The Lions next play the Sharks at Ellis Park in the Currie Cup on 27 July 2025, kickoff is at 15:00 |
Scarlets vs Lions |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Author | |||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Once again very poor basics that let us down.. Ball handling, lineouts, defensive systems
|
|||
![]() |
|||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Wanneer hul spanne hier kom toer sal mens 'n beter idee kry van die verskil in kwaliteit, maar sovêr lyk dit of ons provinsiale spanne baie vêr agter geraak het met al die rugby teen mekaar (wat ons nou kan sien van 'n lae standaard was). Die Bokke is nog kompeterend omdat so baie van die spelers oorsee speel. Ten minste sal hierdie kompetisie met tyd ons standaard weer lig.
|
|||
![]() |
|||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek het nie game gekyk, maar dit klink asof ons maar net baie kak was en die opposisie ons eintlik met min moeite kon klop deiur nie ons eers onder veel druk te plaas en nie en maar net deur die motions te gaan.
Dit dui vir my op ñ redelike onprofesionele en swak afgerigte span. Dieselfde as wat dit was voor die nuwe hulpafrigters, kan jy nou glo?
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Hmmm, so dalk was WW nie die probleem nie...
|
|||
![]() |
|||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Dalk was hy ook nie die oplossings nie...
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Dalk is die spelers kak en maak dit nie saak wie hul as afrigters aanstel nie..
|
|||
![]() |
|||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Het 'n verloor verwag, maar die tekort aan ambisie is teleurstellend. Die vaardigheidsvlakke en besluitneming was soos gewoonlik swak, maar as jou spel geskroei is skrums, losgemale, een-een stamprugby, en die res van die besit weg te skop, sal 'n span nooit onwikkel nie.
|
|||
![]() |
|||
Paul ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 22-Apr-2017 Location: Gauteng Status: Offline Points: 244 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
|
|||
![]() |
|||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ons het hope geleenthede geskep, wat 1 goeie punt is van ons spel. Swak afronding, tesame met n lynstaan wat nie wou werk nie, het ons gekos. Hoewel ons nie die skeidsregter kan blameer vir die verloor nie, was hy glad nie baie konsekwent nie, en het hy hulle heeltyd toegelaat om onkant te gaan by die rucks, wat ons backs onder geweldige druk geplaas het.
Ons het as ons net al ons strafskoppe wat binne trefafstand was, oor geskop, was daar omtrent nog 15 punte wat ons kon kry. Hierdie was n game wat ons meer teen onsself verloor het.
|
|||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |