The Lions next play Glasgow Warriors at Ellis Park in the URC on 18 May 2024, kickoff is at 16:05 |
Match 2 - Pumas vs Lions |
Post Reply | Page 12> |
Author | ||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 22-Mar-2023 at 10:40am |
|
Ons het nou ons laaste 4 wedstryde teen die Pumas verloor
|
||
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Leeus was bitter ongelukkig om te verloor. Wp se wen teen n vol sterkte Bulspan het sekerlik perspektief gebring.
Volgende naweek gaan die groot toets wees vir al die CC URC spanne.
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1023 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Stem Attie ons is verseker nie waar ons wil wees nie ons het darem nie n groot pakslae soos die bulle gevat nie wat ons selfertroue nog n helse knock sou gegee het
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Up the Vaal!
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1023 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ons was ten munste beter teen hulle as die bulls
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Amper wen ons 'n wedstryd wat gelyk het asof dit verseker verlore is, maar baie swak oomblik van die 10 om daar amper op sy doellyn aan te slaan. Sy swak pass wat tot die Pumas se 2de drie gelei het was ook duur, en die pumas se 1ste drie was 'n swak verdediging oomblik tussen hom en 12
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Up the Vaal!
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Solank ons set pieces werk lyk ons eintlik goed.
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Nico Steyn is nou op.
|
||
Up the Vaal!
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek is verbaas ons is nog in die game....
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Krappie speel regtig nie sy beste rigby nie
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Snaaks hoe die ref ons blaas vir skeef ingooi in die skrum, maar sy blaas nie hul skeef ingooi in die lynstaan of forward pass nie...
Wat nog snaakser is, is hoe doelloos hierdie Leeusspan lyk as hul die bal het.
|
||
Up the Vaal!
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hulle 1ste drie was skitterend. Die 2 de een het ons vir hulle op n skinkbord gegee.
Ons smyt die game weg agv simpel foute. Krappie doen dit ook nie op die oomblik vir my nie. Edited by valie - 17-Mar-2023 at 5:55pm |
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Nommer 10 is uit sy diepte uit op hierdie vlak, so ook die ex-puma slot, en Boeboes lyk asof hy glad nie lus is vir rugby nie
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Jinne, hierdie lot lyk of hul nog nooit afgerig is nie. Die Pumas lyk goed afgerig en lus vir speel. Verder het ek nog nooit so morbiede Leeus span gesien nie.
Swak afrigting? Swak attitude van spelers? Lyk soos beide. Ai.
|
||
Up the Vaal!
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ons 10 12 kombinasie het n shocker sover
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek sou wou sien dat Nico Steyn op 9 begin het. Hy was baie goed toe hy opgekom het.
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1023 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Sterk span wat hulle gekies het laat ons maar sien wat doen hulle teen daai goeie puma span
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Span opgedateer in eerste pos
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Seker so om en by die 70....
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Vir my gaan dit 'n indikasie wees van hoe swak ons is en ook 'n eye opener vir almal veral as ons ons beste span sou speel....
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Gaan ons 100+ sien?
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hierdie gaan 'n goeie indikasie wees van hoe sterk die pumas is of hoe swak die bulle is. Dalk gaan ons meer URC spelers kies?
|
||
Post Reply | Page 12> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |