
| The Lions next play the Bulls at Loftus in the URC on Saturday 29 November 2025, kickoff is at 14:00 SA Time |
Kwaste vs Leeus |
Post Reply
|
Page <1 234 |
| Author | |||
Leeubok
Koning Leeu
Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 25-Aug-2019 at 12:01pm |
||
O OK, dis goed om te hoor. As hulle nou net gom aan sy hande kan smeer om nie die bal te drop nie..
|
|||
![]() |
|||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 25-Aug-2019 at 12:27pm |
||
|
Ek het gedink ons het die wedstryd weg gegooi toe ons Marnus en Ruben sub...ek sou eerder vir Orie en Brink afhaal op daardie stadium...die 2 Schoemans was regtig ons beste 2 spelers en dan word hulle gesub...was nie slim nie. Brink vat altyd so lank om aan die gang tge kom na beserings, hy was vir my gister maar baie stil.
|
|||
![]() |
|||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 25-Aug-2019 at 1:16pm |
||
|
Hier is die hoogtepunte
|
|||
![]() |
|||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 25-Aug-2019 at 1:25pm |
||
|
2 Kwaste driee van mauls...ons sal die mauls beter moet verdedig, maar daai eerste drie van hulle dink ek het die skeidsregter verkeerdelik toegeken, dit het vir my gelyk soos obstruksie. Met die 3rde kwaste drie was dit ook naby aan 'n aanslaan...nooit die kykweer gesien nie so moeilik om te se. Ook swak verdediging van die Leeus met die kwaste se 4rde drie
Edited by Transvaal - 25-Aug-2019 at 1:25pm |
|||
![]() |
|||
emiel1
Ervare Leeu
Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 25-Aug-2019 at 1:36pm |
||
|
Verstaan ook nie die subs van die 2 Schoemans en Stean Pienaar nie. Hulle was ons beste spelers. Vir Griekwas was hulle flank van der Merwe 'n yster, hulle plaasvervanger skrumskakel Christiaan Meyer het impak gemaak en hulle no 12 (Swarts) was goed. Ons het weer klippe gekou in die dryfmaal bewegings vanaf lynstane.
|
|||
![]() |
|||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 26-Aug-2019 at 10:54am |
||
|
Mylpale in die wedstryd:
Was Pieter Jansen se 20ste Curriebeker wedstryd. Was Cyle Brink se 20ste Curriebeker wedstryd. Was Dillon Smit se 20ste Curriebeker wedstryd. Was Jamba Ulengo se debuut vir die Leeus.
|
|||
![]() |
|||
Post Reply
|
Page <1 234 |
|
Tweet
|
| Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |