Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Currie Cup
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 7 - Lions vs Pumas
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play the Ospreys in Swansea in the URC on 30 March 2024, kickoff is at 17:05

Match 7 - Lions vs Pumas

 Post Reply Post Reply Page  123 4>
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Match 7 - Lions vs Pumas
    Posted: 27-Jul-2021 at 2:20pm
Friday 30 July 2021 at Ellis Park, kickoff at 16:45

Referee: Marius van der Westhuizen
Assistant Referees: Local
Television Match Official: Aimee Barrett-Theron

Lions: 15. Wandisile Simelane; 14. Rabz Maxwane, 13. Manuel Rass, 12. Dan Kriel, 11. Courtnall Skosan; 10. Jordan Hendrikse, 9. Andre Warner; 8. Francke Horn (Capt), 7. Vincent Tshituka, 6. Sibusiso Sangweni, 5. FP Pelser, 4. Ruben Schoeman, 3. Carlu Sadie, 2. PJ Botha, 1. Ruan Dreyer. 
Replacements: 16. Jaco Visagie, 17. Sti Sithole, 18. Jannie du Plessis, 19. Reinhard Nothnagel, 20. Ruhan Straeuli, 21. Morne van den Berg, 22. Fred Zeilinga, 23. Stean Pienaar.

Pumas: 15 Devon Williams, 14 Sebastián de Klerk, 13 Erich Cronje, 12 Matt More, 11 Ettiene Taljaard, 10 Eddie Fouché, 9 Ginter Smuts, 8 Willie Engelbrecht, 7 Khwezi Mafu, 6 Daniel Maartens, 5 Pieter van Vuren, 4 Shane Kirkwood, 3 IG Prinsloo, 2 Simon Westraadt, 1 Dewald Maritz.
Replacements: 16 Eduan Swart, 17 Ruan Kramer, 18 Etienne Janeke, 19 Kwanda Dimaza, 20 Phumzile Maqondwana, 21 Chriswill September, 22 Ali Mgijima, 23 Jade Stighling.


Edited by Transvaal - 10-Aug-2021 at 6:11pm
Back to Top
Chris View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 18-Mar-2021
Location: Limpopo
Status: Offline
Points: 58
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Chris Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-Jul-2021 at 3:04pm
Ek sal maar na die game kyk wat was die scoreLOL
Back to Top
Puttertjie View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 03-Apr-2016
Location: Sydney, NSW
Status: Offline
Points: 89
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Puttertjie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-Jul-2021 at 3:23pm
Originally posted by Chris Chris wrote:

Ek sal maar na die game kyk wat was die scoreLOL

Jy bedoel hoe ver ons verloor het Ouch?
Back to Top
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 655
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-Jul-2021 at 4:02pm
Rudolp Smit moet nou maar n alternatiewe beroep oorweeg … hy is seker die speler wat die meeste seer kry waarvan ek weet … regtig jammer
Back to Top
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 655
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-Jul-2021 at 4:03pm
Originally posted by Puttertjie Puttertjie wrote:

Originally posted by Chris Chris wrote:

Ek sal maar na die game kyk wat was die scoreLOL

Jy bedoel hoe ver ons verloor het Ouch?

Kom ons hoop maar hulle kanseleer die game … enigste manier hoe ons punte kry
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Jul-2021 at 7:40am
Sjo, julle ouens is darem maar positief oor Leeu rugby ne! 

Julle moet kyk na die positiewes. Ons speel darem altyd mooi rugby, 'n paar 50/50 calls het teen ons gegaan, ons is 'n jong span wat nog bou ens.. 

LOL
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Jul-2021 at 10:10am
As ons forwards opdaag en die ouens speel positiewe rugby is daar geen rede waarom ons nie die een kan wen nie. Eintlik het ons nie 'n ander keuse as om te begin wen nie.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Jul-2021 at 10:37am
Wel, ons is op 5 uit 14 vir hierdie jaar. Hulle gaan 'n hele paar games in 'n ry moet wen net om op 50% win-ratio te kom
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Jul-2021 at 10:58am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Sjo, julle ouens is darem maar positief oor Leeu rugby ne! 

Julle moet kyk na die positiewes. Ons speel darem altyd mooi rugby, 'n paar 50/50 calls het teen ons gegaan, ons is 'n jong span wat nog bou ens.. 

LOL
Die probleem is ons bou sonder 'n plan... Ons ontwikkelaar probeer geld spaar op verkeerde plekke, ons bouplanne is sommer agterop 'n sigaretboksie geteken en die bouvoorman was nog nooit in beheer van 'n groter projek as 'n buite toilet bou nie... Nou probeer ons bou met verwerpte mamparra stene en ou dagha en gebruik swak pleistersand om die swak bouwerk te probeer wegsteek en hoop dat alles sal beter lyk sodra dit geverf is...


Edited by WitBoer - 28-Jul-2021 at 10:59am
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (1) Thanks(1)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Jul-2021 at 11:17am
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Sjo, julle ouens is darem maar positief oor Leeu rugby ne! 

Julle moet kyk na die positiewes. Ons speel darem altyd mooi rugby, 'n paar 50/50 calls het teen ons gegaan, ons is 'n jong span wat nog bou ens.. 

LOL
Die probleem is ons bou sonder 'n plan... Ons ontwikkelaar probeer geld spaar op verkeerde plekke, ons bouplanne is sommer agterop 'n sigaretboksie geteken en die bouvoorman was nog nooit in beheer van 'n groter projek as 'n buite toilet bou nie... Nou probeer ons bou met verwerpte mamparra stene en ou dagha en gebruik swak pleistersand om die swak bouwerk te probeer wegsteek en hoop dat alles sal beter lyk sodra dit geverf is...

Jy weet ek was sarkasties.. Wink Daai is die cliches wat altyd rondgegooi word na 'n verloor, en ek is gatvol om dit te hoor. 
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Jul-2021 at 11:22am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Sjo, julle ouens is darem maar positief oor Leeu rugby ne! 

Julle moet kyk na die positiewes. Ons speel darem altyd mooi rugby, 'n paar 50/50 calls het teen ons gegaan, ons is 'n jong span wat nog bou ens.. 

LOL
Die probleem is ons bou sonder 'n plan... Ons ontwikkelaar probeer geld spaar op verkeerde plekke, ons bouplanne is sommer agterop 'n sigaretboksie geteken en die bouvoorman was nog nooit in beheer van 'n groter projek as 'n buite toilet bou nie... Nou probeer ons bou met verwerpte mamparra stene en ou dagha en gebruik swak pleistersand om die swak bouwerk te probeer wegsteek en hoop dat alles sal beter lyk sodra dit geverf is...

Jy weet ek was sarkasties.. Wink Daai is die cliches wat altyd rondgegooi word na 'n verloor, en ek is gatvol om dit te hoor. 
Ek voel jou pyn... Dit is eintlik jammer ons het nie toegang tot die vorige forum se plasings van Loffie se dae af nie... Ek kry so ongemaklike " Deja vu" gevoel as ek na die verskonings luister... 
Dan kyk ek na Loffie se Curriebeker record en besef dat hy selfs 'n beter wenpersentasie as Cash het...CryCry



Edited by WitBoer - 28-Jul-2021 at 11:25am
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Jul-2021 at 11:31am
Wat my die meeste omkrap is hoe ons uit die bus uit geval het sedert the Ackerman dae.. Ons was by ver die beste span in SA, en selfs in super rugby vir 3 seisoene in die top 3. En waar sit ons nou? Ons kry pakslae teen Griquas en Pumas..
Back to Top
vdwestjo View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 25-Mar-2019
Location: Midrand
Status: Offline
Points: 161
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote vdwestjo Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Jul-2021 at 11:40am
Die grootste agteruit gang was na Swys. Met hom daar was ons nog meer as kompeterend. Hy het ook geweet hoe om met die jonger spelers te werk. Ek glo ook nog Swys het baie te doen met die sukses wat Johan Ackerman gehad het veral toe hy 'n nuwe coach was. Ongelukkig met Swys kan hy nie 'n hoof coach wees want hy kan nie die druk hanteer. Sy perfekte rol is as assistent coach of konsultant veral as jy 'n coach wil aanstel met min experience
Lions4life
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Jul-2021 at 11:40am
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

bouvoorman was nog nooit in beheer van 'n groter projek as 'n buite toilet bou nie...

Wat kan mens verwag behalwe stront :)


Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Jul-2021 at 1:24pm
Dinge het basies uitmekaar begin val toe Ackers gewaai het, ons het skielik hope van ons voorste spelers verloor en hulle is nooit vervang met spelers van dieselfde kwaliteit nie. Ons onder 20's het ook net te lank gevat om deur te kom, en baie van hulle het basies nie die step up na die volgende vlak gemaak nie
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Jul-2021 at 2:27pm
Marius van der Westhuizen aangewys as skeidsregter
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Jul-2021 at 7:34pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dinge het basies uitmekaar begin val toe Ackers gewaai het, ons het skielik hope van ons voorste spelers verloor en hulle is nooit vervang met spelers van dieselfde kwaliteit nie. Ons onder 20's het ook net te lank gevat om deur te kom, en baie van hulle het basies nie die step up na die volgende vlak gemaak nie
Jip ek stem saam.
Back to Top
Puttertjie View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 03-Apr-2016
Location: Sydney, NSW
Status: Offline
Points: 89
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Puttertjie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Jul-2021 at 10:13am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dinge het basies uitmekaar begin val toe Ackers gewaai het, ons het skielik hope van ons voorste spelers verloor en hulle is nooit vervang met spelers van dieselfde kwaliteit nie. Ons onder 20's het ook net te lank gevat om deur te kom, en baie van hulle het basies nie die step up na die volgende vlak gemaak nie

Hierdie is seker nie die regte thread hiervoor nie, but here goes... Ek het die eerste keer in 2010 seisoenkaartjies gekoop (die jaar van die Dick Muir disaster), maar Mitchell het darem oorgevat in die CB daardie jaar, wat mens bietjie hoop gegee het en besluit het om maar die kaartjies te hernieu in 2011. Daardie jaar wen ons die Curriebeker en hernieu weer vir 2012. Van 2014 tot 2020 het ons dit elke jaar weer gedoen, en was Ellispark die plek om te wees op 'n Saterdag. 

Ek sal altyd 'n Leeu-supporter wees, maar op die oomblik sien ek min hoop. Tensy daar binnekort groot veranderinge kom sal ek eerder my geld spandeer om aan my handicap te werk op 'n Saterdagmiddag as om weer seisoenkaartjies te koop as ons eendag weer kan.

Sorry oor die "rant"
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1505
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Jul-2021 at 10:19am
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dinge het basies uitmekaar begin val toe Ackers gewaai het, ons het skielik hope van ons voorste spelers verloor en hulle is nooit vervang met spelers van dieselfde kwaliteit nie. Ons onder 20's het ook net te lank gevat om deur te kom, en baie van hulle het basies nie die step up na die volgende vlak gemaak nie
Jip ek stem saam.
Baie van die onder 20's het dalk nie genoeg kans gekry nie en se plek word gevul deur 'n senior wie nie daar hoort nie?
Up the Vaal!
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1505
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Jul-2021 at 10:19am
Originally posted by Puttertjie Puttertjie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dinge het basies uitmekaar begin val toe Ackers gewaai het, ons het skielik hope van ons voorste spelers verloor en hulle is nooit vervang met spelers van dieselfde kwaliteit nie. Ons onder 20's het ook net te lank gevat om deur te kom, en baie van hulle het basies nie die step up na die volgende vlak gemaak nie

Hierdie is seker nie die regte thread hiervoor nie, but here goes... Ek het die eerste keer in 2010 seisoenkaartjies gekoop (die jaar van die Dick Muir disaster), maar Mitchell het darem oorgevat in die CB daardie jaar, wat mens bietjie hoop gegee het en besluit het om maar die kaartjies te hernieu in 2011. Daardie jaar wen ons die Curriebeker en hernieu weer vir 2012. Van 2014 tot 2020 het ons dit elke jaar weer gedoen, en was Ellispark die plek om te wees op 'n Saterdag. 

Ek sal altyd 'n Leeu-supporter wees, maar op die oomblik sien ek min hoop. Tensy daar binnekort groot veranderinge kom sal ek eerder my geld spandeer om aan my handicap te werk op 'n Saterdagmiddag as om weer seisoenkaartjies te koop as ons eendag weer kan.

Sorry oor die "rant"

Geen "rant" net logika.
Up the Vaal!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Jul-2021 at 12:32pm
Please see our team announcement for all three our teams who will be in action this weekend.

Note the names of the various teams:

Carling Currie Cup: Sigma Lions
SA Rugby U20 Championship: Lions
Women’s First Division: Mastercard Golden Lions Women
 

Team Announcement: Lions Rugby Company

 

Sigma Lions head coach Ivan van Rooyen has made two changes to the match day 23 that will welcome the New Nation Pumas to Emirates Airline Park on Friday, 30 July.

 

Sibusiso Sangweni will get a starting berth due to an injury which forced Roelof Smit to leave the field early in last week’s Carling Currie Cup match against the Vodacom Bulls, while Morne van den Berg will bring energy from the bench.

 

The Currie Cup match will kick-off at 16:45.

 

The Lions U20s will get their SA Rugby u20 Championship preparations underway on Friday, when they welcome the Cell C Sharks u20s to Johannesburg in a friendly match.

 

This is an exciting side, which will be captained by Junior Boks’ captain, Sasko Ndlovu. The match kicks off at 12:00.

 

After successfully defending their title last week, the Mastercard Golden Lions will travel to Durban to play in the promotion relegation for the Womens’ Premier Division against the Cell C Sharks Women.

 

“We are fortunate to be able to select the same 23 players that did us proud in the final of the First Division last Saturday. It’s going to be a tough encounter and it will pose a couple of challenges to us, but we should be able to handle those. We are looking forward to the game,” said Timmy Goodwin, coach to the Mastercard Golden Lions.

 

Kick-off is at 11:30 and can be live streamed on Springbok.rugby

 

Sigma Lions: Wandisile Simelane; Rabz Maxwane, Manuel Rass, Dan Kriel, Courtnall Skosan; Jordan Hendrikse, Andre Warner; Francke Horn (capt.), Vincent Tshituka, Sibusiso Sangweni, FP Pelser, Ruben Schoeman, Carlu Sadie, PJ Botha, Ruan Dreyer. Replacements: Jaco Visagie, Sti Sithole, Jannie du Plessis, Reinhard Nothnagel, Ruhan Straeuli, Morne van den Berg, Fred Zeilinga, Stean Pienaar

 

Lions u20: Zeilinga Strydom; Ngia Selengbe, Henco van Wyk, Tyler Bocks, Quan Horn; Sihlalo Benge, Jurich Claasens; Sisonke Vumasonke, Jarod Cairns, Sasko Ndlovu (capt.), Connor van Buuren, Justin Kalamer, Sibusiso Shongwe, Jacque-Lois du Toit, Okuhle Siyeni. Replacements: Allister Williams, Wandile Hlope, Andre Gouws, Babalo Makana, Ruan Venter, Ricardo Fourie, Nico Steyn, Setchaba Mokoena, Indiphile Tyeda, Liyema Matyolweni, Johan du Toit

 

Mastercard Golden Lions Women: Forwards: Aliyah Tchogna-Njamen, Dimakatso Sefala, Noluthando Khumalo, Nthabiseng Monyemore, Pennbry Mcnamara, Priscillar Sithole, Randy Nkotswana, Sharon Baloyi, Sisipho Maholwana, Thembeka Khuzwayo, Winnie Masokoane, Zandile Khumalo, Zumicke Geringer. Backline: Felicia Manyekwane, Kaylen Williams, Khanyisile Ntai, Lungile Ngombane, Masingita Simango, Nontuthuko Shongwe, Nthabiseng Ncalane, Piwokuhle Nyanda, Refilwe Ramahlo, Sarah Mokwebo, Precious Maduchen-Felix
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Jul-2021 at 12:33pm
*Edit. sien die span is nou gepost.. 

Edited by PaBz0r - 29-Jul-2021 at 12:33pm
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 558
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Jul-2021 at 5:36pm
Originally posted by monster monster wrote:

Rudolp Smit moet nou maar n alternatiewe beroep oorweeg … hy is seker die speler wat die meeste seer kry waarvan ek weet … regtig jammer
Ja shame die arme ou, so baie talent en potensial maar kan nie meer as 30min n seisoen speel nie.. Nog n Andre Pretorius. 
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 558
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Jul-2021 at 5:37pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Marius van der Westhuizen aangewys as skeidsregter
ag nee liewe bliksem 
Back to Top
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 655
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Jul-2021 at 6:09pm
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Marius van der Westhuizen aangewys as skeidsregter
ag nee liewe bliksem 

Hi wees dankbaar …. Dit kon Rasta of Seconds gewees het
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  123 4>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.168 seconds.