The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
*Positief* |
Post Reply ![]() |
Author | |
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Online Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 16-Jun-2019 at 12:42pm |
Kom ons haal die ligpunte uit die Leeus se SR veldtog hier aan en hou al die "nie-so-opbouende" opmerkings vir 'n ander draad. ![]() Al ligpunt wat ek aan kan dink is die blootstelling aan opkomende talent. Hierdie onderstaande spelers het nie noodwendig hul debute gemaak nie, maar almal is baie jonk en onervare of is nuut by die Leeus. Stutte Sti Sithole Nathan McBeth Carlu Sadie (geleen vanaf Stormers) Frans van Wyk Johannes Jonker Hakkers Pieter Jansen Jan-Henning Campher Slotte Ruan Vermaak (ook ingespan as losvoorspeler) Stephan Lewies (ook ingespan as losvoorspeler, verlaat die Leeus) Rhyno Herbst Wilhelm v d Sluys Reinhard Nothnagel Losvoorspelers James Venter Hacjivah Dayimani Vincent Tshituka Skakelpaar Nic Groom (verlaat die Leeus) Giani Lombard Shaun Reynolds Senters Franco Naude (geleen vanaf Bulls) Wandisile Simelane 14/15 Tyrone Green Edited by Attie Karate - 16-Jun-2019 at 12:46pm |
|
Up the Vaal!
|
|
![]() |
|
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Online Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Van hierdie spelers het Sithole, Sadie, Tshituka, Lomard en Green my baie, baie beindruk. Die ander stutte en hakkers het nie regtig genoeg speelkans gekry om 'n indruk te maak nie. Op slot het ons darem ervaring gegee aan Herbst, Vermaak en Nothnagel.
|
|
Up the Vaal!
|
|
![]() |
|
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek vermoed die "minder positiewe" draad gaan langer as die een wees..
![]() Ek kan regtig nie aan nog iets positief dink wat jy nie genoem het nie.
|
|
![]() |
|
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Online Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
2de helfde van die wedstryd teen die Rebels was great. Ons was 5-33 agter en het 36-33 gewen. Ook was die wen teen die Chiefs in NZ baie goed.
|
|
Up the Vaal!
|
|
![]() |
|
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Daars een maklike ene... Groom is weg!!!!
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
'n Jaar of twee terug was dit Dayimani en Simelane en 'n paar ander wat ons toekomstige sterre sou wees, hierdie jaar is dit Green, Lombaard, Tshituka en Sadie. Persoonlik dink ek nie ons gaan enige vordering maak met ons opkomende talent sonder 'n kern kwaliteit ster spelers (spelers soos Marx, Kwagga, Kriel WW, wat ons in elk geval nie meer kan bekostig nie)
Edited by emiel1 - 16-Jun-2019 at 1:23pm |
|
![]() |
|
Puttertjie ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 03-Apr-2016 Location: Sydney, NSW Status: Offline Points: 89 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Positief vir my - 7/10 teen oorsese spanne.
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |