The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00 |
Rainbow Cup - Match 4 - Lions vs Bulls |
Post Reply | Page 123 5> |
Author | |||||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 25-May-2021 at 10:46pm |
||||
|
|||||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Flippen goeie wen, baie trots op die manne! Maar soos al genoem is, hulle moet wen nou 'n gewoonte maak...
|
|||||
Blou
Welpie Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 188 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Geluk julle, welverdiende wen.
|
|||||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Edited by Goue Leeu - 23-May-2021 at 2:55pm |
|||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Net 'n snaakse toeval wat ek nou net opgemerk het:
Little bit of trivia, since 1991 we have played the Bulls 69 times (this excludes franchise games), won 34 and lost 33, and 34-33 was also our winning score in yesterday's match at Ellis Park. |
|||||
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Baie geluk met die wen. Glo my ek het amper die dak gelig soos ek teen die einde geskree het.
Nou is die deur weer oop op n skrefie. Die Bulle sonder Duanne is net nie dieselfde span nie. Zakkie het self goed gespeel vir hulle. Sadie is n yster. Hy en Frans mag dalk vet wees maar sal geen Springbok span in die steek laat nie.
|
|||||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Ek dink nie ons almal besef hoe groot die wen vir ons was nie.
Ja daar is baie work ons vir ons, soos bv die first time tackling, akkuraatheid by die lynstane, hier en daar nog dom foute wat maak dat ons nie kan afrond nie, ens. 'n Paar goed wat vir my uitgestaan het: Ons pak begin regtig goed as n unit saamspeel. Hantering was baie beter. Odendaal se kapteinskap. Die hoeveelheid jong spelers wat begin hand opsteek. 3 van ons 4 stutte is nog nie eens 25 nie. Warner se spel begin oor die laaste 2 weke ook verbeter, miskien het dit te doen met ons pak se performance. Soos ek gese het, is daar nog heelwat om aan te werk, maar hierdie wen behoort baie te beteken vir ons confidence.
Edited by valie - 23-May-2021 at 9:32am |
|||||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Hy het goed vertoon vir die junior Bokke 'n paar jaar terug, so kom ons hoop hy daarop kan voortbou
|
|||||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Hy het oraait gestaan die laaste paar skrums en darem die bal goed beveilig die laaste paar minute. Maar hy sal beslis nie eers 40 minute hou nie. Met alle respek- ons almal het al saam met sulke ouens gespeel wat net daar is om te staan in die skrums en om op te tel in die lynstane. Maar ek het dieselfde gevoel oor Nyakane en hy het draties verbeter. Hoop maar..
|
|||||
Up the Vaal!
|
|||||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 660 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Die 19 jarige outjie op loskakel was weer solied Schoeman,Pelser was ook goed ... laaste 2 weke het ons regtig goed vertoon in die skrum
|
|||||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Beslis, en Vincent begin pure toekoms-Bok lyk.
|
|||||
Up the Vaal!
|
|||||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Maar ek stem saam met die konsep.
|
|||||
Up the Vaal!
|
|||||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Behalwe vir die rucks, dink ek dat dit ons voorspelers was wat dit vir ons deurgetrek het. Dink dat vir meeste van die wedstryd, die Bulle se skakels beter takties gewkop het, en hulle (Bulle), was meer klinies om geleendhede in punte te omskep. Agerlangs het Maxwane en Odendaal die oog gevang, maar ons sal vorentoe beter gebruik moet maak van geleendhede, en veral beter moet verdedig.
|
|||||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Grootliks 'n jong, talentvolle groep spelers... hou hulle net bymekaar!!
|
|||||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2719 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Ek het gehou van Wandisile wat bietjie leierskap getoon het op die einde, seker gemaak het niemand jaag aan nie.
|
|||||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2719 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
|
|||||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Het nie gekyk nie maar well done. Moet dit asb nie n once off maak nie...
|
|||||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Well done manne ! Well done aan Cash ook oor hy vertroue in sy spelers geplaas het, en nie na elke verloor gechop en gechange het nie. Daar is niks wat n klomp spelers in n span omskep soos kontinuiteit nie. Dit was ook destyds een van die groot redes vir Ackerman se sukses.
Miskien was Jake n bietjie haastig om in die pers te vertel hoe hy sy spelers motiveer om te speel vir n Noord Suid finaal...
Edited by valie - 22-May-2021 at 5:35pm |
|||||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Lekker manne!!! Bou net elke week op die vorige week!! En maak daai first time tackles!!
|
|||||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
As hy net kan skrum soos 'n Sadie en 'n half!🤣
|
|||||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Edited by valie - 22-May-2021 at 5:31pm |
|||||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2719 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Hy is n Sadie en n half!
|
|||||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1022 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Lekker manne!!! Harde graft maar great ons vat dit teen die in vorm span van die reeks wat die sharks verlede week geroer het so ek dink ook ons moet nou bou op dir wen hopelik die eerste van baie
|
|||||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
|
|||||
Up the Vaal!
|
|||||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Ek moet byvoeg... Daai vaskop replacement van ons gee nuwe betekenis aan die term "dik stut"...
|
|||||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||||
Post Reply | Page 123 5> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |