The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00 |
Live streaming |
Post Reply | Page <12345> |
Author | ||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Join LionsWorld, my SA Preparation Series Predictor league on @Superbru! You can find my pool here: or by downloading the Superbru app and searching for the pool with code: goaddour |
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek het weer n link gekry wat lyk my die preparation series games ook speel. Ek gaan netnou wanneer Griekwas teen WP speel, kyk of hy werk.
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Lyk my hy werk. Die link is lyk my nie net game spesifiek nie. hy het nou supersport se rugby kanaal oopgemaak.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
yip hy werk vir my ook, baie dankie
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
amper verras die kwaste die weeping province
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Pumas behoort die Bulle ook 'n goeie wedstryd te gee in Nelspruit
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1022 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek kyk nie die game nie maar sien die score is die pumas so ongedissiplineerd dat hulle al 20 penalties afgestaan het teen die bulls se 8 dit klink verskriklik
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek sien vip box gaan vandag se 2 wedstryde en more sin uitsaai
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Link?
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Bookmark dit, hulle saai alles uit
|
||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 660 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Kan ek julle slim manne se kennis so biedtjie tap .... Ek wil vir my n media box koop en wil dan live streaming deur die Media box doen .... Ek het n 20 Meg fibre lyn wat voldoende is.
Dink julle 4k streaming op die box is voldoende veral vir DSTV stream ... wat sal n beter opsie wees. Ek is maar n leek as dit by die goed kom so as iemand iets vd minimun vereistes weet sal ek dit waardeer ... ek wil nie sukkel nie
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Kyk vir een wat Google certified is.
Die box wat ek het is n MX Q Pro, so vermy hom maar. |
||
Lionsinpta
Jong Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Stellenbosch Status: Offline Points: 342 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Wat ek doen is om my laptop aan die tv te koppel met 'n HDMI kabel, dan stream ek die wedstryd in 'n browser op die laptop maar dit speel op die 65 duim tv. Dit werk baie lekker en ek doen dit nou al vandat ons hierdie streaming sites gevind het.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek gebruik die een die meeste - https://www.vipboxtv.se/rugby-stream
Maar hierdie ander werk ook as die boonste een nie werk nie https://www.stream2watch.is/live-sports/rugby/ http://www.sportp2p.com/rugby/%C2%A0 En die een hierbo genoem sal ek ook bookmark vir die toekoms as ek dit benodig
|
||
Lionsinpta
Jong Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Stellenbosch Status: Offline Points: 342 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ja ek mirror van my Mac af na my Apple TV en dan kyk op my TV.
|
||
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dankie, sal hom toets |
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Griekwas vs Griffons nou live:
|
||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Watter streams werk vanaand.... Kom nie op een nie
|
||
Once a Lion always a lion
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek ook nie. Dalk is dit n teken ons moet eerder nie kyk nie..
|
||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Lyk so....
|
||
Once a Lion always a lion
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Geen link wat werk nie
|
||
Post Reply | Page <12345> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |