The Lions next play Glasgow Warriors at Ellis Park in the URC on 18 May 2024, kickoff is at 16:05 |
Match 10 - Lions vs Bulls |
Post Reply | Page <1234> |
Author | ||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Met meeste van hierdie moet ek ongelukkig saamstem, behalwe darem seker Warner, vir nou dink ek hy is ons nommer 1 skrummie, en ons kan Dreyer hou solank dit as loskop is, hy is NIE 'n vaslop nie, en dan wil jy altwee ons hakers laat gaan, wat moeilik gaan wees want ek sien nie wie ons het om die 2 te vervang nie
|
||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ons spelers is beslis ook nie so fiks soos in die verlede nie en dit is totaal onaanvaarbaar want kondisionering is nie onderhandelbaar in rugby nie. 'n Speler wat nie honger is nie en nie alles gee vir sy spanmaats nie, hoort eenvoudig nie in die span nie. Dit wys gewoonlik op verdediging en ons het 'n paar spelers wat nie alles gee op verdediging nie. Die Bulle is nie op papier of talentgewys beter as ons nie maar hulle is hongerder, sterker, fikser en sit alles in vir mekaar tot die laaste fluitjie blaas.
|
||
LIONS4EVA
Pasgebore Leeu Joined: 15-Aug-2021 Location: JHB Status: Offline Points: 18 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die Leeus moet ontslae raak van die volgende ouens :
Jannie du Plessis - Maak aanhoudende foute, strafskoppe, onthou die griekwas game op Ellis Park, gister 2 strafskoppe, bied niks regtig nie. PJ Botha - het baie swak hande Warner - begin beter speel, maar nie ons antwoord op 9 nie. Ulengo - Het nie nog vleuels nodig nie en bied niks aan die span nie EW Viljoen - Skokkend Rass - wat hulle in hom sien weet ek nie. Dan Kriel - een dimensioneel en maak foute Visagie - geen wonder die bulle wou hom nie meer he nie. Dreyer - leer hy nie meet sy voete so ver terug in die skrum.nie?? Wat gaan aan met die lynstane, eerste 2 gister, lyk of hulle mekaar eerste keer ontmoet. Al die spanne target ons lynstane. Moet nie eers van verdediging praat nie, moet ons 4 of meer driee n game afstaan?
|
||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek stem. Maar ek dink dat n afrigter kan help met n mental shift, iets wat Leeus rerig kort. Ek sien gister n foto waar die Bulle skrumskakel die bal laat loop, rondom die skrum is drie leeu spelers. Ons skrumskakel is besig om aan gang te kom maar die ander twee spelers, onder andere Simelane, staan hande op knee en volg bal met hulle oë. Jy hoef nie die talentvolste te wees nie maar liewe genade, wys net jy wil speel. Daardie tipe kultuur moet aangespreek word...
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Soos baie mense reeds gese het, dit is onmoontlik dat die fout net by die afrigters le, baie van die spelers is nie op standaard nie. Gister was dit baie duidelik dat ons net nie op die vlak van die Bulle is nie
|
||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek sien Rapport het n artikel oor die leeus se afrigters. Daar kom blykbaar groot veranderinge met verskillende afrigtings spanne vir die Rugbychampionship en Curriecup. Blykbaar is Cash en Sean Erasmus in die spervuur. Dalk, net dalk, het die too bestuur wakker geskrik...
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Bly ekt die ene gemis!
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
SUG...
|
||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dit is 'n gegewe op die stadium
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dalk is dit n geval van it has to get worse to get better. As die seisoen dan nou n gemors moet wees maak dit n ordentlike gemors. Dalk skrik die wat nou met oop oe sit en slaap wakker as die sirkus leeus die laughing stock van rugby in Europa word...
|
||
Lion1986
Welpie Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 150 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dit is ook waar
|
||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Stem.
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Om soos Kaizer chiefs supporters net die fingers na die afrigter wys, is 'n mors van tyd. Wie ook al 'n fiksheids coach as hoofafrigter aan stel, en hom opsaal met junior en skool afrigters, is die eerste een wat moet gaan.
|
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Daar was tye in die eerste helfde waar ons pak vir lang periodes in beheer was, maar ons het slegs 3 strafskoppe daarvoor te wys. Die nuwe slot PJ Steenkamp het belowend gelyk. Agterlangs was dit net Odendaal en Simelane wat die verdediging besig gehou het. Van verdediging wasdaar soos gewoonlik min te bespeur.
|
||
Lion1986
Welpie Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 150 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dit begin met die coach. Game plan en strukture op aanval en verdediging is pateties.
Niks gaan verander onder die huidige coach nie Edited by Lion1986 - 14-Aug-2021 at 3:45pm |
||
True loin
Pasgebore Leeu Joined: 16-Jun-2021 Location: Randfontein Status: Offline Points: 37 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
nooit gedink ons sal ooit wen nie, maar moet se odendal was blerrie goed gewees vie my, al gedink wat die score sonder hom sou gewees het? Maar ja dis nie lekke om so naweek in naweek uit te verloor nie...something needs to change drastically
|
||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Oms punteverskil op die log begin nou lagwekkend raak... Ons kan op 'n -100 eindig...
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek stem saam met die reel... Skelm spanne soos die Cheetahs het die vorige uncontested scrum reel uitgebuit as hulle swaar kry in die skrums... Ek kry amper die gevoel dit is wat ons probeer het, maar het toe vergeet vn die nuwe reel... Kom ons kyk of Jannie speel in die volgende wedstryd...
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
ook die eindtelling
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
#CurrieCup - #Lions 21 vs #BlueBulls 48 - 77m - CONVERSION Chris Smith
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
#CurrieCup - #Lions 21 vs #BlueBulls 46 - 76m - TRY Zak Burger
|
||
vdwestjo
Welpie Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 161 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
nuwe reel dat Lions helfde v wedstryd met 14 man moet speel omdat twee vasskoppe seer gekry het v Lions maak glad nie sin vir my
|
||
Lions4life
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
#CurrieCup - #Lions 21 vs #BlueBulls 43 - 68m - TRY Nathan McBeth
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
#CurrieCup - #Lions 16 vs #BlueBulls 41 - 64m - TRY Madosh Tambwe
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
#CurrieCup - #Lions 16 vs #BlueBulls 36 - 60m - CONVERSION Chris Smith
|
||
Post Reply | Page <1234> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |