Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Currie Cup
  New Posts New Posts RSS Feed - Bulls on the hunt for Pieter-Steph - report
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00

Bulls on the hunt for Pieter-Steph - report

 Post Reply Post Reply
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Bulls on the hunt for Pieter-Steph - report
    Posted: 05-Aug-2019 at 11:01am
https://www.sport24.co.za/Rugby/SuperRugby/bulls-on-the-hunt-for-pieter-steph-report-20190805

Springbok and Stormers flank Pieter-Steph du Toit is reportedly being targeted as a potential signing by the Bulls.

Afrikaans newspaper Rapport indicated on Sunday that the Bulls have put together an enticing offer for Du Toit's services.

There has been uncertainty over the contracting of players at the cash-strapped Western Province Rugby Union and the report added that some of the union's Springboks are unhappy that the contracting process has not yet been finalised.

It would, however, be a difficult decision for the 26-year-old Du Toit to leave the Stormers, as he would be far from the family farm in the Swartland.

Du Toit started his professional career at the Sharks but moved closer to home when he signed for the Stormers in 2016.

Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Aug-2019 at 12:50pm
PSdT het die afgelope 2 seisoene een van my gunsteling spelers geword. Die ou speel met passie en hart en gee regtig alles op die veld... Hoe awesome sou dit nie wees om hom en Mostert in dieselfde span te kon gehad het nie? As jy daardie 2 op slot speel is jou opsies eindeloos op 6,7 en 8...
Wens ons kon hom bekostig, maar ons mors mos eerder geld op hasbeens en neverbeens soos Lewies en Groom as om te bele in 'n speler soos PSdT en Sadie...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Aug-2019 at 6:57pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

PSdT het die afgelope 2 seisoene een van my gunsteling spelers geword. Die ou speel met passie en hart en gee regtig alles op die veld... Hoe awesome sou dit nie wees om hom en Mostert in dieselfde span te kon gehad het nie? As jy daardie 2 op slot speel is jou opsies eindeloos op 6,7 en 8...
Wens ons kon hom bekostig, maar ons mors mos eerder geld op hasbeens en neverbeens soos Lewies en Groom as om te bele in 'n speler soos PSdT en Sadie...
stem saam oor Pieter Steph. Om R2milj vir wp te gee net sodat hulle Sadie, wiese kontrak binnekort in elk geval verval, te teken, sou absurd gewees het. Ek glo dat die Leeus defnitief sal probeer om hom te kontrakteur, sodra sy kontrak by wp uitloop
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 494
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Aug-2019 at 7:19pm
Ons sakke is nie diep genoeg vir iemand soos Psdt. Hy kom darem hele paar vlakke duurder as iemand soos lewies
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2719
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Aug-2019 at 8:18pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

PSdT het die afgelope 2 seisoene een van my gunsteling spelers geword. Die ou speel met passie en hart en gee regtig alles op die veld... Hoe awesome sou dit nie wees om hom en Mostert in dieselfde span te kon gehad het nie? As jy daardie 2 op slot speel is jou opsies eindeloos op 6,7 en 8...
Wens ons kon hom bekostig, maar ons mors mos eerder geld op hasbeens en neverbeens soos Lewies en Groom as om te bele in 'n speler soos PSdT en Sadie...
stem saam oor Pieter Steph. Om R2milj vir wp te gee net sodat hulle Sadie, wiese kontrak binnekort in elk geval verval, te teken, sou absurd gewees het. Ek glo dat die Leeus defnitief sal probeer om hom te kontrakteur, sodra sy kontrak by wp uitloop

Probleem is net timing met Sadie, teen daai tyd is Frans of Wilco se kontrak ook verby, dan sal hulle hom wil hou. Miskien ook die rede vir die 2bar bedrag.
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Aug-2019 at 3:48am
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

PSdT het die afgelope 2 seisoene een van my gunsteling spelers geword. Die ou speel met passie en hart en gee regtig alles op die veld... Hoe awesome sou dit nie wees om hom en Mostert in dieselfde span te kon gehad het nie? As jy daardie 2 op slot speel is jou opsies eindeloos op 6,7 en 8...
Wens ons kon hom bekostig, maar ons mors mos eerder geld op hasbeens en neverbeens soos Lewies en Groom as om te bele in 'n speler soos PSdT en Sadie...
stem saam oor Pieter Steph. Om R2milj vir wp te gee net sodat hulle Sadie, wiese kontrak binnekort in elk geval verval, te teken, sou absurd gewees het. Ek glo dat die Leeus defnitief sal probeer om hom te kontrakteur, sodra sy kontrak by wp uitloop

Probleem is net timing met Sadie, teen daai tyd is Frans of Wilco se kontrak ook verby, dan sal hulle hom wil hou. Miskien ook die rede vir die 2bar bedrag.
Frans en Wilco se kontrakte is nog n jaar langer as Sadie s'n. As ek dit nie mis het nie, maak syne aan die einde van die jaar klaar.
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Aug-2019 at 7:08am
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Ons sakke is nie diep genoeg vir iemand soos Psdt. Hy kom darem hele paar vlakke duurder as iemand soos lewies
Dit is virseker so, maar wat ek probeer se is dat ons sonder die dienste van 'n Lewies kon klaarkom die jaar. Ons het inelkgeval nie die uitspeelrondtes gehaal nie, Lewies was maar baie average op sy beste en ons kon eerder die jaar gebruik het om 'n jong slot soos Herbst of Vermaak meer wedstryd tyd gegee het en Lewies se salaris gebruik het om 'n beter jong speler te bekom. Selfde met Groom. 
Vat Groom en Lewies se salaris die afgelope 6 maande, sit dit bymekaar en ons is al redelik baie nader aan die R2 000 000 oordragsfooi vir Sadie.
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Aug-2019 at 7:29am
Almal in rugby kringe het geweet dat die 2 mil vir Sadie belaglik was en eintlik maar 'n vet pit wat WP ons gedruk het. Nie eers Europese klubs betaal so baie oordrag nie.
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 494
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Aug-2019 at 7:59am
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Almal in rugby kringe het geweet dat die 2 mil vir Sadie belaglik was en eintlik maar 'n vet pit wat WP ons gedruk het. Nie eers Europese klubs betaal so baie oordrag nie.

Spot on! Dit is verby die punt van realisme.
Back to Top
vdwestjo View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 25-Mar-2019
Location: Midrand
Status: Offline
Points: 161
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote vdwestjo Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Aug-2019 at 8:58am
Stem wat die Leeus vir Sadie aangebied het, nl R600k is 'n baie meer redelike oordrag fooi. Dit maak glad nie sin om R2 miljoen te betaal en dan nog bo dit sy salaris en dalk na 'n jaar besluit hy ook om oorsee te gaan speel. Baie goeie besluit deur Strauli.
Lions4life
Back to Top
 Post Reply Post Reply
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.109 seconds.