Lions vs Sharks
Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9318
Printed Date: 06-May-2025 at 3:28pm Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: Lions vs Sharks
Posted By: Transvaal
Subject: Lions vs Sharks
Date Posted: 20-Jan-2022 at 9:54am
Saterdag 22 Januarie op Ellispark, afskop 15:00
Referee: AJ Jacobs (SARU, 6th league game) AR 1: Rasta Rasivhenge (SARU) AR 2: Aimee Barrett-Theron (SARU) TMO: Cwengile Jadezweni (SARU)
Lions: 15. EW Viljoen, 14. Edwill van der Merwe, 13. Wandisile Simelane, 12. Burger Odendaal (c), 11. Sibahle Maxwane, 10. Fred Zeilinga, 9. Andre Warner, 8. Francke Horn, 7. Ruhan Straeuli, 6. Jaco Kriel, 5. Pieter Jansen van Vuren, 4. Ruben Schoeman, 3. Carlu Sadie, 2. Jaco Visagie, 1. Sti Sithole. Replacements: 16. PJ Botha, 17. Morgan Naude, 18. Ruan Dreyer, 19. Willem Alberts, 20. Emmanuel Tshituka, 21. Morne van den Berg, 22. Matt More, 23. Tiaan Swanepoel.
Sharks: 15 Aphelele Fassi, 14 Sbu Nkosi, 13 Lukhanyo Am (captain), 12 Ben Tapuai, 11 Makazole Mapimpi, 10 Boeta Chamberlain, 9 Grant Williams, 8 Phepsi Buthelezi, 7 Jeandre Labuschagne, 6 James Venter, 5 Hyron Andrews, 4 Thomas du Toit, 2 Kerron van Vuuren, Ox Nche. Replacements: 16 Fez Mbatha, 17 Ntuthuko Mchunu, 18 Khutha Mchunu, 19 Reniel Hugo, 20 Henco Venter, 21 Jaden Hendrikse, 22 Tito Bonilla, 23 Jeremy Ward
|
Replies:
Posted By: valie
Date Posted: 20-Jan-2022 at 10:57am
Ek sien op facebook iemand reken dat die Sharks al hulle bokke gekies het vir die game. Hulle het die wedstryd blykbaar as n potensiele wen ge-oormerk.
|
Posted By: Red_Machine
Date Posted: 20-Jan-2022 at 11:22am
AJ Jacobs, Rasta en Amy... Oooo Liewe hell
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 20-Jan-2022 at 11:38am
valie wrote:
Ek sien op facebook iemand reken dat die Sharks al hulle bokke gekies GERUS het vir die game. Hulle het die wedstryd blykbaar as n potensiele wen ge-oormerk. |
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Jan-2022 at 12:57pm
Span opgedateer in die eerste pos
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 20-Jan-2022 at 1:05pm
Jammerte oor Tshituka se besering, daai lostrio lyk kwesbaar sonder hom.
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 20-Jan-2022 at 2:26pm
Dink julle hy is rerig beseer.... Ek weet nie van Ruhan nie, maar elke keer as hy gekies word is daar n vraagteken van baie kante af, ek sal hom maar bietjie dophou..
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Jan-2022 at 2:53pm
Cell C Sharks head coach Sean Everitt has named a powerful line-up in his team’s first United Rugby Championship clash of the year for their derby against the Emirates Lions on Saturday. Despite missing a handful of Springboks and given that the Carling Currie Cup has also dipped into The Sharks player pool, Everitt has still been able to select a very strong side for the match at Emirates Airline Park (3.00pm). Lukhanyo Am leads the side and he is joined by a Test-laden backline, with all the familiar faces amongst a bruising pack. Cell C Sharks fullback Aphelele Fassi explains where the team is in a mental and preparation space and points out that the learnings they have taken on-board will stand them in good stead as the competition now resumes after the tournament broke for the festive season holidays. “It’s been a tough two weeks after the break and our focus has been on reflecting on phase one of the URC which was a difficult challenge playing overseas. The learnings taken from that into this phase of the URC has been good for us and we’re looking forward to getting out there and rectifying our mistakes and building from there.” He adds that the vibe is positive and the players are all excited to get stuck into the tournament. The mood in the camp is relaxed, everyone is eager to get out there and play. There’s a lot of energy at training, the boys want to put in a good effort every session, even though it’s scorching out there. But everyone is happy that there are fixtures and that we’re able to play again.” Casting his mind to their opponents on Saturday, he says, “We know the Lions are full of intensity, but with that comes mistakes and one thing we’ve looked after is being able to capitalise on opportunities that we receive, so to convert four from five opportunities would be great. And then playing in the right areas of the field is something we want to achieve. “We’re expecting a very fast game,” he adds. “They’re a team that loves to play with a lot of intensity and keep the ball in play and we’re looking forward to the game. “For some of us, it’s our first taste of URC rugby, for some it’s their first game in a long time and we’re all looking forward to the challenge.” Cell C Sharks - Ox Nche
- Kerron van Vuuren
- Thomas du Toit
- Ruben van Heerden
- Hyron Andrews
- James Venter
- Jeandre Labuschagne
- Phepsi Buthelezi
- Grant Williams
- Boeta Chamberlain
- Makazole Mapimpi
- Ben Tapuai*
- Lukhanyo Am (C)
- Sbu Nkosi
- Aphelele Fassi
Replacements - Fez Mbatha
- Ntuthuko Mchunu
- Khutha Mchunu
- Reniel Hugo
- Henco Venter
- Jaden Hendrikse
- Tito Bonilla
- Jeremy Ward
*Denotes Cell C Sharks debut
|
Posted By: Red_Machine
Date Posted: 21-Jan-2022 at 8:04am
This should be a good game, the Sharks backline is dangerous and "Man for man" should be too much for us. Their forwards look vulnerable and we might have the edge there.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jan-2022 at 12:58pm
Leeus se media konferensie, eerste een in 'n lang ruk wat ek bywoon
https://youtu.be/ZxGeolkXwjs" rel="nofollow - https://youtu.be/ZxGeolkXwjs
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:01pm
#URC - #Lions 0 vs #Sharks 0 - Kickoff!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:06pm
Schoeman staan eerste strafskop af wanneer hy nie gou genoeg rol nie, strafskop Sharks en hulle gaan pale toe
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:07pm
#URC - #Lions 0 vs #Sharks 3 - 5m - STRAFSKOP Boeta Chamberlain
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:09pm
#URC - #Lions 5 vs #Sharks 3 - 7m - DRIE Andre Warner
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:09pm
#URC - #Lions 7 vs #Sharks 3 - 8m - DOELSKOP Fred Zeilinga
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:12pm
#URC - #Lions 12 vs #Sharks 3 - 9m - DRIE Wandisile Simelane
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:12pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:16pm
Bietjie swak daar van Warner agter die skrum
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:17pm
#URC - #Lions 12 vs #Sharks 8 - 14m - DRIE Aphelele Fassi
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:18pm
#URC - #Lions 12 vs #Sharks 10 - 15m - DOELSKOP Boeta Chamberlain
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:22pm
#URC - #Lions 12 vs #Sharks 15 - 19m - DRIE Makazole Mapimpi
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:27pm
Dink nie hierdie ouens verstaan hoe 'n vorentoe aangee werk nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:31pm
#URC - #Lions 15 vs #Sharks 15 - 25m - STRAFSKOP Fred Zeilinga
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:31pm
Transvaal wrote:
Dink nie hierdie ouens verstaan hoe 'n vorentoe aangee werk nie |
Ek ook nie. En as mens so baie keer moet kyk en nog dit debateer, dan is dit mos nie clear and obvious nie.
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:32pm
Ja nee die on field decision was n drie so hoe overturn hulle die besluit sonder n side angle belaglik
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:35pm
#URC - #Lions 18 vs #Sharks 15 - 28m - STRAFSKOP Fred Zeilinga
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:39pm
#URC - #Lions 18 vs #Sharks 20 - 32m - DRIE Kerron van Vuuren
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:45pm
#URC - #Lions 18 vs #Sharks 25 - 38m - DRIE Makazole Mapimpi
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:46pm
#URC - #Lions 18 vs #Sharks 27 - 39m - DOELSKOP Boeta Chamberlain
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:48pm
ook die rustyd telling. Daai laaste drie was heeltemal onnodig...ons moes die strafskop lyn toe geskop het
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:49pm
Transvaal wrote:
ook die rustyd telling. Daai laaste drie was heeltemal onnodig...ons moes die strafskop lyn toe geskop het |
Ek stem 100%.
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:50pm
Kon nou 21- 20 vir ons gewees het, maar nou ja. Ek dink ons forwards underperform vandag, veral in die skrums.
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:50pm
Ek's nie heeltemal teleurgestel nie, ons lyk goed en net 'n paar dom foute wat baie goed deur die Sharks uitgebuit word, amper elke fout wat ons gemaak het, was punte vir die Sharks
|
Posted By: valie
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:52pm
Ons lyk nie sleg nie. Maak net n paar beenkop foute. Ons laat ook toe dat Mapimpi heeltemal te veel bal kry. Ons mis vir Vincent. Ek het nog nie eenkeer Jaco Kriel se naam gehoor nie.
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:52pm
Baie waar. Ek voel dieselfde. Ek verstaan net nie hoekom by die lynstane vra die ref vir ons "who is the receiver"? Hoekom doen hy dit?
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: valie
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:57pm
TunaLion wrote:
Baie waar. Ek voel dieselfde. Ek verstaan net nie hoekom by die lynstane vra die ref vir ons "who is the receiver"? Hoekom doen hy dit?
| Receiver in die geval is die speler wat in die skrumskakel posisie staan by die lynstaan. Dis sodat hy kan sie wie is deel van die lynstaan en wie nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:57pm
TunaLion wrote:
Kon nou 21- 20 vir ons gewees het, maar nou ja. Ek dink ons forwards underperform vandag, veral in die skrums.
|
Wel dis seker maar 'n geval van dat die Sharks net so sterk is soos ons in daai afdeling, al die skrums was sover baie gelykop behalwe die een op die Sharks se doellyn, waar dit gelyk het asof ons die oorhand gehad het maar gestraf is
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:59pm
valie wrote:
TunaLion wrote:
Baie waar. Ek voel dieselfde. Ek verstaan net nie hoekom by die lynstane vra die ref vir ons "who is the receiver"? Hoekom doen hy dit?
| Receiver in die geval is die speler wat in die skrumskakel posisie staan by die lynstaan. Dis sodat hy kan sie wie is deel van die lynstaan en wie nie |
Thx, skies, was seker simpel vraag van my.
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: valie
Date Posted: 22-Jan-2022 at 3:59pm
Transvaal wrote:
TunaLion wrote:
Kon nou 21- 20 vir ons gewees het, maar nou ja. Ek dink ons forwards underperform vandag, veral in die skrums.
|
Wel dis seker maar 'n geval van dat die Sharks net so sterk is soos ons in daai afdeling, al die skrums was sover baie gelykop behalwe die een op die Sharks se doellyn, waar dit gelyk het asof ons die oorhand gehad het maar gestraf is | Hulle pak is meer klinies as ons sn. Daai lynstaan wat ons op ons eie gooi verloor het was n pasella drie vir hulle.
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Jan-2022 at 4:00pm
Dink ons kan die ene darem nog vat, so lank as wat ons leer uit ons foute.
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 4:03pm
#URC - #Lions 18 vs #Sharks 30 - 43m - STRAFSKOP Boeta Chamberlain
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 4:12pm
#URC - #Lions 23 vs #Sharks 30 - 50m - DRIE Ruben Schoeman
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 4:13pm
#URC - #Lions 25 vs #Sharks 30 - 51m - DOELSKOP Fred Zeilinga
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 4:15pm
#URC - #Lions 25 vs #Sharks 35 - 53m - DRIE Makazole Mapimpi
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 4:16pm
#URC - #Lions 25 vs #Sharks 37 - 54m - DOELSKOP Boeta Chamberlain
|
Posted By: valie
Date Posted: 22-Jan-2022 at 4:17pm
Ag nee fok, watse halfhartige spel is daai.. Ons is ons eie groitste vyande.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 4:18pm
#URC - #Lions 25 vs #Sharks 40 - 56m - STRAFSKOP Tito Bonilla
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 4:22pm
#URC - #Lions 30 vs #Sharks 40 - 59m - DRIE Edwill van der Merwe
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 4:33pm
#URC - #Lions 35 vs #Sharks 40 - 68m - DRIE Morne van den Berg
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 4:36pm
#URC - #Lions 37 vs #Sharks 40 - 68m - DOELSKOP Tiaan Swanepoel
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 4:42pm
Ai...ek was voor die wedstryd nie oortuig met Dreyer op die bank vir vaskop nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 4:43pm
Sy 2de skrum was darem beter
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 4:49pm
#URC - #Lions 37 vs #Sharks 45 - 79m - DRIE Lukhanyo Am
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 4:50pm
#URC - #Lions 37 vs #Sharks 47 - 79m - DOELSKOP Tito Bonilla
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 4:51pm
Posted By: valie
Date Posted: 22-Jan-2022 at 4:57pm
2 swak afskop ontvangste en n lynstaan wat ons op ons eie gooi verloor het, wat al drie op driee vir hulle uitgeloop het, was op die einde die verskil. Hulle het letterlik die kanse wat hulle gekry het, beter as ons benut. Ons sal.moet werk aan ons lynstane en balhantering. Rabz was ook glad nie goed onder die hoe bal nie.
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 22-Jan-2022 at 4:57pm
Ons was die laaste 20 minute bietjie op en af maar net daai wat AJ Jacobs amper met ons scrummie se drie n rede gesoek het om hom nie te gee nie se vir my baie was amper asof hy bang was as ons n drie gedruk het wat nie 100 persent verseker n drie was nie
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 22-Jan-2022 at 5:04pm
Span het hard probeer, maar baie dom sagte oomblike. Op hierdie vertoning sal diie pak ook drasties hulle sokkies moet optrek teen die Bulls volgende week.
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Jan-2022 at 5:07pm
Nee wat, ons maak te veel beenkop foute en ek wens net ons sal ons lynstaan uitsorteer. Transvaal, kan jy nie by die volgende perskonferensie vra wanneer hulle dit gaan uitsorteer of wat hulle doen om dit uit te sorteer?
En ek wens regtig Ruan Dreyer tree binnekort uit rugby uit.
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 22-Jan-2022 at 7:33pm
TunaLion wrote:
Nee wat, ons maak te veel beenkop foute en ek wens net ons sal ons lynstaan uitsorteer. Transvaal, kan jy nie by die volgende perskonferensie vra wanneer hulle dit gaan uitsorteer of wat hulle doen om dit uit te sorteer?
En ek wens regtig Ruan Dreyer tree binnekort uit rugby uit.
| Dreyer moet net loskop speel... hy is goed op loskop.
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 22-Jan-2022 at 7:34pm
TunaLion wrote:
Nee wat, ons maak te veel beenkop foute en ek wens net ons sal ons lynstaan uitsorteer. Transvaal, kan jy nie by die volgende perskonferensie vra wanneer hulle dit gaan uitsorteer of wat hulle doen om dit uit te sorteer?
En ek wens regtig Ruan Dreyer tree binnekort uit rugby uit.
|
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 8:04pm
https://youtu.be/gwL1h58qMck%20" rel="nofollow - https://youtu.be/gwL1h58qMck
Ivan van Rooyen & Burger Odendaal na die wedstryd
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2022 at 8:23pm
https://youtu.be/ErXRxof8fW0%20" rel="nofollow - https://youtu.be/ErXRxof8fW0
Sharks Coach Sean Everitt after the URC match between the Lions and Sharks at Ellis park
|
Posted By: LIONS4EVA
Date Posted: 24-Jan-2022 at 11:33am
Kan iemand my asseblief laat weet hoe die tyd op skoppe werk, die Sharks het n strafskop gekry en Boeta het eers die bal geskop na die tyd op was?
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 24-Jan-2022 at 1:02pm
LIONS4EVA wrote:
Kan iemand my asseblief laat weet hoe die tyd op skoppe werk, die Sharks het n strafskop gekry en Boeta het eers die bal geskop na die tyd op was? |
Hoe ek dit verstaan, as die tyd op is, is die tyd op. Mens mag nie dan meer die bal skop nie.Simpel soos dit.
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 24-Jan-2022 at 3:27pm
LIONS4EVA wrote:
Kan iemand my asseblief laat weet hoe die tyd op skoppe werk, die Sharks het n strafskop gekry en Boeta het eers die bal geskop na die tyd op was? |
Vra vir AJ en die TMO.. dit is soos Edwill se aangee wat vorentoe was, mens sien duidelik die agterkant van sy hand is loodreg met die doel gebied, hoe kan die bal vorentoe aangegee word in so situasie.
|
Posted By: LIONS4EVA
Date Posted: 24-Jan-2022 at 10:31pm
ek stem saam met die hand wat agtertoe gewys het, daar was altyd gese kyk na die rigting van die hand, nou is dit nie van toepassing nie. Dis nou die 2de keer wat ek opmerk dat n skopper teen ons na die tyd geskop het. Asof ons altyd die snaakse beslissings teen ons kry.
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 24-Jan-2022 at 11:54pm
PaBz0r wrote:
LIONS4EVA wrote:
Kan iemand my asseblief laat weet hoe die tyd op skoppe werk, die Sharks het n strafskop gekry en Boeta het eers die bal geskop na die tyd op was? |
Vra vir AJ en die TMO.. dit is soos Edwill se aangee wat vorentoe was, mens sien duidelik die agterkant van sy hand is loodreg met die doel gebied, hoe kan die bal vorentoe aangegee word in so situasie.
|
Maar ook weereens, die ruling is dit moet clear en obvious wees dat hulle verkeerd was sodat hulle die "on field" beslissing kan verander en as dit nie clear en obvious is nie, dan moet die beslissing bly staan.
As iemand dan vir 'n paar minute oor en oor moet kyk na videos en vra vir ekstra video's van 'n ander hoek en moet debatteer onder mekaar, dan hoe kan die video evidence clear and obvious wees? Nee man, sulke goed maak dat ek gal braak. Dit gaan al my logika te bowe.
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 25-Jan-2022 at 11:39am
Stem Tuna ek kon sien met ons scrummie se drie ook het AJ als probeer om die tv skydsregter te oortuig hy was opgehou na die tv skedsregter en kommentators gese het dit is n duidelike drie en hulle morentyd om oor en oor na die videos te kyk
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 25-Jan-2022 at 11:40am
Net my opinie maar ek dink die enigsre ref wat vir my goed is in sa is peyper die ander is almal average
|
|