Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 19 - Lions vs Bulls
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Cardiff at Ellis Park in the URC on 11 May 2024, kickoff is at 18:15

Match 19 - Lions vs Bulls

 Post Reply Post Reply Page  <1 8910
Author
Message
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Mar-2019 at 3:29pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Dit help nie ons pak wen net ons vaste fasette soos skrums en lynstane, maar wanneer ons by na n paar fases die bal moet vinnig maak, is daar geen momentum nie, maw ons vat die bal deur fases, maar verloor veld of gaan net 3 tree vorentoe. Dis weereens wat ek bedoel het in n vorige post dat ons nie die collisions domineer nie. Die kere wat ons wel momentum opbou, verloor ons die bal, of staan n stupid strafskop af.

Valie, ek hoor wat jy se. Maar ek dink ons ouens doen OK om oor die voordeel lyn te kom huidiglik. Selfs ons klein ouens soos Kwagga en Schoeman is moer sterk en moeilik om grond toe te bring. Ek vat eerder so tipe speler as 'n EE wat almal altyd loof en prys oor hy so monster is en die collisions wen, wat absoluut BS is! Hy is al baie op sy gat gesit deur baie kleiner ouens. Maar ja, daar sal meer balans in ons pak wees as iemand soos Brink terug is, of as Ferreira nog op slot gehad het
Die verskil is dat dit meestal een ou vat om ons bal carriers te stop, wat beteken geen speler hoef uit die verdedigings lyn te kom om te kom help defend nie, met die gevolg dat ons baldraer so hard moet fight om los te kom, dat hy die bale verloor.
by die rucks sukkel ons cleaners ook partykeer om die swaerder ouens te clean, wat hulle genoeg tyd gee om ons balle stadig te maak.

Meer balans in die pak sal defnitief help.

Kyk, ek is ook nie n Groom fan nie, maar gee ons backs die tipe bal wat die bulle saterdag gekry het, en ons het amok gemaak.
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 2000
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Mar-2019 at 3:29pm
The good thing is that Brink will be back either this week or next week. As has been mentioned already, he will bring balance and some much needed bulk into the pack. As strong as, and as mobile as our 2 terriers are, when the opposition put some players into the ruck, Kwagga and Marnus just don't have the bulk to be able to hold the counter ruck, or even to counter ruck themselves. Brink will bring this dynamic back. That will leave the other 2 loosies to either scavenge for the ball (Marnus and Kwagga), or to play a bit wider (Kwagga and Hacjivah). We have a tremendous amount of pace in our loose trio, with both Kwagga and Hacjivah quicker than many wings, so its a bit of a waste to use them in the trenches at ruck time. They need to be given licence to roam when the game calls for it, and having Brink back will give them this licence. Again, Swys will have to be very clever with his rotations here.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Mar-2019 at 3:36pm
Originally posted by Lion4ever Lion4ever wrote:

The good thing is that Brink will be back either this week or next week. As has been mentioned already, he will bring balance and some much needed bulk into the pack. As strong as, and as mobile as our 2 terriers are, when the opposition put some players into the ruck, Kwagga and Marnus just don't have the bulk to be able to hold the counter ruck, or even to counter ruck themselves. Brink will bring this dynamic back. That will leave the other 2 loosies to either scavenge for the ball (Marnus and Kwagga), or to play a bit wider (Kwagga and Hacjivah). We have a tremendous amount of pace in our loose trio, with both Kwagga and Hacjivah quicker than many wings, so its a bit of a waste to use them in the trenches at ruck time. They need to be given licence to roam when the game calls for it, and having Brink back will give them this licence. Again, Swys will have to be very clever with his rotations here.

When Brink is back, would you keep Hacjivah or rather move Kwagga to 8? If I remember correctly he has played there before? Other than being fast Hacjivah has thus far not brought much to the table.. 
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 2000
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Mar-2019 at 10:04am
Leeubok, interesting question. Kwagga is definitely a starter. Dayimani has huge potential. I remember on his debut last year, how he forced a turnover. The Sharks were on attack and he grabbed onto the ball, and the big men of the Sharks could not budge him. Turnover won, Lions won the game, eventually the conference and made the finals. If he can learn when to get stuck into the rough stuff and when to play loose, he can become one of the great no 8's. I would start, Kwagga, Cyle and Marnus, and bring Hacjivah on as an impact player.
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 494
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Mar-2019 at 10:39am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Met die hoeveelheid goeie bal wat ons op die oomblik genereer kan jy Danie Gerber in ons agterlyn sit, dit sal nie help. Begin voor imo en dan sal die backs vlerke kry. Al 7 backs is nie skielik swak, hulle is maar net op agtervoet.

Met al die jongmanne wat voor hulle voete probeer vind sal ek ook daarteen waak om nog meer onervare spelers agter in te bring. Ons het Saterdag in die eerste helfte 75% balbesit teen ons gehad en net een drie afgestaan. Ou moet krediet gee vir hoe die manne in die middelvekd verdedig ook. 


Ek stem glad nie saam nie, toe Lombaard opkom teen Stormers het hy goed gelyk. Teen Jags het ons pak definitief die game domineer en niemand in ons agterlyn het daar uitgestaan nie.

Ek praat nie net van skrums nie. Verdedigingslyne is te georganiseerd en jy sien bitter min eerstefase agterlyn driee van enige spanne. Ons het nog nooit vanaf 1ste fase bal by skrums juis amok gemaak maar eerder van die daaropvolgende vastelos. Dink baie mooi terug hoe vinnig Faf destyds die bal gespeel het...dit is die tipe voorvoetbal waarvan ek praat. Jy kan so goed skrum as wat jy wil, jou “point of impact” sal op 12 bly. Dalk 13 as jy baie vinnig die bal beweeg. Ons retensie/balbeskerming en veral die VINNIGE beskikbaarstelling en dan ‘n 9 wat sy gat 7-8 keer in ry roer om die bal vinnig uit te kry is waaraan ons moet aandag gee imo.
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Mar-2019 at 11:00am
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Met die hoeveelheid goeie bal wat ons op die oomblik genereer kan jy Danie Gerber in ons agterlyn sit, dit sal nie help. Begin voor imo en dan sal die backs vlerke kry. Al 7 backs is nie skielik swak, hulle is maar net op agtervoet.

Met al die jongmanne wat voor hulle voete probeer vind sal ek ook daarteen waak om nog meer onervare spelers agter in te bring. Ons het Saterdag in die eerste helfte 75% balbesit teen ons gehad en net een drie afgestaan. Ou moet krediet gee vir hoe die manne in die middelvekd verdedig ook. 


Ek stem glad nie saam nie, toe Lombaard opkom teen Stormers het hy goed gelyk. Teen Jags het ons pak definitief die game domineer en niemand in ons agterlyn het daar uitgestaan nie.

Ek praat nie net van skrums nie. Verdedigingslyne is te georganiseerd en jy sien bitter min eerstefase agterlyn driee van enige spanne. Ons het nog nooit vanaf 1ste fase bal by skrums juis amok gemaak maar eerder van die daaropvolgende vastelos. Dink baie mooi terug hoe vinnig Faf destyds die bal gespeel het...dit is die tipe voorvoetbal waarvan ek praat. Jy kan so goed skrum as wat jy wil, jou “point of impact” sal op 12 bly. Dalk 13 as jy baie vinnig die bal beweeg. Ons retensie/balbeskerming en veral die VINNIGE beskikbaarstelling en dan ‘n 9 wat sy gat 7-8 keer in ry roer om die bal vinnig uit te kry is waaraan ons moet aandag gee imo.
Stem. Dis hoe ek ook voel. Ons probleem is nie ons agterlyn nie, maar die feit dat ons nie vinnige voorvoet bal kry nie. Dit maak dat die verdediging genoeg tyd het om hulle verdedigingslyn te organiseer. Met vinnige voorvoet bal dwing jy partykeer n stut om teen n senter te verdedig, of n klein outjie teen n grote, en dis waar die "mismatches" kom.
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2019 at 9:55am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Lion4ever Lion4ever wrote:

The good thing is that Brink will be back either this week or next week. As has been mentioned already, he will bring balance and some much needed bulk into the pack. As strong as, and as mobile as our 2 terriers are, when the opposition put some players into the ruck, Kwagga and Marnus just don't have the bulk to be able to hold the counter ruck, or even to counter ruck themselves. Brink will bring this dynamic back. That will leave the other 2 loosies to either scavenge for the ball (Marnus and Kwagga), or to play a bit wider (Kwagga and Hacjivah). We have a tremendous amount of pace in our loose trio, with both Kwagga and Hacjivah quicker than many wings, so its a bit of a waste to use them in the trenches at ruck time. They need to be given licence to roam when the game calls for it, and having Brink back will give them this licence. Again, Swys will have to be very clever with his rotations here.

When Brink is back, would you keep Hacjivah or rather move Kwagga to 8? If I remember correctly he has played there before? Other than being fast Hacjivah has thus far not brought much to the table.. 


Every time Kwagga played at 8 things didn't go so well, if I remeber correctly.
Up the Vaal!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2019 at 10:04am
kan nie goed wees nie want ek hoor hy is op 8 teen die Jaguares
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2019 at 10:17am
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Met die hoeveelheid goeie bal wat ons op die oomblik genereer kan jy Danie Gerber in ons agterlyn sit, dit sal nie help. Begin voor imo en dan sal die backs vlerke kry. Al 7 backs is nie skielik swak, hulle is maar net op agtervoet.

Met al die jongmanne wat voor hulle voete probeer vind sal ek ook daarteen waak om nog meer onervare spelers agter in te bring. Ons het Saterdag in die eerste helfte 75% balbesit teen ons gehad en net een drie afgestaan. Ou moet krediet gee vir hoe die manne in die middelvekd verdedig ook. 


Ek stem glad nie saam nie, toe Lombaard opkom teen Stormers het hy goed gelyk. Teen Jags het ons pak definitief die game domineer en niemand in ons agterlyn het daar uitgestaan nie.

Ek praat nie net van skrums nie. Verdedigingslyne is te georganiseerd en jy sien bitter min eerstefase agterlyn driee van enige spanne. Ons het nog nooit vanaf 1ste fase bal by skrums juis amok gemaak maar eerder van die daaropvolgende vastelos. Dink baie mooi terug hoe vinnig Faf destyds die bal gespeel het...dit is die tipe voorvoetbal waarvan ek praat. Jy kan so goed skrum as wat jy wil, jou “point of impact” sal op 12 bly. Dalk 13 as jy baie vinnig die bal beweeg. Ons retensie/balbeskerming en veral die VINNIGE beskikbaarstelling en dan ‘n 9 wat sy gat 7-8 keer in ry roer om die bal vinnig uit te kry is waaraan ons moet aandag gee imo.


Skies Rooihart,maar jy praat van 2 verskillende dinge hier, jyt eers gepraat van voorspelers en dan praat jy van Faf wat so vinnig skoon gemaak het met jou volgende reply.

Ek stem 100% saam dat Groom nooit geteken moes word nie en glad nie inpas by ons span nie. Hy is heel te stadig en sy besluite wat hy maak is baie keer nie die regte een nie.

Ek stem ongelukkig nie saam met wat jy sê oor die voorspelers nie. Terwyl hulle nie dieselfde pak as laasjaar is nie en glad nie op dieselfde voak is nie. Teen Stormers het hulle ook in die algemene spel glad nie terug gestaan nie, dan kom n jong outjie op (Lombaard) en lyk ewe skielik goed terwyl die ander senters op daardie stadium nie veel beteken het in die hele wedstryd nie. As dit die voorspelers was, hoekom het hy dan redelik goed gedoen? En hierdie is net een voorbeeld. En as jou nommer 12 (Harold Vorster) soos jy noem meeste van die tyd die point of impact gaan wees soos jy noem, dan help dit mos nie jy het n nommer 12 wat bang is vir kontak en beseer word nie. Of hoe? Kyk maar bietjie hoe speel Harold deesdae, hy briek altyd voor impak en mens kan duidelik sien na al sy beserings is hy maar bitter bang vir nog ene. So ja, as jou 9 en 12 op sulke swak vorm is, help dit nie jy het die All Blacks pak nie, die agterlyn bewegings gaan glad nie perform met daardie twee wat sukkel nie. En dan moet ook bygesê word dat Elton ook nie homself lyk vanjaar nie, maar weereens daar voel ek dit is oor Groom se swak besluite, stadigheid en swak aangeë.


Edited by TunaLion - 07-Mar-2019 at 10:17am
Go LIONS!!!!!
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 494
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2019 at 10:24am
Ek praat van voorvoet bal. Lees
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2019 at 10:47am
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Ek praat van voorvoet bal. Lees


Ek het
Go LIONS!!!!!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2019 at 10:49am
Die rede dat Groom nie so vinnig soos Faf is nie, is nie voorvoetbal nie, dit is dat hy Groom is, wie stadig is en sy naam nie Faf is nie.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 8910
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.203 seconds.