Rainbow Cup - Match 4 - Lions vs Bulls
Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9105
Printed Date: 06-May-2025 at 3:17am Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: Rainbow Cup - Match 4 - Lions vs Bulls
Posted By: Transvaal
Subject: Rainbow Cup - Match 4 - Lions vs Bulls
Date Posted: 17-May-2021 at 10:12am
Saturday 22 May at Ellis Park, kickoff at 15:30
Referee: Assistant Referees: TMO:
Lions: 15. EW Viljoen; 14. Rabz Maxwane, 13. Wandisile Simelane, 12. Burger Odendaal (Captain), 11. Courtnall Skosan; 10. Jordan Hendrikse, 9. André Warner; 8. Len Massyn, 7. Vincent Tshituka, 6. MJ Pelser, 5. Reinhard Nothnagel, 4. Ruben Schoeman, 3. Carlu Sadie, 2. Jaco Visagie, 1. Sti Sithole. Replacements: 16. PJ Botha, 17. Ruan Dreyer, 18. Asenathi Ntlabakanye, 19. Willem Alberts, 20. Emmanuel Tshituka, 21. Morné van den Berg, 22. Fred Zeilinga, 23. Manuel Rass
Bulls: 15 David Kriel, 14 Madosh Tambwe, 13 Marco Jansen van Vuren, 12 Cornal Hendricks, 11 James Verity-Amm, 10 Chris Smith, 9 Embrose Papier, 8 Duane Vermeulen (captain), 7 Elrigh Louw, 6 Marco van Staden, 5 Ruan Nortje, 4 Walt Steenkamp, 3 Trevor Nyakane, 2 Johan Grobbelaar, 1 Lizo Gqoboka. Replacements: 16 Schalk Erasmus, 17 Gerhard Steenekamp, 18 Mornay Smith, 19 Janko Swanepoel, 20 Nizaam Carr, 21 Zak Burger, 22 Clinton Swart, 23 Stravino Jacobs.
|
Replies:
Posted By: monster
Date Posted: 20-May-2021 at 4:03pm
Nou kies hulle nie vandag span nie
|
Posted By: Red_Machine
Date Posted: 21-May-2021 at 8:04am
Bulle gaan vir ons martel
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-May-2021 at 9:59am
Span opgedateer in eerste pos
|
Posted By: Lionsinpta
Date Posted: 21-May-2021 at 10:06am
Is die 2 Tshituka broers beide 7's?
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-May-2021 at 10:11am
Emmanuel is eintlik 'n slot maar ek dink hy is te klein om 'n senior slot te wil wees
|
Posted By: Lionsinpta
Date Posted: 21-May-2021 at 10:15am
Transvaal wrote:
Emmanuel is eintlik 'n slot maar ek dink hy is te klein om 'n senior slot te wil wees |
Dankie, ja Emmanual impress my wanneer hy op kom en dit lyk as of Vincent ook beter beginne speel het sedert sy broer daar ook is.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-May-2021 at 11:30am
Bulle se span ook opgedateer
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 21-May-2021 at 11:53am
Hoop maar dit is nie pynvol nie..
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 21-May-2021 at 12:17pm
Op papier dink ek die Bulle is net effe beter as ons, maar die telling gaan wys hul is heelwat beter as ons. Agv die name wat nie op die papier is nie- die afrigtingspanne se name.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 21-May-2021 at 12:54pm
Attie Karate wrote:
Op papier dink ek die Bulle is net effe beter as ons, maar die telling gaan wys hul is heelwat beter as ons. Agv die name wat nie op die papier is nie- die afrigtingspanne se name. |
Stem
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 21-May-2021 at 1:27pm
Ons moet maar net voortbou op die goeie goed van laas naweek en beslis nie weer sagte drieë afstaan nie.. one on one tackles is ononderhandelbaar.
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 21-May-2021 at 1:36pm
Ek moet ook noem dat die spankeuses glad nie vir my 'n issue is nie. Hierdie is sekerlik die beste 23 wat ons op ons boeke het, wat beskikbaar is, wat speel.
Dit sê 2 goed- ons kort 'n paar kwaliteit spelers. Ons spelers word nie goed genoeg afgerig.
Beide hierdie issues moet deur die bestuur aangespreek word.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: valie
Date Posted: 21-May-2021 at 1:54pm
Attie Karate wrote:
Ek moet ook noem dat die spankeuses glad nie vir my 'n issue is nie. Hierdie is sekerlik die beste 23 wat ons op ons boeke het, wat beskikbaar is, wat speel.
Dit sê 2 goed- ons kort 'n paar kwaliteit spelers. Ons spelers word nie goed genoeg afgerig.
