Print Page | Close Window

Rainbow Cup - Match 3 - Lions vs Stormers

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9091
Printed Date: 29-Apr-2024 at 12:00pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Rainbow Cup - Match 3 - Lions vs Stormers
Posted By: Transvaal
Subject: Rainbow Cup - Match 3 - Lions vs Stormers
Date Posted: 10-May-2021 at 4:40pm
Saturday 15 May at Ellis Park, kickoff at 13:30

Referee: AJ Jacobs
Assistant Referees: Rasta Rashivenge, Morne Ferreira
TMO: Cwengile Jadezweni 

Lions: 15. EW Viljoen; 14. Rabz Maxwane, 13. Wandisile Simelane, 12. Burger Odendaal (Captain), 11. Courtnall Skosan; 10. Jordan Hendrikse, 9. André Warner; 8. Francke Horn, 7. Vincent Tshituka, 6. MJ Pelser, 5. Reinhard Nothnagel, 4. Ruben Schoeman, 3. Carlu Sadie, 2. Jaco Visagie, 1. Sti Sithole. 
Replacements: 16. PJ Botha, 17. Ruan Dreyer, 18. Asenathi Ntlabakanye, 19. Willem Alberts, 20. Emmanuel Tshituka, 21. Morné van den Berg, 22. Fred Zeilinga, 23. Dan Kriel

Stormers: 15 Damian Willemse, 14 Sergeal Petersen, 13 Dan du Plessis, 12 Rikus Pretorius, 11 Edwill van der Merwe, 10 Abner van Reenen, 9 Herschel Jantjies, 8 Evan Roos, 7 Willie Engelbrecht, 6 Marcel Theunissen, 5 David Meihuizen, 4 Ernst van Rhyn, 3 Frans Malherbe, 2 Bongi Mbonambi, 1 Steven Kitshoff (captain).  
Replacements: 16 Scarra Ntubeni, 17 Ali Vermaak, 18 Neethling Fouche, 19 Ben-Jason Dixon, 20 Johan du Toit, 21 Juarno Augustus, 22 Paul de Wet, 23 Tim Swiel.

Replies:
Posted By: WitBoer
Date Posted: 11-May-2021 at 7:15am
Joh.... Dink ek gaan liewer gras sny of iets... Wil definitief nie sit een kyk hoe ons teen die Stormers verloor nie...

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: Transvaal
Date Posted: 12-May-2021 at 9:17am
Let wel die afskop is geskuif na 13:30

Posted By: Transvaal
Date Posted: 12-May-2021 at 9:20am
Dis sover tussen ons en die Stormers vir die houtlepel, op ons tuisveld moet ons tog hoop om te kan wen?

Posted By: valie
Date Posted: 12-May-2021 at 9:30am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dis sover tussen ons en die Stormers vir die houtlepel, op ons tuisveld moet ons tog hoop om te kan wen?
Verseker. As ons beenkop foute  kan uitsny, kan ons verseker wen. Dis onnodige foute op die aanval wat ons teen die sharks gekelder het. Ek glo ons het skep genoeg geleenthede, net om die bal dan weer op die aanval te verloor. As ons die kommunikasie in die agterlyn kan verbeter, en ons skrummie vinniger skoonmaak, het ons n kans.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 12-May-2021 at 9:35am
Ons moet ook beter begin, in altwee die laaste wedstryde het ons swak begin en was na 20 minute ver agter op die telbord

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 12-May-2021 at 10:16am
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dis sover tussen ons en die Stormers vir die houtlepel, op ons tuisveld moet ons tog hoop om te kan wen?
Verseker. As ons beenkop foute  kan uitsny, kan ons verseker wen. Dis onnodige foute op die aanval wat ons teen die sharks gekelder het. Ek glo ons het skep genoeg geleenthede, net om die bal dan weer op die aanval te verloor. As ons die kommunikasie in die agterlyn kan verbeter, en ons skrummie vinniger skoonmaak, het ons n kans.
 
Fear of failure- dis wat die druk aan jou doen en dan maak jy sulke mamparra foute. Moenie die impak van Dr. Gericke onderskat by die Bulle nie. Hy het nie verniet 'n WB saam met JW gewen nie. Het ons ooit so iemand?

-------------
Up the Vaal!

Posted By: valie
Date Posted: 12-May-2021 at 11:33am
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Ja, ons gebruik Dr Jannie Putter. Hy kom al van Ackermen se tyd saam met die span.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 12-May-2021 at 1:09pm
AJ Jacobs aangewys as skeidsregter

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-May-2021 at 2:09pm
Span opgedateer in eerste pos

Posted By: Chris
Date Posted: 13-May-2021 at 2:25pm
Verstaan ek reg dat Hendrikse die broer is van die skrummie van die Sharks?

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-May-2021 at 2:27pm
Ek het geen idee nie

Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 13-May-2021 at 2:28pm
Originally posted by Chris Chris wrote:

Verstaan ek reg dat Hendrikse die broer is van die skrummie van die Sharks?

Yes hulle broers

-------------
Once a Lion always a lion

Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 13-May-2021 at 2:30pm
Bietjie n beter span

Hendrikse nog Baie jonk

Kan nie glo die provinsie het nie n top class 10 sonder Jantjies

-------------
Once a Lion always a lion

Posted By: valie
Date Posted: 13-May-2021 at 2:35pm
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Bietjie n beter span

Hendrikse nog Baie jonk

Kan nie glo die provinsie het nie n top class 10 sonder Jantjies

Ons het 10's, hulle is net almal beseer.

Posted By: valie
Date Posted: 13-May-2021 at 2:40pm
Ek sou eerder graag vir Stean op 14 wou sien, hoewel Rabz het nogal die afskoppe goed gechase en n keer of wat die onvanger van die afskop net daar getackle.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-May-2021 at 2:51pm
https://citizen.co.za/sport/2490620/lions-banking-on-new-no-10-and-captain-for-stormers-visit/

Lions banking on new No 10 and captain for Stormers visit

Ivan van Rooyen's team will be desperate to win after going down to the Bulls and Sharks in the first two rounds of action.

The Lions have a new captain and a new flyhalf in the hot seat for Saturday’s Rainbow Cup SA game against the Stormers at Ellis Park.

And, big Willem Alberts is back from injury and will take a place among the reserves.

Alberts has been out of action for several weeks and will cover lock and loose-forward in a match the Lions and Stormers will be desperate to win. Both teams have lost their opening two games.

This will be the Lions’ first home game after previously playing in Pretoria and Durban.

Besides the return of Alberts, which significantly boosts the experience in the side, coach Ivan van Rooyen has made a few other changes as well.

ALSO READ:  https://citizen.co.za/sport/2489644/stormers-in-must-win-mode-ahead-of-lions-clash/" rel="nofollow - Stormers in must-win mode ahead of Lions clash

The captain in the first two games, inside centre Dan Kriel, is out of the run-on side and replaced by Burger Odendaal, who also takes over the leadership of the team.

Young Jordan Hendrikse, the younger brother of Sharks No 9 Jaden, will get his first proper taste of senior action when he runs out in the No 10 jersey, coming in for Fred Zeilinga, who shifts down to the bench.

Also, in the forwards, experienced hooker Jaco Visagie is back in the mix with PJ Botha now on the bench, while experienced prop Ruan Dreyer will add power to the scrums later in the game.

This match is the first of three home games in a row. Next week the Lions welcome the Bulls and they’ll be followed to Ellis Park by the Sharks. The team’s final round robin fixture is in Cape Town against the Stormers.

Kick-off on Saturday is 1.30pm.

Lions: EW Viljoen; Rabz Maxwane, Wandisile Simelane, Burger Odendaal (captain), Courtnall Skosan; Jordan Hendrikse, André Warner; Francke Horn, Vincent Tshituka, MJ Pelser, Reinhard Nothnagel, Ruben Schoeman, Carlu Sadie, Jaco Visagie, Sti Sithole. Bench: PJ Botha, Ruan Dreyer, Asenathi Ntlabakanye, Willem Alberts, Emmanuel Tshituka, Morné van den Berg, Fred Zeilinga, Dan Kriel

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-May-2021 at 2:53pm
Burger is 'n beter opsie op 12 as Dan Kriel, ek's verstom om te sien hoe baie tackles Dan Kriel mis, terwyl Burger redelik solied op 12 is. Hy hou net nie baie van uitgee nie so sal maar moet sien hoe dit vir ons agterlyn uitwerk

Posted By: emiel1
Date Posted: 13-May-2021 at 3:22pm
Ja Odendaal se insluiting is 'n plus. Indien ons dit kan deurtrek, sal dit deur ons voorspelers moet wees. Vreemd dat hulle Hedrikse kies, hy het in verlede jaar se O21s kompitisie nie eens die begin span gehaal nie, en net opgekom as heelagter (hy kan minstens nie veel erger as Zelingha wees nie). 

Posted By: valie
Date Posted: 13-May-2021 at 3:52pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Ja Odendaal se insluiting is 'n plus. Indien ons dit kan deurtrek, sal dit deur ons voorspelers moet wees. Vreemd dat hulle Hedrikse kies, hy het in verlede jaar se O21s kompitisie nie eens die begin span gehaal nie, en net opgekom as heelagter (hy kan minstens nie veel erger as Zelingha wees nie). 
Hendrikse was as ek reg onthou tot nou onlangs by die Saru high performance academy in die Kaap. Die Leeus het hom laat kom toe Elton oorsee is, of toe Tiaan Swanepoel seerkry.

Posted By: valie
Date Posted: 13-May-2021 at 3:57pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Burger is 'n beter opsie op 12 as Dan Kriel, ek's verstom om te sien hoe baie tackles Dan Kriel mis, terwyl Burger redelik solied op 12 is. Hy hou net nie baie van uitgee nie so sal maar moet sien hoe dit vir ons agterlyn uitwerk
Stem, Swys het nogal nou die aand op daai program van hom ge highlight hoe Dan soms geneig is om sy skouers te draai, en nie square met die opponente se agterlyn bly nie, en hoe maklik die aanvaller hom dan sidestep. Burger lyk vir my ook of hy vinniger is as Dan.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 1:24pm
Moet se die veld lyk baie mooi vandag, lekker om weer op die park te wees

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 1:30pm
Leeus skop af en speel van regs na links 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 1:34pm
Sien dis wat ek van Brurger hou, hy KAN tackle

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 1:36pm
#RainbowCupSA - #Lions 0 vs #Stormers 3 - 6m - PENALTY Abner van Reenen

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 1:41pm
#RainbowCupSA - #Lions 3 vs #Stormers 3 - 9m - PENALTY Jordan Hendrikse

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 1:44pm
#RainbowCupSA - #Lions 8 vs #Stormers 3 - 13m - TRY Wandisile Simelane

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 1:45pm
#RainbowCupSA - #Lions 10 vs #Stormers 3 - 14m -CONVERSION Jordan Hendrikse

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 1:49pm
Ag en daar mis Burger een

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 1:50pm
#RainbowCupSA - #Lions 10 vs #Stormers 8 - 18m -TRY Dan du Plessis

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 1:51pm
Was steeds nogal swak van Warner om daai onderskep pass te gooi

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 1:54pm
#RainbowCupSA - #Lions 15 vs #Stormers 8 - 21m -TRY MJ Pelser

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 1:54pm
skitterende Leeus drie...gemaak deur Warner

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 1:55pm
#RainbowCupSA - #Lions 17 vs #Stormers 8 - 22m -CONVERSION Jordan Hendrikse

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 2:01pm
Hendrikse mis met 'n strafskop van omtrent die middellyn af

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 2:07pm
#RainbowCupSA - #Lions 17 vs #Stormers 13 - 33m -TRY Bongi Mbonambi

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 2:07pm
#RainbowCupSA - #Lions 17 vs #Stormers 15 - 34m -CONVERSION Abner van Reenen

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 2:14pm
#RainbowCupSA - #Lions 22 vs #Stormers 15 - 38m -TRY EW Viljoen

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 2:15pm
Vinnige hande in die agterlyn ek 'n skitterende drie in die linkerhoekie

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 2:17pm
Hendrikse mis die doelskop maar die rustyd telling is 22-15

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 15-May-2021 at 2:17pm
Lyk baie beter, of ons n plan het!

Posted By: valie
Date Posted: 15-May-2021 at 2:20pm
Lyk stukke beter. Jordan Hendrikse lyk of hy al n hele paar games op die vlak gespeel het. Hopelik kan ons voortbou op die eerste helfte se vertoning.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 2:36pm
https://twitter.com/hashtag/RainbowCupSA?src=hashtag_click" rel="nofollow - #RainbowCupSA - https://twitter.com/hashtag/Lions?src=hashtag_click" rel="nofollow - #Lions 22 vs https://twitter.com/hashtag/Stormers?src=hashtag_click" rel="nofollow - #Stormers 20 - 44m -TRY Marcel Theunissen

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 2:36pm
#RainbowCupSA - #Lions 22 vs #Stormers 22 - 45m - CONVERSION Abner van Reenen

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 2:41pm
Ek sou die drie punte vat

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 2:43pm
Warner druk so ek was verkeerd...LOL!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 2:43pm
#RainbowCupSA - #Lions 27 vs #Stormers 22 - 52m -TRY Andre Warner

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 2:44pm
#RainbowCupSA - #Lions 29 vs #Stormers 22 - 53m -CONVERSION Jordan Hendrikse

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 2:55pm
#RainbowCupSA - #Lions 29 vs #Stormers 27 - 59m -TRY Edwill van der Merwe

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 2:55pm
#RainbowCupSA - #Lions 29 vs #Stormers 29 - 60m -CONVERSION Tim Swiel

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 3:09pm
#RainbowCupSA - #Lions 32 vs #Stormers 29 - 70m -PENALTY Jordan Hendrikse

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 3:13pm
#RainbowCupSA - #Lions 37 vs #Stormers 29 - 74m -TRY Rabz Maxwane

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 3:16pm
#RainbowCupSA - #Lions 37 vs #Stormers 34 - 77m -TRY Dan du Plessis

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 3:16pm
#RainbowCupSA - #Lions 37 vs #Stormers 36 - 78m -CONVERSION Tim Swiel

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 3:22pm
#RainbowCupSA - #Lions 37 vs #Stormers 39 - 80m -PENALTY Tim Swiel

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2021 at 3:23pm
Sjo, nie lekker om so te verloor nie maar dit was regtig baie beter van die span en iets waarop mens kan voortbou

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 15-May-2021 at 3:25pm
Ek stem volkome saam jou transvaal was lekker ok te kyk stukke beter as vorige wedsrryde

Posted By: valie
Date Posted: 15-May-2021 at 3:29pm
Was baie beter. Dis kak om so te verloor, maar met al die beserings wat ons het, het ons span goed vertoon.

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 15-May-2021 at 3:32pm
Stem dis nie lekker om so te verloor nie maar as mens op die vertoning kan voortbou gaan die wenne vanself begin kom. Alberts het ook vir my n groot verskil gemaak

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 15-May-2021 at 3:35pm
Die jong losskakel het 'n verskil gemaak. Dink ons moet hom nou aanhou speel.

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 15-May-2021 at 3:57pm
Robbed at the end, there was no clear release from Jantjies with that "steal" and what was Alberts thinking??? Why make a break after 2min of ball retention 

Posted By: emiel1
Date Posted: 15-May-2021 at 4:02pm
Baie foute deur albei spanne, maar aanskoulike en oop wedstryd. Selfs Andre Warner het vir 'n verandering goed vertoon agter 'n pak wat goeie voorvoet bal verskaf het. Dink nie Bulle onder Jake White sal soveel aanvals geleendhede volgende week verskaf nie. Enige klagte van my was dat ons in ons dop die laaste 5 minute gekruip het. 

Posted By: Niela
Date Posted: 15-May-2021 at 4:16pm
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Robbed at the end, there was no clear release from Jantjies with that "steal" and what was Alberts thinking??? Why make a break after 2min of ball retention 

Agreed , Alberts , with all his experience , should have kept it tight.

The Pelser , no clear release. Was exactly the same as Jantjies. 2 calls against us and we lose 

Posted By: valie
Date Posted: 15-May-2021 at 4:25pm
Ons moet net kan voortbou op die vertoning. Ons het die tempo baie goed afgewissel. Ons defense het hulle onder druk geplaas en in foute in gedwing. Hierdie game was ons s'n om te wen. Laas naweek kon ons ook gewen het. Ons het net te veel foute gemaak.

Posted By: OomPB
Date Posted: 15-May-2021 at 7:16pm
Hard luck vir julle Leeu ondersteuners. Stormers was baie gelukkig.

Posted By: monster
Date Posted: 15-May-2021 at 8:33pm
Dankie oom PB ... baie gelyk kon enige kan toe gaan

Posted By: OomPB
Date Posted: 16-May-2021 at 6:16am
Die Stormers is in n nuwe siklus en sal verbeter met al daai jong spelers. Theunissen en vd Merwe was goed. Jantjies  Abner en Willemse jaag baie kak aan en kan opwindend wees as hul net skakels wil wees. 

Posted By: OomPB
Date Posted: 16-May-2021 at 6:19am
My buurman is n groot Leeu supporter. Ekbhetvhom geluk gewens na die drie op whatsup. Dit was seker maar die doidskoot. Gelukkig brag ons nie oor wen nie, simpateer net.

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 16-May-2021 at 9:49am
Thanx, ons het baie simpatie nodig. 

Ek weet dit lyk beter, maar lyk beter beteken eintlik niks.

Hierdie laat my dink aan ons seisoen onder Dick Muir waar ons ook opgewonde geraak het oor beter lyk...

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-May-2021 at 12:06pm
Een massiewe ligpunt is die spel van die losskakel Jordan Hendrikse, hy het bleddie goed gespeel en het 'n baie goeie voet aan hom, skop die bal baie ver as hy kantlyn toe skop. Hy het een keer met 'n strafskop nie die lyn gehaal nie maar verder baie goed vertoon, en ek dink hy behoort die 10 trui te behou 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-May-2021 at 2:00pm
Fotos van gister se wedstryd op ons facebook bladsy:
https://www.facebook.com/media/set?vanity=100059272279785&set=a.207788417873566" rel="nofollow - https://www.facebook.com/media/set?vanity=100059272279785&set=a.207788417873566

Posted By: Leeubok
Date Posted: 16-May-2021 at 2:13pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Thanx, ons het baie simpatie nodig. 

Ek weet dit lyk beter, maar lyk beter beteken eintlik niks.

Hierdie laat my dink aan ons seisoen onder Dick Muir waar ons ook opgewonde geraak het oor beter lyk...

Ek is met jou Attie. Mooi spel is nie vir my goed genoeg nie, ek wil he ons span moet wen. Terwyl ons mekaar moed inpraat met mooi driee en mooi spel ens, staan die bulls op 14 wenne in 'n ry op loftus. Ek wonder hoeveel wenne ons het in ons laaste 20 wedstryde, ongeag watter kompetisie dit was? 

Posted By: emiel1
Date Posted: 16-May-2021 at 3:22pm
Was ons beste kaans vir 'n wen in die reeks, so die verloor is 'n jammerte. Positiewes wat ons vir meer as 'n jaar nie gesien het nie, was die ingesteldheid om aan te val (veral die voorspelers, wat soos  in die Ackerman era, baie betrokke was in die aanvals bewegings). Ons skrums was ook beter as wat ek verwag het. Negatiewes, soos baie keer die jaar, was weer die baie sagte oomblikke op verdediging (wie is in beheer van ons verdediging?). Dink nie enige Suid Afrikaanse span, insluitend die Bulle, gaan die ster belaaide Ierse spanne later die jaar probleme gee nie.

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 17-May-2021 at 9:15am

Gaan kyk maar na die Bulle se spanne die afgelope 3 wedstryde, meer as die helfde sal jy nie eers erken nie en die wat jy wel erken is lank in die tand. So hul het heelwat spelers gekoop, maar hulle speel nog nie eers nie.

Nie regtig so ster-belaai nie, net ordentlik afgerig met 'n duidelike plan. Ons leer nog skrum en tackle...

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-May-2021 at 10:08am
Daar was baie min skrums in ons wedstryd Saterdag, en ek dink ons het net een strafskop afgestaan, die res was goed

Posted By: emiel1
Date Posted: 17-May-2021 at 10:09am
Ek het nie verwys na die Bulle nie, maar die Ierse ster belaaide spanne. Maar ja, jou verwysing na "'n duidelike plan" slaan die spyker op die kop. Die afgelope paar jaar (na Ackerman weg is) lyk dit of die Leeus nie met 'n plan speel nie, en dus weet spelers nie wat hulle rolle in sekere situasies is nie. Die groot omset in spelers en kwaliteit van kontraktering vererger 'n slegte situasie.

Posted By: valie
Date Posted: 17-May-2021 at 10:39am
Ek is nou so bietjie van die topic af, maar ek moet se, ek was nie n fan van Rabz Maxwane nie, maar hy was goed Saterdag.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-May-2021 at 10:46am
Daai drie van hom was uit die boonste rakke, en hy het goed op hoe balle gekompeteer

Posted By: emiel1
Date Posted: 17-May-2021 at 10:53am
Die hele agterlyn het goed getoon op die aanval (verdediging was 'n ander storie) , maar ek dink die groot rede hiervoor was ons pak. Soos ouds, was daar goeie tussenspel tussen voor en agterspelers. Hoop maar hulle kan voortbou hierop.

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 17-May-2021 at 11:08am
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Ek het nie verwys na die Bulle nie, maar die Ierse ster belaaide spanne. Maar ja, jou verwysing na "'n duidelike plan" slaan die spyker op die kop. Die afgelope paar jaar (na Ackerman weg is) lyk dit of die Leeus nie met 'n plan speel nie, en dus weet spelers nie wat hulle rolle in sekere situasies is nie. Die groot omset in spelers en kwaliteit van kontraktering vererger 'n slegte situasie.

100%

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 17-May-2021 at 11:09am
Originally posted by valie valie wrote:

Ek is nou so bietjie van die topic af, maar ek moet se, ek was nie n fan van Rabz Maxwane nie, maar hy was goed Saterdag.

En ons nuwe 10? 

Ek kon nie die wedstryd kyk nie, net hier om te moan.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-May-2021 at 11:34am
Hy was skitterend, net 2 foute die hele wedstryd, een strafskop nie uitgeskop nie en 'n doelskop gemis, maar sy lynskoppe was vir my baie goed, hy skop die bal bleddie ver, en hy het 'n baie goeie offload gegooi vir MJ Pelser se drie

Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-May-2021 at 11:40am
Sover ek kon onthou het hulle Zeilinga nie eers opgestuur nie

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 17-May-2021 at 12:02pm
Hopelik het hy n soliede kontrak in plek anders speel hy sweerlik vlge week vir die bulle of wp...

Posted By: valie
Date Posted: 17-May-2021 at 12:58pm
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Hopelik het hy n soliede kontrak in plek anders speel hy sweerlik vlge week vir die bulle of wp...
Nee wat, ek dink die meeste van ons belowende jong spelers is ten minste vir die volgende 2 jaar geteken, en di bulle kan ook net soveel spelers koop.

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 18-May-2021 at 9:53am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Hy was skitterend, net 2 foute die hele wedstryd, een strafskop nie uitgeskop nie en 'n doelskop gemis, maar sy lynskoppe was vir my baie goed, hy skop die bal bleddie ver, en hy het 'n baie goeie offload gegooi vir MJ Pelser se drie

Wonderlik. So jonk- dis excellent!

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 19-May-2021 at 6:10pm
Originally posted by valie valie wrote:

Ek is nou so bietjie van die topic af, maar ek moet se, ek was nie n fan van Rabz Maxwane nie, maar hy was goed Saterdag.
Dis goed om te hoor, maar wat het Pienaar gedoen om sy plek te verloor wonder ek.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: valie
Date Posted: 19-May-2021 at 7:01pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Ek is nou so bietjie van die topic af, maar ek moet se, ek was nie n fan van Rabz Maxwane nie, maar hy was goed Saterdag.
Dis goed om te hoor, maar wat het Pienaar gedoen om sy plek te verloor wonder ek.
Ek is nie seker of Stean dalk n niggle het nie, maar Rabz was baie goed in die lug ook. 

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 19-May-2021 at 8:22pm
Stean het n niggle, kannie onthou wat nie

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net