Print Page | Close Window

Swys se wen rekord

Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Union, Management and Coach discussions
Forum Description: Union, Management and Coach discussions
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=4398
Printed Date: 20-Oct-2017 at 9:55pm
Software Version: Web Wiz Forums 11.10 - http://www.webwizforums.com

Topic: Swys se wen rekord
Posted By: Transvaal
Subject: Swys se wen rekord
Date Posted: 26-Jul-2017 at 9:41am
Coach records at the Lions in the Currie Cup
CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin2017100%
Johan Ackermann2012-2016553563.6%
John Mitchell2010-2011301963.3%
Hans Coetzee200914750%
Eugene Eloff2006-2008452760%
Frans Ludeke2001-2005613963.9%
Laurie Mains1999-2000261973.1%

Replies:
Posted By: AK 
Date Posted: 26-Jul-2017 at 9:53am
Humble beginnings

Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Jul-2017 at 9:59am
Mens voel vir hom...nie baie regverdig om met 'n verswakte span in die eerste paar wedstryde te speel nie

Posted By: Leeubok
Date Posted: 26-Jul-2017 at 10:50am
Ek sou nie hierdie paar CC games onder sy naam sit nie, dis nie regverdig nie. Hy fokus obviously nog op die super rugby span. Jy moet dalk Bafana opsit as interim coach tot ons uit super rugby is

Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Jul-2017 at 10:58am
Dis onregverdig maar hy is aangestel as die hoofafrigter so die stats tel vir hom

Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Jul-2017 at 10:59am
Ek dink hy is redelik betrokke by die kies van die span en hy was teenwoordig by Sondag se wedstryd

Posted By: Zibbie
Date Posted: 26-Jul-2017 at 11:32am
Ek moet erken . ek sal verkies om nog volgende week met n verswakte span te speel 

Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 26-Jul-2017 at 11:33am
Dis reg as hy kies van span en daar was dan is dit ongelukkig maar deel van sy baby...Ackers het ook so begin.....Hoop ons wen die wedstryd teen die Kwas ,volgende week is dit teen die bulle...

-------------
Once a Lion always a lion

Posted By: Lion4ever
Date Posted: 26-Jul-2017 at 2:47pm
It is just such a pity that he has to potentially lose some players and be only half involved for 3 games.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 31-Jul-2017 at 9:43am
Coach records at the Lions in the Currie Cup
CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin20172150%
Johan Ackermann2012-2016553563.6%
John Mitchell2010-2011301963.3%
Hans Coetzee200914750%
Eugene Eloff2006-2008452760%
Frans Ludeke2001-2005613963.9%
Laurie Mains1999-2000261973.1%

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 31-Jul-2017 at 9:52am
Was `n belangrike wen saterdag om te verseker dat ons in die wedloop bly oor die eerste drie weke!!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Aug-2017 at 8:37am
Ek sien gerugte op twitter dat Matfield die Leeus se nuwe voorspeler afrigter gaan wees

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Aug-2017 at 8:43am
Laat ek maar oop kaarte speel, ek was nooit 'n Matfield "fan" nie. Sy lynstaanwerk was skitterend en verder kan mens niks oor hom se nie

Posted By: Lionsinpta
Date Posted: 08-Aug-2017 at 9:07am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Laat ek maar oop kaarte speel, ek was nooit 'n Matfield "fan" nie. Sy lynstaanwerk was skitterend en verder kan mens niks oor hom se nie

Waar, maar tog in sy boek rate hy vir Swys as een die bestes nog en het groot respek vir hom. Wie weet as dit waar is kan hulle dalk 'n baie dinamiese afrigting span maak.

Dink Franco gaan dalk soos 'n kind wees op Kersdag as dit waar is. Franco kan definitief baie leer van hom af t.o.v. lynstane.

Posted By: NO17
Date Posted: 08-Aug-2017 at 9:10am
As dit waar is, dink ek moet ons hom kans gee. Al is dit net vir die lynstaane. Ek dink hy sou oor die jare n paar dinge gesien en opgetel het wat hy na ons span kan bring. Ek sou meer van Balie gebruik maak vir ons skrums. 
Het hy nie onder Swys gespeel by die kwas nie?
Wat my wel van hom pla is, dat hy so groot boel is en dit sal jy nie maklik uit hom kry nie.

Posted By: AK 
Date Posted: 08-Aug-2017 at 9:15am
Kyk, net omdat jy goed in lynstane is as speler beteken dit nie dat dit al is wat jy can coach. Ek dink destyds in Divvie se springbok span het die spelers baie "input" gehad en dink Matfield was een van hulle wat baie ebtrokke was in "coaching". Sal hom kans moet gee as dit waar is.

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 08-Aug-2017 at 9:16am
Ek dink Ludeke het meer met Matfield se sukses te doen as wat ons besef. As jy gaan kyk hoe Fiji in 2015 WC lynstane ens gedoen het, was dit baie soos wat Matfield vermag het.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Aug-2017 at 9:20am
Coach records at the Lions in the Currie Cup
CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin20173133.3%
Johan Ackermann2012-2016553563.6%
John Mitchell2010-2011301963.3%
Hans Coetzee200914750%
Eugene Eloff2006-2008452760%
Frans Ludeke2001-2005613963.9%
Laurie Mains1999-2000261973.1%

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Aug-2017 at 1:28pm
Ek het met Swys gesels by vandag se span aankondiging, hy reken hy was glad nie betrokke by die eerste 3 wedstryde nie, behalwe dat hy die een wedstryd bygewoon het, en 1 oefening bygewoon het. So hy reken die stats vir die 1ste 3 wedstryde behoort aan Herkie Kruger, sal my goed so aanpas

Posted By: Leeubok
Date Posted: 10-Aug-2017 at 1:36pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ek sou nie hierdie paar CC games onder sy naam sit nie, dis nie regverdig nie. Hy fokus obviously nog op die super rugby span. Jy moet dalk Bafana opsit as interim coach tot ons uit super rugby is

Ermm

Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 10-Aug-2017 at 1:36pm
Dink dit is fair......Saterdag begin die Swys era..

-------------
Once a Lion always a lion

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 10-Aug-2017 at 1:39pm
Waar pas Herkie verder in by die Leeus?

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Aug-2017 at 1:40pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Waar pas Herkie verder in by die Leeus?

Ek sou raai hy vat weer die onder 21's

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Aug-2017 at 1:41pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ek sou nie hierdie paar CC games onder sy naam sit nie, dis nie regverdig nie. Hy fokus obviously nog op die super rugby span. Jy moet dalk Bafana opsit as interim coach tot ons uit super rugby is

Ermm

Leeubok, die ding is dat die Leeus se media beampte vir my gese het ek moet die stats doen asof Swys hoofafrigter is, maar nadat ek vandag met hom self gepraat het en gehoor hoe min hy betrokke was, kan ek mos sien dis nie regverdig nie

Posted By: Leeubok
Date Posted: 10-Aug-2017 at 1:45pm

Ek grap sommer net, maar ek is bly daai games kom van sy rekord af. Want selfs al was hy by die CC betrokke sou meeste van sy fokus op super rugby wees. Ek het ook die Matfield aanstelling voorspel lank voor dit n gerug was, dalk moet ek vandag n lotto kaartjie koop! Tongue

Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 10-Aug-2017 at 8:00pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Ek dink Ludeke het meer met Matfield se sukses te doen as wat ons besef. As jy gaan kyk hoe Fiji in 2015 WC lynstane ens gedoen het, was dit baie soos wat Matfield vermag het.
Ek reken Matfield het meer met ludeke se sukses the doen

Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Aug-2017 at 8:21am
So Swys begin more van voor af:

Coach records at the Lions in the Currie Cup
CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin2017000%
Herkie Kruger20173133.3%
Johan Ackermann2012-2016553563.6%
John Mitchell2010-2011301963.3%
Hans Coetzee200914750%
Eugene Eloff2006-2008452760%
Frans Ludeke2001-2005613963.9%
Laurie Mains1999-2000261973.1%

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Aug-2017 at 9:06am
Coach records at the Lions in the Currie Cup
CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin2017100%
Herkie Kruger20173133.3%
Johan Ackermann2012-2016553563.6%
John Mitchell2010-2011301963.3%
Hans Coetzee200914750%
Eugene Eloff2006-2008452760%
Frans Ludeke2001-2005613963.9%
Laurie Mains1999-2000261973.1%

Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2017 at 8:41am
Coach records at the Lions in the Currie Cup
CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin2017200%
Herkie Kruger20173133.3%
Johan Ackermann2012-2016553563.6%
John Mitchell2010-2011301963.3%
Hans Coetzee200914750%
Eugene Eloff2006-2008452760%
Frans Ludeke2001-2005613963.9%
Laurie Mains1999-2000261973.1%

Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Aug-2017 at 10:44am
Coach records at the Lions in the Currie Cup
CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin2017300%
Herkie Kruger20173133.3%
Johan Ackermann2012-2016553563.6%
John Mitchell2010-2011301963.3%
Hans Coetzee200914750%
Eugene Eloff2006-2008452760%
Frans Ludeke2001-2005613963.9%
Laurie Mains1999-2000261973.1%

Posted By: Leeubok
Date Posted: 28-Aug-2017 at 10:49am
Swys de Bruin, ons CC weergawe van Dick Muir.. LOL

Ek grap net. Hoop maar hulle kom gougou weer reg

Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 28-Aug-2017 at 10:53am
Lol...ja nee ,sal maar geduldig wees,Ackies het ook maar n klomp CC wedstryde verloor

-------------
Once a Lion always a lion

Posted By: Zibbie
Date Posted: 28-Aug-2017 at 11:05am
Dit het darem vir my gevoel ons speel beter as teen die WP 

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 28-Aug-2017 at 4:36pm
Dink dis hoekom die verloor so erg was. Game mos gewen teen minuut 80, net afskop oor. Ek staan op vir n koffie, kom terug in minuut 82 en die @$&$@ game is verloor

Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Sep-2017 at 9:10am
Ek wil nou nie snaaks wees nie maar jy kies 'n hengse snaakse tyd om koffie te maak....LOL!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Sep-2017 at 9:11am
Coach records at the Lions in the Currie Cup
CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin20174125.0%
Herkie Kruger20173133.3%
Johan Ackermann2012-2016553563.6%
John Mitchell2010-2011301963.3%
Hans Coetzee200914750.0%
Eugene Eloff2006-2008452760.0%
Frans Ludeke2001-2005613963.9%
Laurie Mains1999-2000261973.1%

Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Sep-2017 at 10:03am
Coach records at the Lions in the Currie Cup
CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin20175240.0%
Herkie Kruger20173133.3%
Johan Ackermann2012-2016553563.6%
John Mitchell2010-2011301963.3%
Hans Coetzee200914750.0%
Eugene Eloff2006-2008452760.0%
Frans Ludeke2001-2005613963.9%
Laurie Mains1999-2000261973.1%

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Sep-2017 at 9:39am
Coach records at the Lions in the Currie Cup
CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin20176350.0%
Herkie Kruger20173133.3%
Johan Ackermann2012-2016553563.6%
John Mitchell2010-2011301963.3%
Hans Coetzee200914750.0%
Eugene Eloff2006-2008452760.0%
Frans Ludeke2001-2005613963.9%
Laurie Mains1999-2000261973.1%

Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Oct-2017 at 10:15am

Coach records at the Lions in the Currie Cup
CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin20177342.9%
Herkie Kruger20173133.3%
Johan Ackermann2012-2016553563.6%
John Mitchell2010-2011301963.3%
Hans Coetzee200914750.0%
Eugene Eloff2006-2008452760.0%
Frans Ludeke2001-2005613963.9%
Laurie Mains1999-2000261973.1%

Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Oct-2017 at 2:25pm
Coach records at the Lions in the Currie Cup
CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin20178450.0%
Herkie Kruger20173133.3%
Johan Ackermann2012-2016553563.6%
John Mitchell2010-2011301963.3%
Hans Coetzee200914750.0%
Eugene Eloff2006-2008452760.0%
Frans Ludeke2001-2005613963.9%
Laurie Mains1999-2000261973.1%

Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Oct-2017 at 8:28am
Coach records at the Lions in the Currie Cup
CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin20179555.5%
Herkie Kruger20173133.3%
Johan Ackermann2012-2016553563.6%
John Mitchell2010-2011301963.3%
Hans Coetzee200914750.0%
Eugene Eloff2006-2008452760.0%
Frans Ludeke2001-2005613963.9%
Laurie Mains1999-2000261973.1%

Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Oct-2017 at 8:29am
Daar gaan Swys vir die eerste keer oor 50% Goeie werk!

Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 17-Oct-2017 at 10:33am
Baie mooi - nog 2 wenne dan gaan dit sommer baie mooi lyk

-------------
Once a Lion always a lion

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 11.10 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2017 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net