The Lions next play the Sharks at Ellis Park in the Currie Cup on 27 July 2025, kickoff is at 15:00 |
Players contracted 2020+ |
Post Reply ![]() |
Page <1 40414243> |
Author | |||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40311 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Regtig, want JP het baie goed gedoen by ons die jaar, hy skrum lekker en hy dra die bal ook lekker vir 'n stut, en verdedig goed, so as sy broer beter is, is dit goeie nuus vir ons
|
|||
![]() |
|||
vdwestjo ![]() Welpie ![]() Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 162 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Baie goeie signing
|
|||
Lions4life
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2788 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Great, kannie wag om te sien wie hulle nog gaan teken nie. (Ek hoop iemand oortuig Ackers om terug te kom)
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Kan iemand dalk 'n lys opstel van wie confirmed is en wie waai?
|
|||
![]() |
|||
Lion1986 ![]() Welpie ![]() Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 155 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Eks bly hul kry vietjie ervaring op stut by. Goeie signing.
Sal great wees om slotte sien deur kom of n haker of 2
|
|||
![]() |
|||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ruan is a good signing, I'm happy about it. The twins were very good together in Australia. Just can't imagine why they would come back here, but nonetheless, it's good for our franchise
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2788 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Wonder wanneer die Stormers, Marx gaan aankondig..
|
|||
![]() |
|||
OomPB ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Sien Jonker van Griekwas het geteken by die Leeus
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40311 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
'n hele rukkie terug al
|
|||
![]() |
|||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 688 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
So wie het nou bygekom vir die Leeus
Marius Louw Rynhardt? Jonker Giane Lombaard JP Smith En moontlik Andries Coetzee? Nog iemand?
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40311 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Nie JP smith nie maar sy broer Ruan Smith
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40311 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Maar daardie is die enigste name waarvan ons weet op die oomblik
|
|||
![]() |
|||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek het iets gehoor van Chris Smit van die Cheetahs wat ook by ons geteken het.
|
|||
![]() |
|||
OomPB ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Bulls toe
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2788 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Sien Boeboes is nou officially geteken.
|
|||
![]() |
|||
LIONS4EVA ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 15-Aug-2021 Location: JHB Status: Offline Points: 18 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Potensiele squad :
Stutte : Sithole, Dreyer, Ruan Smith, JP Smith, Ntlhabakane Hakkers : Visagie, Botha, Brandon Slotte : Schoeman, Nothnagel, PJ Steenkamp, Janse van Vuuren, Alberts Flanke : Kriel, Ruan Venter, Sangweni, E Tshitsuka 8ste Man : Horn Skrumskakel : vd Bergh, Warner, Nohamba, Steyn Flyhalf : Hendrikse, Lombard, Swanepoel Centres : Louw, Jonker, van Wyk, Ras, More Wings : Maxwane, vd Merwe, Pienaar Fullback : Quan Horn, Boeboes Ek sou die volgende ouens na kyk om die squad te versterk : Akker vd Merwe, Makou Lourens, ons kort nog n klassieke 8ste man, ons moes na Willie Engelbrecht gekyk het, ek is nie n groot Ras fan nie, hy is baie een dimensioneel, kort nog n vleuel, sou na die Pumas se 9 ook gekyk het, sal nie omgee as Warner waai nie. Hoogte punte : geen Jannie en EW nie. Sou ook nie omgee om Jantjies weer in die squad te he nie.
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40311 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Die Pumas se skrummie (September) was baie goed in die finaal. Makou is weg by ons oor hy te veel beserings gehad het.
|
|||
![]() |
|||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Voel steeds lig op slot, veral as Alberts heeltyd beseer is. Dink steeds ons moet 'n sterk vaskop soek.. Lyk of Ruan Smith altwee kante kan skrum maar hoe goeie vaskop hy is, is 'n oop vraag en dis waar ons dun is. Daar is nie regtig enige loosies hier wat gevaarlik op die grond is nie (soos 'n Deon Fourie). Dit begin amper na 'n goeie squad lyk... Kort nog net so paar slim, kwaliteit kopies in die voorspelers
|
|||
![]() |
|||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Edited by Goue Leeu - 28-Jun-2022 at 8:30am |
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2788 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Dink Mapoe se dae raak getel, hulle het hom al hoe minder begin gebruik. Dink sy spoed laat hom nou bietjie in die steek, maar steeds n solid speler.
|
|||
![]() |
|||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
E Tshituka kan 8 speel saan Horn, so ek sal like as die Leeus vir Hanru Surgil van die Kwas kan koop. Kriel, Alberts is liabilities want hulle speel net een of twee games in a jaar.
|
|||
![]() |
|||
Tin ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Brits Status: Offline Points: 212 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Sien op Leeus se facebook Darrien Landsberg , wat vd leeus Pumas to was is weer geteken by leeus, +1 slot by.
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40311 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
dink hy is maar useless
|
|||
![]() |
|||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 688 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek sou liewer dan vir Bobby de Wee probeer terug lok
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2788 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Lyk nie of Bobby nog speel nie, hy gym nou net?
|
|||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <1 40414243> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |