Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Currie Cup
  New Posts New Posts RSS Feed - Lions vs Sharks
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00

Lions vs Sharks

 Post Reply Post Reply Page  <123
Author
Message
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1022
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Aug-2021 at 4:07pm
Ek wonder wat dink Akkers en ouens soos Swys as hulle sien wat by die Leeus aangaan Akkers het ons gelos op n great plek en ons het teen een hengse spoed agteruitgegaan ek dink die bestuur was te gewoond aan die sukses en het dalk nie besef mens moet bly hard werk om bo te bly nie
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Aug-2021 at 4:10pm
Kan nie sien hoe ons dinge in 'n maand kan regruk nie. Maar fok.. dit kan nie kakker gaan nie. Kry 'n regte afrigter met 'n plan, kies die beste moontlike squad uit al die spelers wat die laaste paar maande gespeel het en oefen laat dit klap.
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Aug-2021 at 4:50pm
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Kan nie sien hoe ons dinge in 'n maand kan regruk nie. Maar fok.. dit kan nie kakker gaan nie. Kry 'n regte afrigter met 'n plan, kies die beste moontlike squad uit al die spelers wat die laaste paar maande gespeel het en oefen laat dit klap.
Die is die beste moontlike span. Die res is beseer.
Ons sal maar by Griekwas en die pumas moet spelers leen vir die eerste paar wedstryde in Europa.

Ek hoop regtig ons kry n top hoofafrigter. Ivan kan weer die kondisionering doen, want die ou wat dit tans doen, lyk nie of hy die mas opkom nie. Ons span lyk nie fiks nie, en ons sit met meer as 20 spelers op die  krukkelys
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 516
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Aug-2021 at 5:11pm
Shjoe, ek is bly dat ek hierdie een gemis het, so ek kan nie kommentaar lewer op die vertoning nie. Enige idees van spelers by Cheetahs, Griekwas en Pumas wat ons kan betrek? Meeste van die bestes is opgeraap deur die Bulls en die Sharks, maar daar is nog 'n paar wat ons kan versterk. Ek dink byvoorbeeld aan spelers soos Eddie Fouche, van die Pumas, en Gideon van der Merwe van Griekwas.

Edited by emiel1 - 21-Aug-2021 at 5:12pm
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Aug-2021 at 7:40pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Shjoe, ek is bly dat ek hierdie een gemis het, so ek kan nie kommentaar lewer op die vertoning nie. Enige idees van spelers by Cheetahs, Griekwas en Pumas wat ons kan betrek? Meeste van die bestes is opgeraap deur die Bulls en die Sharks, maar daar is nog 'n paar wat ons kan versterk. Ek dink byvoorbeeld aan spelers soos Eddie Fouche, van die Pumas, en Gideon van der Merwe van Griekwas.

2 en 9 is veral probleemareas. Die hele agterlyn vertoon swak, maar ek dink met beter afrigting sal die agterlyn severtonings verbeter.
Up the Vaal!
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1022
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Aug-2021 at 8:11am
Ek sien in Rapport praat hulle van moontlike afrigter, Jacque Fourie, Victor Matfield, Albert van den Berg en selfs Andre Pretorius
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39087
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Aug-2021 at 8:23am
Matfield was mos een seisoen by ons en het toe nie gehou nie, so nee dankie. Jaque Fourie? Wat is sy afrigtingsrekord? Van den Berg en Pretorius is altwee seker ook baie junior as afrigters
Back to Top
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 660
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Aug-2021 at 8:25am
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Ek sien in Rapport praat hulle van moontlike afrigter, Jacque Fourie, Victor Matfield, Albert van den Berg en selfs Andre Pretorius
Ek wonder of Russel Winter sy hulp afrigters pos sal los vir n hoof afrigter pos
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39087
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Aug-2021 at 8:27am
Al wat ek oor Jaque Fourie kan kry is dat hy in 2020 Roodepoort se agterlyn en verdedigingsafrigter was, en die jaar voor dit selfde rol vir die VSA span
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Aug-2021 at 8:44am
Artikel noem dat Leeus wye belangstelling gekry het van versekie afrigters. Dit gee my hoop Smile
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2718
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Aug-2021 at 8:52am
Scott Mathie en Albert van den Berg is wat ek gistraand gesien het wat in sprake is met ander Unies.
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2718
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Aug-2021 at 8:53am
Wonder wat die storie is met Brent? 
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1022
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Aug-2021 at 9:02am
Ek het gesien hulle se Scott Matie wil eerder in die VSA gaan afrig
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Aug-2021 at 10:00am
Van die name wat hierbo genoem is, sal die beste kombo seker wees:
Petoors hoofafrigter (die enigste hoofafrigter van die wat genoem is, wat actually al.iets gewen het.)
Matfield hulpafrigter voorspelers (lynstane)
Jacque Fourie verdediging.



Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Aug-2021 at 11:22am
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Artikel noem dat Leeus wye belangstelling gekry het van versekie afrigters. Dit gee my hoop Smile

Hopelik iemand wat meer ervaring het as o/9 c span afrigter... 
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <123
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.172 seconds.