The Lions next play Cardiff at Ellis Park in the URC on 11 May 2024, kickoff is at 18:15 |
Lions vs Connacht |
Post Reply | Page <123 |
Author | |||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Nie een skrum nie? Daar was skrums in die game, maar ek dink ek verstaan jou verkeerd
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39168 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
MJ Pelser het blykbaar 'n ligte besering, dis hoekom hy nie begin in die Curriebeker nie, en Nohamba is uit kontrak by die Sharks en oefen net by ons om te kyk of ons hom 'n kans gaan gee, so hy het nog nie 'n Leeus kontrak nie
|
|||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1022 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek weet nie wat julle manne dink nie maar ek dink dit was n fout gewees vandag om Warner op te gesit het dot was asof hy ons baie momentum gekos het Krappies het n goeie game gehad
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39168 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Lions Coach and Captain after URC match vs Connacht on 23 April 2022 https://youtu.be/n34bmSlDpFg
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39168 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Connacht Coach and Captain after URC match vs Lions on 23 April 2022 https://youtu.be/Nk0d5xqXxx4
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dankie vir die verduideliking. Ek het dit nie eers besef nie, maar ek het meeste van die eerste helfte gemis. Dit is die eerste keer waar ek dan ook so iets gesien het.
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39168 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Lionsworld se fotos van die wedstryd:
https://www.facebook.com/media/set/?vanity=100059272279785&set=a.448078370511235 |
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ja ek sien meeste rugby scribes op social media se ons moes definitief daar 'n strafskop kry. En oor die algemeen het die ref 'n shocker gehad. Maar oh well, nog 'n L vir ons
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ons het teveel foute gemaak, anders was ons nie in so situasie om te worry oor n laaste skrum penalty nie. Ons moet hard werk om ons foute te verminder, dit gaan ons close games soos die kos.
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39168 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek het nog nie 'n kyk- weer van die skrum gesien nie, maar lewendig het dit gelyk asof ons hulle terug geskrum het, en dat die bal toe uitgekom het sondewr dat een van hulle spelers geval of opgesteen het, so dis nie 'n strafskop nie
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39168 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
opgesteen=opgestaan
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39168 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ruan Dreyer played in his 154th match for the #Lions on Saturday, becoming the most capped player of all time for the Lions. He made his debut in 2012 and played in 57 Currie Cup matches, 13 URC matches, 78 Super Rugby matches, 3 Friendlies and 3 Rainbow Cup matches. #RuanDreyer
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ongelooflike prestasie!
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39168 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek het ook intussen na die kyk weer van die laaste skrum teen Connacht gekyk, die skeidsregter was korrek om geen strafskop toe te ken nie, Connacht se spelers het wel agteruitgegaan maar nie geval of opgestaan nie, en die bal het uitgekom, so niks verkeerd nie
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1022 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ja stem partykeer met die druk gee die ref n strafskop al het die voorry nie opgestaan nie maar you win some and you loose sum dink ek, ek dink ons het tog n goeie seisoen in die urc ons groot probleem was die wedstryde teen die ander sa spanne wat ons n groot knou gegee het
|
|||
Post Reply | Page <123 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |