The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Match 10 - Cheetahs vs Lions |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Author | |
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Het self gedink dat ons voorlangs sou dikteer en dat die Cheetahs ons agterlangs sou sou troef. Het anders uitgewerk. Al 4 die FS se driee is deur hulle pak bewerkstellig, waar die jong George Cronje sy direkte opponent (Horn) oorskadu het. Alhoewel daar paar foute was, was Van der Berg, Nohamba en Jonker was vol planne met voorvoet bal. Ons pak sal drasties moet verbeter teen die Bulle die naweek.
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
George Cronje was goed, maar hy en Horn het heeltemal verskillende speelstyle. Horn is meer 'n skakel en spelskepper en Cronje is direk. Waarskynlik komplimenteer Pretorius en Horn mekaar nie baie goed in 'n lostrio nie, hulle het dan 'n baie goeie 7 en 'n haker en twee slotte nodig wat baie hard werk
|
|
![]() |
|
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Jip Pretorius skep n biedtjie van n probleem , great op turnovers, aanval en bring sy kant by verdediging. Hy kort net n fisiese teenwoordigheid
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek dink hy het die 6-trui syne gemaak vir die afsienbare toekoms
|
|
![]() |
|
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Stem saam Hy is maar nog besig om
Te ontwikkel in die 15man game
|
|
![]() |
|
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Jy is heeltemal reg. Horn is 'n puik skakel tussen die voor en agterspelers, en ons aanval lyk baie meer dinamies met hom en van der Berg en Nohambla. Wat my wel pla, is dat die afgelope seisoene dit lyk of hy (Horn), verdwyn wanneer die wedstryd fisies en "close" word. Whitley, Kriel, en Kwagga was almal briljant met bal in hand, maar hulle was omtrent net so goed sonder die bal in taai wedstryde. Soos jy se, dit kan 'n geval wees van 'n ongebalanseerde lostrio, of dalk 'n sukkelend vaste vyf wat veroorsaak dat die loosies ingesuig word. |
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Van wat ek gesien het sal dit 'n great skuif wees om iemand soos George Cronje te koop en op 7 te speel saam met Pretorius op 6 en Horn op 8, en dan Tshituka kan roteer en 6 en 8 cover van die bank af. Hy is nie regtig 'n 7 nie
|
|
![]() |
|
LeeuBrul ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek het gelees Cronje is klaar oppad sharks toe...
|
|
Once a Lion always a lion
|
|
![]() |
|
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ja hy gaan daar net soos Venter uitval en curriebeker speel in plaas van URC te speel by ander unies die sharks en bulle koop al die kompetisie en ek dink op so manier voeter hulle spelers te loopbane op.
Kyk maar wat kry die Stormers reg net deur jong spelers te onwikkel
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
James Venter was oorspronklik van Durban so ek was nie verbaas dat hy terug is Sharks toe nie
|
|
![]() |
|
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ja nee verstaan dit volkome Transvaal ek dink net mens kan duidelik sien dit help nie om net heeltyd spelers te koop nie kyk maar vir die sharks op die ou einde sit hulle met 4 top loskakels as n voorbeeld en net twee van hulle kry speelkans die ander twee val uit en hounop die ou einde op speel oor mins speelkans of gaan speel oorsee
|
|
![]() |
|
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek het altyd van NZ se model gehou waar daar n poel spelers is waaruit al die spanne spelers kan trek op so manier het hulle die talent bietjie meer verspry gekry
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ja die gekopery van spelers is eintlik altyd 'n probleem want mens weet nooit of die speler se hart regtig by die Leeus is nie
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |