Match 67 - Crusaders vs Lions  
       
      Printed From: Lionsworld
        Category:  Rugby Competitions
       Forum Name:  Super Rugby
       Forum Description:  Super Rugby
       URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7776
       Printed Date: 04-Nov-2025 at 4:55am Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
      
 
  
      Topic: Match 67 - Crusaders vs Lions
       
      Posted By: Transvaal
       Subject: Match 67 - Crusaders vs Lions
       Date Posted: 20-Apr-2019 at 5:43pm
       
      
        
          | 
	
 Friday 26 April 2019 in Christchurch, kickoff at 9:35 SA Time 
 
 Referee: Paul Williams AR1: Mike Fraser AR2: James Munro TMO: Aaron Paterson 
 
 Crusaders: 15. David Havili, 14. Sevu Reece, 13. Braydon Ennor, 12. Ryan Crotty, 11. George Bridge, 10. Richie Mo'unga, 9. Mitchell Drummond, 8. Kieran Read, 7. Billy Harmon, 6. Whetukamokamo Douglas, 5. Sam Whitelock (captain), 4. Quinten Strange, 3. Michael Alaalatoa, 2. Codie Taylor, 1. Joe Moody. Replacements: 16. Ben Funnell, 17. Harry Allan, 18. Oliver Jager, 19. Mitchell Dunshea, 20. Jordan Taufua, 21. Ere Enari, 22. Mitchell Hunt, 23. Ngane Punivai.  
 
 Lions: 15. Ruan Combrinck; 14. Sylvian Mahuza, 13. Lionel Mapoe, 12. Elton Jantjies, 11. Aphiwe Dyantyi; 10. Shaun Reynolds, 9. Nic Groom; 8. Warren Whiteley (Capt), 7. Cyle Brink, 6. Kwagga Smith, 5. Marvin Orie, 4. Stephan Lewies, 3. Carlu Sadie, 2. Robbie Coetzee, 1. Sti Sithole.  Replacements: 16. Jan-Henning Campher, 17. Nathan Mcbeth, 18. Johannes Jonker, 19. Wilhelm van der Sluys, 20. Marnus Schoeman, 21. Ross Cronje, 22. Franco Naude, 23. Tyrone Green.   
 
 LionsWorld Prediction: Crusaders by 12 
  
          | 
         
        
      
 
  Replies: 
       
      Posted By: Billy3
       
      Date Posted: 20-Apr-2019 at 6:42pm
       
      
        
          | 
	
Goeie bet vir Lions on te wen. 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: GoLions
       
      Date Posted: 21-Apr-2019 at 10:36am
       
      
        
          | 
	
Ek sien Marx kom terug huis toe vir sy Bokrus. Jan-Henning Campher is op pad NZ toe
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: GoLions
       
      Date Posted: 22-Apr-2019 at 9:34am
       
      
        
          | 
	
Saders rus vir Matt Todd en Scott Barrett terwyl Owen Franks met 'n skouer besering uit is
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: PaBz0r
       
      Date Posted: 22-Apr-2019 at 9:49am
       
      
        
          | 
	
Hoop die boys maak tanks leeg
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: valie
       
      Date Posted: 22-Apr-2019 at 10:19am
       
      
        
          
	
  GoLions wrote:
  Saders rus vir Matt Todd en Scott Barrett terwyl Owen Franks met 'n skouer besering uit is |   Dis 3 baie goeie spelers. 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Attie Karate
       
      Date Posted: 22-Apr-2019 at 5:15pm
       
      
        
          
	
As ek dit nie mis het nie sukkel spanne gewoonlik bietjie na hul loslootjie, maar Crusaders in NZ sonder Marx... ai.
  ------------- Up the Vaal!
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Leeubok
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 7:12am
       
      
        
          | 
	
Nie dat ek dink dit sal sommer gebeur nie, maar 'n wen teen die Saders sal maak dat ek van al die slegte verlore op EP vergeet..
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Goue Leeu
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 7:13am
       
      
        
          | 
	
Ons manne moet alles insit en met intensiteit, vryheid en toewyding speel.. dis al wat ondersteuners kan vra. Niemand verwag eers dat die Leeus binne 10 punte van die Crusaders gaan kom nie so sien dit as 'n geleentheid om jouself te meet teen die beste span (by verre) in die komp. Enige punteleer-punte sal 'n onverwagse bonus wees.
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: LeeuBrul
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 7:44am
       
      
        
          
	
Alles is moontlik - manne moet speel vir mekaar en vir Swys - en kies die regte spelers en probeer by dieselfde span as laasweek bly(Reynolds vir Lombard en Robbie vir Marx)
  ------------- Once a Lion always a lion
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Leeubok
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 8:13am
       
      
        
          
	
  LeeuBrul wrote:
  Alles is moontlik - manne moet speel vir mekaar en vir Swys - en kies die regte spelers en probeer by dieselfde span as laasweek bly(Reynolds vir Lombard en Robbie vir Marx) |   
 
 Reynolds het laas baie goed gelyk op 12 langs jantjies. Maar hulle 2 sal seker baie ruil op verdediging en aanval.  
 
 Ideale geleentheid vir Robbie om te wys wat nog in hom steek. Mens kry die gevoel die afrigters is te bang om Marx af te haal en dus speel hy elke game 80 min.  
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: PaBz0r
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 8:25am
       
      
        
          | 
	
Daai 5 minute wat Robbie laas op was toe Marx op flank gespeel het, het hy lus gelyk vir rugby. So ek glo nie hy sal ons in die steek laat nie
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: valie
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 9:02am
       
      
        
          | 
	
Robbie is meer as competent. Hy moet net kophou en luister as die skeidsregter se hy moet die bal los. Onthou, hy het ook al saam met die Bokke getoer, hoewel hy nog nie n toets gespeel het nie. 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: emiel1
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 9:16am
       
      
        
          | 
	
Ek dink die feit dat WW, Kwagga en Brink speel, behoort grootliks op te maak vir die afwesigheid van Marx. Voorlangs gaan ons baie meer teenstand kry as laas week, en dus gaan ons vir langer periodes sonder die bal speel. Ons losvoorspelres gaan heel moontlik meer ingetrek wees in die fisiese stryd en gaan dus nie soos verlede week kan help met die middeveld verdediging nie.
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 11:02am
       
      
        
          | 
	
Span word vandag 13:00 aangekondig.
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: TunaLion
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 12:12pm
       
      
        
          
	
  Transvaal wrote:
  Span word vandag 13:00 aangekondig. |     
 
 Gaan hopelik baie dieselfde wees as laas week se span met net die 2 veranderings
  
  ------------- Go LIONS!!!!!
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 12:16pm
       
      
        
          | 
	
Is Marx regtig terug in SA of is dit weer "mind games"
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: PaBz0r
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 12:22pm
       
      
        
          | 
	
Ek glo die keer speel hulle nie games nie
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 12:23pm
       
      
        
          | 
	
En as ons nou begin mind games speel, watter waarde kan ons heg aan die span wat aangekondig word?
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Leeubok
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 12:30pm
       
      
        
          | 
	
Ek dink nie Sanzar of wereld rugby gaan van hierdie tipe mind games hou as elke span 'n "bogus" span aankondig en dan met 'n ander span opdaag! 
 
 Ek wonder of Reynolds speelkans gaan kry, of gaan hul volhard met Naude op 12? Dit is regtig jammer maar Naude het tot dusver baie average gelyk. mahuza op 14 was ook baie stil, ek sal hom eerder op 15 speel as hul hom in die span wil he.  
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: TunaLion
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 12:31pm
       
      
        
          
	
  Transvaal wrote:
  En as ons nou begin mind games speel, watter waarde kan ons heg aan die span wat aangekondig word? |     
 
 Wel kyk na n professionele sport soos sokker, die span word eers op die dag aangekondig. Ek verstaan nie die punt in rugby van die span voor die tyd aankondig nie.
  
  ------------- Go LIONS!!!!!
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: valie
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 12:55pm
       
      
        
          
	
  Leeubok wrote:
  Ek dink nie Sanzar of wereld rugby gaan van hierdie tipe mind games hou as elke span 'n "bogus" span aankondig en dan met 'n ander span opdaag!
 
 Ek wonder of Reynolds speelkans gaan kry, of gaan hul volhard met Naude op 12? Dit is regtig jammer maar Naude het tot dusver baie average gelyk. mahuza op 14 was ook baie stil, ek sal hom eerder op 15 speel as hul hom in die span wil he.   |   Wel, dis darem nie teen die reels nie, en in rugby mag jy darem seker enige legal manier gebruik om die ander span uit te oorle. Dis ook nie asof ons dit gereeld doen nie.
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 12:57pm
       
      
        
          | 
	
Ek is seker ou skool maar ek dink om speletjies met die span aankondiging te speel is iets wat ons liewer kan laat staan. 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Leeubok
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 1:13pm
       
      
        
          
	
  Transvaal wrote:
  Span word vandag 13:00 aangekondig. |   
 
 Nog niks? 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 1:14pm
       
      
        
          | 
	
Leeus het nou net laat weet dat hulle nog wag vir die span uit NZ....LOL!
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 1:15pm
       
      
        
          | 
	
Dis kwart oor 11 die aand in Christchurch, hopelik het die ouens nie gaan slaap en vergeet om die span te e-mail nie
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: PaBz0r
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 1:16pm
       
      
        
       
      
      Posted By: Leeubok
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 1:18pm
       
      
        
          | 
	
Dis dalk deel van ons nuwe mind games.. 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 1:19pm
       
      
        
          | 
	
ja, lekker vang ons julle nou, almal wat gedink het ons gaan die span 13:00 aankondig
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: WitBoer
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 1:19pm
       
      
        
          
	
  Leeubok wrote:
  Dis dalk deel van ons nuwe mind games..  |   
  ------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 1:21pm
       
      
        
          | 
	
So die nuwe taktiek is om die Saders te laat opbly tot na 11 uur die aand om die Leeus se span te sien, en dan is hulle moeg die volgende dag?
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Leeubok
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 1:22pm
       
      
        
       
      
      Posted By: Leeubok
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 1:23pm
       
      
        
          
	
  Transvaal wrote:
  So die nuwe taktiek is om die Saders te laat opbly tot na 11 uur die aand om die Leeus se span te sien, en dan is hulle moeg die volgende dag? |   
 
 Meanwhile het ons ouens almal al 8uur gaan slaap..    
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: WitBoer
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 1:23pm
       
      
        
          
	
  Transvaal wrote:
  Ek is seker ou skool maar ek dink om speletjies met die span aankondiging te speel is iets wat ons liewer kan laat staan.  |   
Ja dit is seker nie die beste manier van dinge doen nie, dit grens half aan skelm wees, maar aan die ander kant is daar nie 'n reel wat dit verhoed nie en miskien moet daar so 'n reel gemaak word. 
 
 
  ------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 1:24pm
       
      
        
          
	
  WitBoer wrote:
  
  Transvaal wrote:
  Ek is seker ou skool maar ek dink om speletjies met die span aankondiging te speel is iets wat ons liewer kan laat staan.  |   
Ja dit is seker nie die beste manier van dinge doen nie, dit grens half aan skelm wees, maar aan die ander kant is daar nie 'n reel wat dit verhoed nie en miskien moet daar so 'n reel gemaak word. 
 
  |   
 
 dit grens half aan skelm wees 
 
 Eintlik is dit skelm, dit grens nie eers aan skelm wees nie 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: PaBz0r
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 1:30pm
       
      
        
          | 
	
wel daar is net soos 25 spelers op toer.. 😂 kan seker maar n span aankondig en ouens bracket?
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 1:32pm
       
      
        
          
	
  PaBz0r wrote:
  wel daar is net soos 25 spelers op toer.. 😂 kan seker maar n span aankondig en ouens bracket? |   
 
 Dit sou eerlik en aanvaarbaar wees 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 1:36pm
       
      
        
          | 
	
Anders sit ons binnekort met die situasie dat daar 'n nuwe rugbypos geskep word - Afrigter in beheer van Disinformasie
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 1:37pm
       
      
        
          | 
	
Nog een - Afrigter in beheer daarvan om opponente se Disinformasie te ontsyfer
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: PaBz0r
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 1:50pm
       
      
        
          | 
	
Haha, die WP doen dit al van laasjaar af, maar net tot eerste en tweede fases 😂
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 1:54pm
       
      
        
          | 
	
Dis nou amper middernag in NZ, hulle sukkel seker om die ou met die span wakker te bel. Hoop nie hy is op die trappe nie
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: PaBz0r
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 1:57pm
       
      
        
          | 
	
Dink ons bly op die grondvloer na daai ene
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 2:10pm
       
      
        
          | 
	
Span opgedateer in eerste pos
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: LeeuBrul
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 2:16pm
       
      
        
          
	
Baie goeie span,dink net Cronje sou dit beter gemaak het veral vir Reynolds
  ------------- Once a Lion always a lion
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: PaBz0r
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 2:20pm
       
      
        
          | 
	
Lyk nie sleg nie.. miskien net Groom vir Ross, maar nou ja. Kan Ross ook nie in die grond in speel nie
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 2:21pm
       
      
        
          | 
	
So die 4 veranderings is: 
 
 Combrinck vir Boeboes op 15 Reynolds vir Lombard op 10 Groom vir Cronje op 9 Robbie vir Marx op 2 
  
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Goue Leeu
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 2:22pm
       
      
        
          | 
	
Bietjie `n rowwe vuurdoop vir Reynolds om hom nou skielik op losskakel te kies teen die Crusaders in Christchurch... sou hom eerder op 12 gekies het. Hoop Combrinck het `n goeie wedstryd op 15.
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 2:24pm
       
      
        
          
	
  Goue Leeu wrote:
  
Bietjie `n rowwe vuurdoop vir Reynolds om hom nou skielik op losskakel te kies teen die Crusaders in Christchurch... sou hom eerder op 12 gekies het. Hoop Combrinck het `n goeie wedstryd op 15. |   
 
 Ja maar die vraag is of ons die span kan glo.....LOL! 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: LeeuBrul
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 2:28pm
       
      
        
          
	
Dis ook waar Kom ons kyk maar Wie hardloop vrydag oggend op
  ------------- Once a Lion always a lion
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Raylion
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 2:44pm
       
      
        
          | 
	
Ek dink dit is n baie goeie span, ons gaan baie meer slim en takties teen die Crusaders moet speel. Crusaders lewe van ander spanne se foute so ons kan nie bekostig om alles uit ons eie kwart gebied te wil uit hardloop! 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 2:50pm
       
      
        
          
	
  Raylion wrote:
  Ek dink dit is n baie goeie span, ons gaan baie meer slim en takties teen die Crusaders moet speel. Crusaders lewe van ander spanne se foute so ons kan nie bekostig om alles uit ons eie kwart gebied te wil uit hardloop!  |   
 
 Stem saam, ek dink dis altyd beter om goed te exit uit jou 22, en die beste manier om goed te exit is om uit te skop so gou as wat jy kan, en so ver as wat jy kan 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: emiel1
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 3:08pm
       
      
        
          
	
  Raylion wrote:
  Ek dink dit is n baie goeie span, ons gaan baie meer slim en takties teen die Crusaders moet speel. Crusaders lewe van ander spanne se foute so ons kan nie bekostig om alles uit ons eie kwart gebied te wil uit hardloop!  |   
 
 Ek sou graag''n gevestigde sakelpaar in die vorm van Cronje & Jantjies wou sien (dink nie Groom en Reynolds het ooit saam gespeel nie, en Reynolds het laas jaar baie goed op 12 gelyk) om takties die spel te beheer, anderste stem ek saam met jou. 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Leeubok
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 3:16pm
       
      
        
          
	
  Transvaal wrote:
 
 Friday 26 April 2019 in Christchurch, kickoff at 9:35 SA Time 
 
 Referee: TBA AR1: TBA AR2: TBA TMO: TBA 
 
 Crusaders: TBA 
 
 Lions: 15. Ruan Combrinck; 14. Sylvian Mahuza, 13. Lionel Mapoe, 12. Elton Jantjies, 11. Aphiwe Dyantyi; 10. Shaun Reynolds, 9. Nic Groom; 8. Warren Whiteley (Capt), 7. Cyle Brink, 6. Kwagga Smith, 5. Marvin Orie, 4. Stephan Lewies, 3. Carlu Sadie, 2. Robbie Coetzee, 1. Sti Sithole.  Replacements: 16. Jan-Henning Campher, 17. Nathan Mcbeth, 18. Johannes Jonker, 19. Wilhelm van der Sluys, 20. Marnus Schoeman, 21. Ross Cronje, 22. Franco Naude, 23. Tyrone Green.   
 
 LionsWorld Prediction: Crusaders by 12 
  
 |   
 
 Uiteindelik Commies op 15!! Jippie!!!! Hoop hy het n moerse game 
 
 Stem met julle wat gese het Ross sou beter wees vir Reynolds..  
 
 Die afrigters moet maar net onthou dit is sekerlik die wereld se best club/unie waarteen ons speel. So as dinge nie lekker uitwerk nie moet ouens nie onder die bus gegooi word nie.  
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Leeubok
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 3:18pm
       
      
        
          | 
	
Ek is ook BAIE verlig om WW se naam daar te sien, na hy laas nwk kruppel van die veld af is.. 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: PaBz0r
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 3:33pm
       
      
        
          
	
  Leeubok wrote:
  Ek is ook BAIE verlig om WW se naam daar te sien, na hy laas nwk kruppel van die veld af is..  |   
 
 Maar gaan hy wel op die veld wees? Ons sal moet wag en sien 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Raylion
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 3:35pm
       
      
        
          | 
	
Ross gaan n groot impak van die bench maak in die 2de helfde. Groom en Elton behoort baie druk van Reynolds af te haal en teen n span soos die Crusaders moet jy baie meer van 9 af skop om die druk van jou loskakel af te haal. Ek stem Ross se pass en diens is baie vinniger en beter maar Groom se skop en besluitneming is hoekom hy in die begin span is. Ons het dieselfde taktiek teen die Jaguars en Sunwolves oorsee gebruik.
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: WitBoer
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 5:35pm
       
      
        
          
	
Al hoekom Groom se besluitneming dalk beter is is omdat hy n volle 2 minute vat om te besluit wat om te doen... Dan pass hy nog kak ook... Hel nee, ek weet regtig nie wat enige iemand in Groom sien nie...
  ------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Leeubok
       
      Date Posted: 23-Apr-2019 at 7:30pm
       
      
        
          
	
  WitBoer wrote:
  Al hoekom Groom se besluitneming dalk beter is is omdat hy n volle 2 minute vat om te besluit wat om te doen... Dan pass hy nog kak ook... Hel nee, ek weet regtig nie wat enige iemand in Groom sien nie... |   
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: GoLions
       
      Date Posted: 24-Apr-2019 at 6:20am
       
      
        
          | 
	
Crusaders named:  
 
 David Havili, Sevu Reece, Braydon Ennor, Ryan Crotty, George Bridge, Richie Mo'unga, Mitchell Drummond, Kieran Read, Billy Harmon, Whetukamokamo Douglas, Sam Whitelock (captain), Quinten Strange, Michael Alaalatoa, Codie Taylor, Joe Moody. Reserves: Ben Funnell, Harry Allan, Oliver Jager, Mitchell Dunshea, Jordan Taufua, Ere Enari, Mitchell Hunt, Ngane Punivai.  
 
 No Franks, Barrett, Todd, Hall, or Goodhue, Bridge and Codie Taylor are back, while Punivai gets his first opportunity off the bench. 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Goue Leeu
       
      Date Posted: 24-Apr-2019 at 7:18am
       
      
        
          | 
	
Hierdie is nou nog 'n stappie op in krag, spoed, intensiteit en klas... Go manne! Wys wat in julle steek!
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 24-Apr-2019 at 8:12am
       
      
        
          | 
	
Saders se span opgedateer en Paul Williams aangewys as skeidsregter
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: petri
       
      Date Posted: 24-Apr-2019 at 9:09am
       
      
        
          
	
Is Simelane beseer? Ek was regtig beindruk met sy spel. 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 24-Apr-2019 at 9:18am
       
      
        
          
	
  petri wrote:
  Is Simelane beseer? Ek was regtig beindruk met sy spel.
  |   
 
 Nie beseer sover ek weet nie, maar hy het ook nie saamgetoer nie, so sal seker hierdie naweek in die SuperSport Challenge wedstryd teen Namibie speel 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Lion4ever
       
      Date Posted: 24-Apr-2019 at 9:44am
       
      
        
          | 
	
Pretty decent Crusaders side. Will still be a handful. We will have to be at our best to beat them.
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Attie Karate
       
      Date Posted: 24-Apr-2019 at 9:54am
       
      
        
          
	
  Lion4ever wrote:
  Pretty decent Crusaders side. Will still be a handful. We will have to be at our best to beat them. |     
 
 Jip, enige span met Moody, Whitelock, Read, Richie en Crotty is moeilik om te klop. Maar nie onmoontlik nie, komaan LEEUS!!!
  
  ------------- Up the Vaal!
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Lion4ever
       
      Date Posted: 24-Apr-2019 at 10:50am
       
      
        
          
	
  Attie Karate wrote:
 
 
  Lion4ever wrote:
  Pretty decent Crusaders side. Will still be a handful. We will have to be at our best to beat them. |     
 
 Jip, enige span met Moody, Whitelock, Read, Richie en Crotty is moeilik om te klop. Maar nie onmoontlik nie, komaan LEEUS!!!
   |   Throw in Taylor and Havilli as well. Means you have half the All Black team. Difficult, but not impossible. 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 24-Apr-2019 at 10:55am
       
      
        
          | 
	
Ons rekord in Christchurch spreek boekdele. 5 gespeel en zero gewen
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: PaBz0r
       
      Date Posted: 24-Apr-2019 at 11:09am
       
      
        
          
	
  Transvaal wrote:
  Ons rekord in Christchurch spreek boekdele. 5 gespeel en zero gewen |   
 
 Dink enige span sinne, kom ons maak geskiedenis!  
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: GoLions
       
      Date Posted: 24-Apr-2019 at 6:09pm
       
      
        
          | 
	
Die Saders het nog net 25 uit 176 keer by die huis verloor, die laaste keer in 2016
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: WitBoer
       
      Date Posted: 25-Apr-2019 at 5:37pm
       
      
        
          
	
Ek sien Whiteley het nie sy fiksheidstoets geslaag nie en gaan nie speel nie... Hel die ou kry nou meer seer as wat Petoors seergekry het...
  ------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Leeubok
       
      Date Posted: 25-Apr-2019 at 6:23pm
       
      
        
          
	
  WitBoer wrote:
  Ek sien Whiteley het nie sy fiksheidstoets geslaag nie en gaan nie speel nie... Hel die ou kry nou meer seer as wat Petoors seergekry het... |   
 
 NEEEEEEEE!!!!  
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Vaal Leeu 3
       
      Date Posted: 25-Apr-2019 at 6:30pm
       
      
        
          | 
	
Gaan sy Bok kanse beduiwel. Hy moet maar n jaar of twee oorsee gaan geld maak...
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Red_Machine
       
      Date Posted: 25-Apr-2019 at 7:34pm
       
      
        
          | 
	
this is now beyond ridiculous, one game Whiteley, play one then sit out for 3 months. 
 
 Some serious shades of Andre Pretorius here. 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 25-Apr-2019 at 7:57pm
       
      
        
          | 
	
En dis nou 'n knie so heeltemal weer 'n nuwe besering
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: TunaLion
       
      Date Posted: 25-Apr-2019 at 7:57pm
       
      
        
          
	
  Red_Machine wrote:
  this is now beyond ridiculous, one game Whiteley, play one then sit out for 3 months.
 
 Some serious shades of Andre Pretorius here.  |    
 
 
 Shame guys, it isnt exactly his fault that he puts it all on the line. In fact that is the reason we all love him.
  
  ------------- Go LIONS!!!!!
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 26-Apr-2019 at 8:08am
       
      
        
          | 
	
Skop oor so 90 minute af, en ek dink dis Saders met so tussen 12 en 15
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: WitBoer
       
      Date Posted: 26-Apr-2019 at 8:10am
       
      
        
          
	
  Transvaal wrote:
  Skop oor so 90 minute af, en ek dink dis Saders met so tussen 12 en 15 |   
Ek het ook met Crusaders met 15 gegaan, maar dit gister verander na 20... Ek dink net nie Jantjies gaan vir Crotty onder beheer kan hou nie en die feit dat Whiteley nie speel nie kan die telling dalk baie meer maak, want daar is niemand om die troepe bymekaar te hou nie. 
  ------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: WitBoer
       
      Date Posted: 26-Apr-2019 at 8:11am
       
      
        
          
	
O ja, en moenie vergeet dat Groom die skrumskakel is met 'n baie onervare Reynolds op 10 nie... Ek hoop dat die spelers my heeltemal stil speel vandag, maar ek is bevrees ons gaan 'n drag slae kry...
  ------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Red_Machine
       
      Date Posted: 26-Apr-2019 at 8:56am
       
      
        
          | 
	
I hope it goes well for Reynolds, he has deserved a chance.. but straight into the furnace here, hope it molds him into a better player.
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Attie Karate
       
      Date Posted: 26-Apr-2019 at 9:22am
       
      
        
          
	
Jinne manne, ek voel nogal opgewonde. Nie dat ons noodwendig sal wen nie, maar dat ons beter sal speel. Ek soek veral 'n drastiese verbetering in balretensie.
 
  ------------- Up the Vaal!
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 26-Apr-2019 at 9:44am
       
      
        
          | 
	
Drie en doelskop Saders, 7-0 na 6 minute
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Attie Karate
       
      Date Posted: 26-Apr-2019 at 9:45am
       
      
        
          
	
7-0 Saders na 7 minute. Verspotmaklike drie.
  ------------- Up the Vaal!
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Attie Karate
       
      Date Posted: 26-Apr-2019 at 9:47am
       
      
        
          
	
Four-vark-steaks ref, onkant? Wow?
  ------------- Up the Vaal!
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 26-Apr-2019 at 9:48am
       
      
        
          | 
	
Strafskop Saders, 10-0 na 9 minute
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 26-Apr-2019 at 9:56am
       
      
        
          | 
	
Strafskop Leeus, 10-3 na 16 minute 
 
 Het hierdie op twitter gesien as iemand dit wil probeer 
 
  https://t.co/TpS5mP71UZ" rel="nofollow - watchrugby.net/superrugby/  
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Attie Karate
       
      Date Posted: 26-Apr-2019 at 10:04am
       
      
        
          
	
Absolute puik verdediging Leeus, Wow. Onbeskryflik, ongelooflik!
  ------------- Up the Vaal!
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 26-Apr-2019 at 10:15am
       
      
        
          | 
	
Drie vir die Saders, 15-3 na 34 minute
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: petri
       
      Date Posted: 26-Apr-2019 at 10:15am
       
      
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 26-Apr-2019 at 10:16am
       
      
        
          | 
	
Doelskop ook oor, 17-3 na 35 minute, 2 driee teen 0
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Attie Karate
       
      Date Posted: 26-Apr-2019 at 10:17am
       
      
        
          
	
Rugby is natuulik ñ spansport, maar 3 foute deur Groom in 1 minuut... Van op die aanval wees tot 7 punte teen ons. Ai...
  ------------- Up the Vaal!
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: petri
       
      Date Posted: 26-Apr-2019 at 10:20am
       
      
        
          | 
	
 Die ouens speel regtig hard. Maar dis alweer individuele foute wat ons kos. Groom is K*K sleg en pass elke liewe pass agter die spelers.
  
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Attie Karate
       
      Date Posted: 26-Apr-2019 at 10:21am
       
      
        
          
	
As jou 9 so lank vat om die bal uit te kry, die opppsisie heeltyd so onkant is en jy geen idee het op die aanval nie (geen diepte, hardloop 1-1, hardloop skuins), gaan jy nie wen nie 
  ------------- Up the Vaal!
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 26-Apr-2019 at 10:23am
       
      
        
       
      
      Posted By: petri
       
      Date Posted: 26-Apr-2019 at 10:23am
       
      
        
          
	
  Attie Karate wrote:
  As jou 9 so lank vat om die bal uit te kry, die opppsisie heeltyd so onkant is en jy geen idee het op die aanval nie (geen diepte, hardloop 1-1, hardloop skuins), gaan jy nie we  nie  |     Maar dit alles begin by jou 9. Hy maak nie een keer vinnig skoon nie. En almal staan stil om die bal te kry, so dis moeilik om enigiets aan die gang te kry. Die enigste spelers wat op die oomblik iets doen is Kwagga en Cyle, want hulle kan die tackles breek. Agterlyn het nog nie een goeie bal gekry nie.
  
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: emiel1
       
      Date Posted: 26-Apr-2019 at 10:27am
       
      
        
          | 
	
 Moedige verdediging.  
  Groom is swak, maar met sulke stadige statiese bal sal selfs Fav sukkel. 
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Attie Karate
       
      Date Posted: 26-Apr-2019 at 10:33am
       
      
        
          
	
  emiel1 wrote:
 
 Moedige verdediging.  
  Groom is swak, maar met sulke stadige statiese bal sal selfs Fav sukkel.  |   
 
 Ek weet darem nie. Hy het die bal in sy hande dan vat hy steeds lank. Ek glo nie die Leeus se voorspelers maak die bal aspris stadiger vir Groom en vinniger vir Cronje nie  
  ------------- Up the Vaal!
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: LeeuBrul
       
      Date Posted: 26-Apr-2019 at 10:35am
       
      
        
          
	
Swak deur Dyanti....sit ons dadelik onder druk
  ------------- Once a Lion always a lion
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Attie Karate
       
      Date Posted: 26-Apr-2019 at 10:36am
       
      
        
          
	
Brink vervang deur v d Sluys. Lewies seker na 7.
  ------------- Up the Vaal!
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Transvaal
       
      Date Posted: 26-Apr-2019 at 10:36am
       
      
        
          | 
	
2 van die Chiefs se driee laas week het ook gekom na foute van Dyantyi
          | 
         
        
        
       
      
      Posted By: Attie Karate
       
      Date Posted: 26-Apr-2019 at 10:37am
       
      
        
          
	
  LeeuBrul wrote:
  Swak deur Dyanti....sit ons dadelik onder druk |    Ook patetiese verdediging van hom gewees met hul 2de drie.
  ------------- Up the Vaal!
          | 
         
        
        
       
      
     |