Print Page | Close Window

Scarlets vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9248
Printed Date: 24-Jun-2025 at 12:55pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Scarlets vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Scarlets vs Lions
Date Posted: 27-Sep-2021 at 10:35am
Friday 1 October 2021 - KO 20:35

Llanelli, Wales

Referee: Andrea Piardi (FIR, 16th league game)
AR1: Elgan Williams (WRU)
AR2: Tom Spurrier (WRU)
TMO: Stefano Penne (FIR)

Scarlets: 15. Johnny McNicholl, 14. Tom Rogers, 13. Jonathan Davies (CAPT), 12. Scott Williams, 11. Steff Evans; 10. Sam Costelow, 9. Kieran Hardy, 8. Sione Kalamafoni, 7. Dan Davis, 6. Blade Thomson, 5. Tom Price, 4. Jac Price, 3. WillGriff John, 2. Ryan Elias, 1. Rob Evans.
Replacements: 16. Marc Jones, 17. Phil Price, 18. Samson Lee, 19. Morgan Jones, 20. Shaun Evans, 21. Dane Blacker, 22. Dan Jones, 23. Ioan Nicholas.

Lions: 15. EW Viljoen, 14. Jamba Ulengo, 13. Wandisile Simelane, 12. Burger Odendaal (c), 11. Rabz Maxwane, 10. Jordan Hendrikse, 9. Andre Warner, 8. Francke Horn, 7. Vincent Tshituka, 6. Jaco Kriel, 5. Pieter Jansen Van Vuren, 4. Ruben Schoeman, 3. Carlu Sadie, 2. Jaco Visagie, 1. Ruan Dreyer.
Replacements: 16. PJ Botha, 17. Sti Sithole, 18. Asenathi Ntlabakanye, 19. Reinhard Nothnagel, 20. Sibusiso Sangweni, 21. Morne van den Berg, 22. Eddie Fouche, 23. Divan Rossouw.

Replies:
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 27-Sep-2021 at 10:42am
https://en.wikipedia.org/wiki/Scarlets#Celtic_League_/_Pro12_/_Pro14%20" rel="nofollow - https://en.wikipedia.org/wiki/Scarlets#Celtic_League_/_Pro12_/_Pro14

Hulle het n goeie rekord en het dit al gewen.

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 27-Sep-2021 at 12:01pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

https://en.wikipedia.org/wiki/Scarlets#Celtic_League_/_Pro12_/_Pro14%20" rel="nofollow - https://en.wikipedia.org/wiki/Scarlets#Celtic_League_/_Pro12_/_Pro14

Hulle het n goeie rekord en het dit al gewen.

4 van hul spelers was hier saam met die B&I Leeus en 24 spelers in hul squad het al internasionale ondervinding.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: valie
Date Posted: 29-Sep-2021 at 12:27pm
Wanneer word die span aangekondig?

Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Sep-2021 at 1:21pm
Ons het laas week die span eers Donderdag gekry, dalk weer dieselfde

Posted By: Lion4ever
Date Posted: 29-Sep-2021 at 1:42pm
Tough side, but they were beaten by Zebre last year. In this comp, anyone on their day can beat anyone else. The challenge this week will be different. If our guys keep calm, and play for a full 80 minutes, we could pull it off. The 2nd half last week was hopefully a wake up call that reminded the guys that you cannot relax in a rugby match, no matter how far in the lead you are. 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Sep-2021 at 6:01pm
Did you know?
• Scarlets most recent victory was 22-6 at home to Ospreys in the Rainbow Cup in May - their only victory in their last four matches at Parc y Scarlets in all competitions.
• The Welshman s record against South African opponents in the Championship is won eight, lost one, with the defeat being on a trip to Bloemfontein to play Cheetahs in December 2017.
• Emirates Lions beat Zebre 38-26 in Parma last weekend and have not won successive matches since beating Eastern Province and Sharks in the Kick-Off Pools last March.
• The last time the Lions won successive away games outside of South Africa was in February and March 2019, beating Jaguares in Buenos Aires and Sunwolves in Singapore.
• The two sides have never met before in a competitive fixture.

Posted By: Tin
Date Posted: 30-Sep-2021 at 11:09am
The Emirates Lions have named an unchanged match 23 to face Welsh side Scarlets for their second round fixture of the Vodacom United Rugby Championship (VURC) at the Parc y Scarlets stadium in Llanelli, Wales on Friday.

Emirates Lions head coach, Ivan ‘Cash’ van Rooyen believes his team have confidence going into tomorrow’s game after a winning start to their campaign last week.

“We appreciate that Scarlets will pose a different challenge for us, but we are confident the players selected will once more aim for a positive result tomorrow.”

“The team has prepared well in the lead-up to tomorrow, with a few productive planning sessions on and off the training field.

“Last week we spoke about momentum and that’s what we would like maintain from here onwards,” concluded van Rooyen.

Kick-off is at 20:35 (SA time).

Emirates Lions
15 EW Viljoen
14 Jamba Ulengo
13 Wandisile Simelane
12 Burger Odendaal (c)
11 Rabz Maxwane
10 Jordan Hendrikse
9 Andre Warner
8 Francke Horn
7 Vincent Tshituka
6 Jaco Kriel
5 Pieter Jansen Van Vuren
4 Ruben Schoeman
3 Carlu Sadie
2 Jaco Visagie
1 Ruan Dreyer

Replacements
16 PJ Botha 17 Sti Sithole 18 Asenathi Ntlabakanye 19 Reinhard Nothnagel 20 Sibusiso Sangweni 21 Morne van den Berg 22 Eddie Fouche 23 Divan Rossouw.

https://lionsrugby.co.za/news/lions-name-unchanged-23-for-scarlets" rel="nofollow - https://lionsrugby.co.za/news/lions-name-unchanged-23-for-scarlets ?

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Sep-2021 at 11:20am
Ek sou nogal graag vir die skrummie van die Pumas ook 'n kans wou gee iewers. Maar dit maak sin om 'n wenspan te behou. Sangweni het 'n strafdrie afgestaan en 2 ander driee is gedruk terwyl hy in die strafskas was, dalk kon hy ook maar 'n week rus. Ons het juis voor die wedstryd gepraat oor sy swak dissipline

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 30-Sep-2021 at 12:25pm
Sal die subs bietjie vroeer wil sien die week. Behalwe Kriel, hopelik kry ons meer as 40 minute die week.

Hul sê na laasweek se wedstryd dat hul verwag het dat die manne sal uitsak na hul baie kondisionering gedoen het, so hoekom so lank wag met jou subs?

Help nie hy het so goeie attitude, maar hy staan soveel strafskoppe af nie- Sangweni sal nou moet begin leer. Hy het al genoeg games gespeel.

Ek verwag ten minste 1 bonuspunt.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: valie
Date Posted: 30-Sep-2021 at 12:36pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Stem saam. Zebre het laasweek die momentum begin draai vanaf die 50 minute merk, toe hulle hulle vars spelers op bring, en ons 'n geelkaart afgestaan het.

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 30-Sep-2021 at 1:31pm
Kan maar net hoop ons begin weer goed.

Posted By: True loin
Date Posted: 01-Oct-2021 at 5:53pm
middag almal, op watter channel word die game uitgesaai? Ek sien niks op dstv

Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Oct-2021 at 6:28pm
Ek het al meer as 4 jaar nie DSTV nie, ek kyk dit op die internet

Posted By: emiel1
Date Posted: 01-Oct-2021 at 8:09pm
Originally posted by True loin True loin wrote:

middag almal, op watter channel word die game uitgesaai? Ek sien niks op dstv

Volgens iemand wat ek ken wat DSTV het, is dit kanaal 210

Posted By: valie
Date Posted: 01-Oct-2021 at 9:16pm
Lyk of ons nog in die bus is

Posted By: valie
Date Posted: 01-Oct-2021 at 9:25pm
Ons lynstane werk nie. Ons foute laat hulle goed lyk. 3 lynstane op hul doellyn wat ons al opmors.

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 01-Oct-2021 at 9:30pm
That 1st try should've been our Penalty, their #1 drops his elbow every scrum

Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Oct-2021 at 9:31pm
sjo daai 2 lynstane naby hulle doellyn wat ons oorgegooi het was nie goeie rugby van ons nie

Posted By: valie
Date Posted: 01-Oct-2021 at 9:33pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

sjo daai 2 lynstane naby hulle doellyn wat ons oorgegooi het was nie goeie rugby van ons nie
Stem. Ons skep geleenthede, maar ons sal moet vinnig begin leer om af te rond.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Oct-2021 at 9:35pm
Ek voel ook asof die skeidsregter nie die Scarlets so mooi dophou by die rucks nie, voel vir my asof hulle nie altyd aankant is nie

Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Oct-2021 at 10:25pm
ag nou ja, 'n effense pakslae vir ons

Posted By: valie
Date Posted: 01-Oct-2021 at 10:26pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek voel ook asof die skeidsregter nie die Scarlets so mooi dophou by die rucks nie, voel vir my asof hulle nie altyd aankant is nie
Ja, stem, maar ons afapt glad nie. Hantering is shocking lynstane nowhere, en ons aanval is one off runners, geen afwisseling. Geen dummy runners en dit lyk of ons uit idees raak. Dit maak dit seker moeilik as hulle heeltyd onkant gaan, maar dan moet die kaptein druk op die ref sit om dit uit te sorteer.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Oct-2021 at 10:28pm
Ons lynstane was nogal skokkend sleg, en ook baie omkeerbesit afgestaan. Dissipline was beter maar nog steeds 'n geel kaart afgestaan

Posted By: valie
Date Posted: 01-Oct-2021 at 10:28pm
Lyk of die bulle ook op hulle moer kry.

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 01-Oct-2021 at 10:33pm
Once again very poor basics that let us down.. Ball handling, lineouts, defensive systems 

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 02-Oct-2021 at 6:26am
Wanneer hul spanne hier kom toer sal mens 'n beter idee kry van die verskil in kwaliteit, maar sovêr lyk dit of ons provinsiale spanne baie vêr agter geraak het met al die rugby teen mekaar (wat ons nou kan sien van 'n lae standaard was). Die Bokke is nog kompeterend omdat so baie van die spelers oorsee speel. Ten minste sal hierdie kompetisie met tyd ons standaard weer lig.

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 02-Oct-2021 at 6:30am
Ek het nie game gekyk, maar dit klink asof ons maar net baie kak was en die opposisie ons eintlik met min moeite kon klop deiur nie ons eers onder veel druk te plaas en nie en maar net deur die motions te gaan.

Dit dui vir my op ñ redelike onprofesionele en swak afgerigte span. Dieselfde as wat dit was voor die nuwe hulpafrigters, kan jy nou glo?

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Leeubok
Date Posted: 02-Oct-2021 at 6:59am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ons lynstane was nogal skokkend sleg, en ook baie omkeerbesit afgestaan. Dissipline was beter maar nog steeds 'n geel kaart afgestaan

Hmmm, so dalk was WW nie die probleem nie... 

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 02-Oct-2021 at 7:34am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ons lynstane was nogal skokkend sleg, en ook baie omkeerbesit afgestaan. Dissipline was beter maar nog steeds 'n geel kaart afgestaan

Hmmm, so dalk was WW nie die probleem nie... 

Dalk was hy ook nie die oplossings nie...

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Leeubok
Date Posted: 02-Oct-2021 at 9:36am
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ons lynstane was nogal skokkend sleg, en ook baie omkeerbesit afgestaan. Dissipline was beter maar nog steeds 'n geel kaart afgestaan

Hmmm, so dalk was WW nie die probleem nie... 

Dalk was hy ook nie die oplossings nie...

Dalk is die spelers kak en maak dit nie saak wie hul as afrigters aanstel nie.. 

Posted By: emiel1
Date Posted: 02-Oct-2021 at 10:12am
Het 'n verloor verwag, maar die tekort aan ambisie is teleurstellend. Die vaardigheidsvlakke en besluitneming was soos gewoonlik swak, maar as jou spel geskroei is skrums, losgemale, een-een stamprugby, en die res van die besit weg te skop, sal 'n span nooit onwikkel nie.

Posted By: Paul
Date Posted: 02-Oct-2021 at 11:01am
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Het 'n verloor verwag, maar die tekort aan ambisie is teleurstellend. Die vaardigheidsvlakke en besluitneming was soos gewoonlik swak, maar as jou spel geskroei is skrums, losgemale, een-een stamprugby, en die res van die besit weg te skop, sal 'n span nooit onwikkel nie.
Vir n oomblik gedink ek kyk springbok rugby gisteraand met al daai geskopery van Warner 

Posted By: valie
Date Posted: 02-Oct-2021 at 11:23am
Ons het hope geleenthede geskep, wat 1 goeie punt is van ons spel. Swak afronding, tesame met n lynstaan wat nie wou werk nie, het ons gekos. Hoewel ons nie die skeidsregter kan blameer vir die verloor nie, was hy glad nie baie konsekwent nie, en het hy hulle heeltyd toegelaat om onkant te gaan by die rucks, wat ons backs onder geweldige druk geplaas het.
Ons het as ons net al ons strafskoppe wat binne trefafstand was, oor geskop, was daar omtrent nog 15 punte wat ons kon kry.
Hierdie was n game wat ons meer teen onsself verloor het.

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net