
| The Lions next play the Bulls at Loftus in the URC on Saturday 29 November 2025, kickoff is at 14:00 SA Time |
WP vs Lions |
Post Reply
|
Page <12 |
| Author | ||||
valie
Koning Leeu
Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 19-Aug-2021 at 12:36pm |
|||
![]() Ja en die ironie is dat EW actually nogal nie sleg gespeel het nie.
|
||||
![]() |
||||
WitBoer
Koning Leeu
Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 19-Aug-2021 at 12:58pm |
|||
|
Ek het nou so bietjie gaan kyk na ons historiese Currie Beker seisoene...
Sedert 1995: *Het ons nog nooit laaste ge-eindig op die log nie *Was ons vorige seisoen met die swakste wenpersentasie in 2013 gewees (40%) *Was ons swakste punteverskil in 'n seisoen in 2017 met -49 maar ons het darem nogsteeds 3de geeindig Die seisoen breek ons dus ten minste 3 rekords. Eerste keer wat ons laaste eindig... (Kan nie sien hoe ons die Sharks sal klop nie) Swakste wenpersentasie ooit (huidiglik op 18% maar kan eindig op 25% of 17%, afhangend van wat Saterdag gebeur) Grootste negatiewe punteverskil... So ons het beslis ons swakste seisoen ooit beleef... |
||||
|
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||||
![]() |
||||
Attie Karate
Koning Leeu
Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1566 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 19-Aug-2021 at 1:12pm |
|||
Try gou 'n lys maak van daai 26 asb. Dit voel vir my of ons net 26 spelers het.
|
||||
|
Up the Vaal!
|
||||
![]() |
||||
Attie Karate
Koning Leeu
Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1566 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 19-Aug-2021 at 1:29pm |
|||
Willem Alberts Vincent Tshituka Ruhan Straeuli Ruan Dreyer Roelof Smit Reinard Nothnagel Francke Horn Jannie du Plessis Fred Zeilinga Divan Rossouw Duncan Matthews Dillon Smit Jamba Ulengo Carlu Sadie Courtnall Skosan Aidynn Cupido Wilhelm v d Sluys Tiaan Swanepoel Morne v d Berg Jaco Kriel Len Massyn? Weet nie of hul almal beseer is, maar dis wie nie gespeel het die naweek nie. Wie van die spelers dink jul sal 'n verskil kon maak op die veld as hul fiks en op form was? Dalk 4 of 5 van hulle. Die kwaliteit van ons squad blyk swak te wees, maar 'n ordentlike afrigter sal hul steeds kompeterend kon maak. 'n Bevoegde bestuur sou lankal plan gemaak het met 'n ordentlike afrigter.
Edited by Attie Karate - 19-Aug-2021 at 3:10pm |
||||
|
Up the Vaal!
|
||||
![]() |
||||
gertjie0000
Koning Leeu
Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1068 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 19-Aug-2021 at 3:05pm |
|||
|
Attie ek dink jy kan nog vir Jaco Kriel ook daar bysit glo ek
|
||||
![]() |
||||
Attie Karate
Koning Leeu
Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1566 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 19-Aug-2021 at 3:07pm |
|||
|
||||
|
Up the Vaal!
|
||||
![]() |
||||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu
Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 19-Aug-2021 at 3:09pm |
|||
|
Sien op n ander Site hierdie: The Lions Rugby Company is set to ‘restructure’ their coaching team, but Chief Executive Officer Rudolf Straeuli dismissed rumours that he will return as an on-field coach...
Leeus sal blykbaar n aankondiging maak in due course
|
||||
![]() |
||||
WitBoer
Koning Leeu
Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 19-Aug-2021 at 3:45pm |
|||
Eerste bietjie goeie nuus in 'n laaaaaaang tyd |
||||
|
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||||
![]() |
||||
vdwestjo
Welpie
Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 162 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 19-Aug-2021 at 3:48pm |
|||
|
Geweet die Strauli storie is net weer vop nuus. Hoekom sal 'n CEO skielik wil 'n demotion vat om te coach maak nie sin nie weet nie waar syg joernaliste hierdie goed uit nie!
|
||||
|
Lions4life
|
||||
![]() |
||||
gertjie0000
Koning Leeu
Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1068 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 19-Aug-2021 at 3:48pm |
|||
|
Ek weet dit sal nie maar dal n ou soos stonehouse laaik al is hy n moeilike persoon kyk maar net na sy uitslae die jaar met die Pumas hulle het amper die bulle gevat in die week
|
||||
![]() |
||||
vdwestjo
Welpie
Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 162 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 19-Aug-2021 at 3:52pm |
|||
|
Ek weet nie hoekom die Lions nie net Swys as tegniese adviseur aanstel nie. Hy is so groot Lions ondersteuner en sal al klaar 'n groot verskil maak! Een van die beste rugby breins in die wereld Dan kan hulle na 'n goeie hoof afrigter soos Franco Smith kyk seker hy is al moeg verloor as Italaanse coach
|
||||
|
Lions4life
|
||||
![]() |
||||
Leeubok
Koning Leeu
Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 19-Aug-2021 at 4:03pm |
|||
Dit is goeie nuus! Maar, hulle moes 'n paar weke terug al veranderings gemaak het, sodat die nuwe afrigter die res van die CC kan gebruik om voor te berei vir Europa...
|
||||
![]() |
||||
gertjie0000
Koning Leeu
Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1068 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 19-Aug-2021 at 4:17pm |
|||
|
Ek lees nou op rugby365 n ou het gese Dave Wessels is op die oomblik in Suid Afrika weet nie of dit waar is en of hy net vakansie is nie maar hy sal vir ky eerste prys wees as die leeus hom kon intrek
|
||||
![]() |
||||
True loin
Pasgebore Leeu
Joined: 16-Jun-2021 Location: Randfontein Status: Offline Points: 37 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 19-Aug-2021 at 4:25pm |
|||
|
ek wonder wat het regtig verkeerd gegaan tussen die lions en sweis. Hul moes hom al lankal weer nader getrek of altans probeer het as hul op goeie voet was
|
||||
![]() |
||||
valie
Koning Leeu
Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 19-Aug-2021 at 4:45pm |
|||
Nog beseerdes is: Gianni Lombard James Mollentze Die volgende spelers dink ek sou gister 'n verskil kon maak: Willem Alberts Vincent Tshituka Ruan Dreyer Roelof Smit Reinard Nothnagel Francke Horn Fred Zeilinga Divan Rossouw Duncan Matthews Dillon Smit Carlu Sadie Courtnall Skosan Wilhelm v d Sluys Tiaan Swanepoel Morne v d Berg Jaco Kriel Gianni Lombard James Mollentze |
||||
![]() |
||||
valie
Koning Leeu
Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 19-Aug-2021 at 4:47pm |
|||
|
||||
![]() |
||||
Lion1986
Welpie
Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 160 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 19-Aug-2021 at 6:30pm |
|||
|
Die beserings is nie n verskoning nie.
As jy met baie goeie u/20 spelers sit en hul nie bietjie bloodstelling gee nie....Henco van Wyk sou nou al by enige ander unie n paar currie cup games gespeel het.
|
||||
![]() |
||||
Post Reply
|
Page <12 |
|
Tweet
|
| Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |