
| The Lions next play Edinburgh at Ellis Park in the URC on Saturday 21 March 2026, kickoff is at 14:45 SA Time |
Rainbow Cup - Match 2 - Sharks vs Lions |
Post Reply
|
Page <12 |
| Author | ||
valie
Koning Leeu
Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 08-May-2021 at 5:03pm |
|
|
Dit het met 2 va die skrums ook gelyk of die sharks se pak n bietjie kant toe gaan voor hulle vorentoe gaan.
|
||
![]() |
||
valie
Koning Leeu
Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 08-May-2021 at 5:05pm |
|
|
Ja. Dis n kak gewoonte wat ons vinnig sal moet afleer.
|
||
![]() |
||
gertjie0000
Koning Leeu
Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1076 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 08-May-2021 at 5:45pm |
|
|
Daai Kriel met pap in sy hande som ons baie mooi op
|
||
![]() |
||
PaBz0r
Koning Leeu
Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2800 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 08-May-2021 at 5:46pm |
|
Ja pretty kak. Die ouens wat goed lyk gaan Jake ook volgende week teken.
|
||
![]() |
||
PaBz0r
Koning Leeu
Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2800 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 08-May-2021 at 5:48pm |
|
Jis n hele paar, darem het ons hom geteken vir nog n jaar 😂
|
||
![]() |
||
valie
Koning Leeu
Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 08-May-2021 at 6:02pm |
|
|
Daar kos die strafskop waar Bosch langer as die colck gevat het, ons die 2de bonuspunt.
2de helfte was beter. Daar is baie work ons soos forced passes. Missed tackles, skrums ens.
|
||
![]() |
||
gertjie0000
Koning Leeu
Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1076 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 08-May-2021 at 6:21pm |
|
|
Ja Valie n ding wat ek nogal optel is ons selfvertroue is baie laag en oms speel nog nie as n span saam nie as hulle die ouens se selfvertroue kan verbeter en ongelukkig het mens n man soos akkers dink ek nodig en dan moet jy n paar wenne kry voor dit gebeur en dit vat baie
|
||
![]() |
||
gertjie0000
Koning Leeu
Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1076 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 08-May-2021 at 6:42pm |
|
|
Ek dink eerlikwaar ons moet kyk vir n JW tipe kaliber afrigter hulle hoef nie vir cash te drop nie maar laat hy assistent wees dat hy baie kan leer ek dink hy het nog baie ok te leer en mens kry partymal daai spesiale coaches soos akkers wens ons kan weer sp ou kry
|
||
![]() |
||
emiel1
Ervare Leeu
Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 08-May-2021 at 8:03pm |
|
|
Ek dink daai jong Leeu span wat in 2019 onder Cash die Curry beker finaal gehaal het belowend en opwindend gelyk. Ek bespiegel net, maar vir my lyk dit (op die vertoning van die afgelope 18 maande) of die Leeus daarna besluit om liewers hul spel op die van die Bokke te skroei . Ongelukkig het hulle nie die fisiese spelers daarvoor nie.
Edited by emiel1 - 08-May-2021 at 8:04pm |
||
![]() |
||
valie
Koning Leeu
Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 09-May-2021 at 12:36am |
|
|
||
![]() |
||
valie
Koning Leeu
Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 09-May-2021 at 10:48am |
|
|
Iets wat vanoggend besef is dat die sharks, met 7 springbokke in hul beginspan, (Skosan was ons enigste bok), die heeltyd die reels moes breek om ons jong span te wen, vandaar die 3 geelkaarte. Ons hantering was swak, , maar hierdie was goeie ondervonding vor veral die jong spelers. Ek dink ons moet Cash en sy span ten minste nog n jaar kans gee. Ons sal resultate begin kry as ons kontinuiteit kan begin bou, en speler en kombinasies tyd kry om te ontwikkel.
|
||
![]() |
||
Leeubok
Koning Leeu
Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(1)
Quote Reply
Posted: 10-May-2021 at 7:17am |
|
Jy het definitief 'n glas half vol uitkyk op dinge! Maar eerlikwaar dink ek jy sugarcoat yet another loss.. Ek sou eerder se, hoe de hel verloor ons steeds wanneer die opposisie 3 geelkaarte gekry het!? |
||
![]() |
||
Leeubok
Koning Leeu
Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 10-May-2021 at 7:18am |
|
As hulle Cash nie wil drop nie stem ek saam, dis dalk 'n goeie idee om 'n ervare afrigter in te kry om saam met Cash te werk. Amper soos 'n Ackers-de Bruyn kombinasie
|
||
![]() |
||
valie
Koning Leeu
Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 10-May-2021 at 9:12am |
|
Ek se geensins dat ek tevrede is met die verloor nie, maar ons moet na die realiteite ook kyk. Ja, op die ou einde is die telling al wat saakmaak, en as ons nie ons eie grootste vyand was nie, het ons regtig n kans gestaan om die wedstryd te wen. Hopelik stel ons die lesse wat ons geleer het die naweek reg.
|
||
![]() |
||
emiel1
Ervare Leeu
Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 10-May-2021 at 9:38am |
|
|
Die absulute onaanskoulike tipe rugby wat ons die afgelope jaar of so speel is kommerwekkend. G'n flair of deurdrinings vermoe nie. Individuele spampkar rugby en min variasie agterlangs (grootliks agv van die kwaliteit van on binne agterspers). Voorlangs lyk dinge nie te sleg nie. Dryfmaal bewegings vanaf lynstane was goed uitgevoer
Edited by emiel1 - 10-May-2021 at 9:40am |
||
![]() |
||
Goue Leeu
Koning Leeu
Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 10-May-2021 at 11:27am |
|
|
Dit was 2 vertonings sovêr met heeltemal te veel basiese foute, maar dit was ook 2 moeilike wegwedstryde, veral vir 'n span wat baie ontwrig is met beserings en Jantjies wat skielik weg is. Hierdie komende saterdag op die Park sal die ouens eenvoudig moet saamtrek en 'n wen kry. Geen meer verskonings nie, veral nie op ons tuisveld nie.
|
||
![]() |
||
Attie Karate
Koning Leeu
Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1573 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 11-May-2021 at 9:01am |
|
|
||
|
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
valie
Koning Leeu
Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 11-May-2021 at 12:30pm |
|
|
||
![]() |
||
Goue Leeu
Koning Leeu
Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 11-May-2021 at 12:56pm |
|
|
Ek weet nie veel van Hendrikse nie maar dit lyk of hy meer van 'n spelskepper/balverspreider is as Zeilinga. Dit sal nie 'n slegte idee wees om hom 'n ordentlike "go" te gee op sy tuisveld nie, dalk saam met Krappie wat die spel vinniger kan maak.
Edited by Goue Leeu - 11-May-2021 at 12:58pm |
||
![]() |
||
emiel1
Ervare Leeu
Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 11-May-2021 at 1:15pm |
|
Het hom twee wedstryde vir die juniors sien speel, alby keer as heelagter. Nie dat hy uitgestaan het as spelskepper nie. Indien ek juniors sou oorweeg vir 10 posisie, sou dit of Mollentze of Luke Roussow wees. Albei het goed vertoon vir die juniors in die middeveld, maar alby het al diens gedoen in die 10 posisie. Roussouw is ook 'n goeie skopper pale toe.
|
||
![]() |
||
Post Reply
|
Page <12 |
|
Tweet
|
| Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |