Leeus se begin XV
Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8494
Printed Date: 04-May-2025 at 2:31am Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: Leeus se begin XV
Posted By: Transvaal
Subject: Leeus se begin XV
Date Posted: 08-Jan-2020 at 2:53pm
Iemand op facebook het gevra hoe sou jou begin XV vir die Leeus lyk, hier is myne
1. Dylan Smith 2. Jan-Henning Campher 3. Jannie du Plessis 4. Willem Alberts 5. Ruben Schoeman 6. Roelof Smit 7. Cyle Brink 8. Hacjivah Dayimani 9. Ross Cronje 10. Elton Jantjies 11. Courtnall Skosan 12. Louritz van der Schyff 13. Wandisile Simelane 14. Tyrone Green 15. Andries Coetzee
|
Replies:
Posted By: GoLions
Date Posted: 08-Jan-2020 at 3:13pm
15 Andries Coetzee 14 Tyrone Green 13 Wandisile Simelane 12 Dan Kriel 11 Courtnall Skosan 10 Elton Jantjies 9 Ross Cronje 8 Hacjivah Dayimani 7 Cyle Brink 6 Roelof Smit 5 Marvin Orie 4 Rhyno Herbst 3 Jannie du Plessis 2 Jan-Henning Campher 1 Dylan Smith
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Jan-2020 at 3:15pm
Net 3 verskille, nie bad nie, Dan Kriel lyk lekker groot so hy is gewis 'n opsie op 12, maar ek rate jou 2 slotte glad nie!
|
Posted By: GoLions
Date Posted: 08-Jan-2020 at 3:20pm
Rhyno is a penalty magnet ongelukkig en ek bring nie Alberts in tot sy kontrak bevestig is nie. As alternatief sal ek Schoeman op 4 speel. Ek like Marvelous Marvin :) Alhoewel hy nie 'n sterk baldraer is nie is hy 'n goeie lynstaan- en "maul manager" en is baie besig op verdediging.
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 08-Jan-2020 at 5:32pm
Julle het vergeet om Warner op 9 en Sadie op 3 te sit.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Jan-2020 at 5:43pm
nee ons het nie, hulle sal op my bank wees
|
Posted By: ROOIHART
Date Posted: 08-Jan-2020 at 6:05pm
Ek geniet Stean Pienaar ook baie. Hoop hy kry ook genoeg wedstryd tyd.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Jan-2020 at 6:32pm
Volgens SA Rugby Mag is hierdie ons huidige oefengroep:
Props: Jannie du Plessis, Keagen Glade, Johannes Jonker, Nathan McBeth, Asenathi Ntlabakanye, Carlu Sadie, Sti Sithole, Dylan Smith, Frans van Wyk. Hookers: Jan-Henning Campher, Pieter Jansen, Marko Jansen van Rensburg. Locks: Marvin Orie, Rhyno Herbst, Reinhard Nothnagel, Ruben Schoeman, Wilhelm van der Sluys, Ruan Vermaak. Loose forwards: Cyle Brink, Hacjivah Dayimani, Len Massyn, Marnus Schoeman, Roelof Smit, Vincent Tshituka. Scrumhalves: Ross Cronje, Dillon Smit, Andre Warner. Flyhalves: Elton Jantjies, Gianni Lombard, James Mollentze, Shaun Reynolds, Tiaan Swanepoel. Centres: Dan Kriel, Duncan Matthews, Wandisile Simelane, Louritz van der Schyff, Mannie Rass. Wings: Stean Pienaar, Courtnal Skosan, Jamba Ulengo. Fullbacks: Andries Coetzee, Tyrone Green.
https://www.sarugbymag.co.za/stand-south-africas-super-rugby-squads/?fbclid=IwAR1IW5ZTXWeo_67MhKn722UWZf8tg_VcDhpPfzDTDkpznVuDDa0GTiPNt1g" rel="nofollow - https://www.sarugbymag.co.za/stand-south-africas-super-rugby-squads/?fbclid=IwAR1IW5ZTXWeo_67MhKn722UWZf8tg_VcDhpPfzDTDkpznVuDDa0GTiPNt1g
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 08-Jan-2020 at 9:59pm
1. Dylan Smith 2. Pieter Jansen 3. Carlu Sadie 4. Ruben Schoeman (Sal Willem Alberts kies as dit bevestig word)
5. Marvin Orie 6. Roelof Smit 7. Cyle Brink (Is baie moeilik want ek rate Tshituka baie hoog,maar Brink het experience)
8. Hacjivah Dayimani 9. Andre Warner 10. Elton Jantjies 11. Courtnal Skosan 12. Dan Kriel
13. Wandisile Simelane 14. Stean Pienaar 15. Andries Coetzee
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: valie
Date Posted: 08-Jan-2020 at 10:59pm
15. Andries Coetzee 14. Tyrone Greene 13. Wandesile Similane 12. Dan Kriel 11. Courtnall Skosan 10. Elton Jantjies 9. Ross Cronje 8. Willem Alberts 7. Vincent Tshituka 6. Roelof Smit 5. Marvin Orie 4. Reuben Schoeman 3. Carlu Sadie 2. Jan-Henning Campher 1. Dylan Smith
Ek weet die draad gaan net oor die begin XV, maar ek gaan tog my bench ook gee:
16. Pieter Jansen 17. Sti Sithole 18. Jannie du Plessis 19. Wilhelm van der Sluys 20. Marnus Scoeman 21. Cyle Brink 22. Andre Warner 23. Jamba Ulengo
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 09-Jan-2020 at 6:18am
15. Andries Coetzee 14. Tyrone Greene 13. Wandesile Similane 12. Dan Kriel 11. Courtnall Skosan 10. Elton Jantjies 9. Ross Cronje 8. Vincent Tshituka 7. Cyle Brink 6. Roelof Smit 5. Marvin Orie 4. Willem Alberts 3. Carlu Sadie 2. Pieter Jansen 1. Dylan Smith
Bank:
16. Campher 17. Sithole 18. du Plessis 19. Schoeman 20. Schoeman 21. Warner 22. Een vd jong losskakels 23. Ulengo
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 09-Jan-2020 at 7:11am
TunaLion wrote:
1. Dylan Smith 2. Pieter Jansen 3. Carlu Sadie 4. Ruben Schoeman (Sal Willem Alberts kies as dit bevestig word)
5. Marvin Orie 6. Roelof Smit 7. Cyle Brink (Is baie moeilik want ek rate Tshituka baie hoog,maar Brink het experience)
8. Hacjivah Dayimani 9. Andre Warner 10. Elton Jantjies 11. Courtnal Skosan 12. Dan Kriel
13. Wandisile Simelane 14. Stean Pienaar 15. Andries Coetzee
|
Stem
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Jan-2020 at 8:27am
Net 'n nota, hierdie was ons laaste 23 in 2019 Super Rugby
Lions: 15. Andries Coetzee; 14. Tyrone Green, 13. Lionel Mapoe, 12. Elton Jantjies, 11. Aphiwe Dyantyi; 10. Shaun Reynolds, 9. Ross Cronje; 8. Hacjivah Dayimani, 7. Vincent Tshituka, 6. Cyle Brink, 5. Marvin Orie, 4. Rhyno Herbst, 3. Carlu Sadie, 2. Malcolm Marx (Capt), 1. http://i.viglink.com/?key=d7d7aa5ced1ebc0821effbccab897fa0&insertId=273707b4698030b1&type=H&exp=60%3ACI1C55A%3A10&libId=k56cl3de010009ks000DA7o5vhtf2&loc=http%3A%2F%2Fwww.lionsworld.co.za%2Fforumnew%2Fmatch-120-bulls-vs-lions_topic7976.html&v=1&iid=273707b4698030b1&opt=true&out=https%3A%2F%2Frover.ebay.com%2Frover%2F1%2F711-53200-19255-0%2F1%3Ftoolid%3D10029%26campid%3DCAMPAIGNID%26customid%3DCUSTOMID%26catId%3D267%26type%3D2%26ext%3D184110955048%26item%3D184110955048&ref=http%3A%2F%2Fwww.lionsworld.co.za%2Fforumnew%2Fsuper-rugby_forum11_page2.html&title=Match%20120%20-%20Bulls%20vs%20Lions%20-%20LionsWorld%20Forum%20-%20Page%201&txt=%3Cspan%3EDylan%20%3C%2Fspan%3E%3Cspan%3ESmith%3C%2Fspan%3E" rel="nofollow - Dylan Smith . Replacements: 16. Jan-Henning Campher, 17. Nathan McBeth, 18. Johannes Jonker, 19. Reinhard Nothnagel, 20. Marnus http://i.viglink.com/?key=d7d7aa5ced1ebc0821effbccab897fa0&insertId=12d97766e3e99258&type=H&exp=60%3ACI1C55A%3A10&libId=k56cl3de010009ks000DA7o5vhtf2&loc=http%3A%2F%2Fwww.lionsworld.co.za%2Fforumnew%2Fmatch-120-bulls-vs-lions_topic7976.html&v=1&iid=12d97766e3e99258&opt=true&out=https%3A%2F%2Frover.ebay.com%2Frover%2F1%2F711-53200-19255-0%2F1%3Ftoolid%3D10029%26campid%3DCAMPAIGNID%26customid%3DCUSTOMID%26catId%3D267%26type%3D2%26ext%3D184103612552%26item%3D184103612552&ref=http%3A%2F%2Fwww.lionsworld.co.za%2Fforumnew%2Fsuper-rugby_forum11_page2.html&title=Match%20120%20-%20Bulls%20vs%20Lions%20-%20LionsWorld%20Forum%20-%20Page%201&txt=%3Cspan%3ESchoeman%3C%2Fspan%3E" rel="nofollow - Schoeman , 21. Dillon Smit, 22. Wandisele Simelane, 23. Courtnall Skosan
Spelers wat beslis nie beskikbaar is in 2020 nie: 13. Mapoe 11. Dyantyi 2. Marx
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 09-Jan-2020 at 8:50am
Jis dit is moeilik... wat n goeie ding is.
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 09-Jan-2020 at 10:36am
Al die spanne wat julle manne voorgestel het lyk goed. Ons het 'n jong span maar op kritieke posisies baie goeie ervaring. 15 - Coetzee, 11- Skosan, 10 - Elton, 9 Ross. 4 - Alberts as hy dit maak, 7 - Brink as hy die beginspan haal
Voorry lyk nie te sleg nie en hier bring Jannie baie ervaring, maar met Smith en Sadie ook daar behoort ons ok te wees. As Marx nog daar was sou ons sekerlik een van die beste voorrye in die kompetisie gehad het.
Wie sou julle kies as kaptein? Elton is seker die voorloper, maar ek sal daarvan hou as Cash hom gereeld vervang om die jonger outjies kans te gee. En dan is daar die insident in Dbn wat teen Jantjies tel seker?
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Jan-2020 at 10:51am
Ons het nie regtig 'n jong span nie, soos aangedui in 'n pos verder boontoe is 20 van die 23 spelers in die squad in ons laaste Super Rugby wedstryd weer beskikbaar hierdie jaar
|
Posted By: GoLions
Date Posted: 09-Jan-2020 at 11:29am
Ouderdomsverspreiding van die squad wat op SA Rugby Mag gepos is
<21: 3
21: 7
22: 6
23: 4
24: 3
25: 4
26: 4
27: 2
28: 3
29: 2
30: 3
37: 1
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Jan-2020 at 11:33am
Met "jong" bedoel ek seker eerder die verskil tussen ervare en onervare. Ons span is nie onervare as ons net 3 ouens mis wat in laas jaar se laaste 23 was nie
|
Posted By: monster
Date Posted: 09-Jan-2020 at 12:00pm
15 Coetzee 14. Green 13. Simelane 12. Kriel 11. Skosan 10. Jantjies 9. Cronje 8. Dymani 7. Brink 6. Smith 5. Orie 4. Schoeman 3. Sadie 2 Campher 1. Smith 16. Jansen .17. Jannie du Plessis 18. Sithole 19. Alberts 20. Warner 21. Reynolds 22. Pienaar
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 09-Jan-2020 at 12:07pm
GoLions wrote:
Ouderdomsverspreiding van die squad wat op SA Rugby Mag gepos is
<21: 3
21: 7
22: 6
23: 4
24: 3
25: 4
26: 4
27: 2
28: 3
29: 2
30: 3
37: 1 |
Gebasseer op hierdie is ons squad se gemiddelde ouderdom 24.5 jaar. Daar is ook 42 spelers daar, so van die jonger spelers sal seker uit val en as Alberts by kom, sal dit die gemiddelde ouderdom seker bietjie opstoot (na omtrent 25.125).
Ek wonder wat is die gemiddelde caps per speler?
Maar soos Transvaal uitwys, is ons eintlik in 'n goeie posisie as ons basies ons hele beginspan kon behou het van ons laaste game.
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 09-Jan-2020 at 12:09pm
Ek wil net graag noem dat ek regtig dink dat Ross bietjie gedrop moet word. Weet nie wat voel julle manne nie?
Vir my was hy 'n massiewe teleurstelling in die CC laas jaar en van een van my gunsteling spelers het ek baie meer verwag. Hy kort bietjie van 'n wakeup call en dit is die rede hoekom ek hom gedrop het in my begin tal.
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 09-Jan-2020 at 1:00pm
TunaLion wrote:
Ek wil net graag noem dat ek regtig dink dat Ross bietjie gedrop moet word. Weet nie wat voel julle manne nie?
Vir my was hy 'n massiewe teleurstelling in die CC laas jaar en van een van my gunsteling spelers het ek baie meer verwag. Hy kort bietjie van 'n wakeup call en dit is die rede hoekom ek hom gedrop het in my begin tal.
|
Ek stem oor Ross. Ek sal hom hou in of die beginspan of op die bank vir sy ervaring, maar hy het die kompetisie van 'n jonger outjie nodig om hom weer op vorm te kry
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 09-Jan-2020 at 1:24pm
Leeubok wrote:
TunaLion wrote:
Ek wil net graag noem dat ek regtig dink dat Ross bietjie gedrop moet word. Weet nie wat voel julle manne nie?
Vir my was hy 'n massiewe teleurstelling in die CC laas jaar en van een van my gunsteling spelers het ek baie meer verwag. Hy kort bietjie van 'n wakeup call en dit is die rede hoekom ek hom gedrop het in my begin tal.
|
Ek stem oor Ross. Ek sal hom hou in of die beginspan of op die bank vir sy ervaring, maar hy het die kompetisie van 'n jonger outjie nodig om hom weer op vorm te kry |
As Smit nie na elke 2de game beseer was nie sou hy lankal by Ross oorgevat het. Ross se jare begin hom dalk vang, want hy is te stadig. En hy hardloop skuins voor hy pass wat hy nooit gedoen het nie.
------------- Up the Vaal!
|
|