Rainbow Cup - Match 2 - Sharks vs Lions
Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9086
Printed Date: 06-May-2025 at 5:20am Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: Rainbow Cup - Match 2 - Sharks vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Rainbow Cup - Match 2 - Sharks vs Lions
Date Posted: 06-May-2021 at 11:02am
Saturday 8 May in Durban, kickoff at 4pm
Referee: Marius v/d Westhuizen Assistant Referees: AJ Jacobs, Rasta Rasivhenge Television Match Official: Egon Seconds
Sharks: TBC
Lions: 15. EW Viljoen; 14. Rabz Maxwane, 13. Wandisile Simelane, 12. Dan Kriel, 11. Courtnall Skosan; 10. Fred Zeilinga, 9. André Warner; 8. Francke Horn, 7. Vincent Tshituka, 6. MJ Pelser; 5. Reinhard Nothnagel, 4. Ruben Schoeman, 3. Carlu Sadie, 2. PJ Botha, 1. Sti Sithole. Replacements: 16. Jaco Visagie, 17. Nathan McBeth, 18. Asenathi Ntlabakanye, 19. Len Massyn, 20. Emmanuel Tshituka, 21. Morné van den Berg, 22. Jordan Hendrikse, 23. Burger Odendaal.
|
Replies:
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 06-May-2021 at 11:39am
Sharks: 15 Aphelele Fassi, 14 Sibusiso Nkosi, 13 Lukhanyo Am (captain), 12 Jeremy Ward, 11 Yaw Penxe, 10 Curwin Bosch, 9 Grant Williams, 8 Sikhumbuzo Notshe, 7 Henco Venter, 6 Siya Kolisi, 5 Reniel Hugo, 4 Ruben van Heerden, 3 Thomas du Toit, 2 Fez Mbatha, 1 Ox Nche. Replacements: 16 Kerron van Vuuren, 17 Ntuthuko Mchunu, 18 Wiehahn Herbst, 19 Le Roux Roets, 20 Phepsi Buthelezi, 21 Jaden Hendrikse, 22 Manie Libbok, 23 Werner Kok.
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 06-May-2021 at 11:41am
Posted By: Leeubok
Date Posted: 06-May-2021 at 12:15pm
Ek dink nie ek wi hierdie game kyk nie... Maar dalk verras hulle ons?
|
Posted By: LION@SEA
Date Posted: 06-May-2021 at 12:20pm
Ek het nou Marius v/d Westhuizen se huis gekoop, dink julle dit sal help as ek hom so bietjie meer gee.
------------- Hannes
|
Posted By: valie
Date Posted: 06-May-2021 at 12:33pm
LION@SEA wrote:
Ek het nou Marius v/d Westhuizen se huis gekoop, dink julle dit sal help as ek hom so bietjie meer gee.
| Wat van eerder n paar PK's?
|
Posted By: rooibont
Date Posted: 06-May-2021 at 1:11pm
Posted By: emiel1
Date Posted: 06-May-2021 at 1:29pm
Op die vertonings die afkelope jaar, dink ek ons beste hoop is om hulle voorlangs aan te vat, die bal stadig te maak en dan goed te verdedig en takties te speel. Ons het maar min skietgoed agterlangs
|
Posted By: LION@SEA
Date Posted: 06-May-2021 at 1:32pm
Moet se, moerse nice ou. Plat op die aarde, en vreeslik vriendelik. Dink al die ref's in SA kort n paar PK's, kyk net weer die naweek met Rasta. Die captain's review is n goeie ding, nou kan die ref nie meer net n try gee soos hy wil nie. Nou moet ek darem ook se, al kry ons die beste ref ooit gaan dit ons nie veel help soos ons nou speel nie!
------------- Hannes
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-May-2021 at 1:53pm
rooibont wrote:
Stem vir 'n paar PK's |
Sommer 'n hele paar, hy is regtig 'n swak skeidsregter in my opinie
|
Posted By: Chris
Date Posted: 06-May-2021 at 2:26pm
Span is aangekondig op Facebook. Ek sien n lang Saterdag wat wag op ons met daardie span.
|
Posted By: Chris
Date Posted: 06-May-2021 at 2:37pm
15 EW Viljoen, 14 Rabz Maxwane, 13 Wandisile Simelane, 12 Dan Kriel, 11 Courtnall Skosan, 10 Fred Zeilinga, 9 André Warner, 8 Francke Horn, 7 Vincent Tshituka, 6 MJ Pelser, 5 Reinhard Nothnagel, 4 Ruben Schoeman, 3 Carlü Sadie, 2 PJ Botha, 1 Sithembiso Sithole. Replacements: 16 Jaco Visagie, 17 Nathan McBeth, 18 Asenathi Ntlabakanye, 19 Len Massyn, 20 Emmanuel Tshituka, 21 Morné van den Berg, 22 Jordan Hendrikse, 23 Burger Odendaal.
|
Posted By: valie
Date Posted: 06-May-2021 at 2:50pm
Dit lyk of die rainbow cup gebruik word as proewe vir die Pro 14 later die jaar.
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 06-May-2021 at 3:50pm
Weet nie van julle manne nie maar 14 Rabz Maxwane doen dit nie vir my hy kan goed afrond maar die res van sy game is maar average.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-May-2021 at 8:14am
Stem, hy is ook glad nie lief vir verdedig nie
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 07-May-2021 at 8:22am
Wonder wat het van James Venter geword? Was baie belowend en is toe Sharks toe, maar sien hom nie meer in die Sharks se spanne nie?
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 07-May-2021 at 9:14am
emiel1 wrote:
Op die vertonings die afkelope jaar, dink ek ons beste hoop is om hulle voorlangs aan te vat, die bal stadig te maak en dan goed te verdedig en takties te speel. Ons het maar min skietgoed agterlangs |
Ek dink jy's reg. Ek voel ook ons voorspelers in op standaard.
Skop vir die hoeke, hou die bal redelik naby. Vang. Belretensie.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Niela
Date Posted: 08-May-2021 at 10:11am
did you see that the lions will now face the B&I lions, we will need to step up , otherwise it will be 100-0
|
Posted By: valie
Date Posted: 08-May-2021 at 4:37pm
Nee wat ons is nowhere. Hierdie gaan n lang middag wees.
|
Posted By: valie
Date Posted: 08-May-2021 at 4:42pm
Is Fred regtig die enigste 10 wat ons het?
|
Posted By: valie
Date Posted: 08-May-2021 at 4:49pm
Posted By: valie
Date Posted: 08-May-2021 at 4:55pm
valie wrote:
Is Fred regtig die enigste 10 wat ons het? | Dit lyk vir my Warner is die swak skakel. Hy het al n paar shockers gepass vandag.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-May-2021 at 5:00pm
Warner se geel kaart het vir my gelyk asof sy hande op die bal was en die Sharks se skrummie het verseker die bal aangeslaan met sy drie
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 08-May-2021 at 5:01pm
Ek stem Valie ek sal vir Warner replace en vor odendaal in kriel se plek opbring dit sal klaar n groot verskil maak
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-May-2021 at 5:02pm
Maar ja, ons was ook glad nie aangeskakle in die begin nie en dan moet mens opvang rugby speel, nie wenslik nie
|
Posted By: valie
Date Posted: 08-May-2021 at 5:03pm
Dit het met 2 va die skrums ook gelyk of die sharks se pak n bietjie kant toe gaan voor hulle vorentoe gaan.
|
Posted By: valie
Date Posted: 08-May-2021 at 5:05pm
Ja. Dis n kak gewoonte wat ons vinnig sal moet afleer.
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 08-May-2021 at 5:45pm
Daai Kriel met pap in sy hande som ons baie mooi op
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 08-May-2021 at 5:46pm
gertjie0000 wrote:
Daai Kriel met pap in sy hande som ons baie mooi op |
Ja pretty kak. Die ouens wat goed lyk gaan Jake ook volgende week teken.
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 08-May-2021 at 5:48pm
valie wrote:
valie wrote:
Is Fred regtig die enigste 10 wat ons het? | Dit lyk vir my Warner is die swak skakel. Hy het al n paar shockers gepass vandag. |
Jis n hele paar, darem het ons hom geteken vir nog n jaar 😂
|
Posted By: valie
Date Posted: 08-May-2021 at 6:02pm
Daar kos die strafskop waar Bosch langer as die colck gevat het, ons die 2de bonuspunt. 2de helfte was beter. Daar is baie work ons soos forced passes. Missed tackles, skrums ens.
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 08-May-2021 at 6:21pm
Ja Valie n ding wat ek nogal optel is ons selfvertroue is baie laag en oms speel nog nie as n span saam nie as hulle die ouens se selfvertroue kan verbeter en ongelukkig het mens n man soos akkers dink ek nodig en dan moet jy n paar wenne kry voor dit gebeur en dit vat baie
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 08-May-2021 at 6:42pm
Ek dink eerlikwaar ons moet kyk vir n JW tipe kaliber afrigter hulle hoef nie vir cash te drop nie maar laat hy assistent wees dat hy baie kan leer ek dink hy het nog baie ok te leer en mens kry partymal daai spesiale coaches soos akkers wens ons kan weer sp ou kry
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 08-May-2021 at 8:03pm
Ek dink daai jong Leeu span wat in 2019 onder Cash die Curry beker finaal gehaal het belowend en opwindend gelyk. Ek bespiegel net, maar vir my lyk dit (op die vertoning van die afgelope 18 maande) of die Leeus daarna besluit om liewers hul spel op die van die Bokke te skroei . Ongelukkig het hulle nie die fisiese spelers daarvoor nie.
|
Posted By: valie
Date Posted: 09-May-2021 at 12:36am
gertjie0000 wrote:
Ek dink eerlikwaar ons moet kyk vir n JW tipe kaliber afrigter hulle hoef nie vir cash te drop nie maar laat hy assistent wees dat hy baie kan leer ek dink hy het nog baie ok te leer en mens kry partymal daai spesiale coaches soos akkers wens ons kan weer sp ou kry | Ja, 1 goeie wen gaan baie vir die spelers se selfvertroue beteken.
|
Posted By: valie
Date Posted: 09-May-2021 at 10:48am
Iets wat vanoggend besef is dat die sharks, met 7 springbokke in hul beginspan, (Skosan was ons enigste bok), die heeltyd die reels moes breek om ons jong span te wen, vandaar die 3 geelkaarte. Ons hantering was swak, , maar hierdie was goeie ondervonding vor veral die jong spelers. Ek dink ons moet Cash en sy span ten minste nog n jaar kans gee. Ons sal resultate begin kry as ons kontinuiteit kan begin bou, en speler en kombinasies tyd kry om te ontwikkel.
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 10-May-2021 at 7:17am
valie wrote:
Iets wat vanoggend besef is dat die sharks, met 7 springbokke in hul beginspan, (Skosan was ons enigste bok), die heeltyd die reels moes breek om ons jong span te wen, vandaar die 3 geelkaarte. Ons hantering was swak, , maar hierdie was goeie ondervonding vor veral die jong spelers. Ek dink ons moet Cash en sy span ten minste nog n jaar kans gee. Ons sal resultate begin kry as ons kontinuiteit kan begin bou, en speler en kombinasies tyd kry om te ontwikkel. |
Jy het definitief 'n glas half vol uitkyk op dinge! Maar eerlikwaar dink ek jy sugarcoat yet another loss..
Ek sou eerder se, hoe de hel verloor ons steeds wanneer die opposisie 3 geelkaarte gekry het!?
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 10-May-2021 at 7:18am
gertjie0000 wrote:
Ek dink eerlikwaar ons moet kyk vir n JW tipe kaliber afrigter hulle hoef nie vir cash te drop nie maar laat hy assistent wees dat hy baie kan leer ek dink hy het nog baie ok te leer en mens kry partymal daai spesiale coaches soos akkers wens ons kan weer sp ou kry |
As hulle Cash nie wil drop nie stem ek saam, dis dalk 'n goeie idee om 'n ervare afrigter in te kry om saam met Cash te werk. Amper soos 'n Ackers-de Bruyn kombinasie
|
Posted By: valie
Date Posted: 10-May-2021 at 9:12am
Leeubok wrote:
valie wrote:
Iets wat vanoggend besef is dat die sharks, met 7 springbokke in hul beginspan, (Skosan was ons enigste bok), die heeltyd die reels moes breek om ons jong span te wen, vandaar die 3 geelkaarte. Ons hantering was swak, , maar hierdie was goeie ondervonding vor veral die jong spelers. Ek dink ons moet Cash en sy span ten minste nog n jaar kans gee. Ons sal resultate begin kry as ons kontinuiteit kan begin bou, en speler en kombinasies tyd kry om te ontwikkel. |
Jy het definitief 'n glas half vol uitkyk op dinge! Maar eerlikwaar dink ek jy sugarcoat yet another loss..
Ek sou eerder se, hoe de hel verloor ons steeds wanneer die opposisie 3 geelkaarte gekry het!?
| Jou opinie.Ek se geensins dat ek tevrede is met die verloor nie, maar ons moet na die realiteite ook kyk. Ja, op die ou einde is die telling al wat saakmaak, en as ons nie ons eie grootste vyand was nie, het ons regtig n kans gestaan om die wedstryd te wen. Hopelik stel ons die lesse wat ons geleer het die naweek reg.
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 10-May-2021 at 9:38am
Die absulute onaanskoulike tipe rugby wat ons die afgelope jaar of so speel is kommerwekkend. G'n flair of deurdrinings vermoe nie. Individuele spampkar rugby en min variasie agterlangs (grootliks agv van die kwaliteit van on binne agterspers). Voorlangs lyk dinge nie te sleg nie. Dryfmaal bewegings vanaf lynstane was goed uitgevoer
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 10-May-2021 at 11:27am
Dit was 2 vertonings sovêr met heeltemal te veel basiese foute, maar dit was ook 2 moeilike wegwedstryde, veral vir 'n span wat baie ontwrig is met beserings en Jantjies wat skielik weg is. Hierdie komende saterdag op die Park sal die ouens eenvoudig moet saamtrek en 'n wen kry. Geen meer verskonings nie, veral nie op ons tuisveld nie.
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 11-May-2021 at 9:01am
Goue Leeu wrote:
Dit was 2 vertonings sovêr met heeltemal te veel basiese foute, maar dit was ook 2 moeilike wegwedstryde, veral vir 'n span wat baie ontwrig is met beserings en Jantjies wat skielik weg is. Hierdie komende saterdag op die Park sal die ouens eenvoudig moet saamtrek en 'n wen kry. Geen meer verskonings nie, veral nie op ons tuisveld nie. | Jip, hul het ook nie 'n 10 nie so as ons skrums verbeter en ons basics verbeter staan ons dalk 'n kans.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: valie
Date Posted: 11-May-2021 at 12:30pm
Attie Karate wrote:
Goue Leeu wrote:
Dit was 2 vertonings sovêr met heeltemal te veel basiese foute, maar dit was ook 2 moeilike wegwedstryde, veral vir 'n span wat baie ontwrig is met beserings en Jantjies wat skielik weg is. Hierdie komende saterdag op die Park sal die ouens eenvoudig moet saamtrek en 'n wen kry. Geen meer verskonings nie, veral nie op ons tuisveld nie. | Jip, hul het ook nie 'n 10 nie so as ons skrums verbeter en ons basics verbeter staan ons dalk 'n kans. | Dis dalk die ideale geleentheid om vir die Hendrickse outjie, wat die laaste 5 minute opgekom het op 10, n langer speelkans te gee.
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 11-May-2021 at 12:56pm
Ek weet nie veel van Hendrikse nie maar dit lyk of hy meer van 'n spelskepper/balverspreider is as Zeilinga. Dit sal nie 'n slegte idee wees om hom 'n ordentlike "go" te gee op sy tuisveld nie, dalk saam met Krappie wat die spel vinniger kan maak.
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 11-May-2021 at 1:15pm
Goue Leeu wrote:
Ek weet nie veel van Hendrikse nie maar dit lyk of hy meer van 'n spelskepper/balverspreider is as Zeilinga. Dit sal nie 'n slegte idee wees om hom 'n ordentlike "go" te gee op sy tuisveld nie, dalk saam met Krappie wat die spel vinniger kan maak.
|
Het hom twee wedstryde vir die juniors sien speel, alby keer as heelagter. Nie dat hy uitgestaan het as spelskepper nie. Indien ek juniors sou oorweeg vir 10 posisie, sou dit of Mollentze of Luke Roussow wees. Albei het goed vertoon vir die juniors in die middeveld, maar alby het al diens gedoen in die 10 posisie. Roussouw is ook 'n goeie skopper pale toe.
|
|