The Lions next play the Sharks in Durban in the Currie Cup on 5 July 2024, kickoff is at 17:15 |
Match 7 - Leeus vs Visvoete |
Post Reply ![]() |
Page <1234> |
Author | |||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1777 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Hierdie ref is bad. Ek sluk my woorde van vroeer hierdie week. Jammer Transvaal.
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
![]() |
|||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 670 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
WP is die beter span
|
|||
![]() |
|||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1777 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Daar gee die ref hulle 'n penalty, waar by seker 3 vorige skrums hy geweier het om ons die penalty te gee. |
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
![]() |
|||
Lion1986 ![]() Welpie ![]() Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 150 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ons kan nie oor die ref kla, as ons die n basies lynstaan bal kan ingooi nie
Edited by Lion1986 - 29-Oct-2022 at 5:43pm |
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39301 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
#URC - #Lions 22 vs #Stormers 29 - 75m - DRIE Nama Xaba
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39301 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
#URC - #Lions 22 vs #Stormers 31 - 76m - DOELSKOP Manie Libbok
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39301 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ons was ongelukkig nerens in die tweede helfte...seker ook 'n groot fout gewees om op 22-17 nie vir pale met die strafskop te gaan nie, maar ons was baie swak in die 2de helfte
|
|||
![]() |
|||
Lion1986 ![]() Welpie ![]() Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 150 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Patetiesie verloor. Hoe lank gaan ons nog met Cash sit? Daar is geen dissipline nie.
Hoe lank gaan hul n club vlak hakker begin. Ons het n gevaarlike agterlyn, maar ons gebruik hul nie. Niks gaan verander terwyl Cash daar is nie.
Edited by Lion1986 - 29-Oct-2022 at 5:52pm |
|||
![]() |
|||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1036 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Groot flater om die bal te getik het daar ons kon pale toe gegaan het binne 7 gewees het en dan sou daar nog tyd vir n afskop gewees het, ons het nie gespeel die tweede helfte nie was asof ons die gevat het ons is ver voor hoef nie verder te speel nie
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2728 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Geen momentum weer gekry nie. Forward pass vir die 2de laaste drie en meer as 30s gesteel hier op die einde. Ons is nie street smart nie. Paar manne was te stil vandag, gaan moet vinnig wakker word.
|
|||
![]() |
|||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1036 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Pabzor praat jy van die conversion van Libbok want hy het reggestaan om te skop toe staan jy omtrent 45 sekondes voor hy skop hy het omtrent n minuut en n half gevat van hy die bal gestel het
|
|||
![]() |
|||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1036 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Dit was dalk nie net die reg wat gemaak het dat ons verloor het nie maar die ou hoort nie op die vlak nie hy is volgens my net op vodacom cup vlak lyk my hy is Egon Seconds se replacement as ons teen die stormers speel
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2728 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Daai ook, ek praat van die goal line drop, ook daar gesteel.
|
|||
![]() |
|||
OomPB ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Om die ref te blameer na n verloor klink soos suur druiwe. Stormers se bench en Xaba was die verskil. Stormers het nog sonder 5 Bokke gespeel, so daar is n moerse verskil tussen die spanne.
|
|||
![]() |
|||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1036 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Nee Oompbons vat dit sooa n man het nie gese die ref was die verskil nie ons het al in die week gekla oor die ref wat nie baie goed is nie ek voel net as hy vir die leeus teen die stormers kan blaas dan kan hulle dat hy n groor wedstryd soos Leinster teen Munster of so wedstryd blaas maar hulle sal nie want hy is nie goed genoeg nie
|
|||
![]() |
|||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1036 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
En well done Oompb julle bank was die verskil vandag
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2728 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Julle is nie verniet die champs nie. Jy is reg, daar is n moerse verskil, ek dink oor die algemeen was die ref in die ballpark, maar hoeveel keer het Dweba skeef gegooi? Daai forward pass was ook swak om nie te gesien het nie? Vat niks weg van julle nie, ons was nerens in die 2de helfde nie.
|
|||
![]() |
|||
OomPB ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Dankie Boet. Die ref is kak albei kante toe.
|
|||
![]() |
|||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1777 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Lol, asof ek omgee wat jy dink
![]() |
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
![]() |
|||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1777 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ons was takties nerens in die tweede helfte. Nohamba het 'n groot af dag gehad voel ek. Dit is waar ek persoonlik voel die ref ons ook beinvloed het, met 3 skrums en met daardie een breuk van ons waar Nohamba rightly or wrongly in die Weepee speler gepass het moes ons strafskoppe kry. Dit sou ons baie gehelp het met die territory game. Dan voel ek die drie van die een Smith broer het baie duidelik gelyk of dit gegee moes word. Weepee het ook baie beter gespeel in die tweede helfte. Hoe Roos net een Bok game al gespeel het verbaas my elke keer wat ek hom sien speel en dan het Libbok en Blommetjies ook die game goed beheer vir die Weepee. Ons lynstane is ook pateties verby en ek wens regtig ons kan dit somehow net uitsort, want dit begin ons ook erg kos.
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
![]() |
|||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 520 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Beide spanne het met hul lynstane gesukkel, en die Stormers het in die eerste helfde lusteloos gelyk. Sonder 'n erkende baljagter lyk ons losvoorspelers een dimensioneel, terwyl ons geen spelkeppers in die 10 en 12 posisies het wat buite agterspelers in posisie kan sit nie. Met goeie fiksheid en spangees kan ons hiermee wegkom teen die Waliese en Italiaanse spanne, en selfs teen 'n goeie span soos Edinburg, kan 'n spelbreker soos Henco van Wyk dit in ons guns swaai. Geen span kan sonder spangees in fiksheid sukses behaal nie, maar dit kan jou net so ver bring. Die verskil vandag was kawaliteit diepte (selfs sonder die Stormers se Bokke)
Edited by emiel1 - 29-Oct-2022 at 7:19pm |
|||
![]() |
|||
OomPB ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Jy beter.
![]() |
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39301 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Stormers coach John Dobson after his team's URC win over the Lions on 29 October 2022 https://youtu.be/K2GJPglwf00
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39301 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Lions coach Ivan van Rooyen after Lions loss in URC match vs Stormers on 29 October 2022 https://youtu.be/HyOsmCv-z3M
|
|||
![]() |
|||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1777 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Iemand soek aandag.... hier is so bietjie vir jou, shame
![]() ![]() |
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <1234> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |