
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Goue Leeu
       
      Date Posted: 22-Feb-2019 at 3:21pm
       
      
        
          | 
	
Teen die Jaguares het Swys vir Sadie en Smith gelyk afgehaal alhoewel hulle steeds goed geskrum het op daardie stadium. Skielik toe begin ons sukkel in die skrums. Dit sal ons wedstryde kos.
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: WitBoer
       
      Date Posted: 22-Feb-2019 at 3:30pm
       
      
        
          
	
Alles moet afhang van die wedstrydsituasie... As ons 20 punte voor is met 20 minute om te gaan, is dit seker reg om kanse te vat met sekere spelers.
  ------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: WitBoer
       
      Date Posted: 22-Feb-2019 at 3:31pm
       
      
        
          
	
En ek moet ook byvoeg, ek sal nogal verras wees as ons die Stormers so ver wen soos die Bulle... Gaan nie 'n maklike wedstryd wees nie.
  ------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: valie
       
      Date Posted: 22-Feb-2019 at 3:46pm
       
      
        
          
	
  Goue Leeu wrote:
  Teen die Jaguares het Swys vir Sadie en Smith gelyk afgehaal alhoewel hulle steeds goed geskrum het op daardie stadium. Skielik toe begin ons sukkel in die skrums. Dit sal ons wedstryde kos. |   Ja ons plaasvervanger stutte het die eerste 2 skrums gesukkel. Frans van Wyk het as ek reg kan onthou afgegaan grond toe agv n swak inslaan, maar die skrum of 2 wat ons wel regop gebly het, het ons darem nie agteruit gegaan nie. Sti Sithole is n erkende loskop, en behoort beter te vaar daar as Frans.Ek stem saam dat die situasie gelees moet word, en as ons in die posisie is om dit te kan doen, moet ons die ander manne kans gee, dis al hoe hulle gaan verbeter. 
  
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Goue Leeu
       
      Date Posted: 23-Feb-2019 at 8:09am
       
      
        
          
	
  valie wrote:
  
  Goue Leeu wrote:
  Teen die Jaguares het Swys vir Sadie en Smith gelyk afgehaal alhoewel hulle steeds goed geskrum het op daardie stadium. Skielik toe begin ons sukkel in die skrums. Dit sal ons wedstryde kos. |   Ja ons plaasvervanger stutte het die eerste 2 skrums gesukkel. Frans van Wyk het as ek reg kan onthou afgegaan grond toe agv n swak inslaan, maar die skrum of 2 wat ons wel regop gebly het, het ons darem nie agteruit gegaan nie. Sti Sithole is n erkende loskop, en behoort beter te vaar daar as Frans.Ek stem saam dat die situasie gelees moet word, en as ons in die posisie is om dit te kan doen, moet ons die ander manne kans gee, dis al hoe hulle gaan verbeter. 
 
  |   
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Goue Leeu
       
      Date Posted: 23-Feb-2019 at 8:14am
       
      
        
          | 
	
Valie jy is reg dat die plaasvervanger stutte darem nie agteruit gegaan het nie. My vrees teen die Stormers is dat hulle voorry op die bank heelwat beter lyk as wat die Jaguares op die bank gehad het.. en Etzebeth se gewig sal hulle ook nog help in die skrums in die laaste 20 minute. Solank Swys die situasie lees en daarby aanpas is die saak reg.
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Leeubok
       
      Date Posted: 23-Feb-2019 at 5:49pm
       
      
        
          | 
	
Jantjies en orie het albei shocking games sover!! Donner tog man hul kannie n bal vashou nie! 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Leeubok
       
      Date Posted: 23-Feb-2019 at 5:55pm
       
      
        
          
	
Alweer Orie wat nie die bal kan vang nie! Dit is omtrent so 4 knocks van hom nou al!   
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Leeus of niks
       
      Date Posted: 23-Feb-2019 at 6:01pm
       
      
        
          | 
	
Is Whiteley nou beseer of hoe?
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 23-Feb-2019 at 6:05pm
       
      
        
          
	
  Leeus of niks wrote:
  Is Whiteley nou beseer of hoe?
 |   
 
 Lyk so. So baie gebied en besit en so min punte. maar dis altyd taai op Nuweland 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Leeus of niks
       
      Date Posted: 23-Feb-2019 at 6:07pm
       
      
        
          | 
	
Die manne moet nou kop hou en die punte vat as hulle kans kry.
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Attie Karate
       
      Date Posted: 23-Feb-2019 at 6:09pm
       
      
        
          
	
Vermaak se geelkaart was rof dink ek, maar daar moes vroeër 2 geelkaarte gewees het vir spelers in die lug tackle. Stormers verdedig baie goed, maar ons maak dit baie maklik vir hulle. Ons aanval is maar weer voorspelbaar en breindood.
  ------------- Up the Vaal!
          | 
         
        
        
       
      
     |