Beide hierdie issues moet deur die bestuur aangespreek word.
| Ek stem saam oor die kwaliteit spelers wat ons kort.
Ek dink nie afrigting is ons grootste probleem nie. Dan sou ons die verkeerde gameplan gehad het. Ons het nie noodwendig wedstryde verloor oor die verkeerde gameplan nie. Dit was eerder agv te veel individuele foute. Balle wat in kontak verloor is, spelers wat nie by die verdedingspatroon hou nie, spelers wat halfhartig verdedig en halfhartig in kontak ingaan. Dom foute soos Willem Alberts se wegbreek met 20 sekondes se spel oor, waar ons toe die strafskop afstaan, wat uiteindelik vir ons die game kos.
Teen die sharks het ons swak passes ons onder druk geplaas, en dit het ons op die einde gekos. Dit was meestal spelers foute, nie afrigters foute nie.
Die punt wat ek wil maak is dat ons op n punt moet kom waar spelers goeie besluite op die veld maak, en dit gaan kom sodra ons begin wedstryde wen. Goeie besluote onder druk gaan hand aan hand met confidence.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 3:23pm
#RainbowCupSA - #Lions 0 vs #Bulls 0 - Kickoff shortly!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 3:30pm
Lions gaan afskop en van regs na links speel
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 3:31pm
#RainbowCupSA - #Lions 0 vs #Bulls 0 - Kickoff!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 3:32pm
Skewe ingooi by ons eerste lynstaan
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 3:34pm
Leeus lyk of hulle gekom het om te skrum, strafskop by eerste skrum vir ons
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 3:36pm
Strafskop vir hoogvat op Tshituka
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 3:38pm
#RainbowCupSA - #Lions 5 vs #Bulls 0 - 5m - TRY Ruben Schoeman
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 3:39pm
#RainbowCupSA - #Lions 7 vs #Bulls 0 - 6m - CONVERSION Jordan Hendrikse
|
Posted By: valie
Date Posted: 22-May-2021 at 3:45pm
Geen daglig van van Staden ref maak n reuse blaps.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 3:48pm
#RainbowCupSA - #Lions 7 vs #Bulls 7 - 15m - TRY Elrigh Louw
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 3:48pm
#RainbowCupSA - #Lions 7 vs #Bulls 7 - 15m - CONVERSION Chris Smith
|
Posted By: valie
Date Posted: 22-May-2021 at 3:50pm
AJ Jacobs het ons laasweek ook gestraf vor geen daglig van Pelser, terwyl hy Jantjies se steel misgekyk het waar ook geen daglig was nie.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 3:53pm
#RainbowCupSA - #Lions 10 vs #Bulls 7 - 20m - PENALTY Jordan Hendrikse
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 3:56pm
2de skrum, 2de strafskop vir die Leeus
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 3:58pm
2de leeus lynstaan wat ons opmors
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 4:01pm
#RainbowCupSA - #Lions 10 vs #Bulls 12 - 27m - TRY David Kriel
|
Posted By: valie
Date Posted: 22-May-2021 at 4:03pm
Ons sal moet seker maak van ons lynstane.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 4:06pm
#RainbowCupSA - #Lions 15 vs #Bulls 12 - 32m - TRY Rabz Maxwane
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 4:06pm
#RainbowCupSA - #Lions 17 vs #Bulls 12 - 32m - CONVERSION Jordan Hendrikse
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 4:09pm
#RainbowCupSA - #Lions 17 vs #Bulls 17 - 35m - TRYMadosh Tambwe
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 4:09pm
#RainbowCupSA - #Lions 17 vs #Bulls 19 - 36m - CONVERSION Chris Smith
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 4:13pm
3rde skrum, 3rde leeus strafskop
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 22-May-2021 at 4:13pm
EW Viljoen, eish my bra. Onaanvaarbare verdediging en aangee.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 4:14pm
#RainbowCupSA - #Lions 20 vs #Bulls 19 - 39m - PENALTY Jordan Hendrikse
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 4:16pm
Posted By: WitBoer
Date Posted: 22-May-2021 at 4:18pm
Moet sê. Eerste game wat ek kyk van die leeus die kompetisie en ek is nogal beindruk... Sal net vir Schoeman bietjie meer wil sien clean soos daai 1 keer vroeg in die wedstryd. Lekker om te sien dat ons vaste 5 weer goed doen.
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 4:23pm
Ons was laas week teen die Stormers ook goed, net ongelukkig in die laaste 30 sekondes om die wedstryd basies weg te gooi. Ek kry egter die gevoel dat die Bulle se voorries ons effens oor is en dit kan tel in die 2de helfte. Behalwe natuurlik die skrums waar dit 3 -0 vir ons is
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 22-May-2021 at 4:26pm
Ons moet net vinniger skoonmaak in die los, maar ons voories doen so vêr goed in die vaste vassette.
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 4:33pm
EW Viljoen het al 'n paar lelike foute gemaak vandag
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 4:34pm
Daai vorentoe aangee na Sti was naby aan beenkop
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 4:34pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 4:36pm
#RainbowCupSA - #Lions 20 vs #Bulls 24 - 47m - TRY Chris Smith
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 4:37pm
#RainbowCupSA - #Lions 20 vs #Bulls 26 - 48m - CONVERSION Chris Smith
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 22-May-2021 at 4:38pm
Patetiese verdediging.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 4:39pm
Regtig baie swak en stadige spel van die Leeus daar...adverteer dat ons die hele tyd links gaan neuk
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 22-May-2021 at 4:40pm
Ref is verby pateties. Pateties is ñ kompiment vir hierdie ref.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 4:41pm
#RainbowCupSA - #Lions 20 vs #Bulls 31 - 52m - TRY David Kriel
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 4:41pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 4:42pm
#RainbowCupSA - #Lions 20 vs #Bulls 33 - 53m - CONVERSION Chris Smith
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 22-May-2021 at 4:43pm
Jô.... Moet ons die heeltyd vir Viljoen die bal gee ol die aanval?
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 22-May-2021 at 4:44pm
Wewt nie of 'n skrum die beste opsie is met Dreyer op die veld nie....
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 22-May-2021 at 4:45pm
WitBoer wrote:
Jô.... Moet ons die heeltyd vir Viljoen die bal gee ol die aanval? | Dis die laaste ou vir wie ons die bal jou koet gee. Geen selfvertroue en bang.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 22-May-2021 at 4:45pm
Sien hy is darem loskop
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 22-May-2021 at 4:49pm
WitBoer wrote:
Sien hy is darem loskop | Van Springbok vaskop na Leeus loskop. Lyk my daai storie dat die ouens so goed skrum in die noorde is maar tjol...
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 4:51pm
#RainbowCupSA - #Lions 25 vs #Bulls 33 - 58m - TRY MJ Pelser
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 4:51pm
#RainbowCupSA - #Lions 27 vs #Bulls 33 - 59m - CONVERSION Jordan Hendrikse
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 22-May-2021 at 4:52pm
Goeie varieasie, great drie.
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 22-May-2021 at 4:56pm
Hoe de hel speel Asenathi Ntlabakanye bo Nathan Mcbeth? Die bra lyk nie naasteby soos ñ profesionele rugbyspeler nie. Wat gaan aan met ons kontraktering?
POC is noodsaaklik en dis hoe dit is. Maar hel...
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 4:57pm
Sien Morne is nou al 3 keer in besit betrap in omtrent 3 minute
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 22-May-2021 at 4:58pm
Ons kan beslis nog die game wen. Hou dit naby. Hou jou eie bal. Hou op so bang wees en staan en kyk by die break-down.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 4:59pm
McBeth is mos ook 'n loskop
|
Posted By: valie
Date Posted: 22-May-2021 at 4:59pm
Krappie lyk nie baie goed sover nie.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 5:00pm
En los die up and unders en speel met die bal
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 22-May-2021 at 5:01pm
Transvaal wrote:
McBeth is mos ook 'n loskop | Heigint jy is reg. Seker hy sal steeds beter vaar.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 5:03pm
Zeilinga mis die strafskop...donner
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 22-May-2021 at 5:06pm
Transvaal wrote:
Zeilinga mis die strafskop...donner | Tensy Hendrikse seer gekry het, is dit die afrigter se kak call.
En nou skop hy ñ maklike skop vir die hoek. Wat soek hierdie ou op ons boeke. Waar is Andries Coetsee?
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 5:08pm
Hendrikse is af met krampe
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 5:09pm
Zeilnga maak reg met 'n drie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 5:09pm
#RainbowCupSA - #Lions 32 vs #Bulls 33 - 74m - TRY Fred Zeilinga
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 5:10pm
#RainbowCupSA - #Lions 34 vs #Bulls 33 - 74m - CONVERSION Fred Zeilinga
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 5:13pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2021 at 5:19pm
Great wen vir die Leeus, hulle is nie so kak soos almal gese het nie of hoe?
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 22-May-2021 at 5:19pm
Well done... Dit behoort die span bietjie confidence te gee en ons kan hopelik op die wen bou.
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 22-May-2021 at 5:22pm
Transvaal wrote:
Great wen vir die Leeus, hulle is nie so kak soos almal gese het nie of hoe? | Alles is vergewe. Wen is wen, maak nie saak hoe nie. Ek wil net wen. Al wen ons elke game met 1.
Soos ek altyd sê, dit gaan net oor die W
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 22-May-2021 at 5:24pm
Ek moet byvoeg... Daai vaskop replacement van ons gee nuwe betekenis aan die term "dik stut"...
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 22-May-2021 at 5:24pm
Transvaal wrote:
EW Viljoen het al 'n paar lelike foute gemaak vandag | Hy is solid agter en onder hoë bal. Maar hy moet eerder nie betrokke raak in die middeveld op die aanval nie.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 22-May-2021 at 5:25pm
Lekker manne!!! Harde graft maar great ons vat dit teen die in vorm span van die reeks wat die sharks verlede week geroer het so ek dink ook ons moet nou bou op dir wen hopelik die eerste van baie
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 22-May-2021 at 5:29pm
WitBoer wrote:
Ek moet byvoeg... Daai vaskop replacement van ons gee nuwe betekenis aan die term "dik stut"... |
Hy is n Sadie en n half!
|
Posted By: valie
Date Posted: 22-May-2021 at 5:31pm
WitBoer wrote:
Ek moet byvoeg... Daai vaskop replacement van ons gee nuwe betekenis aan die term "dik stut"... |
ja ek het nie gedink hy gaan die mas opkom op die vlak nie, maar hy verbaas my nogal.
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 22-May-2021 at 5:32pm
PaBz0r wrote:
WitBoer wrote:
Ek moet byvoeg... Daai vaskop replacement van ons gee nuwe betekenis aan die term "dik stut"... |
Hy is n Sadie en n half! |
As hy net kan skrum soos 'n Sadie en 'n half!🤣
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 22-May-2021 at 5:33pm
Lekker manne!!! Bou net elke week op die vorige week!! En maak daai first time tackles!!
|
Posted By: valie
Date Posted: 22-May-2021 at 5:35pm
Well done manne ! Well done aan Cash ook oor hy vertroue in sy spelers geplaas het, en nie na elke verloor gechop en gechange het nie. Daar is niks wat n klomp spelers in n span omskep soos kontinuiteit nie. Dit was ook destyds een van die groot redes vir Ackerman se sukses.
Miskien was Jake n bietjie haastig om in die pers te vertel hoe hy sy spelers motiveer om te speel vir n Noord Suid finaal...
|
Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 22-May-2021 at 5:43pm
Het nie gekyk nie maar well done. Moet dit asb nie n once off maak nie...
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 22-May-2021 at 5:48pm
WitBoer wrote:
PaBz0r wrote:
WitBoer wrote:
Ek moet byvoeg... Daai vaskop replacement van ons gee nuwe betekenis aan die term "dik stut"... |
Hy is n Sadie en n half! |
As hy net kan skrum soos 'n Sadie en 'n half!�£ |
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 22-May-2021 at 5:51pm
Ek het gehou van Wandisile wat bietjie leierskap getoon het op die einde, seker gemaak het niemand jaag aan nie.
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 22-May-2021 at 6:06pm
Grootliks 'n jong, talentvolle groep spelers... hou hulle net bymekaar!!
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 22-May-2021 at 6:16pm
Behalwe vir die rucks, dink ek dat dit ons voorspelers was wat dit vir ons deurgetrek het. Dink dat vir meeste van die wedstryd, die Bulle se skakels beter takties gewkop het, en hulle (Bulle), was meer klinies om geleendhede in punte te omskep. Agerlangs het Maxwane en Odendaal die oog gevang, maar ons sal vorentoe beter gebruik moet maak van geleendhede, en veral beter moet verdedig.
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 22-May-2021 at 6:24pm
valie wrote:
Well done manne ! Well done aan Cash ook oor hy vertroue in sy spelers geplaas het, en nie na elke verloor gechop en gechange het nie. Daar is niks wat n klomp spelers in n span omskep soos kontinuiteit nie. Dit was ook destyds een van die groot redes vir Ackerman se sukses.
Miskien was Jake n bietjie haastig om in die pers te vertel hoe hy sy spelers motiveer om te speel vir n Noord Suid finaal...
| Vertroue in sy spelers? Hierdie is al die spelers wat ons het. Hy het nie veel van ñ keuse nie...
Maar ek stem saam met die konsep.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 22-May-2021 at 6:28pm
PaBz0r wrote:
Ek het gehou van Wandisile wat bietjie leierskap getoon het op die einde, seker gemaak het niemand jaag aan nie.
|
Beslis, en Vincent begin pure toekoms-Bok lyk.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: monster
Date Posted: 22-May-2021 at 6:34pm
Die 19 jarige outjie op loskakel was weer solied Schoeman,Pelser was ook goed ... laaste 2 weke het ons regtig goed vertoon in die skrum
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 22-May-2021 at 6:35pm
PaBz0r wrote:
WitBoer wrote:
PaBz0r wrote:
WitBoer wrote:
Ek moet byvoeg... Daai vaskop replacement van ons gee nuwe betekenis aan die term "dik stut"... |
Hy is n Sadie en n half! |
As hy net kan skrum soos 'n Sadie en 'n half!�£ |
|
Hy het oraait gestaan die laaste paar skrums en darem die bal goed beveilig die laaste paar minute. Maar hy sal beslis nie eers 40 minute hou nie. Met alle respek- ons almal het al saam met sulke ouens gespeel wat net daar is om te staan in die skrums en om op te tel in die lynstane.
Maar ek het dieselfde gevoel oor Nyakane en hy het draties verbeter. Hoop maar..
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 22-May-2021 at 7:07pm
Attie Karate wrote:
PaBz0r wrote:
WitBoer wrote:
PaBz0r wrote:
WitBoer wrote:
Ek moet byvoeg... Daai vaskop replacement van ons gee nuwe betekenis aan die term "dik stut"... |
Hy is n Sadie en n half! |
As hy net kan skrum soos 'n Sadie en 'n half!�£ |
|
Hy het oraait gestaan die laaste paar skrums en darem die bal goed beveilig die laaste paar minute. Maar hy sal beslis nie eers 40 minute hou nie. Met alle respek- ons almal het al saam met sulke ouens gespeel wat net daar is om te staan in die skrums en om op te tel in die lynstane.
Maar ek het dieselfde gevoel oor Nyakane en hy het draties verbeter. Hoop maar.. |
Hy het goed vertoon vir die junior Bokke 'n paar jaar terug, so kom ons hoop hy daarop kan voortbou
|
Posted By: valie
Date Posted: 23-May-2021 at 9:31am
Ek dink nie ons almal besef hoe groot die wen vir ons was nie.
Ja daar is baie work ons vir ons, soos bv die first time tackling, akkuraatheid by die lynstane, hier en daar nog dom foute wat maak dat ons nie kan afrond nie, ens.
'n Paar goed wat vir my uitgestaan het: Ons pak begin regtig goed as n unit saamspeel. Hantering was baie beter. Odendaal se kapteinskap. Die hoeveelheid jong spelers wat begin hand opsteek. 3 van ons 4 stutte is nog nie eens 25 nie. Warner se spel begin oor die laaste 2 weke ook verbeter, miskien het dit te doen met ons pak se performance.
Soos ek gese het, is daar nog heelwat om aan te werk, maar hierdie wen behoort baie te beteken vir ons confidence.
|
Posted By: OomPB
Date Posted: 23-May-2021 at 11:28am
Baie geluk met die wen. Glo my ek het amper die dak gelig soos ek teen die einde geskree het.
Nou is die deur weer oop op n skrefie.
Die Bulle sonder Duanne is net nie dieselfde span nie. Zakkie het self goed gespeel vir hulle.
Sadie is n yster. Hy en Frans mag dalk vet wees maar sal geen Springbok span in die steek laat nie.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-May-2021 at 11:33am
Net 'n snaakse toeval wat ek nou net opgemerk het:
Little bit of trivia, since 1991 we have played the Bulls 69 times (this excludes franchise games), won 34 and lost 33, and 34-33 was also our winning score in yesterday's match at Ellis Park.
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 23-May-2021 at 2:51pm
valie wrote:
Ek dink nie ons almal besef hoe groot die wen vir ons was nie.
Ja daar is baie work ons vir ons, soos bv die first time tackling, akkuraatheid by die lynstane, hier en daar nog dom foute wat maak dat ons nie kan afrond nie, ens.
'n Paar goed wat vir my uitgestaan het: Ons pak begin regtig goed as n unit saamspeel. Hantering was baie beter. Odendaal se kapteinskap. Die hoeveelheid jong spelers wat begin hand opsteek. 3 van ons 4 stutte is nog nie eens 25 nie. Warner se spel begin oor die laaste 2 weke ook verbeter, miskien het dit te doen met ons pak se performance.
Soos ek gese het, is daar nog heelwat om aan te werk, maar hierdie wen behoort baie te beteken vir ons confidence.
| Dit was ook ons 1ste noemenswaardige wen (in 'n lang tyd) sonder Jantjies.
|
|