
| The Lions next play Edinburgh at Ellis Park in the URC on Saturday 21 March 2026, kickoff is at 14:45 SA Time |
Lions vs Sharks |
Post Reply
|
Page <123 |
| Author | ||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40960 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 22-Jan-2022 at 4:42pm |
|
|
Ai...ek was voor die wedstryd nie oortuig met Dreyer op die bank vir vaskop nie
|
||
![]() |
||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40960 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 22-Jan-2022 at 4:43pm |
|
|
Sy 2de skrum was darem beter
|
||
![]() |
||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40960 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 22-Jan-2022 at 4:49pm |
|
|
#URC - #Lions 37 vs #Sharks 45 - 79m - DRIE Lukhanyo Am
|
||
![]() |
||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40960 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 22-Jan-2022 at 4:50pm |
|
|
#URC - #Lions 37 vs #Sharks 47 - 79m - DOELSKOP Tito Bonilla
|
||
![]() |
||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40960 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 22-Jan-2022 at 4:51pm |
|
|
eindtelling
|
||
![]() |
||
valie
Koning Leeu
Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 22-Jan-2022 at 4:57pm |
|
|
2 swak afskop ontvangste en n lynstaan wat ons op ons eie gooi verloor het, wat al drie op driee vir hulle uitgeloop het, was op die einde die verskil. Hulle het letterlik die kanse wat hulle gekry het, beter as ons benut.
Ons sal.moet werk aan ons lynstane en balhantering. Rabz was ook glad nie goed onder die hoe bal nie.
|
||
![]() |
||
gertjie0000
Koning Leeu
Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1076 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 22-Jan-2022 at 4:57pm |
|
|
Ons was die laaste 20 minute bietjie op en af maar net daai wat AJ Jacobs amper met ons scrummie se drie n rede gesoek het om hom nie te gee nie se vir my baie was amper asof hy bang was as ons n drie gedruk het wat nie 100 persent verseker n drie was nie
|
||
![]() |
||
emiel1
Ervare Leeu
Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 22-Jan-2022 at 5:04pm |
|
|
Span het hard probeer, maar baie dom sagte oomblike. Op hierdie vertoning sal diie pak ook drasties hulle sokkies moet optrek teen die Bulls volgende week.
|
||
![]() |
||
TunaLion
Koning Leeu
Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 22-Jan-2022 at 5:07pm |
|
|
Nee wat, ons maak te veel beenkop foute en ek wens net ons sal ons lynstaan uitsorteer. Transvaal, kan jy nie by die volgende perskonferensie vra wanneer hulle dit gaan uitsorteer of wat hulle doen om dit uit te sorteer? En ek wens regtig Ruan Dreyer tree binnekort uit rugby uit.
|
||
|
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
Goue Leeu
Koning Leeu
Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 22-Jan-2022 at 7:33pm |
|
|
||
![]() |
||
Goue Leeu
Koning Leeu
Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 22-Jan-2022 at 7:34pm |
|
|
||
![]() |
||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40960 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 22-Jan-2022 at 8:04pm |
|
![]() |
||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40960 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 22-Jan-2022 at 8:23pm |
|
|
https://youtu.be/ErXRxof8fW0
Sharks Coach Sean Everitt after the URC match between the Lions and Sharks at Ellis park
|
||
![]() |
||
LIONS4EVA
Pasgebore Leeu
Joined: 15-Aug-2021 Location: JHB Status: Offline Points: 18 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 24-Jan-2022 at 11:33am |
|
|
Kan iemand my asseblief laat weet hoe die tyd op skoppe werk, die Sharks het n strafskop gekry en Boeta het eers die bal geskop na die tyd op was?
|
||
![]() |
||
TunaLion
Koning Leeu
Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 24-Jan-2022 at 1:02pm |
|
Hoe ek dit verstaan, as die tyd op is, is die tyd op. Mens mag nie dan meer die bal skop nie.Simpel soos dit.
|
||
|
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
PaBz0r
Koning Leeu
Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2800 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 24-Jan-2022 at 3:27pm |
|
Vra vir AJ en die TMO.. dit is soos Edwill se aangee wat vorentoe was, mens sien duidelik die agterkant van sy hand is loodreg met die doel gebied, hoe kan die bal vorentoe aangegee word in so situasie. |
||
![]() |
||
LIONS4EVA
Pasgebore Leeu
Joined: 15-Aug-2021 Location: JHB Status: Offline Points: 18 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 24-Jan-2022 at 10:31pm |
|
|
ek stem saam met die hand wat agtertoe gewys het, daar was altyd gese kyk na die rigting van die hand, nou is dit nie van toepassing nie. Dis nou die 2de keer wat ek opmerk dat n skopper teen ons na die tyd geskop het. Asof ons altyd die snaakse beslissings teen ons kry.
|
||
![]() |
||
TunaLion
Koning Leeu
Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 24-Jan-2022 at 11:54pm |
|
Maar ook weereens, die ruling is dit moet clear en obvious wees dat hulle verkeerd was sodat hulle die "on field" beslissing kan verander en as dit nie clear en obvious is nie, dan moet die beslissing bly staan. As iemand dan vir 'n paar minute oor en oor moet kyk na videos en vra vir ekstra video's van 'n ander hoek en moet debatteer onder mekaar, dan hoe kan die video evidence clear and obvious wees? Nee man, sulke goed maak dat ek gal braak. Dit gaan al my logika te bowe.
Edited by TunaLion - 24-Jan-2022 at 11:56pm |
||
|
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
gertjie0000
Koning Leeu
Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1076 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 25-Jan-2022 at 11:39am |
|
|
Stem Tuna ek kon sien met ons scrummie se drie ook het AJ als probeer om die tv skydsregter te oortuig hy was opgehou na die tv skedsregter en kommentators gese het dit is n duidelike drie en hulle morentyd om oor en oor na die videos te kyk
|
||
![]() |
||
gertjie0000
Koning Leeu
Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1076 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 25-Jan-2022 at 11:40am |
|
|
Net my opinie maar ek dink die enigsre ref wat vir my goed is in sa is peyper die ander is almal average
|
||
![]() |
||
Post Reply
|
Page <123 |
|
Tweet
|
| Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |