Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 67 - Crusaders vs Lions
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are playing the Sharks in Durban on Saturday 25 May 2019, kickoff at 17:15 SA Time

Match 67 - Crusaders vs Lions

 Post Reply Post Reply Page  <1 8910
Author
Message
Attie Karate View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 795
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Apr-2019 at 12:50pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Was hy nie hier vir 'n seisoen nie? Het nie veel indruk gemaak as ek reg onthou.
Lionel Cronje was nie te great hier nie, maar daarna by die Kings het hy baie goed gespeel. Speel van daar af in Japan sover ek weet.
Up the Vaal!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 3882
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Apr-2019 at 12:56pm
In Lombard en Reynolds het ons 2 belowende jong spelers wat, as hulle reg bestuur word, baie vir ons kan beteken in die toekoms. Ek sou nie invest in 'n has-been soos Cronje of 'n speler van 'n ander unie nie.

Daar is ander posisies waar ons groter probleme gaan he. Soos scrummie. Ek weti of Ross vlg jaar gaan aanbly nie? IPV om geld en tyd te mors op Groom moes ons een van ons jonger scrummies onder Ross laat speel. Waai Ross en Groom na hierdie jaar moet ons vlg jaar met 'n groentjie begin. 

Ander probleem posisie is slot. 
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 115
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Apr-2019 at 1:01pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Was hy nie hier vir 'n seisoen nie? Het nie veel indruk gemaak as ek reg onthou.
Lionel Cronje was nie te great hier nie, maar daarna by die Kings het hy baie goed gespeel. Speel van daar af in Japan sover ek weet.

Thanks, ja, ek onthou nou, hy nogal die oog gevang vir die Kings. Wel gesukkel om naam te maak by groot unies (Lions. Sharks en ek dink Stormers)
Back to Top
Tiny View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 13-May-2018
Location: Fontaineblaue
Status: Offline
Points: 35
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Tiny Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Apr-2019 at 1:19pm
Hopelik sal ons maar soos gewoonlik na die wereld beker weer begin bou. Ek soek n losskakel wat 80% sy kicks deur die pale sit. Weet nie wat is fout met Jantjies nie dis asof hy 60% speel sodat hy seker wereld beker toe kan gaan.
 
Dis net die Crusaders wat lyk my nie sukkel nie.
 
Ek hoop regtig ons leeus wen darem n paar games wat oor bly.
Back to Top
Tiny View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 13-May-2018
Location: Fontaineblaue
Status: Offline
Points: 35
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Tiny Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Apr-2019 at 1:21pm
Bann my maar maar Earl Rose het my baie laat vloek.
 
Weet Transvaal het hom baie gelike veral as hy nie speel nie.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 28380
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Apr-2019 at 2:02pm
Originally posted by Tiny Tiny wrote:

Bann my maar maar Earl Rose het my baie laat vloek.
 
Weet Transvaal het hom baie gelike veral as hy nie speel nie.

Jy's reg daar, en wat het van ons planne geword om wereldbeker toe te gaan? 
Back to Top
Tiny View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 13-May-2018
Location: Fontaineblaue
Status: Offline
Points: 35
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Tiny Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Apr-2019 at 2:36pm
Transvaal my finasies het maar geval toe my vrou haar werk verloor het.
 
Soos ding nou lyk met ons spelers weet nie of ek regtig nog so wou gaan nie.
 
Gaan julle dalk nog? Die Rand is nou so swak.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 28380
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Apr-2019 at 2:42pm
Ek het die sperdatum vir media akkreditasie gemis, so ek neem aan ek sal maar ook op tv kyk...LOL!
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 8910
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.090 seconds.