Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > United Rugby Championship
  New Posts New Posts RSS Feed - Rainbow Cup - Match 3 - Lions vs Stormers
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Cardiff at Ellis Park in the URC on 11 May 2024, kickoff is at 18:15

Rainbow Cup - Match 3 - Lions vs Stormers

 Post Reply Post Reply Page  123 4>
Author
Message Reverse Sort Order
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2719
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Rainbow Cup - Match 3 - Lions vs Stormers
    Posted: 19-May-2021 at 8:22pm
Stean het n niggle, kannie onthou wat nie
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-May-2021 at 7:01pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Ek is nou so bietjie van die topic af, maar ek moet se, ek was nie n fan van Rabz Maxwane nie, maar hy was goed Saterdag.
Dis goed om te hoor, maar wat het Pienaar gedoen om sy plek te verloor wonder ek.
Ek is nie seker of Stean dalk n niggle het nie, maar Rabz was baie goed in die lug ook. 
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-May-2021 at 6:10pm
Originally posted by valie valie wrote:

Ek is nou so bietjie van die topic af, maar ek moet se, ek was nie n fan van Rabz Maxwane nie, maar hy was goed Saterdag.
Dis goed om te hoor, maar wat het Pienaar gedoen om sy plek te verloor wonder ek.
Up the Vaal!
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-May-2021 at 9:53am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Hy was skitterend, net 2 foute die hele wedstryd, een strafskop nie uitgeskop nie en 'n doelskop gemis, maar sy lynskoppe was vir my baie goed, hy skop die bal bleddie ver, en hy het 'n baie goeie offload gegooi vir MJ Pelser se drie

Wonderlik. So jonk- dis excellent!
Up the Vaal!
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2021 at 12:58pm
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Hopelik het hy n soliede kontrak in plek anders speel hy sweerlik vlge week vir die bulle of wp...
Nee wat, ek dink die meeste van ons belowende jong spelers is ten minste vir die volgende 2 jaar geteken, en di bulle kan ook net soveel spelers koop.
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2021 at 12:02pm
Hopelik het hy n soliede kontrak in plek anders speel hy sweerlik vlge week vir die bulle of wp...

Edited by Vaal Leeu 3 - 17-May-2021 at 12:03pm
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39118
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2021 at 11:40am
Sover ek kon onthou het hulle Zeilinga nie eers opgestuur nie
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39118
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2021 at 11:34am
Hy was skitterend, net 2 foute die hele wedstryd, een strafskop nie uitgeskop nie en 'n doelskop gemis, maar sy lynskoppe was vir my baie goed, hy skop die bal bleddie ver, en hy het 'n baie goeie offload gegooi vir MJ Pelser se drie
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2021 at 11:09am
Originally posted by valie valie wrote:

Ek is nou so bietjie van die topic af, maar ek moet se, ek was nie n fan van Rabz Maxwane nie, maar hy was goed Saterdag.

En ons nuwe 10? 

Ek kon nie die wedstryd kyk nie, net hier om te moan.
Up the Vaal!
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2021 at 11:08am
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Ek het nie verwys na die Bulle nie, maar die Ierse ster belaaide spanne. Maar ja, jou verwysing na "'n duidelike plan" slaan die spyker op die kop. Die afgelope paar jaar (na Ackerman weg is) lyk dit of die Leeus nie met 'n plan speel nie, en dus weet spelers nie wat hulle rolle in sekere situasies is nie. Die groot omset in spelers en kwaliteit van kontraktering vererger 'n slegte situasie.

100%
Up the Vaal!
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 517
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2021 at 10:53am
Die hele agterlyn het goed getoon op die aanval (verdediging was 'n ander storie) , maar ek dink die groot rede hiervoor was ons pak. Soos ouds, was daar goeie tussenspel tussen voor en agterspelers. Hoop maar hulle kan voortbou hierop.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39118
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2021 at 10:46am
Daai drie van hom was uit die boonste rakke, en hy het goed op hoe balle gekompeteer
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2021 at 10:39am
Ek is nou so bietjie van die topic af, maar ek moet se, ek was nie n fan van Rabz Maxwane nie, maar hy was goed Saterdag.
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 517
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2021 at 10:09am
Ek het nie verwys na die Bulle nie, maar die Ierse ster belaaide spanne. Maar ja, jou verwysing na "'n duidelike plan" slaan die spyker op die kop. Die afgelope paar jaar (na Ackerman weg is) lyk dit of die Leeus nie met 'n plan speel nie, en dus weet spelers nie wat hulle rolle in sekere situasies is nie. Die groot omset in spelers en kwaliteit van kontraktering vererger 'n slegte situasie.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39118
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2021 at 10:08am
Daar was baie min skrums in ons wedstryd Saterdag, en ek dink ons het net een strafskop afgestaan, die res was goed
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2021 at 9:15am
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Was ons beste kaans vir 'n wen in die reeks, so die verloor is 'n jammerte. Positiewes wat ons vir meer as 'n jaar nie gesien het nie, was die ingesteldheid om aan te val (veral die voorspelers, wat soos  in die Ackerman era, baie betrokke was in die aanvals bewegings). Ons skrums was ook beter as wat ek verwag het. Negatiewes, soos baie keer die jaar, was weer die baie sagte oomblikke op verdediging (wie is in beheer van ons verdediging?). Dink nie enige Suid Afrikaanse span, insluitend die Bulle, gaan die ster belaaide Ierse spanne later die jaar probleme gee nie.

Gaan kyk maar na die Bulle se spanne die afgelope 3 wedstryde, meer as die helfde sal jy nie eers erken nie en die wat jy wel erken is lank in die tand. So hul het heelwat spelers gekoop, maar hulle speel nog nie eers nie.

Nie regtig so ster-belaai nie, net ordentlik afgerig met 'n duidelike plan. Ons leer nog skrum en tackle...
Up the Vaal!
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 517
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-May-2021 at 3:22pm
Was ons beste kaans vir 'n wen in die reeks, so die verloor is 'n jammerte. Positiewes wat ons vir meer as 'n jaar nie gesien het nie, was die ingesteldheid om aan te val (veral die voorspelers, wat soos  in die Ackerman era, baie betrokke was in die aanvals bewegings). Ons skrums was ook beter as wat ek verwag het. Negatiewes, soos baie keer die jaar, was weer die baie sagte oomblikke op verdediging (wie is in beheer van ons verdediging?). Dink nie enige Suid Afrikaanse span, insluitend die Bulle, gaan die ster belaaide Ierse spanne later die jaar probleme gee nie.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-May-2021 at 2:13pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Thanx, ons het baie simpatie nodig. 

Ek weet dit lyk beter, maar lyk beter beteken eintlik niks.

Hierdie laat my dink aan ons seisoen onder Dick Muir waar ons ook opgewonde geraak het oor beter lyk...

Ek is met jou Attie. Mooi spel is nie vir my goed genoeg nie, ek wil he ons span moet wen. Terwyl ons mekaar moed inpraat met mooi driee en mooi spel ens, staan die bulls op 14 wenne in 'n ry op loftus. Ek wonder hoeveel wenne ons het in ons laaste 20 wedstryde, ongeag watter kompetisie dit was? 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39118
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-May-2021 at 2:00pm
Fotos van gister se wedstryd op ons facebook bladsy:
https://www.facebook.com/media/set?vanity=100059272279785&set=a.207788417873566
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39118
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-May-2021 at 12:06pm
Een massiewe ligpunt is die spel van die losskakel Jordan Hendrikse, hy het bleddie goed gespeel en het 'n baie goeie voet aan hom, skop die bal baie ver as hy kantlyn toe skop. Hy het een keer met 'n strafskop nie die lyn gehaal nie maar verder baie goed vertoon, en ek dink hy behoort die 10 trui te behou 
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-May-2021 at 9:49am
Thanx, ons het baie simpatie nodig. 

Ek weet dit lyk beter, maar lyk beter beteken eintlik niks.

Hierdie laat my dink aan ons seisoen onder Dick Muir waar ons ook opgewonde geraak het oor beter lyk...


Edited by Attie Karate - 16-May-2021 at 9:50am
Up the Vaal!
Back to Top
OomPB View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 07-Apr-2016
Location: Struisbaai
Status: Offline
Points: 387
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote OomPB Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-May-2021 at 6:19am
My buurman is n groot Leeu supporter. Ekbhetvhom geluk gewens na die drie op whatsup. Dit was seker maar die doidskoot. Gelukkig brag ons nie oor wen nie, simpateer net.
Back to Top
OomPB View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 07-Apr-2016
Location: Struisbaai
Status: Offline
Points: 387
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote OomPB Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-May-2021 at 6:16am
Die Stormers is in n nuwe siklus en sal verbeter met al daai jong spelers. Theunissen en vd Merwe was goed. Jantjies  Abner en Willemse jaag baie kak aan en kan opwindend wees as hul net skakels wil wees. 
Back to Top
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 660
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-May-2021 at 8:33pm
Dankie oom PB ... baie gelyk kon enige kan toe gaan
Back to Top
OomPB View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 07-Apr-2016
Location: Struisbaai
Status: Offline
Points: 387
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote OomPB Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-May-2021 at 7:16pm
Hard luck vir julle Leeu ondersteuners. Stormers was baie gelukkig.
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  123 4>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.219 seconds.