The Lions next play the Sharks at Ellis Park in the Currie Cup on 27 July 2025, kickoff is at 15:00 |
Players contracted 2020+ |
Post Reply ![]() |
Page 123 43> |
Author | |||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 05-Aug-2022 at 9:33am |
||
Ek sien hy het 21 games vir die stormers gespeel. Die naam lui n klokkie, maar ek kan nie onthou hoe speel of lyk nie.
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40317 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ja ook nog nooit van hom gehoor nie
|
|||
![]() |
|||
Puttertjie ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 03-Apr-2016 Location: Sydney, NSW Status: Offline Points: 89 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek sien op SupaRugby die Lions het oud Stormerslot Jan de Klerk (31) geteken. Ek kan nie sê dat ek al ooit van hom gehoor het nie, so kom ons hoop maar vir die beste.
|
|||
![]() |
|||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Incoming players: Marius Louw (Sharks), Andries Coetzee (Benetton), Rynhardt Jonker (Sharks), Gianni Lombard (DoCoMo Red Hurricanes), Ruan Smith (Waratahs), Darrien Landsberg (Pumas)
Vanaf News24 Die Leeus het tot minstens middel Januarie ‘n Griekwakleur. Zander du Plessis (foto) het hom by Hanru Sirgel en Sango Xamlashe in Johannesburg aangesluit. Arni van Rooyen, Griekwas se Hoofbestuurder, het bevestig dat die drietal aan die Leeus geleen word. Hulle moet egter drie weke voor die Curriebeker afskop weer in Kimberley aanmeld. Ryno Jonker is egter ‘n ander geval. Hy is deur die Leeus gekontrakteer. Vanaf Suparugby |
|||
Up the Vaal!
|
|||
![]() |
|||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2790 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Sien hulle noem vir Zander ook, maar wat ek nie hou van die artikel is dat Hendrik reken daai Cronje kan net in die beginspan stap, jy sit klaar so ou op die agtervoet as jy sulke snert praat in die media.
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40317 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Iemand het nou 'n artikel van Rapport op ons whatsapp bladsy gepos, klink my ons wil Xamlashe, die 13 van Griekwas, leen tot Feb wanneer hulle dink die Curriebeker dalk weer begin. Sal my baie bly maak as dit gebeur, hy het die hele seisoen goed vertoon vir Griekwas
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40317 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
hulle is in pre-season op die oomblik
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2790 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Wonder wanneer gaan ons van nog signings hoor.. Ek glo hulle sal seker dit noem voor die pre-season begin?! Wat nou een of ander tyd seker is?
|
|||
![]() |
|||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Agree
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
![]() |
|||
Chris ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Mar-2021 Location: Limpopo Status: Offline Points: 58 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Too many injuries. I feel he would be the same as Roelof Smit.
|
|||
![]() |
|||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
We should definitely try to get him... the bulls will however try as well and will have the inside lane I'm sure.
|
|||
![]() |
|||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
I see Marco van Staden has been released by Leister Tigers.. he would be a decent replacement for Vincent
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2790 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Lyk nie of Bobby nog speel nie, hy gym nou net?
|
|||
![]() |
|||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 688 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek sou liewer dan vir Bobby de Wee probeer terug lok
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40317 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
dink hy is maar useless
|
|||
![]() |
|||
Tin ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Brits Status: Offline Points: 212 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Sien op Leeus se facebook Darrien Landsberg , wat vd leeus Pumas to was is weer geteken by leeus, +1 slot by.
|
|||
![]() |
|||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
E Tshituka kan 8 speel saan Horn, so ek sal like as die Leeus vir Hanru Surgil van die Kwas kan koop. Kriel, Alberts is liabilities want hulle speel net een of twee games in a jaar.
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2790 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Dink Mapoe se dae raak getel, hulle het hom al hoe minder begin gebruik. Dink sy spoed laat hom nou bietjie in die steek, maar steeds n solid speler.
|
|||
![]() |
|||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Edited by Goue Leeu - 28-Jun-2022 at 8:30am |
|||
![]() |
|||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Voel steeds lig op slot, veral as Alberts heeltyd beseer is. Dink steeds ons moet 'n sterk vaskop soek.. Lyk of Ruan Smith altwee kante kan skrum maar hoe goeie vaskop hy is, is 'n oop vraag en dis waar ons dun is. Daar is nie regtig enige loosies hier wat gevaarlik op die grond is nie (soos 'n Deon Fourie). Dit begin amper na 'n goeie squad lyk... Kort nog net so paar slim, kwaliteit kopies in die voorspelers
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40317 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Die Pumas se skrummie (September) was baie goed in die finaal. Makou is weg by ons oor hy te veel beserings gehad het.
|
|||
![]() |
|||
LIONS4EVA ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 15-Aug-2021 Location: JHB Status: Offline Points: 18 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Potensiele squad :
Stutte : Sithole, Dreyer, Ruan Smith, JP Smith, Ntlhabakane Hakkers : Visagie, Botha, Brandon Slotte : Schoeman, Nothnagel, PJ Steenkamp, Janse van Vuuren, Alberts Flanke : Kriel, Ruan Venter, Sangweni, E Tshitsuka 8ste Man : Horn Skrumskakel : vd Bergh, Warner, Nohamba, Steyn Flyhalf : Hendrikse, Lombard, Swanepoel Centres : Louw, Jonker, van Wyk, Ras, More Wings : Maxwane, vd Merwe, Pienaar Fullback : Quan Horn, Boeboes Ek sou die volgende ouens na kyk om die squad te versterk : Akker vd Merwe, Makou Lourens, ons kort nog n klassieke 8ste man, ons moes na Willie Engelbrecht gekyk het, ek is nie n groot Ras fan nie, hy is baie een dimensioneel, kort nog n vleuel, sou na die Pumas se 9 ook gekyk het, sal nie omgee as Warner waai nie. Hoogte punte : geen Jannie en EW nie. Sou ook nie omgee om Jantjies weer in die squad te he nie.
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2790 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Sien Boeboes is nou officially geteken.
|
|||
![]() |
|||
OomPB ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Bulls toe
|
|||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page 123 43> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |