Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Currie Cup
  New Posts New Posts RSS Feed - Leeus vs Guppies
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00

Leeus vs Guppies

 Post Reply Post Reply Page  <123
Author
Message
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 494
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Aug-2019 at 4:11pm
Op die einde het ons lynstaan spel ons duur te staan gekom. Jy maak dit vir jouself baie moeilik as jy basics nie reg doen. 

Verder is daar neiging van “stepper” om baie skuins te hardloop en dit verwar ons strukture. Forwards kan eenvoudig nie bybly.

Ek voel ook Ras is te lig vir 12. Hy vermy heeltyd kontak en Ward was net te veel krag om te hanteer. 12 is groot probleem...ons mis Vorster/Mnisi baie. Green se verdediging met Ward se eerste drie was swak.

Aan die positiewe kant was Reynolds baie goed vandag...jammer oor daai mis op einde. Marnus en Jacobie het groot verskil gemaak. 
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2719
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Aug-2019 at 4:12pm
Originally posted by Clav Clav wrote:

Ek kom agter daar is iets vout met ons truie. Dit sit nie styf genoeg nie.. die ouens word heeltyd gevang en grond toe getrek omdad die oposiesie maklik aan ons truie kan raakvat en trek. 

Hulle steek teveel lyf weg, dan raak die trui groot 😜

Simelane is seinig, hy slaan die gap en die bal gaan dood of ons moet oor begin. Ross was so stadig dat hulle hom by die ruck vang. Die lynstane was swak en het ons goeie bal gekos. Daar was nie rerig iets wat ons konstant goed gedoen het nie, dit vertel seker die verhaal. 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Aug-2019 at 5:35pm
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Aug-2019 at 7:18pm
Post match - Lions vs Sharks - 18 August 2019 - Lions coach and captain
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Aug-2019 at 7:23pm
Post Match - Lions vs Sharks on 18 August 2019 - Sharks coach and captain
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Aug-2019 at 7:50pm
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Op die einde het ons lynstaan spel ons duur te staan gekom. Jy maak dit vir jouself baie moeilik as jy basics nie reg doen. 

Verder is daar neiging van “stepper” om baie skuins te hardloop en dit verwar ons strukture. Forwards kan eenvoudig nie bybly.

Ek voel ook Ras is te lig vir 12. Hy vermy heeltyd kontak en Ward was net te veel krag om te hanteer. 12 is groot probleem...ons mis Vorster/Mnisi baie. Green se verdediging met Ward se eerste drie was swak.

Aan die positiewe kant was Reynolds baie goed vandag...jammer oor daai mis op einde. Marnus en Jacobie het groot verskil gemaak. 
Ek het nogal weer van Ras se balverspreiding gehou, asook hoe hy spasie aanval, en die pass met Greene se drie was skitterend.Ek stem dat hy dalk n bietjie kan bulk, en dalk n bietjie aan sy defense werk.

Edited by valie - 18-Aug-2019 at 7:50pm
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2019 at 7:20am
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Op die einde het ons lynstaan spel ons duur te staan gekom. Jy maak dit vir jouself baie moeilik as jy basics nie reg doen. 

Verder is daar neiging van “stepper” om baie skuins te hardloop en dit verwar ons strukture. Forwards kan eenvoudig nie bybly.

Ek voel ook Ras is te lig vir 12. Hy vermy heeltyd kontak en Ward was net te veel krag om te hanteer. 12 is groot probleem...ons mis Vorster/Mnisi baie. Green se verdediging met Ward se eerste drie was swak.

Aan die positiewe kant was Reynolds baie goed vandag...jammer oor daai mis op einde. Marnus en Jacobie het groot verskil gemaak. 

Kon ongelukkig nie die game kyk nie.. Het ons 'n kans gehad om die game te wen met n strafskop op die einde?
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2019 at 8:12am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Op die einde het ons lynstaan spel ons duur te staan gekom. Jy maak dit vir jouself baie moeilik as jy basics nie reg doen. 

Verder is daar neiging van “stepper” om baie skuins te hardloop en dit verwar ons strukture. Forwards kan eenvoudig nie bybly.

Ek voel ook Ras is te lig vir 12. Hy vermy heeltyd kontak en Ward was net te veel krag om te hanteer. 12 is groot probleem...ons mis Vorster/Mnisi baie. Green se verdediging met Ward se eerste drie was swak.

Aan die positiewe kant was Reynolds baie goed vandag...jammer oor daai mis op einde. Marnus en Jacobie het groot verskil gemaak. 

Kon ongelukkig nie die game kyk nie.. Het ons 'n kans gehad om die game te wen met n strafskop op die einde?
Kon die laaste twee drieë nie convert nie en dit was op die einde die verskil. 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2019 at 9:45am
En ons was op die aanval met 'n lynstaan binne hulle kwartgebied, maar toe het Marnus Schoeman aangeslaan seker so 10 meter van hulle doellyn
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2019 at 1:25pm
Mylpale - Frans van Wyk het sy Curriebeker debuut gemaak.
Hacjivah Dayimani het in sy 20ste Curriebeker wedstryd gespeel.
Shaun Reynolds het die 150 punte kerf verbygesteek en staan op 167 punte vir die Leeus in CB.
Jacobie Adriaanse het in sy 40ste Curriebeker wedstryd gespeel.
Rhyno Herbst het in sy 20ste Curriebeker wedstryd gespeel.
Marnus Schoeman het sy eerste Curriebeker drie vir die Leeus gedruk.
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Aug-2019 at 8:38am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Mylpale - Frans van Wyk het sy Curriebeker debuut gemaak.
Hacjivah Dayimani het in sy 20ste Curriebeker wedstryd gespeel.
Shaun Reynolds het die 150 punte kerf verbygesteek en staan op 167 punte vir die Leeus in CB.
Jacobie Adriaanse het in sy 40ste Curriebeker wedstryd gespeel.
Rhyno Herbst het in sy 20ste Curriebeker wedstryd gespeel.
Marnus Schoeman het sy eerste Curriebeker drie vir die Leeus gedruk.


Baie dankie vir jou moeite
Up the Vaal!
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <123
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.203 seconds.