The Lions next play the Cheetahs in Bloemfontein in the Currie Cup on Saturday 23 August 2025, kickoff is at 14:00 |
Match 5 - Cheetahs vs Lions |
Post Reply ![]() |
Author | |
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40431 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 18-Aug-2025 at 8:04am |
Saturday 23 August 2025 in Bloemfontein, kickoff at 2pm
Referee: Dylen November Assistant Referees: Paul Mente, Daniel Canhenga TMO: Ben Crouse Cheetahs: 15. Clayton Blommetjies, 14. Prince Nkabinde, 13. Carel-Jan Coetzee, 12. Ali Mgjijima, 11. Cohen Jasper, 10. Franco Smith, 9. Rewan Kruger, 8. Neels Volschenk, 7. Mihlali Mosi, 6. Gideon van der Merwe, 5. Victor Sekekete (c), 4. Juan Venter, 3. Frankie dos Reis, 2. Marko Janse van Rensburg, 1. Cameron Dawson. Replacements: 16. Vernon Paulo, 17. Hencus van Wyk, 18. Ben Pitout, 19. Thabang Mahlase, 20. Daniel Maartens, 21. Jandre Nel, 22. Banie Britz, 23. Michael Annies. Lions: 15. Gianni Lombard, 14. Angelo Davids, 13. Manuel Rass, 12. Rynhardt Jonker, 11. Kelly Mpeku, 10. Lubabalo Dobela, 9. Nico Steyn, 8. Jarod Cairns, 7. Siba Qoma, 6. Renzo du Plessis, 5. Darrien Landsberg (c), 4. Ruben Schoeman, 3. RF Schoeman, 2. Morne Brandon, 1. Juan Schoeman. Replacements: 16. Jaco Visagie, 17. SJ Kotze, 18. Sebastian Lombard, 19. Dylan Sjoblom, 20. WJ Steenkamp, 21. Layton Horn, 22. Sam Francis, 23. Tapiwa Mafura.
Edited by Transvaal - Yesterday at 1:05pm |
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40431 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Cheetahs se span opgedateer in eerste pos
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40431 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Span opgedateer, 4 veranderings waarvan 1 posisioneel is. Landsberg in op 5, Ruben Schoeman skuif na 4, Morne brandon in op Haker, Juan Schoeman in op Loskop
|
|
![]() |
|
TunaLion! ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 01-Apr-2025 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 8 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Kyk die Cheetahs het verdien om te wen, maar sjoe was hierdie ref bad. Ek dink nie ons het 1 strafskop gewen in die 1st helfte nie. Ek dink nie ek het al ooit gesien dat een span geen strafskoppe teen hulle kry in 'n helfte nie in al die jare wat ek rugby kyk en ek het al 'n hele paar eenkantige games in my dag al gesien. Ons was nie baie goed nie, maar hulle het duidelik nie op water geloop nie, selfs paar aanslane van hoƫ skoppe moes andersom gegaan het. Uiteindelik moes die hulp skeidsregters hom reg help met 'n baie duidelike aanslaan van die Cheetahs wat hy ook verkeerd gekry het. Well done Cheetahs, julle verdien die wen, maar SA Rugby moet regtig kyk na ons refs, in al die CC games wat ek kyk selfs waar ek neutraal is, is die refs bad en mis obvious goed. Daar is 'n rede dat ons nie regtig meer refs het wat sommer die groot internasionale games blaas nie.
Edited by TunaLion! - 54 minutes ago at 7:46pm |
|
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |