Forum Home Forum Home > Lions Section > Union, Management and Coach discussions
  New Posts New Posts RSS Feed - Swys se wen rekord
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are playing the Sharks in Durban on Saturday 30 June 2018, kickoff 17:15 SA Time - watch on http://live.drakulawidget.com/

Swys se wen rekord

 Post Reply Post Reply Page  <1 345
Author
Message
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 2858
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-May-2018 at 9:33am
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Ek dink mens moet vir jouself ook bietjie dink hoe voel ouens soos Madosh/Hachivah/Dyanti op so eerste toer na nz. Hoe voel speler soos Marnus wat nog nie regtig ervaring op die vlak het? Dis iets nuut!

Wat gaan aan in die binneste van ouens soos Robbie/Commies en Dylan Smith wat onderskeidelik min speelkans gekry/terugkom van lang tye uit.

Coaches soos Lemmer/Joey en Niel De Bruyn wat eerste keer nz/aus toer as coaches....moet die goed net maklik kom of mag hulle ook bietjie leer?

Laastens was dit laaste paar jaar duidelik dat Warren/Jaco/Franco/Marx die absolute gom was voor. Jy kon enige iets verander maar met daai 4 daar was dinge altyd onder beheer. Ons was baie gelukkig met beserings voorheen maar die jaar het ons slegte kaart getrek. Verder vervang jy nie net Akker/Faf oornag...ons mis die inspuiting vanaf die bank. Dan is daar klein groepie spelers wat uitgecheck het mentally: Ouens soos Mapoe en selfs Rohan lyk en speel soos ouens wat oppad is.

Die voordeel: Ons word weereens afgeskryf. Die druk is eintlik nou af...kry ons dit reg om 2de te kom (wat altyd mees realistiese posisie was, ongeag wat ons sou bring) dink ek ons gaan skade maak in play-offs!

Rooihart, ek hoor wat jy se. Maar aan die ander kant speel ons steeds met n span wat, en ek wil amper die woord STERRE hier gebruik, spelers soos:
Van Rooyen
Dreyer - BOK
Adriaanse
Marx (tot laas nwk) - BOK
Coetzee
Sous - BOK
Ferreira
Makou
Kwagga
Ross (tot onlangs) - BOK
Jantjies - BOK
Vorster
Mapoe - BOK
Rohan - BOK
Commies (eers onlangs weer begin) - BOK
Boeboes - BOK
Mahuza

Daai is die kern van ons span wat baie ervaring het en al n hele paar seisoene saam speel. Nuwe ouens soos Diyanti, Hashiva (spelling?) en Schoeman het ingekom en uitstekend gedoen. Ek wil amper se mens mis nie die ouens wat hul vervang het nie. Dit is eerder die ervare manne wat teleurstel, dus kan mens nie die beserings en spelers verliese blameer vir ons swak spel nie
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Welpie
Welpie
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 163
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-May-2018 at 9:37am
Wat dalk ook bydrae tot mens se negatiwiteit is hoe ons games verloor. Dis met mistackles, bal oor die doellyn verloor ens. En dis nie die bogenoemde youngsters wat noodwendig die foute maak nie, dis die ervare manne. Dalk is van die manne se koppe reeds oorsee...
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 1346
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-May-2018 at 9:50am
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Almal was baie onsteld toe Rudolph net waag verder as Swys kyk. Jy moes boeddie ver soek vir iemand wat hom nie geback het...

Verder, as die ouens wat Swys se kop eis nou hulle sin kry. Wat dan? Fire ons die volgende ou ook na paar maande?
Ek glo nie iemand eis al Swys se kop nie, meeste van ons is net bekommerd en daar is tekens dat ons net agteruit gaan week na week... Wen ons die volgende 4 oortuigend sal dit sekerlik help om almal meer gerus te stel. Verloor ons 2 of meer, dan is dit 'n ander storie...
Hoe lank moet 'n mense wag voor jy die besluit maak dat die afrigter dalk nie die span vat waar almal gedink het hy gaan nie? Gee mens 'n afrigter 1 seisoen? Dalk 2? Waar gaan die unie wees as ons volgende seisoen dalk laaste eindig?
Meeste van ons wou Alister vervang na sy eerste seisoen, sou dit nie beter vir die Bokke gewees het as hy vervang was na 1 seisoen nie?
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 1690
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-May-2018 at 9:52am
Ek het verwag ons sou beter vaar die jaar,en verwag ons gaan spelers verloor einde van die jaar en dat volgende jaar moeiliker sou gaan.....Maar die seisoen is nog nie verby nie,nog baie wat kan gebeur...
Once a Lion always a lion
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 289
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-May-2018 at 10:10am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Ek dink mens moet vir jouself ook bietjie dink hoe voel ouens soos Madosh/Hachivah/Dyanti op so eerste toer na nz. Hoe voel speler soos Marnus wat nog nie regtig ervaring op die vlak het? Dis iets nuut!

Wat gaan aan in die binneste van ouens soos Robbie/Commies en Dylan Smith wat onderskeidelik min speelkans gekry/terugkom van lang tye uit.

Coaches soos Lemmer/Joey en Niel De Bruyn wat eerste keer nz/aus toer as coaches....moet die goed net maklik kom of mag hulle ook bietjie leer?

Laastens was dit laaste paar jaar duidelik dat Warren/Jaco/Franco/Marx die absolute gom was voor. Jy kon enige iets verander maar met daai 4 daar was dinge altyd onder beheer. Ons was baie gelukkig met beserings voorheen maar die jaar het ons slegte kaart getrek. Verder vervang jy nie net Akker/Faf oornag...ons mis die inspuiting vanaf die bank. Dan is daar klein groepie spelers wat uitgecheck het mentally: Ouens soos Mapoe en selfs Rohan lyk en speel soos ouens wat oppad is.

Die voordeel: Ons word weereens afgeskryf. Die druk is eintlik nou af...kry ons dit reg om 2de te kom (wat altyd mees realistiese posisie was, ongeag wat ons sou bring) dink ek ons gaan skade maak in play-offs!


Rooihart, ek hoor wat jy se. Maar aan die ander kant speel ons steeds met n span wat, en ek wil amper die woord STERRE hier gebruik, spelers soos:
Van Rooyen
Dreyer - BOK
Adriaanse
Marx (tot laas nwk) - BOK
Coetzee
Sous - BOK
Ferreira
Makou
Kwagga
Ross (tot onlangs) - BOK
Jantjies - BOK
Vorster
Mapoe - BOK
Rohan - BOK
Commies (eers onlangs weer begin) - BOK
Boeboes - BOK
Mahuza

Daai is die kern van ons span wat baie ervaring het en al n hele paar seisoene saam speel. Nuwe ouens soos Diyanti, Hashiva (spelling?) en Schoeman het ingekom en uitstekend gedoen. Ek wil amper se mens mis nie die ouens wat hul vervang het nie. Dit is eerder die ervare manne wat teleurstel, dus kan mens nie die beserings en spelers verliese blameer vir ons swak spel nie


Ja ek dink ons vat kortpad met sommige ouens. Hoeveel rugby het Robbie of Makou regtig gespeel laaste jaar? Is Adriaanse tipe ou wat ons op kan steun? Selfs ou soos kwagga se verantwoordelikheid het drasties opgegaan. Hy was maar meestal impakspeler wanneer almal reg was.

Daar is verseker teleurstellings en senior manne soos jy sĂȘ. Veral agter...tog dink ek nie ons kry meer goeie vinnig bal nie wat dinge agter baie moeiliker maak. Dit bring my dan weer terug by wat ek sien as ons kern van laaste 2 jaar: Marx/Kriel/Whiteley/Mostert....en dan lyk dinge beroerd as jy sien dat daai kern afwesig was.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 21405
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-May-2018 at 10:13am
Ek hoop Swys besef dat daar klein verstellings nodig is, en ek hoop om daardie verstellings hierdie Donderdag en Saterdag te sien. Ons verdediging is nog steeds suspect, so ek hoop hulle fokus hierdie week daarop, dalk selfs weer die ou van Saru inkry om te kom help. Dan moet ons ons bal beter beskerm, omtrent al die Landers se driee was van omkeerbesit, so as ons die bal beter beskerm het, kon ons dalk 'n ander uitslag gesien het. Derdens stem ek saam dat die agterlyn nie vuur nie, ons het iets nodig om die vuur terug te kry. Weet nie of die skuld by die skrummies en/of senters le nie, en die heelagter moet darem onthou dat hy so af en toe kan skop ook
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 289
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-May-2018 at 10:20am
Ek stem.

Andries is een ou wat riller seisoen het.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 21405
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-May-2018 at 10:02am
Nou darem weer bo 50% en net Loffie en Ackers het meer wenne

Super Rugby coaches at the Lions:

CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin201813753.8%
Johan Ackermann2012-2017714664.8%
John Mitchell2011-201229517.2%
Dick Muir20101300.0%
Eugene Eloff2007-2009391128.2%
Frans Ludeke200613215.4%
Ray Mordt199711545.4%
Alex "Grizz" Wylie199611327.3%
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 21405
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-May-2018 at 9:30am
Weer 'n klein bietjie beter met die wen oor die Stormers, maar volgende 2 gaan seker taai wees

Super Rugby coaches at the Lions:

CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin201814857.1%
Johan Ackermann2012-2017714664.8%
John Mitchell2011-201229517.2%
Dick Muir20101300.0%
Eugene Eloff2007-2009391128.2%
Frans Ludeke200613215.4%
Ray Mordt199711545.4%
Alex "Grizz" Wylie199611327.3%
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 345
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 11.10
Copyright ©2001-2017 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.063 seconds.