
| The Lions next play Boland at Wits in the Currie Cup on Friday 14 August 2026, kickoff 15:00 |
Live streaming |
Post Reply
|
Page <1 2345> |
| Author | |
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 41216 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 18-Sep-2021 at 11:44am |
|
Vanoggend by ons crossfit gym wys iemand vir my hierdie site - livetv24.co.za Dit kos R250 per maand, en jy kry al die britse kanale, insluitend sport soos rugby, golf en F1. Op jou smarttv speel jy dit dan deur 'n app genaamd duplexplay.
Ek het 1 maand se subskripsie gevat en sal julle laat weet hoe dit gaan, maar ek het mos fibre 200 op en 200 af so die beeld is skitterend in Full HD op my 75 duim TV
|
|
![]() |
|
PaBz0r
Koning Leeu
Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2807 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 18-Sep-2021 at 1:03pm |
|
Hoe was die rugby? Is dit Sky Sports?
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 41216 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 18-Sep-2021 at 2:19pm |
|
Sky sports en Premier sports
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 41216 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 18-Sep-2021 at 2:21pm |
|
Dit is full hd en geen buffering of enige ander issues nie. Dis eintlik die diens wat ek verwag het DSTV gaan lewer teen die selfde prys. Dink nie mens behoort meer as R250 per maand vir so streaming diens te betaal nie
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 41216 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 18-Sep-2021 at 2:23pm |
|
Hierdie ouens se hulle het oor 'n 1000 subscribers, maak jou sommetjies, teen R250 per maand = R250k per maand
|
|
![]() |
|
monster
Ervare Leeu
Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 710 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 18-Sep-2021 at 4:32pm |
Ek neem aan hulle saai nie Curriebeker uit nie
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 41216 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 18-Sep-2021 at 6:00pm |
|
Ek weet nie, sal sien as die tyd kom
|
|
![]() |
|
valie
Koning Leeu
Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 22-Feb-2022 at 7:32pm |
Ek sien dstv gaan hulle streaming service beperk tot 1 device per account. Daar kan steeds meer as 1 device geregistreeer wees op 1 account, maar slegs 1 sal kan live stream. Die ander 3 sal dan steeds downloaded content kan kyk. Ek is bereid om R250 per maand te betaal vir n diens waarop ek rugby kan kyk.
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 41216 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 22-Feb-2022 at 7:40pm |
|
ja dit het al die supersport kanale
|
|
![]() |
|
valie
Koning Leeu
Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 22-Feb-2022 at 7:41pm |
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 41216 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 22-Feb-2022 at 7:46pm |
|
Mens kan sover ek weet dit gratis probeer vir 'n week, so ek stel voor jy doen dit. Ek het dit nou al 5 maande en is tevrede. Dit buffer wel partymaal, maar dis nie as gevolg van jou internet spoed nie, maar het meer te doen met die tipe tegnologie wat die ouens gebruik, maar ek kyk baie sport op dit. Dit wys al die rugby, golf, en formule een...basies die 3 sportsoorte waarin ek belang stel, maar dit het ook al die krieket wat jy wil kyk
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 41216 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 22-Feb-2022 at 7:48pm |
|
jy moet net die regte app op jou smart tv laai, ek het 'n paar probeer voor ek die een gekry het wat die beste werk vir my, dit word smart tv club genoem, en is gratis om te gebruik
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 41216 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 22-Feb-2022 at 7:53pm |
|
om eerlik te wees gebruik ek nie baie die supersport kanale nie, want supersport se goed is HD, terwyl die oorsese kanale FHD is, so ek kyk net SS as die ander kanale die wedstryd nie wys nie
|
|
![]() |
|
monster
Ervare Leeu
Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 710 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 27-Mar-2022 at 11:25am |
|
Goeie ek het nou aangesluit by LiveTV24 … betaling gemaak en alles … ek sien daar is setup instruksies vir Macbook Windows Andriod ens …. Voor ek die setup doen het ek n vraag
As ek die program instaleer op my laptop … moet ek altyd net op my laptop kyk of kan ek dit ook instaleer op my selfoon en dan op beide inlog … net nie gelyktydig nie neem ek aan.
Edited by monster - 27-Mar-2022 at 11:26am |
|
![]() |
|
TunaLion
Koning Leeu
Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 27-Mar-2022 at 12:31pm |
|
Ek gebruik dit by 2 verskillende rekenaars en dit werk fine, ek dink nie daar is 'n beperking nie.
|
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
monster
Ervare Leeu
Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 710 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 27-Mar-2022 at 12:40pm |
|
Dankie
|
|
![]() |
|
valie
Koning Leeu
Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 19-Nov-2022 at 3:16pm |
|
Ek het by Livetv24 gesubscribe. Ek kyk tans rugby en dit lyk of dit sommer baie bakgat werk beeld is baie mooi. Vir R250 pm is dit eintlik n bargain.
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 41216 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 20-Nov-2022 at 6:41am |
|
stem saam, ek gebruik dit al langer as 'n jaar. Al die rugby, golf en F1
|
|
![]() |
|
Leeubok
Koning Leeu
Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 21-Nov-2022 at 10:45am |
|
Ek gebruik VIPbox. Dis partykeer 'n mission, en selfs met 'n ad blocker gooi hy baie ongewenste goed uit. maar ek sukkel eerder so bietjie as om R1000 vir dstv te betaal
|
|
![]() |
|
TunaLion
Koning Leeu
Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 21-Nov-2022 at 2:59pm |
|
Daardie is die site wat ek nog gebruik, darem geen sign in nodig en so nie, maar dit is soms ook maar 'n sukkel...
|
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
monster
Ervare Leeu
Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 710 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 21-Nov-2022 at 3:32pm |
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 41216 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 21-Nov-2022 at 3:38pm |
|
nice, en hulle het 'n trial version wat jy kan toets en kyk of diot vir jou werk
|
|
![]() |
|
OomPB
Jong Leeu
Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 21-Nov-2022 at 4:12pm |
Hy werk. Laai net die Brave app af en laai op deur dit. Brave blok al die ads.
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 41216 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 28-Nov-2022 at 8:30am |
|
Die een bly maar die beste gratis een:
https://rugbystreams.me/rugby-union-streams Vir die nuwe mense, hierdie link wys al die rugby gratis, laai net 'n pop-up blocker Edited by Transvaal - 28-Nov-2022 at 8:34am |
|
![]() |
|
TunaLion
Koning Leeu
Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 28-Nov-2022 at 12:39pm |
|
Ek stel ook voor dal almal hul browsers gebruik in Incognito/Private browsing mode sodat die browser al die sessie se "cookies" delete na jy die browser toe maak (hier verwys ek veral na tracking cookies en ander malicious cookies). Andersins, delete net manually al jou browser se cookies nadat jy klaar is met die sessie. Hierdie geld vir al hierdie tipe websites. Maak ook seker jy het altyd 'n anti-virus op jou masjien veral wanneer jy enige sulke site gebruik (maar dit geld vir in general, want mens moet altyd 'n goeie betroubare anti-virus program anyway op jou rekenaar hê en dit nooit disable nie).
Edited by TunaLion - 28-Nov-2022 at 12:40pm |
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
Post Reply
|
Page <1 2345> |
|
Tweet
|
| Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |