The Lions next play Glasgow Warriors at Ellis Park in the URC on 18 May 2024, kickoff is at 16:05 |
Match 1 - Lions vs WP |
Post Reply | Page <1234> |
Author | ||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Hele leeu bank is op
|
||||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Nico Steyn moet volgende week begin.
|
||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
#CurrieCup - #Lions 21 vs #WP 44 - 73m - STRAFSKOP Kade Wolhuter
|
||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
#CurrieCup - #Lions 26 vs #WP 44 - 76m - DRIE Nico Steyn
|
||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
#CurrieCup - #Lions 28 vs #WP 44 - 76m - DOELSKOP Vaughan Isaacs
|
||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
ook die eindtelling
|
||||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Ons bank het n paar belowende spelers, wat n verskil kom maak het.
|
||||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Stem
|
||||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Was nie veel verskil in balbesit en gebiedvoordeel nie. Groot verskil was dat hulle (WP) soos hulle senior span baie meer dinamies en klinies op die aanval was ( goeie tussenspel met voor en agterspelers), en baie beter op verdediging. Stukkies mooi spel teen die einde toe die spel uitrafel, maar ek weet nie of mens te veel daaruit kan lees nie. Die twee jong vleeuls, Hanson (goeie afronding in die eerste helfde) en Zeilinga Strydom( geleendhede geskep in die 2de helfde wat tot 2 driee gely het ) lyk belowend.
Edited by emiel1 - 11-Mar-2023 at 6:59pm |
||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Currie Cup - WP coach John Dobson and Juan de Jongh after win over Lions on 11 March 2023 https://youtu.be/1C18KvLfkVg
|
||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Currie Cup - Lions captain Travis Gordan after loss to WP on 11 March 2023 https://youtu.be/_3DMxwv6mWM
|
||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Currie Cup - Lions coach Mziwakhe Nkosi after loss to WP on 11 March 2023 https://youtu.be/qb4p9I6zynY
|
||||
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Dobson is a class coach. WP a much better coached team playing to a plan.
|
||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
He won't be able to coach the Currie Cup team full time, the matches are going to clash with the URC soon
|
||||
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Verstaan dis net n paar wedstryde wat clash. Sien die Bulle speel byna hul vol urc span. Op die oomblik backfire dit op hulle.
|
||||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1023 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Die pumas speel vir my baie dieselfde soos die leeus gespeel het onder Ackers
|
||||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
|
||||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1023 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Stem Valie hulle speel nie soos n span wat vir mekaar speel nie ek weet nie hoe hulle dit gaan verander nie
|
||||
AK
Ervare Leeu Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 867 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Ek glo dis nou hier waar die Jake White droom eindig.... Sy spanne bly nooit suksesvol nie of hy waai in die eerste twee jaar.....
|
||||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Tuna het my laas uitgewys toe ek ook so stelling gemaak het, hy bly wel langer as net die 2 jaar, maar dit is of hy nooit weer dieselfde hoogtes as die eerste 1-2 jaar bereik nie, dus voel dit of hy "waai" :)
|
||||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Ek wens iemand wil die guts hê om Jimmy n kans te gee.. miskien het die Bulle hom reeds iets geoffer gister.. elke jaar bou hy weer van voor af en die ouens speel weer hul harte uit. Vir n span wat min rugby gespeel het, het hulle omtrent nie n voet verkeerd gesit nie en was vlymskerp op enige geleentheid wat vir hulle gegee was.
|
||||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Jy mag dalk 'n punt daar beet hê, sy spanne is gewoonlik net suksesvol in die eerste twee jaar, nooit so aan dit gedink nie. Selfs by die Bokke was hulle baie swak in sy derde jaar (2006 - hy was immers baie naby aan gefire word op die jaareind toer) en dalk was die insluiting van Eddie Jones regtig dan die reignition to the system in 2007 wat gehelp het om sy trend te verander en dat ons die WB wen.
|
||||
Go LIONS!!!!!
|
||||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Maar ek wil ook net sê, baie mense kla van ons swak diepte (ek onder andere ook) veral in sekere posisies. Dan wil ons ook altyd kla van ons het te min geld om die spelers te lok.... Hoe is dit dan dat die Pumas met klomp no-names wat seker baie min salaris trek die Bulle op Loftus klop met meer as 60 punte? Is dit dan regtig dat ons 'n diepte issue het, of dalk eerder ons coaching wat fail op alle vlakke en veral vir die jonger ouens? Selfs ons onlangse URC wenne, sal ek eerder net sê was te danke aan paar moments of brilliance van individue, eerder as coaching successes. Onthou in die CC van einde 2021 het ons heel laaste geeindig teen spanne soos die Pumas, ens en dit was voor die URC met ons heel beste span (ek praat nie van 2022 se CC nie, waar ons ook heel laaste geeindig het, maar daar word dit blameer op ons B-span). Hoe is ons performances dan related aan geld of diepte? Pumas het ons daar tuis en weg geklop met pakslae tellings.
|
||||
Go LIONS!!!!!
|
||||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Ek stem saam Tuna hier. Ok die bulle is nie great op die oomblik nie, maar vir die Pumas om hul so ver te wen wys net wat 'n goeie coach kan vermag met 'n avg groep spelers. Mens kannie aanhou verskoning maak vir Cash en se ja maar hy het nie die spelers nie. Hy het, dit is sy werk om die beste uit elkeen van hulle te kry
|
||||
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Eks n gelukkige WP / Stormers ondersteuner. Dobson is n uitstekende afrigter. Nuwe spelers kom in en speel net so goed soos die vorige speler.
|
||||
Post Reply | Page <1234> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |