The Lions next play Cardiff at Ellis Park in the URC on 11 May 2024, kickoff is at 18:15 |
Rondte 2 - Leeus vs WP |
Post Reply | Page <1234> |
Author | |||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39178 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
#CurrieCup - #Lions 9 vs #WP 12 - 50m - PENALTY Tiaan Swanepoel
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39178 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
#CurrieCup - #Lions 9 vs #WP 17 - 53m - TRY Seabelo Senatla
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39178 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
#CurrieCup - #Lions 9 vs #WP 19 - 53m - CONVERSION Tim Swiel
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39178 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Was daar nie obstruksie op die middellyn nie, vir my so half so gelyk
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Selfs Joel het dit gesien... Nee wat, ons kry niks van die 50/50 calls nie. Die bal was al van die lynstaan af vorentoe aangegee.
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Rediculous, ref sê dis van die voet af(al was dit duidelik knock), dan onderskep ons, maar hy roep ons terug vir aanslaan. Na voordeel lankal verby was. Jinne...
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1023 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dit is pateties dat elke keer as ons teen wp speel is daar swak beslissing na hulle kant toe
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39178 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
#CurrieCup - #Lions 12 vs #WP 19 - 67m - PENALTY Tiaan Swanepoel
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39178 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
#CurrieCup - #Lions 17 vs #WP 19 - 71m - TRY Stean Pienaar
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39178 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
#CurrieCup - #Lions 19 vs #WP 19 - 71m - CONVERSION Elton Jantjies
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39178 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
#CurrieCup - #Lions 22 vs #WP 19 - 79m - PENALTY Tiaan Swanepoel
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39178 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Wat 'n lekker wen@!
|
|||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1023 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Well done Lions 15 teen 16 en ons het hulle gevat mooi man kry nou baie lekker nie eers die ref kon hulle die keer help wen nie
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Lekker Boys!
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Baie lekker wen... 16 teen 15, vat ek so game Enige tyd...
Refs is uiters sleg
|
|||
Once a Lion always a lion
|
|||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
"Gutsy" besluit van Stean Pienaar. Gesukkel in die skrums, maar anderste het die voorspelers dinamiese fases opgebou en goed in die lynstane gekompeteer. Sal meer klinies op aanval moet wees in die toekoms.
Edited by emiel1 - 05-Dec-2020 at 8:58pm |
|||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Lekker manne!! Rol nou met die momentum van 2 wenne in 'n ry!! Elke game alles in!!
|
|||
Leeus of niks
Pasgebore Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: East rand Status: Offline Points: 45 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
well done manne, altyd lekker om die weepee te vat. Waar was Siya in die wedstryd? Dit het vir my uitgestaan hoe onbetrokke hy was. Odendaal het vir my n goeie game gehad.
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Daardie voordeel wat die ref vir daardie knock-on gespeel het, was belaglik. Die intercept was eers 3 of 4 fases na dit, waar die Weepee ook ten minste al 8m of wat gewen het. Dit is seker die langste advantage vir 'n knock-on wat ek ooit gesien het. Ek onthou 'n drie teen ons laasjaar, waar die opponent aangeslaan het, ons het die bal drie keer gepass, die ref het advantage over geroep en op daardie oomblik was daar 'n intercept, in dieselfde "fase" as die aanslaan, sonder dat ons regtig eers vorentoe gaan. Hierdie was belaglik en dit MOES 'n drie vir Burger Odendaal wees.
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dit is nie net wanneer ons teen hulle speel nie, kyk hoe unlucky was die Bulle laasweek, maar wat nog erger is is dat die Weepee selfs nie eers kan wen met al die hulp van die refs nie
Edited by TunaLion - 05-Dec-2020 at 9:30pm |
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Well done manne!
Na n sukkelende begin het ons skrums hier na 30 minute begin verbeter. Tawwe game. Die hond in ons was groter as dir hond in hulle....
Edited by valie - 05-Dec-2020 at 9:36pm |
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
My opsomming van die game: Ons het weer bietjie geroes gelyk in die begin, maar teen die einde was did baie duidelik dat ons dit nou redelik afgeskud het. Weepee was ook gereeld onkant, wat nie baie gehelp het nie, maar selfs met dit en die swak beslissings teen ons kon ons nogsteeds terugkom, wat eintlik 'n moerse positive is vir ons.Weepee het elke trick in die boek gebruik om die game stadig te maak (en daarmee weggekom) deur elke keer 'n ander speler te laat gaan sit en wag vir ys. Aan die ander kant, lyk ons manne redelik baie fiks en vol hardloop. Ekt veral baie van die variasies gehou van ons aanval, ons nooit regtig dieselfde oor en oor gedoen nie en as ons gesien het iets werk nie, dan het ons iets anders probeer. Elton moet ook baie krediet vat, hy word baie volwasse in sy rol as kaptein en kommunikeer goed met die ander leiers. Ek moet ook my hoed afhaal vir hom deur dat hy so baie vertroue in Tiaan gehad het met die skoppe. Ons gaan ons bes moet doen deur vas te klou aan Tiaan, want hy lyk pure Springbok. Dan lyk dit weer of Jaco Kriel se spel agteruit gegaan het weer en sy selfvertroue is gone. Hy is 'n great speler, so hopelik met tyd kom dit weer reg en hy kry nie 'n besering binnekort nie. Ek dink ons kon baie verder gewen het ook: Jaco het twee keer snert aangejaag naby die lyn, hulle drie moes nie gestaan het nie en Odendaal se drie moes staan. All in all, lyk ons spelers goed. Dit was Marvin Orie se beste game dalk vir ons nog, Willem Alberts was 'n yster, Jaco Visagie het 'n paar balle gesteel en kalm kop gehou op kritieke tye, Tshituka kom heeltyd oor die voordeel lyn, Elton lyk of hy naby aan sy beste vorm is, Odendaal lyk of hy enige oomblik 'n gaping gaan slaan en Stean Pienaar is 'n monster. Dan was ons plaasvervangers ook baie goed en selfs die timing van wanneer hulle opgekom het was perfek, so well done vir Ivan hulle. Behalwe vir die skrums, was als anders baie goed, veral die lynstane. Kannie wag vir volgende week nie!
Edited by TunaLion - 05-Dec-2020 at 9:46pm |
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 560 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ruan Dreyer moet maar liewer fokkof, hy is deesdae useless.
Die game was uiters swak, ons attack was nerens, ek wil die word "impotent" gebruik
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek voel weer heel positief oor die game en ons aanval. Kom ons kyk maar volgende week hoe lyk dinge, hopelik is die toestande nie so nat en klam nie, dit het immers meeste van die oggend hier in JHB gereën. Dan gaan ons ook nie meer regtig die verskoning hê van roes agv min speeltyd nie. BTW, ek lees Tiaan Swanepoel is eintlik van Namibië af.
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Die feit dat Frans in skrum, laat Kitshoff soos n monster lyk. Ons skrums het verbeter die oomblik toe Malherbe nie meer rgkry om binnetoe te skrum nie. Ons was ook unlucky met n hele paar 50/50 calls wat teen ons gegaan het. Senatla se drie moes nie getel het nie, agv duidelike obstruksie. Odendaal se onderskep moes n drie gewees het, want daar was genoeg voordel vir wp na ons aanslaan. WP gelukkig wees dat hulle n bonuspunt gekry het.
Edited by valie - 06-Dec-2020 at 8:17am |
|||
Post Reply | Page <1234> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |