The Lions next play Glasgow Warriors at Ellis Park in the URC on 18 May 2024, kickoff is at 16:05 |
Rondte 5 - Leeus vs Bulle |
Post Reply | Page 123 5> |
Author | ||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 10-Jan-2021 at 5:51pm |
|
Sorry for quoting my own quote here.. But even the mighty bulls could not cope with playing two games in such short succession... Yes it was a dead rubber . But conceding almost 50 points, we did better against a team that had 2 weeks to prepare just for us. Still believe we have an outside chance
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Daai eerste 20minute het ons goed gelyk, die Bulle was nog aan die slaap. Ons moes toe gegaan het om te score en nie pale toe nie. Ek verstaan dit bou druk, maar ek dink ons het hulle eintlik bietjie oorheers en kon dalk met n drie of twee weggestap het.
Die volgende 60 was baie soos die Pumas game, ons was nerens :)
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
The conditions definitely helped the bulls.
The fact that we played 2 games in 4 days would have played a role as well. From a recovery point of view , but then also from a preparation point of view. The bulls might draw false confidence from this game and we might surprise them, that’s the best we can hope for
|
||
Dickieb
Pasgebore Leeu Joined: 06-Jan-2021 Location: Fourways Status: Offline Points: 1 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ons het baie foute gemaak. Ons het van on lynstane gemis. Ons het vir Jacop Kriel gemis. Hopelik is Dylan ok. Hyt darem vir Ox gerattle hoor. D
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek wonder net hoekom Sadie nie daar was nie, hy was veronderstel om op die bank te gewees het, en was toe nie
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Jy's reg, die toestande het hulle soos 'n handskoen gepas. Op 'n droee veld sal dit 'n ander storie wees, maar niks keer hulle seker ook om die spreiers aan te sit op die veld as dit nie gereen het nie
|
||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dit sal ons pas as die semi finaal op 'n droë, warm dag plaasvind. Die bulle en jake white verkies die tipe spel wat op 'n nat, swaar veld gespeel moet word i.e. skop vir veld posisie en smoor die opposisie.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Geluk aan 4 Leeus met mylpale bereik in gister se wedstryd teen die Bulle, Elton Jantjies het in sy 50ste wedstryd gespeel, Marvin Orie in sy 30ste, en Marnus Schoeman in sy 10de, terwyl Francke Horn sy debuut gemaak het
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Een van die bulle se groot swakpunte is myns insiens hulle fiksheid. Hulle het die hele game die wedstryd stadig gemaak, en het net na halftyd vir my redelik moeg begin voorkom. As ons n skeidsregter kry wat nie gaan toelaat dat hulle die heeltyd die game stadig maak nie, behoort ons n kans te staan, mits ons 20 minute voor die einde nie te ver agter is nie.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die slegte ding vir ons, was dat hierdie 'n verswakte Bulle span was, en hulle klop ons nog steeds redelik gemaklik, en oor 9 dae speel ons hulle weer, so gaan moeilik wees om dan te wen
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dis die eerste keer sedert 1993 in 'n CB wedstryd wat ons nie 'n drie teen die Bulle kon druk nie
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Jannie en Willem gee hulle alles, wens van die ander wil dieselfde doen.
|
||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Jantjies het self 'n paar simpel skoppies probeer wat kon gebly het... net besit weggeskop.
|
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Maggies, 'n 120 minute die week gemors op doelose onaanskoulike rugby. Lyk of ons die jaar tipiese Bulle rugby probeer speel (stadig en fisies), maar sonder die resultate.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Op 'n stadium was daar 'n stat op die skerm van die laaste 10 strafskoppe afgestaan, en 9 daarvan was deur die Leeus, mens kan nie so rugby speel nie, strafskoppe gee momentum aan jou opponent
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Baie dom foute, soos Skosan se aanslaan van 'n Bulle afskop af, Swanepoel wat ook nie 'n bal uit die lug kan vat nie, Warner het ook een keer 'n hoe bal aangeslaan, en onkant gegaan by 'n ruck, Swanepoel se direk uirskop as hy die bal in sy 22 vang en dan twee tree buite sy 22 skop. Hierdie is alles goed wat binne ons beheer is, maar ons jaag aan
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Paar spelers aan ons kant wat darem regtig 'n af dag gehad het
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1023 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Bulls wen 22-15 verloor ons ons lynstaan 5 meter van die doelyn af
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Bulle loo voor met 22 - 15
|
||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Yes 5 min
|
||
Once a Lion always a lion
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Daar het die stream ook nou gestop
|
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Combination of I’ll discipline , silly errors and a ref that only has one arm. Duane is talking to the ref all day and he is falling for it.
We started well, but then just too many penalties against us. We normally finish strong , we need to do it now
|
||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek sukkel om te verstaan hoekom ons nie ons beste beskikbare span kies vir so belangrike wedstryd nie...
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
Post Reply | Page 123 5> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |