Print Page | Close Window

*Positief*

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7986
Printed Date: 27-Apr-2024 at 3:37pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: *Positief*
Posted By: Attie Karate
Subject: *Positief*
Date Posted: 16-Jun-2019 at 12:42pm
Kom ons haal die ligpunte uit die Leeus se SR veldtog hier aan en hou al die "nie-so-opbouende" opmerkings vir 'n ander draad.LOL

Al ligpunt wat ek aan kan dink is die blootstelling aan opkomende talent. Hierdie onderstaande spelers het nie noodwendig hul debute gemaak nie, maar almal is baie jonk en onervare of is nuut by die Leeus.
Stutte
Sti Sithole
Nathan McBeth
Carlu Sadie (geleen vanaf Stormers)
Frans van Wyk
Johannes Jonker
Hakkers
Pieter Jansen
Jan-Henning Campher
Slotte
Ruan Vermaak (ook ingespan as losvoorspeler)
Stephan Lewies (ook ingespan as losvoorspeler, verlaat die Leeus)
Rhyno Herbst
Wilhelm v d Sluys
Reinhard Nothnagel
Losvoorspelers
James Venter
Hacjivah Dayimani
Vincent Tshituka
Skakelpaar
Nic Groom (verlaat die Leeus)
Giani Lombard
Shaun Reynolds
Senters
Franco Naude (geleen vanaf Bulls)
Wandisile Simelane
14/15
Tyrone Green



-------------
Up the Vaal!



Replies:
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 16-Jun-2019 at 12:45pm
Van hierdie spelers het Sithole, Sadie, Tshituka, Lomard en Green my baie, baie beindruk.

Die ander stutte en hakkers het nie regtig genoeg speelkans gekry om 'n indruk te maak nie.

Op slot het ons darem ervaring gegee aan Herbst, Vermaak en Nothnagel.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Leeubok
Date Posted: 16-Jun-2019 at 12:49pm
Ek vermoed die "minder positiewe" draad gaan langer as die een wees.. Tongue

Ek kan regtig nie aan nog iets positief dink wat jy nie genoem het nie. 


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 16-Jun-2019 at 1:06pm
2de helfde van die wedstryd teen die Rebels was great. Ons was 5-33 agter en het 36-33 gewen. Ook was die wen teen die Chiefs in NZ baie goed.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 16-Jun-2019 at 1:07pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ek vermoed die "minder positiewe" draad gaan langer as die een wees.. Tongue

Ek kan regtig nie aan nog iets positief dink wat jy nie genoem het nie. 


Daars een maklike ene... Groom is weg!!!!


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: emiel1
Date Posted: 16-Jun-2019 at 1:22pm
'n Jaar of twee terug was dit Dayimani en Simelane en 'n paar ander wat ons toekomstige sterre sou wees, hierdie jaar is dit Green, Lombaard, Tshituka en Sadie. Persoonlik dink ek nie ons gaan enige vordering maak met ons opkomende talent sonder 'n kern kwaliteit ster spelers (spelers soos Marx, Kwagga, Kriel WW, wat ons in elk geval nie meer kan bekostig nie)


Posted By: Puttertjie
Date Posted: 16-Jun-2019 at 7:58pm
Positief vir my - 7/10 teen oorsese spanne. 



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net