
| The Lions next play Edinburgh at Ellis Park in the URC on Saturday 21 March 2026, kickoff is at 14:45 SA Time |
Rainbow Cup - Match 3 - Lions vs Stormers |
Post Reply
|
Page <1 234 |
| Author | ||
emiel1
Ervare Leeu
Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 17-May-2021 at 10:09am |
|
|
Ek het nie verwys na die Bulle nie, maar die Ierse ster belaaide spanne. Maar ja, jou verwysing na "'n duidelike plan" slaan die spyker op die kop. Die afgelope paar jaar (na Ackerman weg is) lyk dit of die Leeus nie met 'n plan speel nie, en dus weet spelers nie wat hulle rolle in sekere situasies is nie. Die groot omset in spelers en kwaliteit van kontraktering vererger 'n slegte situasie.
|
||
![]() |
||
valie
Koning Leeu
Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 17-May-2021 at 10:39am |
|
|
Ek is nou so bietjie van die topic af, maar ek moet se, ek was nie n fan van Rabz Maxwane nie, maar hy was goed Saterdag.
|
||
![]() |
||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40960 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 17-May-2021 at 10:46am |
|
|
Daai drie van hom was uit die boonste rakke, en hy het goed op hoe balle gekompeteer
|
||
![]() |
||
emiel1
Ervare Leeu
Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 17-May-2021 at 10:53am |
|
|
Die hele agterlyn het goed getoon op die aanval (verdediging was 'n ander storie) , maar ek dink die groot rede hiervoor was ons pak. Soos ouds, was daar goeie tussenspel tussen voor en agterspelers. Hoop maar hulle kan voortbou hierop.
|
||
![]() |
||
Attie Karate
Koning Leeu
Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1573 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 17-May-2021 at 11:08am |
|
100%
|
||
|
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Attie Karate
Koning Leeu
Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1573 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 17-May-2021 at 11:09am |
|
En ons nuwe 10? Ek kon nie die wedstryd kyk nie, net hier om te moan.
|
||
|
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40960 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 17-May-2021 at 11:34am |
|
|
Hy was skitterend, net 2 foute die hele wedstryd, een strafskop nie uitgeskop nie en 'n doelskop gemis, maar sy lynskoppe was vir my baie goed, hy skop die bal bleddie ver, en hy het 'n baie goeie offload gegooi vir MJ Pelser se drie
|
||
![]() |
||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40960 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 17-May-2021 at 11:40am |
|
|
Sover ek kon onthou het hulle Zeilinga nie eers opgestuur nie
|
||
![]() |
||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu
Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 17-May-2021 at 12:02pm |
|
|
Hopelik het hy n soliede kontrak in plek anders speel hy sweerlik vlge week vir die bulle of wp...
Edited by Vaal Leeu 3 - 17-May-2021 at 12:03pm |
||
![]() |
||
valie
Koning Leeu
Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 17-May-2021 at 12:58pm |
|
|
||
![]() |
||
Attie Karate
Koning Leeu
Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1573 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 18-May-2021 at 9:53am |
|
Wonderlik. So jonk- dis excellent!
|
||
|
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Attie Karate
Koning Leeu
Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1573 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 19-May-2021 at 6:10pm |
|
|
||
|
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
valie
Koning Leeu
Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 19-May-2021 at 7:01pm |
|
|
||
![]() |
||
PaBz0r
Koning Leeu
Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2800 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 19-May-2021 at 8:22pm |
|
|
Stean het n niggle, kannie onthou wat nie
|
||
![]() |
||
Post Reply
|
Page <1 234 |
|
Tweet
|
| Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |