Print Page | Close Window

Lions vs Connacht

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9373
Printed Date: 06-May-2025 at 1:46pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Lions vs Connacht
Posted By: Transvaal
Subject: Lions vs Connacht
Date Posted: 19-Apr-2022 at 2:48pm
Saterdag 23 April 2022 op Ellispark, afskop 16:05

Referee: Craig Evans (Wales)
Assistant referees: Aimee Barrett-Theron (South Africa), Morne Ferreira (South Africa)
TMO: Marius van der Westhuizen (South Africa)

Lions: 15. Quan Horn, 14. Rabz Maxwane, 13. Wandisile Simelane, 12. Burger Odendaal (c), 11. Edwill van der Merwe, 10. Jordan Hendrikse, 9. Morne van den Berg, 8. Emmanuel Tshituka, 7. Vincent Tshituka, 6. Francke Horn, 5. Reinhard Nothnagel, 4. Ruben Schoeman, 3. Ruan Dreyer, 2. PJ Botha, 1. Sti Sithole.
Replacements: 16. Jaco Visagie, 17. JP Smith, 18. Carlu Sadie, 19. Ruan Venter, 20. Sibusiso Sangweni, 21. Andre Warner, 22. Manuel Rass, 23. Tiaan Swanepoel.

Connacht: 15 Mack Hansen, 14 John Porch, 13 Bundee Aki, 12 Tom Daly, 11 Alex Wootton, 10 Jack Carty, 9 Caolin Blade, 8 Paul Boyle, 7 Jarrad Butler, 6 Cian Prendergast, 5 Niall Murray, 4 Oisín Dowling, 3 Jack Aungier, 2 Dave Heffernan, 1 Denis Buckley.
Replacements: 16 Dylan Tierney-Martin, 17 Jordan Duggan, 18 Greg McGrath, 19 Leva Fifita, 20 Conor Oliver, 21 Kieran Marmion, 22 Conor Fitzgerald, 23 Shayne Bolton.



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2022 at 2:49pm
Virtual Briefing with Ricardo Laubscher on 19 April 2022
https://youtu.be/Sd7gf3ySCeo" rel="nofollow - https://youtu.be/Sd7gf3ySCeo


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Apr-2022 at 11:20am
Ek sien op facebook hulle het vir Ox gevra teen wie skrum hy nie baie graag nie en sy antwoord was Sadie


Posted By: Simba
Date Posted: 22-Apr-2022 at 10:01am
Weet iemand dalk wanneer word die span aangekondig? Dis al Vrydag.

-------------
db


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Apr-2022 at 11:30am
nou net gekry


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Apr-2022 at 11:31am
Span opgedateer in eerste pos


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Apr-2022 at 11:32am

ODENDAAL BACK TO LEAD EMIRATES LIONS AGAINST CONNACHT

 

Inspirational captain Burger Odendaal will don the number 12 jersey this Saturday as the Emirates Lions take on Irish team Connacht at Emirates Airline Park in the Vodacom United Rugby Championship. Burger comes back to lead a fairly settled match 23, who will look to add to their impressive home record against overseas opponents in the tournament.

 

Earlier this week, Backline, Attack and Skills mentor Ricardo Laubscher emphasized the need for his group of players to bounce back in what is his team’s penultimate home game in the competition.

 

“The big thing for us now is to bounce back and it all starts with Connacht on Saturday,” a determined Laubscher commented.

 

"Key for us at this stage of the competition is to do well in our upcoming two games at home before we play Dragons away in our final fixture."

 

The former Springbok fullback believes Connacht will come to Emirates Airline Park aiming for a positive result as they look to build on their win record against all South African opposition in the URC thus far.

 

"Connacht are a very good side, who play for each other and carry quite a bit of belief in how they do things,” he commented.

 

"We will need to find ways of breaking them down and one way we believe we can achieve that, is by playing to our strengths which we’ve executed quite well in previous weeks,” he concluded.

 

Carlu Sadie and Jaco Visagie are expected to offer experience and impact off the bench, with Andre Warner covering the halfback position.

 

Kick-off is at 16:05

 

Teams

 

Emirates Lions

  1. Sti Sithole
  2. PJ Botha
  3. Ruan Dreyer
  4. Ruben Schoeman
  5. Reinhard Nothnagel
  6. Francke Horn
  7. Vincent Tshituka
  8. Emmanuel Tshituka
  9. Morne van den Berg
  10. Jordan Hendrikse
  11. Edwill van der Merwe
  12. Burger Odendaal (c)
  13. Wandisile Simelane
  14. Rabz Maxwane
  15. Quan Horn

Replacements

  1. Jaco Visagie
  2. JP Smith
  3. Carlu Sadie
  4. Ruan Venter
  5. Sibusiso Sangweni
  6. Andre Warner
  7. Manuel Rass
  8. Tiaan Swanepoel


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Apr-2022 at 11:36am
Ek dink JP Smith is verseker besig om druk op Sti te plaas om te begin as loskop instede van om op die bank te sit, was seker een van ons beter kopies die afgelope ruk. Op die bank is Sangweni vir my 'n speler wat nog baie het om te leer, en hy het al 27 caps vir ons...ongelooflik


Posted By: valie
Date Posted: 22-Apr-2022 at 11:36am
Seker ons sterkste span wat beskikbaar is, behalwe dat ek dalk vir Henco van Wyk in Ras se plek op die bank sou kies. 


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 22-Apr-2022 at 11:55am
Sal graag wil sien watse impak die die bench gaan maak, ons moet daai manne pap speel op die einde.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Apr-2022 at 12:15pm
Lions URC Team Announcement Briefing on 22 April 2022 - Lions vs Connacht
https://youtu.be/SruyG4lNyV8%20" rel="nofollow - https://youtu.be/SruyG4lNyV8


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 3:43pm
Skare is al weer aan die klein kant. Lyk my die Leeus het hulle ondersteuners verloor gedurende Covid.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 4:06pm
#URC - #Lions 0 vs #Connacht 0 - Afskop!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 4:10pm
#URC - #Lions 0 vs #Connacht 5 - 2m - TRY Cian Prendergast


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 4:11pm
#URC - #Lions 0 vs #Connacht 7 - 3m - DOELSKOP Jack Carty


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 4:20pm
#URC - #Lions 0 vs #Connacht 14 - 8m - Strafdrie


Posted By: Lion1986
Date Posted: 23-Apr-2022 at 4:25pm
Ondersteuners sal terug gaan as die Lions wys hul is ernstig.
 Span keuses soos Ras bo Henco van Wyk etc. Gaan mense ook weghou


Posted By: valie
Date Posted: 23-Apr-2022 at 4:27pm
Foute foute foute..... ons is besig om die game weg te pis


Posted By: Lion1986
Date Posted: 23-Apr-2022 at 4:27pm
Invest in new head coach, hookers and locks and maybe people would actually go to the game.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 4:32pm
#URC - #Lions 3 vs #Connacht 14 - 17m - Strafskop Jordan Hendrikse


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 4:33pm
Skielik kan ons nie 'n bal vang nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 4:38pm
Nie slim spel van Sti daar nie, jy gaan altyd geisoleer wees met daai move, en Connacht het weer 'n lynstaan naby ons doellyn.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 4:47pm
Strafskop agter die hoekvlag uit, tipies van ons vandag


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 4:56pm
#URC - #Lions 8 vs #Connacht 14 - 38m - DRIE Rabz Maxwane


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 4:59pm
14 - 8 ook die rustyd telling


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 5:01pm
Ek kry die gevoel die Connacht spelers is nie so fiks as wat ons tot dusver in die kompetisie gesien het nie, ons moet dit uitbuit in die 2de helfte


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 5:02pm
Ons is in elk geval nou buite bereik van die top 8 so ons het seker nie juis iets om voor te speel nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 5:10pm
Sal 'n goeie toets van die karakter van die span wees om terug te kom van daai vinnige twee driee in die eerste helfte


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 5:14pm
#URC - #Lions 8 vs #Connacht 17 - 42m - DOELSKOP Jack Carty


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 5:17pm
Strafskop jammer


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 5:21pm
#URC - #Lions 11 vs #Connacht 17 - 46m - STRAFSKOP Jordan Hendrikse


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 5:25pm
#URC - #Lions 11 vs #Connacht 20 - 50m - STRAFSKOP Jack Carty


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 5:29pm
#URC - #Lions 16 vs #Connacht 20 - 54m - DRIE Morne van den Berg


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 5:29pm
#URC - #Lions 18 vs #Connacht 20 - 55m - DOELSKOP Jordan Hendrikse


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 5:31pm
Hendrikse regs verby met 'n strafskop


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 5:33pm
#URC - #Lions 18 vs #Connacht 23 - 58m - STRAFSKOP Jack Carty


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 5:37pm
#URC - #Lions 18 vs #Connacht 28 - 62m - DRIE Tom Daly


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 5:37pm
#URC - #Lions 18 vs #Connacht 30 - 63m - DOELSKOP Jack Carty


Posted By: valie
Date Posted: 23-Apr-2022 at 5:38pm
Die ref mis n grasscuttertackle van hulle, wat op die einde lei tot n drie vir hulle


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 5:41pm
#URC - #Lions 23 vs #Connacht 30 - 66m - DRIE Edwill van der Merwe


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 5:46pm
#URC - #Lions 28 vs #Connacht 30 - 69m - DRIE Burger Odendaal


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 5:47pm
#URC - #Lions 30 vs #Connacht 30 - 70m - DOELSKOP Jordan Hendrikse


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 5:49pm
En die losskakel mis 'n strafskop regs verby


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 5:51pm
maar ons gee hulle 'n tweede kans


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 5:52pm
#URC - #Lions 30 vs #Connacht 33 - 74m - STRAFSKOP Jack Carty


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 5:58pm
Swanepoel, Rass en Sangweni was nie op nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 6:02pm
Span het goed gedoen en die karaktertoets geslaag in my opinie, baie goed terug geveg in die 2de helfte en amper die een gesteel


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 23-Apr-2022 at 6:02pm
Daai laaste scrum voel ek moes n penalty vir ons gewees het maar dit gaan seker partymal vir jou en partymal teen jou


Posted By: valie
Date Posted: 23-Apr-2022 at 6:03pm
Skoppe pale toe wat ons gemis het:
2x strafskoppe vir 6 punte
3x doelskoppe vir 6 punte

Ons verloor met 3 terwyl ons met 9 kon gwen het.
Dit was die eerste game waarvan ek weet waar een span nie een skrum gekry het nie. Bizarre.


Posted By: valie
Date Posted: 23-Apr-2022 at 6:06pm
Alles kom terug na execution. Onnodige foute het ons die game gekos.


Posted By: TunaLion
Date Posted: 23-Apr-2022 at 6:29pm
Originally posted by valie valie wrote:

Skoppe pale toe wat ons gemis het:
2x strafskoppe vir 6 punte
3x doelskoppe vir 6 punte

Ons verloor met 3 terwyl ons met 9 kon gwen het.
Dit was die eerste game waarvan ek weet waar een span nie een skrum gekry het nie. Bizarre.


Nie een skrum nie? Daar was skrums in die game, maar ek dink ek verstaan jou verkeerd


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 7:30pm
MJ Pelser het blykbaar 'n ligte besering, dis hoekom hy nie begin in die Curriebeker nie, en Nohamba is uit kontrak by die Sharks en oefen net by ons om te kyk of ons hom 'n kans gaan gee, so hy het nog nie 'n Leeus kontrak nie


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 23-Apr-2022 at 7:47pm
Ek weet nie wat julle manne dink nie maar ek dink dit was n fout gewees vandag om Warner op te gesit het dot was asof hy ons baie momentum gekos het Krappies het n goeie game gehad


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 7:50pm
Lions Coach and Captain after URC match vs Connacht on 23 April 2022
https://youtu.be/n34bmSlDpFg%20" rel="nofollow - https://youtu.be/n34bmSlDpFg


Posted By: valie
Date Posted: 23-Apr-2022 at 7:52pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Skoppe pale toe wat ons gemis het:
2x strafskoppe vir 6 punte
3x doelskoppe vir 6 punte

Ons verloor met 3 terwyl ons met 9 kon gwen het.
Dit was die eerste game waarvan ek weet waar een span nie een skrum gekry het nie. Bizarre.


Nie een skrum nie? Daar was skrums in die game, maar ek dink ek verstaan jou verkeerd
Daar was nie een skrum waar ons die bal ingegooi het nie. Al die skrums was Connacht ingooie.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 7:55pm
Connacht Coach and Captain after URC match vs Lions on 23 April 2022
https://youtu.be/Nk0d5xqXxx4%20" rel="nofollow - https://youtu.be/Nk0d5xqXxx4


Posted By: TunaLion
Date Posted: 23-Apr-2022 at 8:29pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Skoppe pale toe wat ons gemis het:
2x strafskoppe vir 6 punte
3x doelskoppe vir 6 punte

Ons verloor met 3 terwyl ons met 9 kon gwen het.
Dit was die eerste game waarvan ek weet waar een span nie een skrum gekry het nie. Bizarre.


Nie een skrum nie? Daar was skrums in die game, maar ek dink ek verstaan jou verkeerd
Daar was nie een skrum waar ons die bal ingegooi het nie. Al die skrums was Connacht ingooie.


Dankie vir die verduideliking. Ek het dit nie eers besef nie, maar ek het meeste van die eerste helfte gemis. Dit is die eerste keer waar ek dan ook so iets gesien het.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Apr-2022 at 9:25pm
Lionsworld se fotos van die wedstryd:
https://www.facebook.com/media/set/?vanity=100059272279785&set=a.448078370511235" rel="nofollow - https://www.facebook.com/media/set/?vanity=100059272279785&set=a.448078370511235


Posted By: Leeubok
Date Posted: 25-Apr-2022 at 7:46am
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Daai laaste scrum voel ek moes n penalty vir ons gewees het maar dit gaan seker partymal vir jou en partymal teen jou

Ja ek sien meeste rugby scribes op social media se ons moes definitief daar 'n strafskop kry. En oor die algemeen het die ref 'n shocker gehad.

Maar oh well, nog 'n L vir ons


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 25-Apr-2022 at 8:12am
Ons het teveel foute gemaak, anders was ons nie in so situasie om te worry oor n laaste skrum penalty nie. Ons moet hard werk om ons foute te verminder, dit gaan ons close games soos die kos.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Apr-2022 at 10:20am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Daai laaste scrum voel ek moes n penalty vir ons gewees het maar dit gaan seker partymal vir jou en partymal teen jou

Ja ek sien meeste rugby scribes op social media se ons moes definitief daar 'n strafskop kry. En oor die algemeen het die ref 'n shocker gehad.

Maar oh well, nog 'n L vir ons

Ek het nog nie 'n kyk- weer van die skrum gesien nie, maar lewendig het dit gelyk asof ons hulle terug geskrum het, en dat die bal toe uitgekom het sondewr dat een van hulle spelers geval of opgesteen het, so dis nie 'n strafskop nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Apr-2022 at 10:21am
opgesteen=opgestaan


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Apr-2022 at 11:14am
Ruan Dreyer played in his 154th match for the #Lions on Saturday, becoming the most capped player of all time for the Lions. He made his debut in 2012 and played in 57 Currie Cup matches, 13 URC matches, 78 Super Rugby matches, 3 Friendlies and 3 Rainbow Cup matches. #RuanDreyer


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 26-Apr-2022 at 4:37pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Ons het teveel foute gemaak, anders was ons nie in so situasie om te worry oor n laaste skrum penalty nie. Ons moet hard werk om ons foute te verminder, dit gaan ons close games soos die kos.
Jinne, en dit het al ñ paar keer gebeur. Ons word gereeld bietjie aan die slaap gevang in die begin.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 26-Apr-2022 at 4:38pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ruan Dreyer played in his 154th match for the #Lions on Saturday, becoming the most capped player of all time for the Lions. He made his debut in 2012 and played in 57 Currie Cup matches, 13 URC matches, 78 Super Rugby matches, 3 Friendlies and 3 Rainbow Cup matches. #RuanDreyer

Ongelooflike prestasie!


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-May-2022 at 7:54am
Ek het ook intussen na die kyk weer van die laaste skrum teen Connacht gekyk, die skeidsregter was korrek om geen strafskop toe te ken nie, Connacht se spelers het wel agteruitgegaan maar nie geval of opgestaan nie, en die bal het uitgekom, so niks verkeerd nie


Posted By: valie
Date Posted: 01-May-2022 at 11:35am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek het ook intussen na die kyk weer van die laaste skrum teen Connacht gekyk, die skeidsregter was korrek om geen strafskop toe te ken nie, Connacht se spelers het wel agteruitgegaan maar nie geval of opgestaan nie, en die bal het uitgekom, so niks verkeerd nie
Jy is reg. Ek het ook gedink dit moes n strafskop wees, maar Connach se voorry het goed gedoen om nie op te staan nie.


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 01-May-2022 at 12:04pm
Ja stem partykeer met die druk gee die ref n strafskop al het die voorry nie opgestaan nie maar you win some and you loose sum dink ek, ek dink ons het tog n goeie seisoen in die urc ons groot probleem was die wedstryde teen die ander sa spanne wat ons n groot knou gegee het



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net