
| The Lions next play the Bulls at Loftus in the URC on Saturday 29 November 2025, kickoff is at 14:00 SA Time |
U/21 final 2020 - Lions vs Bulls |
Post Reply
|
Page <12 |
| Author | |
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Oct-2020 at 3:13pm |
|
Sjo, bietjie slegte spel deur die Leeus, sukkel om 'n hoe bal te vang en amper is daar punte vir die Bulle
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Oct-2020 at 3:14pm |
|
Bulle druk in die regterhoek, weet nie hoekom slaap die linkervleuel nie
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Oct-2020 at 3:16pm |
|
Doelskop is mis, maar Bulle nou voor 29-26 na 59 minute
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Oct-2020 at 3:16pm |
|
momentum is aan die bulle se kant, hulle ruck ons van 'n bal af
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Oct-2020 at 3:20pm |
|
Goeie breek deur Mollentze, en binnesenter is daar om te help as hy geduik word, maar dan is binnesenter heeltemal alleen en word gestraf vir vashou
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Oct-2020 at 3:20pm |
|
Bulle druk onder die pale
|
|
![]() |
|
valie
Koning Leeu
Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Oct-2020 at 3:21pm |
|
Nou kom die wiele n bietjie af. Ons staan heeltemal te veel onnodige strafskoppe af.
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Oct-2020 at 3:22pm |
|
Weer 'n fout van die linkervleuel, 3rde fout van hom vandat ek begin kyk het en ek dink al 3 het op bulle driee uitgeloop, haal die man maar af jong, hy is die bulle se beste speler op die oomblik
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Oct-2020 at 3:23pm |
|
36-26 bulle met 15 minute om te gaan
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Oct-2020 at 3:24pm |
|
Goeie steel van ons vaskop met die Bulle sterk op die aanval
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Oct-2020 at 3:33pm |
|
Leeus druk, was van 'n maul af en later pick and go's, reserwe haker val oor vir die drie
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Oct-2020 at 3:33pm |
|
Doelskop oor, bulle nog voor 36-33 met 6 minute oor
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Oct-2020 at 3:35pm |
|
4 minute oor, seker nou of nooit
|
|
![]() |
|
gertjie0000
Koning Leeu
Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1068 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Oct-2020 at 3:35pm |
|
En daar maak die nr 11 van die leeus alweer n drie vir die bulls dink hy is hulle man of the match
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Oct-2020 at 3:36pm |
|
Ag hel, dis nooit, leeus nommer 23 slaan aan en bulle gaan druk, dis die game
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Oct-2020 at 3:37pm |
|
Doelskop is mis, maar dis 41-33 so buite bereik
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Oct-2020 at 3:38pm |
|
Bulle het weer gedruk
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Oct-2020 at 3:39pm |
|
Doelskop oor, 48-33
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Oct-2020 at 3:39pm |
|
en dis ook die eindtelling
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Oct-2020 at 3:40pm |
|
Under 21 Final - #Lions 33 vs #Bulls 48 - FULL TIME
|
|
![]() |
|
LeeuBrul
Koning Leeu
Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Oct-2020 at 3:41pm |
|
Eindelik n pakslae.....
Paar Manne wat verseker vir die toekoms is....
|
|
|
Once a Lion always a lion
|
|
![]() |
|
emiel1
Ervare Leeu
Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Oct-2020 at 4:43pm |
|
Goed gemaul in die eerste helfde, maar daar was veels te veel omkeerbesit agv spelers wat geisoleer was. Die vaskop en slot (Tsetuka) lyk of hulle groot rugby kan speel. Agterlangs was die skakelpaar en middeveld in die algemeen goed.
|
|
![]() |
|
vdwestjo
Welpie
Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 162 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Oct-2020 at 4:55pm |
|
Ons is bietjie aan die slaap deur die Bulle gevang. Ons manne was bang om te verloor terwyl die Bulle dit meer wou gehad het. Teveel lynstane afgestaan wat ons ook wedstryd gekos het. Manne het ook baie swak die hoe bal uit lug gevang. Maar daar is beslis baie talent hier. Op 'n beter dag kon ons Bulle goed gewen het. Ons het lank voorgeloop maar teveel foute op einde
|
|
|
Lions4life
|
|
![]() |
|
Post Reply
|
Page <12 |
|
Tweet
|
| Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |