Bulls on the hunt for Pieter-Steph - report
Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8122
Printed Date: 05-May-2025 at 7:53am Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: Bulls on the hunt for Pieter-Steph - report
Posted By: Transvaal
Subject: Bulls on the hunt for Pieter-Steph - report
Date Posted: 05-Aug-2019 at 11:01am
https://www.sport24.co.za/Rugby/SuperRugby/bulls-on-the-hunt-for-pieter-steph-report-20190805" rel="nofollow - https://www.sport24.co.za/Rugby/SuperRugby/bulls-on-the-hunt-for-pieter-steph-report-20190805
Springbok and Stormers flank Pieter-Steph du Toit is reportedly being targeted as a potential signing by the Bulls. Afrikaans newspaper https://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/bulle-soek-psdt-maar-plaas-hou-hom-in-kaap-20190804" rel="nofollow - Rapport indicated on Sunday that the Bulls have put together an enticing offer for Du Toit's services. There has been uncertainty over the contracting of players at the cash-strapped Western Province Rugby Union and the report added that some of the union's Springboks are unhappy that the contracting process has not yet been finalised. It would, however, be a difficult decision for the 26-year-old Du Toit to leave the Stormers, as he would be far from the family farm in the Swartland. Du Toit started his professional career at the Sharks but moved closer to home when he signed for the Stormers in 2016.
|
Replies:
Posted By: WitBoer
Date Posted: 05-Aug-2019 at 12:50pm
PSdT het die afgelope 2 seisoene een van my gunsteling spelers geword. Die ou speel met passie en hart en gee regtig alles op die veld... Hoe awesome sou dit nie wees om hom en Mostert in dieselfde span te kon gehad het nie? As jy daardie 2 op slot speel is jou opsies eindeloos op 6,7 en 8... Wens ons kon hom bekostig, maar ons mors mos eerder geld op hasbeens en neverbeens soos Lewies en Groom as om te bele in 'n speler soos PSdT en Sadie...
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: valie
Date Posted: 05-Aug-2019 at 6:57pm
WitBoer wrote:
PSdT het die afgelope 2 seisoene een van my gunsteling spelers geword. Die ou speel met passie en hart en gee regtig alles op die veld... Hoe awesome sou dit nie wees om hom en Mostert in dieselfde span te kon gehad het nie? As jy daardie 2 op slot speel is jou opsies eindeloos op 6,7 en 8... Wens ons kon hom bekostig, maar ons mors mos eerder geld op hasbeens en neverbeens soos Lewies en Groom as om te bele in 'n speler soos PSdT en Sadie... | stem saam oor Pieter Steph. Om R2milj vir wp te gee net sodat hulle Sadie, wiese kontrak binnekort in elk geval verval, te teken, sou absurd gewees het. Ek glo dat die Leeus defnitief sal probeer om hom te kontrakteur, sodra sy kontrak by wp uitloop
|
Posted By: ROOIHART
Date Posted: 05-Aug-2019 at 7:19pm
Ons sakke is nie diep genoeg vir iemand soos Psdt. Hy kom darem hele paar vlakke duurder as iemand soos lewies
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 05-Aug-2019 at 8:18pm
valie wrote:
WitBoer wrote:
PSdT het die afgelope 2 seisoene een van my gunsteling spelers geword. Die ou speel met passie en hart en gee regtig alles op die veld... Hoe awesome sou dit nie wees om hom en Mostert in dieselfde span te kon gehad het nie? As jy daardie 2 op slot speel is jou opsies eindeloos op 6,7 en 8... Wens ons kon hom bekostig, maar ons mors mos eerder geld op hasbeens en neverbeens soos Lewies en Groom as om te bele in 'n speler soos PSdT en Sadie... | stem saam oor Pieter Steph. Om R2milj vir wp te gee net sodat hulle Sadie, wiese kontrak binnekort in elk geval verval, te teken, sou absurd gewees het. Ek glo dat die Leeus defnitief sal probeer om hom te kontrakteur, sodra sy kontrak by wp uitloop |
Probleem is net timing met Sadie, teen daai tyd is Frans of Wilco se kontrak ook verby, dan sal hulle hom wil hou. Miskien ook die rede vir die 2bar bedrag.
|
Posted By: valie
Date Posted: 06-Aug-2019 at 3:48am
PaBz0r wrote:
valie wrote:
WitBoer wrote:
PSdT het die afgelope 2 seisoene een van my gunsteling spelers geword. Die ou speel met passie en hart en gee regtig alles op die veld... Hoe awesome sou dit nie wees om hom en Mostert in dieselfde span te kon gehad het nie? As jy daardie 2 op slot speel is jou opsies eindeloos op 6,7 en 8... Wens ons kon hom bekostig, maar ons mors mos eerder geld op hasbeens en neverbeens soos Lewies en Groom as om te bele in 'n speler soos PSdT en Sadie... | stem saam oor Pieter Steph. Om R2milj vir wp te gee net sodat hulle Sadie, wiese kontrak binnekort in elk geval verval, te teken, sou absurd gewees het. Ek glo dat die Leeus defnitief sal probeer om hom te kontrakteur, sodra sy kontrak by wp uitloop |
Probleem is net timing met Sadie, teen daai tyd is Frans of Wilco se kontrak ook verby, dan sal hulle hom wil hou. Miskien ook die rede vir die 2bar bedrag. | Frans en Wilco se kontrakte is nog n jaar langer as Sadie s'n. As ek dit nie mis het nie, maak syne aan die einde van die jaar klaar.
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 06-Aug-2019 at 7:08am
ROOIHART wrote:
Ons sakke is nie diep genoeg vir iemand soos Psdt. Hy kom darem hele paar vlakke duurder as iemand soos lewies
|
Dit is virseker so, maar wat ek probeer se is dat ons sonder die dienste van 'n Lewies kon klaarkom die jaar. Ons het inelkgeval nie die uitspeelrondtes gehaal nie, Lewies was maar baie average op sy beste en ons kon eerder die jaar gebruik het om 'n jong slot soos Herbst of Vermaak meer wedstryd tyd gegee het en Lewies se salaris gebruik het om 'n beter jong speler te bekom. Selfde met Groom. Vat Groom en Lewies se salaris die afgelope 6 maande, sit dit bymekaar en ons is al redelik baie nader aan die R2 000 000 oordragsfooi vir Sadie.
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 06-Aug-2019 at 7:29am
Almal in rugby kringe het geweet dat die 2 mil vir Sadie belaglik was en eintlik maar 'n vet pit wat WP ons gedruk het. Nie eers Europese klubs betaal so baie oordrag nie.
|
Posted By: ROOIHART
Date Posted: 06-Aug-2019 at 7:59am
Goue Leeu wrote:
Almal in rugby kringe het geweet dat die 2 mil vir Sadie belaglik was en eintlik maar 'n vet pit wat WP ons gedruk het. Nie eers Europese klubs betaal so baie oordrag nie. |
Spot on! Dit is verby die punt van realisme.
|
Posted By: vdwestjo
Date Posted: 06-Aug-2019 at 8:58am
Stem wat die Leeus vir Sadie aangebied het, nl R600k is 'n baie meer redelike oordrag fooi. Dit maak glad nie sin om R2 miljoen te betaal en dan nog bo dit sy salaris en dalk na 'n jaar besluit hy ook om oorsee te gaan speel. Baie goeie besluit deur Strauli.
------------- Lions4life
|
|