The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Match 7 - Leeus vs Visvoete |
Post Reply ![]() |
Page <1 234 |
Author | |
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ons game was nog altyd ge Asser op n goeie setpiece en vandag het ons gesukkel in die skrums sowel as die lynstane. Louw het nie een keer van n skrum af op Libbok afgehardloop nie. Dis asof ons elke keer die grootste defender gesoek het om op af te hardloop. Dan het ek so omtrent 5 kere opgetel waar hulle defenders onkant gegaan het en weggekom het met dit, veral in die 2 die helfte.
|
|
![]() |
|
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ons bank was ook 'n probleem. Het vir Sti gemis. Waar is Ruben Schoeman? Sangweni bring maar min in games teen sterk spanne en Ruan Smith kry te gereeld swaar op vaskop. Ons 2 losskakels het vandag nie goed geskop uit die hand uit nie en ons het nie Boeboes se linkervoet en Hendrikse se regtervoet slim gebruik nie... Hulle albei het 'n paar keer uit ons gebied kantlyn toe geskop met geen hoek (Boeboes teen die linker kantlyn en Hendrikse teen die regter kantlyn). En wie was so bright om 'n tikskop aan die einde te vat toe ons nie meer kon wen nie, maar wel kon oorskop vir 'n bonuspunt??
Edited by Goue Leeu - 30-Oct-2022 at 7:58am |
|
![]() |
|
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek het na ons oorsese toer gese ons moet nou net ons home games begin wen. LOL, 2 tuis verlore later nou.. Dalk moet ons maar vra om al ons games weg te gaan speel!
Om teen SA opposisie te verloor na ons so ver voor was halftyd maak seer. Baie seer
|
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ons pod voorspelers het ook heeltyd van 9 af gespeel, en dit waar hulle ons ingewag het met double hits. Dis hoekom ons in die 2de helfte gesukkel het om oor die voordeellyn te kom.
|
|
![]() |
|
OomPB ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Dis nie asof die Stormers se pak beter was nie. Ernst van Rhyn was nog altyd n passasier en glad nie n slot nie. Dweba was uiters pateties en speel net op n naam. JJ Kotze, Xaba en ons bank het als omgedraai. Die Stormers speel lekker hardloop rugby as hulle die bal kry. Die Stormers en Leeus is die SA spanne wat jong spelers deurbring en soos n span speel. Dobson is n goeie afrigter en wondere verrig met spelers. Die Bulle en Sharks koop spelers wat duur is en n goeie pensioen soek. Ek weet nie wie ek wil he moet wen vanmiddag nie.
|
|
![]() |
|
Lion1986 ![]() Welpie ![]() Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 153 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Die Stormers het ook n Hoofafrigter. Die assistant coaches kan ook net soveel doen.
|
|
![]() |
|
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
As ek so na die Sharks se game teen die bulle gekyk het lyk dit verseker asof verlede week se wedstryde wat afgestel is was nie goed vir ons of die sharks gewees nie ons momentum gebreuk
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Fotos van die Stormers wedstryd saterdag:
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <1 234 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |