Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 58 - Brumbies vs Lions
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are playing the Sharks in Durban on Saturday 25 May 2019, kickoff at 17:15 SA Time

Match 58 - Brumbies vs Lions

 Post Reply Post Reply Page  <1 567
Author
Message
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 3882
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Apr-2019 at 7:31am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ons probleem is dat ons voplgende 2 wedstryde waarskynlik ook geen punte gaan oplewer nie, so die ouens gaan 'n gaping van 8 tot 10 op ons oopmaak. Ons moes DIE een wen

Ek het nog so klein bietjie hoop dat ons DALK die Chiefs nog kan verras, siende dat WW en Kwagga beskikbaar gaan wees. Maar mens kan ook nie te veel van hulle verwag die eerste game na besering nie. So ons gaan heel waarskynlik met 0 punte terugkeer huistoe..

Was dit vir julle ook opvallend hoeveel beter Lombard se distribusie was toe hy op losskakel gaan speel het? Ek dink regtig dit is tyd dat jantjies gedrop moet word. Onder andere..
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 792
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Apr-2019 at 8:26am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ons probleem is dat ons voplgende 2 wedstryde waarskynlik ook geen punte gaan oplewer nie, so die ouens gaan 'n gaping van 8 tot 10 op ons oopmaak. Ons moes DIE een wen

Ek het nog so klein bietjie hoop dat ons DALK die Chiefs nog kan verras, siende dat WW en Kwagga beskikbaar gaan wees. Maar mens kan ook nie te veel van hulle verwag die eerste game na besering nie. So ons gaan heel waarskynlik met 0 punte terugkeer huistoe..

Was dit vir julle ook opvallend hoeveel beter Lombard se distribusie was toe hy op losskakel gaan speel het? Ek dink regtig dit is tyd dat jantjies gedrop moet word. Onder andere..


En hy is ook een van die groot sondebokke op verdediging, alhoewel ek weet nie of Lombard veel beter gaan doen aangesien hy ook maar klein is.
Moo-Mamma, Moo-Papa, MooMa, Mei-Mei. BooBoo en Snif-snaf, ou Stinkie daar by. Almal bly saam in die Moo vallei!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 3882
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Apr-2019 at 8:34am
Jantjies het 2 tackles gemis wat direk gelei het tot driee vir die Brumbies. Daai one on one tackle teen die Brumbie vleuel dink ek was wel 'n mismatch, maar dit was 'n power probeerslag van Jantjjies. Ek het hom nog altyd probeer verdedig as mense praat van sy swak verdediging, maar ek is ook nou gatvol. 
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 1638
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Apr-2019 at 8:39am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ons probleem is dat ons voplgende 2 wedstryde waarskynlik ook geen punte gaan oplewer nie, so die ouens gaan 'n gaping van 8 tot 10 op ons oopmaak. Ons moes DIE een wen

Ek het nog so klein bietjie hoop dat ons DALK die Chiefs nog kan verras

Damien is beseer so kan dalk bietjie van die slaan krag verminder. Ons kan maar net hoop.. 

Die leeus het darem n paar fases aanmekaar geslaan, iets wat ons nog nie veel van gesien het die jaar nie. Miskien kan ons net genoeg doen om dit te sneak.
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 1774
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Apr-2019 at 8:48am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ons probleem is dat ons voplgende 2 wedstryde waarskynlik ook geen punte gaan oplewer nie, so die ouens gaan 'n gaping van 8 tot 10 op ons oopmaak. Ons moes DIE een wen

Ek het nog so klein bietjie hoop dat ons DALK die Chiefs nog kan verras, siende dat WW en Kwagga beskikbaar gaan wees. Maar mens kan ook nie te veel van hulle verwag die eerste game na besering nie. So ons gaan heel waarskynlik met 0 punte terugkeer huistoe..

Was dit vir julle ook opvallend hoeveel beter Lombard se distribusie was toe hy op losskakel gaan speel het? Ek dink regtig dit is tyd dat jantjies gedrop moet word. Onder andere..


En hy is ook een van die groot sondebokke op verdediging, alhoewel ek weet nie of Lombard veel beter gaan doen aangesien hy ook maar klein is.
Groote is nie die alpha en omega as dit by verdediging kom nie, vat maar vir Faf en ander "klein" spelers soos Gio Aplon. Dit gaan meer oor hart en tegniek as groote. 'n Groter speler se groter momentum gaan dalk 'n meter of twee wen na die duikslag, maar mens kan nie verbroude duikslae aan groote toeskryf nie...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 792
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Apr-2019 at 8:55am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Jantjies het 2 tackles gemis wat direk gelei het tot driee vir die Brumbies. Daai one on one tackle teen die Brumbie vleuel dink ek was wel 'n mismatch, maar dit was 'n power probeerslag van Jantjjies. Ek het hom nog altyd probeer verdedig as mense praat van sy swak verdediging, maar ek is ook nou gatvol. 


Jip, ek voel presies dieselfde en was altyd n groot fan van hom
Moo-Mamma, Moo-Papa, MooMa, Mei-Mei. BooBoo en Snif-snaf, ou Stinkie daar by. Almal bly saam in die Moo vallei!
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 1405
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Apr-2019 at 9:23am
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ons probleem is dat ons voplgende 2 wedstryde waarskynlik ook geen punte gaan oplewer nie, so die ouens gaan 'n gaping van 8 tot 10 op ons oopmaak. Ons moes DIE een wen

Ek het nog so klein bietjie hoop dat ons DALK die Chiefs nog kan verras, siende dat WW en Kwagga beskikbaar gaan wees. Maar mens kan ook nie te veel van hulle verwag die eerste game na besering nie. So ons gaan heel waarskynlik met 0 punte terugkeer huistoe..

Was dit vir julle ook opvallend hoeveel beter Lombard se distribusie was toe hy op losskakel gaan speel het? Ek dink regtig dit is tyd dat jantjies gedrop moet word. Onder andere..


En hy is ook een van die groot sondebokke op verdediging, alhoewel ek weet nie of Lombard veel beter gaan doen aangesien hy ook maar klein is.
Groote is nie die alpha en omega as dit by verdediging kom nie, vat maar vir Faf en ander "klein" spelers soos Gio Aplon. Dit gaan meer oor hart en tegniek as groote. 'n Groter speler se groter momentum gaan dalk 'n meter of twee wen na die duikslag, maar mens kan nie verbroude duikslae aan groote toeskryf nie...
Dis waar, en Lombaard lyk nogal nie of hy bang is om n groter ou te tackle nie. Elton moet dalk n bietjie op die duiksakke gaan oefen.
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 795
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Apr-2019 at 9:32am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Jantjies het 2 tackles gemis wat direk gelei het tot driee vir die Brumbies. Daai one on one tackle teen die Brumbie vleuel dink ek was wel 'n mismatch, maar dit was 'n power probeerslag van Jantjjies. Ek het hom nog altyd probeer verdedig as mense praat van sy swak verdediging, maar ek is ook nou gatvol. 


Jip, ek voel presies dieselfde en was altyd n groot fan van hom


Thumbs Up
Up the Vaal!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 3882
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Apr-2019 at 9:33am
Dis nie net Elton se verdediging wat sleg is nie, sy algemene spel is nie meer wat dit was nie. Ons weet hierdie is sy laaste seisoen by ons, Lombaard en Reynolds moet nou soveel as moontlik kans kry om saam Elton te oefen en speel om te leer.. Sodat ons nie vlg seisoen met 'n nat agter die ore losskakel sit nie
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Welpie
Welpie
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 160
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Apr-2019 at 9:56am
our defense all around was poor, twice Combrink was left to defend 3 Brumbies which resulted in 2 tries. There seems to be very little structure to the defensive line and not much commitment with 1-1 tackles (hense the close to 40 missed tackles). Is our current defensive coach the right man for the job?

Lombard looked very good when he came on, he really gave to backline some impetus. I think Elton probably had his best performance of the season playing at #12, but his defense will be a major issue with that kind of move.
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 406
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Apr-2019 at 2:21pm
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

our defense all around was poor, twice Combrink was left to defend 3 Brumbies which resulted in 2 tries. There seems to be very little structure to the defensive line and not much commitment with 1-1 tackles (hense the close to 40 missed tackles). Is our current defensive coach the right man for the job?

Lombard looked very good when he came on, he really gave to backline some impetus. I think Elton probably had his best performance of the season playing at #12, but his defense will be a major issue with that kind of move.

Red_Machine...apologies, the stats you quoted on saturday regarding defence was right. The “app” (Rugby Stats)  I used reflected a 93% tackle success rate and us only missing 11 tackles...and to be honest I was frustrated by other comments doing the rounds on social media after the game. Anyway...sorry bud.
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Welpie
Welpie
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 160
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Apr-2019 at 3:41pm
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

our defense all around was poor, twice Combrink was left to defend 3 Brumbies which resulted in 2 tries. There seems to be very little structure to the defensive line and not much commitment with 1-1 tackles (hense the close to 40 missed tackles). Is our current defensive coach the right man for the job?

Lombard looked very good when he came on, he really gave to backline some impetus. I think Elton probably had his best performance of the season playing at #12, but his defense will be a major issue with that kind of move.

Red_Machine...apologies, the stats you quoted on saturday regarding defence was right. The “app” (Rugby Stats)  I used reflected a 93% tackle success rate and us only missing 11 tackles...and to be honest I was frustrated by other comments doing the rounds on social media after the game. Anyway...sorry bud.
no problem at all, we were all understandably irritated after the game 

Edited by Red_Machine - 15-Apr-2019 at 3:42pm
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 792
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Apr-2019 at 4:02pm
It has been a very long time since I didnt look forward to Lions games and stopped watching and that is what is starting to happen. It is really hard to sit though a Lions game this year, even those we ended up winning, wasnt very nice to watch and was mostly nerve wracking.
Moo-Mamma, Moo-Papa, MooMa, Mei-Mei. BooBoo en Snif-snaf, ou Stinkie daar by. Almal bly saam in die Moo vallei!
Back to Top
J J View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 31-Mar-2016
Location: Krugersdorp
Status: Offline
Points: 88
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote J J Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Apr-2019 at 8:10am
Ek dink nie die probleem le heeltemal by Swys nie...sy seun en die ou wat in beheer is van verdeging kom nie die mas op nie. Hierdie is die twee aspekte wat ons knou en die ander is die bal hantering. Miskien moet die manne weer soos laerskool kinders geleer word om te pass en die bal te beskerm, los die gym sessies vir eers en irriteer die manne met hierdie basiese aspekte. Hopelik kan hulle dit darem in die wedstryd toepas.
Back to Top
petri View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 04-Apr-2016
Status: Offline
Points: 221
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote petri Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Apr-2019 at 8:58am
Originally posted by J J J J wrote:

Ek dink nie die probleem le heeltemal by Swys nie...sy seun en die ou wat in beheer is van verdeging kom nie die mas op nie. Hierdie is die twee aspekte wat ons knou en die ander is die bal hantering. Miskien moet die manne weer soos laerskool kinders geleer word om te pass en die bal te beskerm, los die gym sessies vir eers en irriteer die manne met hierdie basiese aspekte. Hopelik kan hulle dit darem in die wedstryd toepas.


Maar is dit nie juis Swys se werk om sy hulpafrigters te kies nie? En Swys is eerstens 'n aanvalsafrigter, so as die hulpafrigter droogmaak, behoort hy as hoofafrigter in te tree en beter leiding te gee.

Ons moet albei afdank en nuwe bloed daar inkry. Ek voel nog die hele tyd Swys se seun mos nooit aangestel geword het nie, en dit het niks met sy pedigree te doen nie.
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 567
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.102 seconds.