The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Leeus het Cyle dringend nodig |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Author | |||||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Kyk, ons wou almal he Swys moes die Leeu pos kry en 'n kans gegun word. Alhoewel ons laasjaar weer die finaal gehaal het en 'n klomp spelers verloor het, is daar nou tekens van krake en het ons spel agteruit gegaan. Die ander kandidate wat genoem was vir die bok pas was Deon Davids en iemand van WP, kan nou nie onthou wie dit was nie
|
|||||
![]() |
|||||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Probleem is nie so erg met Mapoe nie, maar met Harold. Wens hulle sal bietjie vir iemand anders daar probeer, ons het so baie ander opsies....
|
|||||
Go LIONS!!!!!
|
|||||
![]() |
|||||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Dalk is Swys nog vies oor die insident van Mapoe se hoogvat op Papier. Dit was nogal beenkop
|
|||||
![]() |
|||||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Jacques Nienaber is die ander naam op die lys, wat eintlik heel belaglik is. Hy is nog altyd net die defensive coach, hyt mos geen kwalifikasies om as n hoofafrigter gekies te word nie.
|
|||||
Go LIONS!!!!!
|
|||||
![]() |
|||||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Dit mag dalk so wees. Ek dink ekt twee verskillende onderhoude met Swys gesien waar hy van daardie insident gepraat het.
|
|||||
Go LIONS!!!!!
|
|||||
![]() |
|||||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Die krake is ook agv ouens wat nog baie groen was en steeds is. Senior rugby is nie speletjies nie en veral nie Super Rugby nie.
|
|||||
![]() |
|||||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Ons het nie regtig so baie opsies op 12 nie, Reynolds kan 12 speel maar is nie 'n spesialis 12 nie, ons enigste spesialis binnesenters waaraan ek kan dink is Naude (leenspeler van Bulle) en Manny Ras
|
|||||
![]() |
|||||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Enige een van daardie opsies sal n verbetering wees. Ek dink al drie is redelik goed. Ons kan selfs Lombaard daar speel en dit sal n verbetering wees, al mag hy dalk bietjie aan die ligte kan wees. Maar persoonlik sal ek vir Naude n kans gee al weet ek nie baie van hom af nie behalwe dat hy blykbaar baie soos Rohan is.
|
|||||
Go LIONS!!!!!
|
|||||
![]() |
|||||
petri ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 04-Apr-2016 Status: Offline Points: 230 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Ek voel ook dat ek eerder vir Harrie sal drop. Ek luv die ou, maar hy speel op die oomblik nie op standaard nie. En dit het vir my gevoel of die agterlyn meer rigting het toe Naude opgekom het. Ons het iemand nodig om van Eltin af te speel, en met Harrie voel dit asof die hele agterlyn net drift. Side note, hoe groot is Manny? In my kop is hy bietjie klein vir binnesenter, of dink ek aan die verkeerde persoon?
|
|||||
![]() |
|||||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Soms is dit ook goed om iets nuuts te probeer, n "unknown" speler n kans te gee. Die opposisie weet nie wat on te verwag nie en kan nie planne maak teen daardie speler se spelstyl nie. Maar ja, dit werk ook anders om en kan backfire teen ons.
|
|||||
Go LIONS!!!!!
|
|||||
![]() |
|||||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Is 'n senter kombinasie nie ook baie belangrik nie? Waarom begin Swys nie dalk n nuwe kombinasie groom nie? Ras-Simelani? Of Naude-Simelani?
Tyrone Green, hy is mos n vleuel?
|
|||||
![]() |
|||||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Die een absolute ding waaroor ons almal saam kan stem is dat Groom totaal gedrop moet word en glad nie in die span moet wees nie.
|
|||||
Go LIONS!!!!!
|
|||||
![]() |
|||||
WitBoer ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
En sommer aan die Kings of Cheetahs of WP geleen moet word.
|
|||||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||||
![]() |
|||||
WitBoer ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Tot sy kontrak verstryk.
|
|||||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||||
![]() |
|||||
Lion4ever ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
|
|||||
![]() |
|||||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Haal 7 All Blacks uit die Crusaders uit, en kyk of hulle nog so goed is. |
|||||
![]() |
|||||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Swys is baie gesteld daarop dat hy deel was van Ackers se 71 wedstryde in beheer
|
|||||
![]() |
|||||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Ackers en Swys was n span wat se dinamika goed gewerk het, gaan kyk maar na die ander spanne, hoeveel stories is daar nie altyd tussen mekaar nie. Ons kan moontlik nou weer sit in so situasie waar dinge nie lekker tussen hulle ook altyd is nie en miskien nie dieselfde idees het of visie nie.
Ons moet ook nie vergeet hoe groot invloed Ferriera ook in daai dinamika gehad het nie.
|
|||||
![]() |
|||||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Um, ek dink hulle sal steeds so goed wees! Hul het dan sommer die heel eerste seisoen met Robertson aan die stuur die kompetisie gewen. By hulle is daar nooit sprake van "bou" of verskonings van jonk en onervare nie..
|
|||||
![]() |
|||||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Ons weet ook almal dat Kwagga se breinpoep ons daai game gekos het.
Kom ons haal gou vir hulle all Black voorry, Barrett (die slot), Matt Todd en Reid uit hulle pak, en jy sal sien hoe dreun die ander spanne hulle. |
|||||
![]() |
|||||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
As ek reg onthou het Read baie van daai seisoen gemis, kannie onthou of dit 'n besering of sabbatical was nie. Mens kan seker nie stry dat as jy 'n klomp AB's uithaal hulle verswak sal wees nie.. MAAR hulle plaasvervanger sal die stepup baie vinniger en beter maak as wat ons SA'ners doen. En hulle sal nie sommer begin verloor teen die Bulls of Wp soos wat ons sopas gedoen het nie. Plus, ons het nogsteeds n kern baie ervare spelers. WW, Marx, Kwagga, Elton, Vorster, Mapoe, Skosan, Commies, Boeboes... Dis juis ons ervare spelers wat ons die vorige 2 games in die steek gelaat het. So het hulle oornag ewe skielik slegte spelers geword? Of is die span swakker afgerig?
|
|||||
![]() |
|||||
WitBoer ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Ons moet ook nie vergeet dan Ackermann (en Swys) 'n span moes bymekaar skraap, meestal weggooi spelers van ander unies, sonder baie "Senior" spelers se hulp kon hy hulle in 'n span saamsnoer wat deur vuur vir hom en mekaar sou loop nie. Hy het hulle die vryheid gegee om te speel volgens hulle instinkte en hulle was vry om kanse te waag.
Dit is die groot verskil, Ackermann kon 'n span bou, Swys sukkel daarmee. Ek glo nie 'n mens hoef op daardie vlak vir spelers te leer hoe om 'n bal te vang en sulke basiese dinge nie. Jy moet net die spelers kry om te geniet wat hulle doen, in hulself en mekaar te glo en mekaar te vertrou. Swys faal daarin, dit lyk nie of die spelers mekaar vertrou nie en dit lyk glad nie of hulle geniet wat hulle doen nie. Die spelers het mekaar ondersteun en nie op mekaar geskree en baklei as dinge nie uitwerk nie... In my opinie is spangees op die stadium ons grootste probleem... Ackermann se span was soos broers, daarom is hulle so gretig om by hom aan te sluit by Gloucester
|
|||||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |