
| The Lions next play the Bulls at Loftus in the URC on Saturday 29 November 2025, kickoff is at 14:00 SA Time | 
Leeus se begin XV | 
 
    Post Reply  
   | 
  
| Author | ||
   
   Transvaal  
   
   Admin Group  
   Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40722  | 
  
   
      Post Options
    
        Thanks(0)
      Quote   Reply
   
     Topic: Leeus se begin XVPosted: 08-Jan-2020 at 2:53pm  | 
 |
| 
   
    
   Iemand op facebook het gevra hoe sou jou begin XV vir die Leeus lyk, hier is myne 
   
  1. Dylan Smith 
   2. Jan-Henning Campher 3. Jannie du Plessis 4. Willem Alberts 5. Ruben Schoeman 6. Roelof Smit 7. Cyle Brink 8. Hacjivah Dayimani 9. Ross Cronje 10. Elton Jantjies 11. Courtnall Skosan 12. Louritz van der Schyff 13. Wandisile Simelane 14. Tyrone Green 15. Andries Coetzee  | 
 ||
![]()  | 
 ||
   
   GoLions  
   
   Jong Leeu  
   Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357  | 
  
   
      Post Options
    
        Thanks(0)
      Quote   Reply
   
     Posted: 08-Jan-2020 at 3:13pm | 
 |
| 
   
    
   15 Andries Coetzee 
   
  14 Tyrone Green 13 Wandisile Simelane 12 Dan Kriel 11 Courtnall Skosan 10 Elton Jantjies 9 Ross Cronje 8 Hacjivah Dayimani 7 Cyle Brink 6 Roelof Smit 5 Marvin Orie 4 Rhyno Herbst 3 Jannie du Plessis 2 Jan-Henning Campher 1 Dylan Smith  | 
 ||
![]()  | 
 ||
   
   Transvaal  
   
   Admin Group  
   Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40722  | 
  
   
      Post Options
    
        Thanks(0)
      Quote   Reply
   
     Posted: 08-Jan-2020 at 3:15pm | 
 |
| 
   
    
   Net 3 verskille, nie bad nie, Dan Kriel lyk lekker groot so hy is gewis 'n opsie op 12, maar ek rate jou 2 slotte glad nie!
    
   
   | 
 ||
![]()  | 
 ||
   
   GoLions  
   
   Jong Leeu  
   Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357  | 
  
   
      Post Options
    
        Thanks(0)
      Quote   Reply
   
     Posted: 08-Jan-2020 at 3:20pm | 
 |
| 
   
    
   Rhyno is a penalty magnet ongelukkig en ek bring nie Alberts in tot sy kontrak bevestig is nie. As alternatief sal ek Schoeman op 4 speel. Ek like Marvelous Marvin :) Alhoewel hy nie 'n sterk baldraer is nie is hy 'n goeie lynstaan- en "maul manager" en is baie besig op verdediging.
 
   
  Edited by GoLions - 08-Jan-2020 at 3:21pm  | 
 ||
![]()  | 
 ||
   
   Attie Karate  
   
   Koning Leeu  
   Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1566  | 
  
   
      Post Options
    
        Thanks(0)
      Quote   Reply
   
     Posted: 08-Jan-2020 at 5:32pm | 
 |
| 
   
    
   Julle het vergeet om Warner op 9 en Sadie op 3 te sit. 
   
  Edited by Attie Karate - 08-Jan-2020 at 5:33pm  | 
 ||
| 
   
     
     Up the Vaal!
     
   
   | 
 ||
![]()  | 
 ||
   
   Transvaal  
   
   Admin Group  
   Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40722  | 
  
   
      Post Options
    
        Thanks(0)
      Quote   Reply
   
     Posted: 08-Jan-2020 at 5:43pm | 
 |
| 
   
    
   nee ons het nie, hulle sal op my bank wees
    
   
   | 
 ||
![]()  | 
 ||
   
   ROOIHART  
   
   Jong Leeu  
   Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494  | 
  
   
      Post Options
    
        Thanks(0)
      Quote   Reply
   
     Posted: 08-Jan-2020 at 6:05pm | 
 |
| 
   
    
   Ek geniet Stean Pienaar ook baie. Hoop hy kry ook genoeg wedstryd tyd.
    
   
   | 
 ||
![]()  | 
 ||
   
   Transvaal  
   
   Admin Group  
   Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40722  | 
  
   
      Post Options
    
        Thanks(0)
      Quote   Reply
   
     Posted: 08-Jan-2020 at 6:32pm | 
 |
| 
   
    
   Volgens SA Rugby Mag is hierdie ons huidige oefengroep: 
   
  Edited by Transvaal - 08-Jan-2020 at 6:33pm  | 
 ||
![]()  | 
 ||
   
   TunaLion  
   
   Koning Leeu  
   Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856  | 
  
   
      Post Options
    
        Thanks(0)
      Quote   Reply
   
     Posted: 08-Jan-2020 at 9:59pm | 
 |
| 
   
    1. Dylan Smith 2. Pieter Jansen 3. Carlu Sadie 4. Ruben Schoeman (Sal Willem Alberts kies as dit bevestig word) 5. Marvin Orie 6. Roelof Smit 7. Cyle Brink (Is baie moeilik want ek rate Tshituka baie hoog,maar Brink het experience) 8. Hacjivah Dayimani 9. Andre Warner 10. Elton Jantjies 11. Courtnal Skosan 12. Dan Kriel 13. Wandisile Simelane 14. Stean Pienaar 15. Andries Coetzee 
    | 
 ||
| 
   
     
     Go LIONS!!!!!
     
   
   | 
 ||
![]()  | 
 ||
   
   valie  
   
   Koning Leeu  
   Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681  | 
  
   
      Post Options
    
        Thanks(0)
      Quote   Reply
   
     Posted: 08-Jan-2020 at 10:59pm | 
 |
| 
   
    
   15. Andries Coetzee 
   
  14. Tyrone Greene 13. Wandesile Similane 12. Dan Kriel  11. Courtnall Skosan 10. Elton Jantjies 9. Ross Cronje 8. Willem Alberts 7. Vincent Tshituka 6. Roelof Smit 5. Marvin Orie 4. Reuben Schoeman 3. Carlu Sadie 2. Jan-Henning Campher 1. Dylan Smith Ek weet die draad gaan net oor die begin XV, maar ek gaan tog my bench ook gee: 16. Pieter Jansen 17. Sti Sithole 18. Jannie du Plessis 19. Wilhelm van der Sluys 20. Marnus Scoeman 21. Cyle Brink 22. Andre Warner 23. Jamba Ulengo 
    | 
 ||
![]()  | 
 ||
   
   Goue Leeu  
   
   Koning Leeu  
    
   Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219  | 
  
   
      Post Options
    
        Thanks(0)
      Quote   Reply
   
     Posted: 09-Jan-2020 at 6:18am | 
 |
| 
   
    
   15. Andries Coetzee 
   
  14. Tyrone Greene 13. Wandesile Similane 12. Dan Kriel  11. Courtnall Skosan 10. Elton Jantjies 9. Ross Cronje 8. Vincent Tshituka 7. Cyle Brink 6. Roelof Smit 5. Marvin Orie 4. Willem Alberts 3. Carlu Sadie 2. Pieter Jansen 1. Dylan Smith Bank: 16. Campher 17. Sithole 18. du Plessis 19. Schoeman 20. Schoeman 21. Warner 22. Een vd jong losskakels 23. Ulengo 
    | 
 ||
![]()  | 
 ||
   
   WitBoer  
   
   Koning Leeu  
    
   Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163  | 
  
   
      Post Options
    
        Thanks(0)
      Quote   Reply
   
     Posted: 09-Jan-2020 at 7:11am | 
 |
   
   
 Stem 
    | 
 ||
| 
   
     
     "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
     
   
   | 
 ||
![]()  | 
 ||
   
   Transvaal  
   
   Admin Group  
   Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40722  | 
  
   
      Post Options
    
        Thanks(0)
      Quote   Reply
   
     Posted: 09-Jan-2020 at 8:27am | 
 |
| 
   
    
   Net 'n nota, hierdie was ons laaste 23 in 2019 Super Rugby 
   
  Lions: 15. Andries Coetzee; 14. Tyrone Green, 13. Lionel Mapoe, 12. Elton Jantjies, 11. Aphiwe Dyantyi; 10. Shaun Reynolds, 9. Ross Cronje; 8. Hacjivah Dayimani, 7. Vincent Tshituka, 6. Cyle Brink, 5. Marvin Orie, 4. Rhyno Herbst, 3. Carlu Sadie, 2. Malcolm Marx (Capt), 1. Dylan Smith.  Replacements: 16. Jan-Henning Campher, 17. Nathan McBeth, 18. Johannes Jonker, 19. Reinhard Nothnagel, 20. Marnus Schoeman, 21. Dillon Smit, 22. Wandisele Simelane, 23. Courtnall Skosan Spelers wat beslis nie beskikbaar is in 2020 nie: 13. Mapoe 
   11. Dyantyi 2. Marx  | 
 ||
![]()  | 
 ||
   
   PaBz0r  
   
   Koning Leeu  
   Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2799  | 
  
   
      Post Options
    
        Thanks(0)
      Quote   Reply
   
     Posted: 09-Jan-2020 at 8:50am | 
 |
| 
   
    Jis dit is moeilik... wat n goeie ding is.  | 
 ||
![]()  | 
 ||
   
   Leeubok  
   
   Koning Leeu  
   Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954  | 
  
   
      Post Options
    
        Thanks(0)
      Quote   Reply
   
     Posted: 09-Jan-2020 at 10:36am | 
 |
| 
   
    
   Al die spanne wat julle manne voorgestel het lyk goed. Ons het 'n jong span maar op kritieke posisies baie goeie ervaring. 15 - Coetzee, 11- Skosan, 10 - Elton, 9 Ross. 4 - Alberts as hy dit maak, 7 - Brink as hy die beginspan haal 
   
  Voorry lyk nie te sleg nie en hier bring Jannie baie ervaring, maar met Smith en Sadie ook daar behoort ons ok te wees. As Marx nog daar was sou ons sekerlik een van die beste voorrye in die kompetisie gehad het.  Wie sou julle kies as kaptein? Elton is seker die voorloper, maar ek sal daarvan hou as Cash hom gereeld vervang om die jonger outjies kans te gee. En dan is daar die insident in Dbn wat teen Jantjies tel seker? 
    | 
 ||
![]()  | 
 ||
   
   Transvaal  
   
   Admin Group  
   Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40722  | 
  
   
      Post Options
    
        Thanks(0)
      Quote   Reply
   
     Posted: 09-Jan-2020 at 10:51am | 
 |
| 
   
    
   Ons het nie regtig 'n jong span nie, soos aangedui in 'n pos verder boontoe is 20 van die 23 spelers in die squad in ons laaste Super Rugby wedstryd weer beskikbaar hierdie jaar
    
   
   | 
 ||
![]()  | 
 ||
   
   GoLions  
   
   Jong Leeu  
   Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357  | 
  
   
      Post Options
    
        Thanks(0)
      Quote   Reply
   
     Posted: 09-Jan-2020 at 11:29am | 
 |
| 
   
    
   Ouderdomsverspreiding van die squad wat op SA Rugby Mag gepos is 
   
  <21: 3 
   21: 7 22: 6 23: 4 24: 3 25: 4 26: 4 27: 2 28: 3 29: 2 30: 3 37: 1  | 
 ||
![]()  | 
 ||
   
   Transvaal  
   
   Admin Group  
   Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40722  | 
  
   
      Post Options
    
        Thanks(0)
      Quote   Reply
   
     Posted: 09-Jan-2020 at 11:33am | 
 |
| 
   
    
   Met "jong" bedoel ek seker eerder die verskil tussen ervare en onervare. Ons span is nie onervare as ons net 3 ouens mis wat in laas jaar se laaste 23 was nie
    
   
   | 
 ||
![]()  | 
 ||
   
   monster  
   
   Ervare Leeu  
   Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 698  | 
  
   
      Post Options
    
        Thanks(0)
      Quote   Reply
   
     Posted: 09-Jan-2020 at 12:00pm | 
 |
| 
   
    
   15 Coetzee 14. Green 13. Simelane 12. Kriel 11. Skosan 10. Jantjies 9. Cronje 8. Dymani 7. Brink 6. Smith 5. Orie 4. Schoeman 3. Sadie 2 Campher 1. Smith 16. Jansen .17. Jannie du Plessis 18. Sithole 19. Alberts 20. Warner 21. Reynolds 22. Pienaar
    
   
   | 
 ||
![]()  | 
 ||
   
   TunaLion  
   
   Koning Leeu  
   Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856  | 
  
   
      Post Options
    
        Thanks(0)
      Quote   Reply
   
     Posted: 09-Jan-2020 at 12:07pm | 
 |
   
   
 Gebasseer op hierdie is ons squad se gemiddelde ouderdom 24.5 jaar. Daar is ook 42 spelers daar, so van die jonger spelers sal seker uit val en as Alberts by kom, sal dit die gemiddelde ouderdom seker bietjie opstoot (na omtrent 25.125). Ek wonder wat is die gemiddelde caps per speler? Maar soos Transvaal uitwys, is ons eintlik in 'n goeie posisie as ons basies ons hele beginspan kon behou het van ons laaste game. 
   
   
   | 
 ||
| 
   
     
     Go LIONS!!!!!
     
   
   | 
 ||
![]()  | 
 ||
   
   TunaLion  
   
   Koning Leeu  
   Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856  | 
  
   
      Post Options
    
        Thanks(0)
      Quote   Reply
   
     Posted: 09-Jan-2020 at 12:09pm | 
 |
| 
   
    Ek wil net graag noem dat ek regtig dink dat Ross bietjie gedrop moet word. Weet nie wat voel julle manne nie? Vir my was hy 'n massiewe teleurstelling in die CC laas jaar en van een van my gunsteling spelers het ek baie meer verwag. Hy kort bietjie van 'n wakeup call en dit is die rede hoekom ek hom gedrop het in my begin tal. 
    | 
 ||
| 
   
     
     Go LIONS!!!!!
     
   
   | 
 ||
![]()  | 
 ||
   
   Leeubok  
   
   Koning Leeu  
   Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954  | 
  
   
      Post Options
    
        Thanks(0)
      Quote   Reply
   
     Posted: 09-Jan-2020 at 1:00pm | 
 |
   
   
 Ek stem oor Ross. Ek sal hom hou in of die beginspan of op die bank vir sy ervaring, maar hy het die kompetisie van 'n jonger outjie nodig om hom weer op vorm te kry 
    | 
 ||
![]()  | 
 ||
   
   Attie Karate  
   
   Koning Leeu  
   Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1566  | 
  
   
      Post Options
    
        Thanks(0)
      Quote   Reply
   
     Posted: 09-Jan-2020 at 1:24pm | 
 |
   
   
 As Smit nie na elke 2de game beseer was nie sou hy lankal by Ross oorgevat het. Ross se jare begin hom dalk vang, want hy is te stadig. En hy hardloop skuins voor hy pass wat hy nooit gedoen het nie. 
Edited by Attie Karate - 09-Jan-2020 at 1:47pm  | 
 ||
| 
   
     
     Up the Vaal!
     
   
   | 
 ||
![]()  | 
 ||
    Post Reply  
   | 
  |
|       
  
  Tweet   	
    | 
 
| Forum Jump | Forum Permissions  ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum  |