Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Currie Cup
  New Posts New Posts RSS Feed - Match2 - Lions vs WP
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00

Match2 - Lions vs WP

 Post Reply Post Reply Page  <1 3456>
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Jun-2021 at 8:52pm
Originally posted by valie valie wrote:

Gaan ons die lynstaan vat of is dit die einde?

Nee die uitskop was die einde
 

Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Jun-2021 at 8:52pm
is die game verby?
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Jun-2021 at 8:53pm
ja die uitskop was die einde
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1022
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Jun-2021 at 8:53pm
Ons verstaan wat die terug veg aabgehelp het dit was die twee geelkaarte so dis n hengse verbetering op die pumas game en glo ons sal ander spelers ook weer begin terugkry so ek hoop net ons kan nou konstant perform
Back to Top
OomPB View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 07-Apr-2016
Location: Struisbaai
Status: Offline
Points: 387
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote OomPB Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Jun-2021 at 8:53pm
Geluk aan die Leeus. Het verdien om te wen. WP se skool laaities het darem bietjie karaker gewys
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Jun-2021 at 8:54pm
Dankie tog. My Senuwees.

Well done manne! Dis was n goeie regruk. My kollega wat n groot WP fan is vra my vandag of die leeus se gereed is vir die loesing van n leeftyd. LOL
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Jun-2021 at 8:56pm
Originally posted by OomPB OomPB wrote:

Geluk aan die Leeus. Het verdien om te wen. WP se skool laaities het darem bietjie karaker gewys
...Teen die Leeus se skool laaities....Big smile
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Jun-2021 at 8:56pm
Bly oor die wen. Baie beter deur die manne. Jammer oor die 2 geelkaarte binne 'n minuut. Ons moes die drie punte aan die einde gevat het en een van hul bonuspunte weggevat het.
Back to Top
OomPB View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 07-Apr-2016
Location: Struisbaai
Status: Offline
Points: 387
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote OomPB Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Jun-2021 at 9:03pm
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Bly oor die wen. Baie beter deur die manne. Jammer oor die 2 geelkaarte binne 'n minuut. Ons moes die drie punte aan die einde gevat het en een van hul bonuspunte weggevat het.
en die kans vat as die skop kort is dat WP begin hardloop?
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 2000
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Jun-2021 at 9:04pm
A good win in the end. 
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2719
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Jun-2021 at 9:10pm
ons agterlyn is n probleem.. n groot probleem.
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1022
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Jun-2021 at 9:14pm
Vat die wen dit was belangrik want ek het nie eers gedink ons gaan binne 7 punte kan eindig vir n bonus punt nie so ek was bietjie geskok toe ek sien ons is voor so ek vat die wen
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Jun-2021 at 9:20pm
Originally posted by OomPB OomPB wrote:

Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Bly oor die wen. Baie beter deur die manne. Jammer oor die 2 geelkaarte binne 'n minuut. Ons moes die drie punte aan die einde gevat het en een van hul bonuspunte weggevat het.
en die kans vat as die skop kort is dat WP begin hardloop?
Nee wat WP kon net druk toe ons 13 op die veld gehad het.
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1022
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Jun-2021 at 9:23pm
Ek het gesien hulle laai baie van die wedstryde op youtube partymal vinnig ander kere na 24uur die wat die hoogtepunte wil kyk gaan verseker more bietjie kyk tot op 67 minute
Back to Top
Zibbie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 03-Apr-2016
Status: Offline
Points: 1166
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Zibbie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Jun-2021 at 9:38pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Home ground advantage did little for the lions, who were totally outplayed by Western Province, se sy eerste paragraaf

jekker kry hy op sy moer !!! like dit !
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Jun-2021 at 9:42pm
Ek kan net nog steeds nie verstaan dat dieselfde ouens so swak teen die Pumas was nie. Net Schoeman en Dreyer was ingebring, die ander 13 was dieselfde beginners
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 517
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Jun-2021 at 9:45pm
Groot verbetering , veral deur die vaste vyf (met Ruben Schoeman aan die voorpunt) op vorige wedstryd. Weet nie of hierdie een diminsionele spel ons veel in die sak gaan bring teen die Britse Leeus nie. 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Jun-2021 at 9:51pm
Cash praat van 15 of 16 spelers wat terugkom...maar hulle sal Vrydag regtig eers weet wie van hulle sal beskikbaar wees. Sti sal terug wees se hy, Jaco Kriel ook. 
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Jun-2021 at 9:55pm
Welgedaan, great!

Ek wil nie piepie op ons oorwinning nie, maar WP het ons beslis onderskat en was baie swak vir die oorgrote meerderheid van die wedstryd. Ons was ook lucky gewees met ñ paar goedjies hier en daar wat ons momentum gegee het.

Buiten dit was ons voorspelers baie goed (veral lynstane) en het Zeilinga sy spel goed afgewissel met goeie diens van Smit af. Vleuls en Rass was goed en Viljoen het ñ paar balle mooi gevang agter, maar was nie baie betrokke.
Up the Vaal!
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Jun-2021 at 6:18am
Groot verskil was ons intensiteit (op aanval en verdediging) en hierdie keer het ons die "collisions" deurentyd gewen so ons kon op die voorvoet kom en hulle nie. Dis 'n begin en die groot vraag is of ons hierop kan bou en elke wedstryd so honger kan wees. Hopelik is dit nie weer net een goeie wen en dan 'n insinking nie.
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Jun-2021 at 7:13am
Kan regtig nie glo ons het gewen nie... 
WP moes ons baie onderskat het of dit was maar weer net 'n "flash in the pan"...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Jun-2021 at 7:23am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek kan net nog steeds nie verstaan dat dieselfde ouens so swak teen die Pumas was nie. Net Schoeman en Dreyer was ingebring, die ander 13 was dieselfde beginners
Miskien dra Cash se se verduideliking dat ons net 4 keer in 3 weke kon oefen tog water. Wys jou hoe belangrik dit is dat n span sy vaste fasette oefen. Ek dink daar is baie druk van die ondersteuners sowel as die borge af, en ek kan my indink dat dar Maandag en dinsdag harde woorde gepraat is.
Back to Top
Chris View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 18-Mar-2021
Location: Limpopo
Status: Offline
Points: 58
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Chris Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Jun-2021 at 7:28am
Wonder wat se daardie se skrywer se artikel nouLOL
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Jun-2021 at 7:35am
Ek het nou die highlights gekyk. Ek kan sien hoekom almal oor die skeidsregter kla. Dit lyk of hy n massive vorentoe aangee gemis het met Paul de Wet se drie. Daai strafdrie was ook debatteerbaar. WP het daai skrum geswaai van die word go af....

Edited by valie - 24-Jun-2021 at 7:36am
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Jun-2021 at 7:41am
Ek is regtig baie bly oor die wen, welgedaan manne!

Kom ons hoop nou dit is nie weer 'n geval van een tree vorentoe en vyf tree agteruit nie. Maak nou 'n gewoonte daarvan om te wen!
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 3456>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.203 seconds.