The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00 |
Covid-19 |
Post Reply | Page 123> |
Author | |||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2719 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 30-Jul-2021 at 3:52pm |
||
Ja ek sien nou daar is elke dag n nuwe storie. Tyd sal maar bepaal wat rerig die waarheid is
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
het dit op die web gelees |
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2719 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Lyk my hulle gee mens wat in voorraad is, nou dat J&J hier gemaak word, gaan dit meer beskikbaar wees. Dit is volgens die studies effektief teen die Delta, so ek weet nie waar jy anders gelees/gehoor het nie. Ek het ook J&J gekry so paar weke terug, paar dae nie 100% gevoel nie, maar nog nie begin blaf of vir die Stormers begin skree nie.
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Het my 2de een gehad, Enigste newe effek is dat ek nou engels wil praat en die Haaie ondersteun
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Hoekom kry julle die J&J? Dis mos nie so effektief teen die Delta variant nie?
|
|||
Tin
Jong Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Brits Status: Offline Points: 211 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ekt die J&J gister gekry, voel of ek weer n ligte Covid het van gisteraand af
Hopelik net so dag of 2.
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Wel as jy verby Bronkhorstspruit kom, maak gerus 'n draai by die sportsentrum, lyk my hulle is nie besig in die middae nie. Maak wel 15:00 toe.
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Online Points: 660 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ons het n afspraak vir 6 September by Dischem maar ek het gereken as ek erens net kan in stap en dit vinnig en effektief afgehandel dan doen ek dit nou
|
|||
Blou
Welpie Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 188 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Agge nee. Ek en hy het ook 'n paar keer gekuier. Dink hy was ook saam na die 2009 B&I Lions by Ellispark gewees.
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ja jy moet geregistreer wees en jou ID saam vat. Ons regeringinentingslokaal is sommer by ons Sport gronde se saal. My vrou was vroeg die oggend daar toe hulle oopmaak, sy was eerste in die ry en het omtrent 2 en 'n half ure gesit... Ek het so net na 12 dieselfde middag daar aangekom en daar was 4 mense voor my. So vroeg oggend is nie die beste plan in die klein dorpie nie.
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
My arm was ten minste 2 dae lekker seer maar dit was die enigste newe-effek. My inenting was laas Woensdag so amper 'n week gelede
|
|||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Registreer op lyn en gaan dan na enige regerings inenting-lokaal / staats-hospitaal wat inentings doen. Hulle help gewoonlik en vra net vir jou ID en inenting registrasie nommer. Die privaat plekke soos Dischem verkies om afsprake te maak.
|
|||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Online Points: 660 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Waar is die lokaal en moet mens registreer om soentoe te gaan
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek het toe gister sommer na die regering se inentingslokaal gegaan en ek moet se ek was nogal beindruk. In en uit binne 30 minute. Skouer wel vanoggend bietjie lam maar darem nog nie magneties nie
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
Blou
Welpie Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 188 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek het so 3 weke terug my Johnson en Johnson gehad. Saam met die COVID van desember, behoort ek seker nou genoeg anti bodies te he.
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek het sopas my eerste een ook gehad. Ek kan darem nog nie die wi fi sein hoor nie
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
O okay. Sal bietjie kyk of hier 'n privaat plek in Bronkhorstspruit is wat dit doen.
Ek het ook op Discovery se website geregistreer, maar die naaste plek aan my was in Centurion.
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Daai hoef jy net te doen as jy dit by 'n staatskliniek gaan laat doen. By die apteke kan jy bespreek en dit laat doen sonder registrasie, maar jy moet seker net in die ouderdomsgroep wees wat kwalifiseer. Ek is 55 so was my beurt. Ek het wel geregistreer op Discovery se website, en hulle registreer jou dan outomaties op die een van die staat, maar die apteek waar ek vandag was het nie eers vir die kode gevra nie, so lyk of dit onnodig was
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Mooi man!! Ek het geregistreer, wag nog vir die sms om te se waar en wanneer...
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Het vandag my eerste in-enting gekry. Het dit by ons plaaslike apteek gedoen, was lekker vinnig, 8 uur daar en 9 uur weer terug by die huis
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Die rugbyskrywer van die Citizen, Rudolph Jacobs, is ook vandag oorlede, maar sy vrou het laat weet dat dit nie Covid was nie, hy het 'n breek gehad met komplikasies.
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
RIV Yster!
|
|||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Stem saam met wat julle se. Party mense het hom baie lig, en mens dink dis nie te erg nie. Dan beland iemand naby jou in ICU, elke keer as die foon lui dan vries mens. Dit verander mens se siening so bietjie
|
|||
Post Reply | Page 123> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |